Kinky filosoof: Waarom sal ‘n man ‘n vrou se seksuele plesier eerste stel?

In ‘n onlangse gesprek op Gemeenskap, Kombiekiehier se sosiale netwerk waar ons vrae bespreek en lywe wys en flirt en charf en omgee, het ek die volgende gevra:

Ek wonder waar die idee vandaan kom dat mans nie omgee vir vroue se bevrediging in die bed nie. Of as dit van die “ou tyd” af kom, dan wonder ek of dit werklik nog steeds so is? Is dit nie dalk een van daardie mites wat (nie meer) so is nie?

Ek wonder omdat elke liewe storie op kombiekiehier wat deur ‘n man geskryf word se fokus daarop is dat die vrou ook ‘n orgamse moet kry. Elke liewe man waarmee ek praat hier of op my sites voel sterker oor die vrou se orgasme as hulle eie. So baie mans se “prikkel” is die vrou se plesier en hulle voel asof dit nie ‘n lekker sessie was as die vrou nie ook (of eerste) gekom het nie. 

Dis so prevalent dat dit amper onmoontlik sou wees om ‘n man te kry wat nie daardie fokus (en selfs kink) het as jou kink sou wees dat hy nie daaroor moet omgee nie. 

Dis so algemeen dat ek nie kan besluit of dit nooit regtig so groot probleem was nie of is mans nou net mooi getrain dat hulle dit nou maar deel van hulle fantasie gemaak het. (Het vroue dus mans se seksuele fantasieë verander?) Selfs mans wat hulself as uiters dominant beskryf, sal sê dat dit wat vir hulle die belangrikste is, is dat die vrou moet lekkerkry en kom. Selfs in hulle fantasieë.

Ek is nie besig om te praat van mense wat net “praat” nie. Dis nie ‘n show nie. Dis asof die meeste mans regtig so “issue” daaroor het dat dit soos ‘n voorwaarde van hulle eie genieting is. Of so skuldgevoel daaroor het? Imagine as jy nie eens in jou fantasieë nie haar plesier eerste plaas nie. Ek vind hierdie tendens vreeslik interessant. Of hulle was nog altyd geprikkel deur die feit dat hulle vroue kan laat gil van plesier? Dalk is dit nog altyd iets wat mans oor droom en deel van evolusie en seks. Maar dan waarom die geteem dat mans nie oor vroue se orgasmes omgee nie. Dit kan net een of die ander verduideliking wees, nie altwee nie?

Ek het toevallig twee dae later op ‘n artikel afgekom wat mooi inpas by die vraag. Dis oorspronklik HIER gepost.

 

Men Want You to Orgasm Because It Makes Them Feel Manly, Study Says

According to research, your boyfriend’s insistence on making you come may have more to do with him viewing your orgasm as a “masculinity achievement” than with your sexual satisfaction.

A study published in 2017 in the Journal of Sex Research found that men view the female orgasm as an opportunity to confirm their manhood. These findings, courtesy of two University of Michigan researchers, suggest that men who think sexually pleasing women is important are really doing it to please themselves.

Thanks to the sexual scripts society assigns people, men often feel like they have to “prove themselves through symbolically masculine achievements,” the study’s authors write. Because previous research has shown men gleaning sexual satisfaction from a woman coming, the authors were interested in finding out if men view female orgasms as a “masculinity achievement.”

The study analyzed the responses of 810 men who were 18 and older and currently sexually attracted to women. During the experiment, researchers posed an Imagined Orgasm Exercise: Participants read one of four anecdotes that had them imagine having sex with a female partner they like and had had sex with three times already. The four variables were that the men either always made the woman come even though she had or hadn’t with previous partners, or never came with him even though she had or hadn’t in the past with other men. Afterward, researchers took stock of participants’ feelings of masculinity as well as their sexual esteem, among other things.

Unsurprisingly, the men in the study “reported higher feelings of masculinity after reading a vignette in which a female partner orgasmed versus a vignette in which a female partner did not orgasm.” Moreover, “this effect was exacerbated for men with high masculine gender role stress.”

But, contrary to popular belief, a woman’s orgasm history had little impact on how masculine a man felt. This suggests that men take responsibility for a woman’s sexual satisfaction, the authors note. While this may propel men to do whatever it takes to get a woman to come, the study’s authors say that a man’s insistence to help a woman achieve orgasm may cause him to “dismiss important contextual factors and/or women’s own agency and experiences around sexual pleasure.”

In an interview with psychology news website PsyPost, the authors noted that women’s orgasms “shouldn’t be seen as another notch on the bedpost, so to speak. Women’s orgasms should be experienced—when they are wanted—as a wonderful part of sexuality, not as something men give to women as an example of their prowess.”

They continued: “Cultural ideas about masculinity push many men to feel like they need to live up to certain ideals, and this ends up being bad for sexual pleasure.”

