
Liedjiestorie: Kung Fu Fighting
deur Ramkat Erasmus
Everybody was Kung Fu fighting….
Karate het my lewe gered.
Na my vrou se dood het ek myself algaande in ‘n spiraal van drank en depressie bevind. Die keerpunt het gekom toe ek een aand dronkerig wakker word en my drie seuns in die kombuis kry waar hulle sukkel om die laaste blikkie bone oop te maak, Dirkie se oë vol trane van die honger. Ek het hulle bad toe gejaag, die pizza-plek gebel en al die drank in die huis bymekaar gemaak en voor die seuns in die toilet afgespoel.
Na hulle drommeldik van die pizza in ons dubbelbed aan die slaap geraak het, het ek gaan sit en nabetragting gehou oor my lewe sedert my vrou, Strienie, se dood. Die uitslae was nie mooi nie.
Die eerste drie weke was hel, maar ek het die seuns naby my gehou om my te herhinner aan my belofte. Toe sien ek die advertensie vir die karateklub. Ek het gebel, vir die vrou ons besonderhede gegee en twee aande later saam met die seuns by die klub opgedaag. Ons is in die beginnersklas ingedeel en aan die ongenaakbare disipline van Sensei Uri oorgelaat.
Sensei Uri. Donker hare in ‘n poniestert, gespiede lyf en die reflekse van ‘n ratelslang. Uri staan vir Ursela. Sy’s omtrent 26/27 en karate is haar passie. Bedags werk sy iewers in ‘n gym as persoonlike afrigter en saans rig sy karate af.
Ons het stadig begin, maar gou-gou gevorder tot ons eerste witgordel kata. Die kata is ‘n vasgestelde groep bewegings gebaseer op die gevegskuns. Basies ‘n geveg teen ‘n onsigbare vyand. Die doel van die kata is om vorm en styl en disipline te bevorder en te oefen. Na ‘n paar weke het Sensei Uri ons ingeskryf vir ‘n kompetisie. Ek en die drie seuns moes as groep ons kata doen. Ons sou beoordeel word op ons styl en vorm, maar ook op hoe gelyk ons is.
My seuns. Dirkie, die jongste, met sy haasbekkie en die glimlag wat nooit baie ver gebere is nie. Coenraad in die middel, die een wat vir sy graad een juffrou ingelig het dat sy naam Coenraad is en nie Coenie nie. Hy’s ernstig en toegewyd en hy, meer as enigiemand, selfs Sensei Uri, dwing ons aanmekaar om ons kata oor en oor te oefen. En dan Klein Hannes, my oudtse. Vrolik, vol kattekwaad en intens beskermend teenoor sy jonger boeties. Hy begin al die langbeen voor-tiener stadium bereik en hy toon groot belofte as ‘n kunstenaar. Dan is daar natuurlik, ek. Hannes Venter, wewenaar, prokureur, pa en karateka.
Ons is vroeg by die saal vir die kompetisie. Ons trek ons wit karatepakke aan en begin opwarm. Na ‘n ruk kom Sensie Uri daar aan en hou ons met ‘n valkoog dop. Verbasend genoeg sien sy geen foute raak as ons ons kata doen nie. Sy wens ons voorspoed toe en stap weg. Vandag het sy nie haar karatepak aan nie. Sy dra ‘n stywe swart broek, hoë hakke, ‘n wit bloes wat lyk soos ‘n manshemp en ‘n baadjie met die Shukokai wapen op die bo-sak.
Met haar wegstap raak ek skielik bewus van haar bene en boude wat deur die dun swart matriaal bedek word.
“Kom nou, Pa. Fokus!” sê Coenraad. Die ander twee lag.
“Ja Pa. Fokus” lisp Dirkie.
Ons begin voor en die keer is ons perfek.
Die seuns is elkeen ook ingeskryf vir die individuele gevegte. Daar is geen ander wit gordels van my ouderdom en gewig nie sodat ek nie kans het om my nuwe vaardigehde ten toon te stel nie. Sensei Uri stel voor dat ek teen ‘n hoërskool seun, wat ‘n bruin gordel het, baklei, maar ek wys haar gawe aanbod van die hand. Ek wil nie dat my seuns sien hoe ‘n hoërskool seun my gat skop nie.
Coenraad, met sy kenmerkende intense konsentrasie, wen sy afdeling en kry ‘n goue medalje. Klein Hannes baklei in die finaal teen ‘n heelwat groter seun en ten spyte van Sensei Uri se raad en bystand, en sy broers se luide aanmoediging, verloor hy en moet tevrede wees met ‘n silwer. Dirkie trek die meeste aandag, want hy begin lag die oomblik as die skeidsregter hulle die teken gee om te begin. Hy word sommer gou uitgeboender,maar dit skeel hom min. Hy kom vra geld en hy en sy broers gaan soek koeldrank.
Na middagete word die kata’s aangepak. Ons vier is laaste in die groepsafdeling. Wanneer Sensei Uri vir ons wys dis ons beurt, vorm ons op in gelid, marsjeer in die vierkant in en neem ons plekke. Coenraad tel ons af en ons begin. Die kata is soos blits verby an almal klap hande. Ons buig na die beoordelaars toe en marsjeer af.
Ek trek die seuns nader en ons gee mekaar ‘n druk. Dan gaan sit ons by die ander deelnemers en wag. Van die mense kom nader en wens ons geluk en uiteindelik begin hulle die medalje posisies aankondig. Brons gaan na drie hoerskool meisies toe, silwer na drie bruin gordels en ek en my seuns wen goud.
Sensei Uri kom gee ons almal ‘n drukkie en haar borste teen my borskas en die warmte van haar lendene teen my bobeen, laat my weer fokus verloor. Stienie is al amper twee jaar oorlede en in daai tyd was ek nog nie weer naby ‘n vrou nie. Die nekslag is haar parfuum wat aan my lyf bly kleef lank na sy my los en vir die seuns roomys gaan koop. Ek sien haar skielik in my verbeeldingsoog sonder haar klere op ‘n dubbelbed. Ek skud die gedagte uit my kop uit, gaan trek my gewone klere aan en gaan soek die seuns. Ek jaag hulle kleedkamer toe en na ‘n ruk kom hulle ook netjies aangetrek uit. Ons vou die karetepakke op, sit dit in die toksak en dan biep my foon.
“Tannie Elsa,”sê Dirkie, en hy’s reg. Dis is inderdaad my suster Elsa wat bel om te sê sy wag buite die saal. Ek hang elkeen van die seuns se medalje’s om hulle nekkies en gee hulle die sak met hulle pajama’s en tandeborsels. Hulle groet haastig en hol uit. Elsa, my ousus, en haar man Deon het nie kinders nie, en hulle geniet dit om die seuns eenkeer ‘n maand oor te nooi om oor te slaap. Dis ook deel van Elsa se strategie om my weer so ver te kry om te begin uitgaan.
Ek staan en wonder wat ek met myself gaan aanvang. Vir TV is ek nie lus nie, en ek kan nie in ‘n kroeg gaan sit nie. Alhoewel ek weer begin drink het, kan ek dit beperk tot een of twee glase wyn saam met ete, en dan ook net as daar ander mense by is. Ek trek my skouers op en belsuit om te gaan kyk watter flieks wys. Nes ek by die deur uitloop vat Sensei Uri aan my arm. Sy wil weet wat van die seuns geword het en ek verduidelik. Sy voel sleg dat sy my nie vroëer gesê het nie, maar dis tradisie by die klub om saam na ‘n Spur toe te gaan en die medalje’s te vier. Ek sê dat ek darem ook ‘n wenner is en graag saam sal wil gaan na die Spur toe. Sy glimlag.
Almal klim in hulle onderskeie karre. Party van die groot 4×4’s is vol kinders soos ouers almal bymekaar maak en huistoe vat. Sensei Uri ry saam met my. Ons kom by die Spur en gaan in. Dis nog vroeg en daar is meer as genoeg plek vir ons groep. Ek en Sensei Uri word in ‘n hoek ingedruk en moet onwillikeurig styf teen mekaar sit.
Sensei Danie, die hoof van die skool, maak ‘n toespraak en almal klap hande, dan bestel ons burgers en koeldrank en kuier al te lekker.
‘n Uur of wat later begin van die kleiner outjies aan die slaap raak en pa’s en ma’s begin hulle onderskeie skapies bymekaar jaag.
Na ‘n ruk is dit net die Sensei’s en ek wat oorbly. Snaaks genoeg skuif Sensei Uri nie weg nie, al is daar meer as genoeg plek.
Ons gesels oor ditjies en datjies en dan begin die groep ook opbreek en gaan. Sensei Danie vra vir Sensei Uri of hy haar kan aflaai, maar sy skud haar kop.
“Ek sy sommer saam met Hannes”, sê sy. Danie knik en stap saam met die ander uit.
“Ek hoop nie jy gee om nie?” vra sy.
“Gladnie.”
Sy draai skuins sodat sy my in die oë kan kyk. “Wat is jou planne vir die aand?”
“Ek het gedink ek sal ‘n fliek gaan vang.”
“Kan ek saam kom? Ek sal vir myself betaal!”
Ek lag. “Natuurlik kan jy saamkom, en ek sal betaal.”
“Nou kom ons ry…”
Sy skuif uit en ek volg. As ons by die deur uitstap vat sy my arm.
Sy vra dat ons gou by haar woonstel aanry sodat sy kan stort en iets anders aantrek. Ek knik en sy beduie. Haar woonstel is in ‘n kompleks. Sy gee my die kode, ek druk die knoppies en die hek gly oop. Sy wys vir my waar om te parkeer en ons gaan in.
Haar woonstel is ‘n dubbelverdieping affêre met ‘n ruim ooplan kombuis/sitkamer/eetkamer onder. Sy skakel musiek aan, haal ‘n yskoue bottel chardonny uit die yskas en skink vir ons elkeen ‘n glas.
“Ek het rooi ook, as jy eerder…”
“Hierdie is lekker, dankie” stel ek haar gerus.
“Nou maar goed. Ek is nou terug…” sy vat haar glas wyn, draai en gee my ‘n vinnige soen op die mond en gaan trappe op.
Ek sit, effens verward deur die verwikkeling, en ruik weer haar parfuum op my. Skielik is ek jags. Amper onbeheerbaar, jags. Ek werk uit dat dit amper drie jaar gelede was wat ek die laaste keer met Stienie liefde gemaak het voor sy te swak geword het. My horing is kliphard en amper seer.
Om my aandag af te lei staan ek op en loop na haar TV toe. Ek skakel aan en besef die TV is ingeskakel om ‘n DVD te kyk. Ek druk die DVD speler se knoppie en die DVD gly uit. Met ‘n koki is daar op geskryf: World Champs, Japan, en ‘n datum. Ek druk die DVD terug in die masjien in en druk die “Play” knoppie.
Die TV flikker aan en dan sien ek vir Sensie Uri in die vierkant besig om rondom ‘n vrou te dans met ‘n Roemeense vlag op haar rug. Uri gooi ‘n skop wat deur haar opponent ontduik word. Dan koes sy op haar beurt onder twee vuishoue deur. Dis ‘n vinnige geveg en die twee vrouens weeg goed op teen mekaar. Eers teken Uri punte aan dan die Roemeense vrou. Die oorhand wissel heen en weer en dan uiteindelik teken Uri die wenpunte aan. Hulle buig na mekaar toe en dan na die skeidsregters. Dan spring Uri die lug in, arms omhoog en word oorval deur haar Suid Afrikaanse spanmaats. Die toneel sny weg en Uri staan op die podium. Haar hare hang los en sy’t haar sweetpak aan. Sy waai vir die skare, kry ‘n bosblomme en buk dan vorentoe vir ‘n klein Japanese vroutjie om die gouemedalje om haar nek te hang. Sy’t grimering aan en ek het haar nog nooit so mooi gesien nie.
Ek hoor ‘n geluid en draai om. Uri staan aan die onderkant van die trap. Sy het ‘n swart sy-japon aan wat tot in die middel van haar bo-bene hang. Sy staan met die leë wynglas in haar hand.
“Daar’s ander goed om na te kyk …” sê sy en ek verbeel my sy bloos.
Ek loop nader, vat die wyn glas en loop na die bottel toe. Ek gooi die glas half-vol en draai terug. Sy staan reg by my, en ek besef weer hoe klein sy eintlik is.
Haar swart hare hang los, haar gesig skoongeskrop. Ek hou die wyn na haar toe uit en sy steek haar hand uit om dit te vat. Ek besef sy het niks onder die japon aan nie. Sy vat die glas, maar ek laat los nie. Stadig katrol ek haar nader. As sy teen my staan vat ek die glas en sit dit neer. Ek sit my arms om haar en buig my kop af.
Haar lippe is sag. Wonderlik sag. Ek soen haar versigtig en na ‘n ruk soen sy saggies terug. Ek glip my tong in haar mond in, proe haar, geniet haar. Dan laat ek my kop verder afsak en begin haar teen die kant van haar keel soen. Ek gly my lippe af tot by haar sleutelbeen and dan weer op. Dan aan die anderkant af.
Sy kreun diep in haar keel. Ek druk my hand onder die japon in en trek dit af. Sy wurm haar arms uit die moue uit en staan kaal bo-lyf voor my. Ek laat sak my kop tot by haar borste en neem eers die een, dan die ander tepel in my mond. Ek suig hulle saggies. Haar hande voel in my hare en haar asem jaag. Dan skielik ruik ek haar sappe …
Ek gaan op my kniëe en maak die japon los. Ek pluk dit ongeduldig van haar lyf af. Haar skaamhaartjies is geskeer sodat daar net ‘n dun strepie hare in die middel van haar mons sit. Ek begin rondom die strepie soen en sy maak haar bene effens oop. Ek druk my tong tussen haar skaamlippies in en soek-soek na haar kittelaar. Haar asem jaag nou hard en sy klou behoorlik aan my hare. Ek gooi haar een been oor my skouer en lek vinniger en vinniger. Sy begin sagte kreun geluidjies maak. Dan druk ek my middelvinger saggies in haar sopnat poesie in. Ek streel haar aan die binnekant en haar been waarop sy staan wil –wil swik. Met die been oor my skouer hou sy haarself regop. Ek vind ‘n alternatiewe ritme met my tong en my vinger en dan kom sy met ‘n diep “Aaaaah” vanuit haar maag uit. Sy gee in en ek moet gryp om te keer dat sy omval. Sy klou krampagtig aan my kop vas en ek laat haar stadig sak tot op die mat.
Ek gaan lê langs haar en begin haar tepels soen en suig terwyl ek met my plathand baie liggies oor die buitekant van haar poesie vryf. Haar oë flikker oop en sy kyk diep in myne.
“Vat my bed toe”.
Ek tel haar op, verbaas oor hoe lig die gespierde lyfie is.
Aan die bo-punt van die trap kyk ek heen en weer en sy beduie die regte rigting. Ek loop in haar kamer in en sit haar versigtig op die kant van die bed neer. Dan stroop ek haastig my klere af en laaste van alles trek ek my sokkies uit. Ek buig oor haar en sy vat my klipharde piel met haar regterhand vas. Met haar linkerhand omvou sy my balle. Dan trek sy my pielkop in haar mond in. Drie jaar sonder seks is ‘n lang tyd, en ek skiet in haar mond in na net drie of vier suigies. Sy sluk en suig, sluk en suig en lê dan agteroor. Sy trek haar kniëe op en vryf met albei hande oor haar glimmende kont.
“Kom. Naai my. Naai my hard.”
Ek buig oor die kant van die bed en vir die eerste keer in drie jaar gly ou pielman weer in ‘n nat vrou in.
Ek maak my oë toe en sien weer die effens jonger Uri wat teen ‘n Roemeense vou baklei op die TV. Ek naai haar asof ek met haar baklei. Ek het geen genade nie, want in die stadium is sy net ‘n gebruiksartikel. Sy is net daar om my te bevredig en dit doen sy met oorgawe. Haar heupe wip op en af in ritme met myne. Sy trek haarself op tot teen my nek en byt en soen my. Dan kom ek uiteindelik weer en ek gee in tot ek half bo-op, half langs haar lê…
Vir lank lê ons so met jagende asems. Dan stoot sy my van haar af.
Sy tel herself op een elmboog en kyk my aan.
“Wat?” vra ek.
“Jy’s seker nie meer lus vir fliek nie?” en sy glimlag.
“Net as ons ‘n Chuck Norris moewie kan kry”
Sy lag en ek is bly, want dit was maar ‘n ou kak grappie.
“Jy’t dit lanklaas gedoen nê?”
Ek knik.
“Dan’s ek bly. Want die aand is nog ‘n kalfie en ek het ‘n hele paar goed in gedagte vir jou…”
Ek glimlag. “Uhs, Sensei”
En sy was reg. Dit was maar net die begin….
3 COMMENTS
Karate seks storie
Goed om jou kommentaar te lees!
Puik, met EEN woord : PUIK !
….dit was so eg dat ek amper al die gesigte, bewegings en dade kon sien in my geestesoog.
Dankie Ramkat.