Moreover, the study’s results “could be interpreted to support notion that the increased attention to women’s orgasms, often lauded as the symbol of women’s sexual liberation, actually reflects a repackaging of women’s sexuality in the service of men” and that “a reevaluation of women’s orgasms as symbols of sexual health and liberation is sorely needed.”

Paul Joannides is a psychoanalyst and the author of the sex ed book Guide To Getting It On. While he has some issues with the current research—he says the authors failed to mention that women’s sexual pleasure isn’t as clear-cut as it is with men, and that many women struggle to communicate the ways men can give them pleasure—he says the bigger takeaway for women is that “it matters to a lot of male partners if you do or don’t have an orgasm.”

Women need to help their partners understand “that your overall pleasure is just as important as whether you did or didn’t have an orgasm,” he tells Broadly, “and that begins with how he greets you at the door, the feeling you get when he hugs you, and whether he makes you feel desired and valued.”

He continues: “You need to educate him about your body, your sexual pleasure, and help him to realize that your way of arriving at an orgasm could be very different from how his last partner orgasmed, or from how he has orgasms. Help him to realize the goal is pleasure, and if orgasm is part of that, great. But pleasure comes first.”

Wat dink jy?

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

17 thoughts on “Kinky filosoof: Waarom sal ‘n man ‘n vrou se seksuele plesier eerste stel?

  • Avatar
    Feb 7, 2019 at 6:41 am
    Permalink

    Sjoe, maar hierdie onderwerp loop uit op n tesis. Vreeslik baie uitgangs punte, maar die een punt bly lyk my staan soos n honeymoon penis, die dame moet ‘n orgasme bereik.
    Ek dink net dis dom om tydens seks nie n vrou te laat kom op watter wyse ook al sy wil nie. Dis omtrent so erg soos n fake orgame.
    Dit neem absoluut die hele lekker uit die daad uit.

    Reply
  • Avatar
    Feb 7, 2019 at 12:02 am
    Permalink

    Annelise maak ‘n goeie saak dat die vroulike orgasme sindroom dalk ‘n sielkundige pendulum verskynsel is – feministe kla vir ongeveer ‘n eeu daaroor dat mans nie die moeite doen om hulle te plesier nie / genoeg belangstel in hulle behoeftes / moeite doen om uit te vind hoe die klitoris werk ens. en mans reageer daarop om te wys dat hulle wél omgee / dat hulle graag wil hê dat vrouens lekker moet kry / dat hulle reeds van skooltyd af ‘n obsessie het om meer van die klitoris te wete te kom, ens., ens. En dus word so die hele vals realiteit van die noodsaak van die vroulike orgasme om die manlike viriliteit te bevestig saamgeweef – danksy militante feministe en brose manlike egos. Ek hoop ek het jou reg verstaan Annelise, en dat ek nie woorde in jou mond lê nie. Dis in elk geval hoe ek die punt van die artikel ingesien het, miskien stel ek dit ietwat krasser.

    Jy is natuurlik heeltemal reg Annelise – in my vorige respons het ek hoofsaaklik gefokus op die onkonvensionele maniere waarop die vrouens wat ek naai orgasmes kry. Maar daardie behoefte om ‘n orgasme te kry is 100% hulle s’n – dit is vir my lekker om hulle so mal van wellus te kry dat hulle wil dildo, vryf, hump, trek, pomp ens. En ek geniet dit ook – want by my heilige fok – dit is regtig dierlik intens as sy oor die bed spuit, of rooi in die gesig al vloekend haar passie uitgil, of so intens kom dat haar rektum die holprop insluk, of mens die morsige geluide wat sy maak in die volgende kamer kan hoor, of die bure aan die muur hamer en skree dat hulle probeer slaap. Die wasmasjien en tuimeldroeer van een minnares was permanent aan wanneer ek by haar oorgebly het weens die gemors wat hoofsaaklik sy gemaak het.

    Wat ek in my vorige bydrae beskryf het is maar net ‘n opsomming – daar is nog baie, baie ander goed wat ons doen wat tot orgasmes (of nie) kan lei. Die hoofsaak is die erotiese interaksie tussen die twee mense wat tel. As mens ‘n seks-naweek het (wat ek sterk kan aanbeveel), wat maak dit saak wie wanneer ‘n orgasme het? Dit is in elk geval veel meer opwindend om dit so lank as moontlik uit te stel terwyl julle mekaar algaande al hoe maller van wellus maak. Elkeen van die vrouens wat ek intiem ken, beleef haar orgasme en plesiergang verskillend en elkeen van hierdie ervarings is vir my uniek en baie eroties. Twee van my minnaresse het daarvan gehou om soms onvoorbereide seks te hê (lees verkragting-speletjies maats – geen voorspel). Die hardhandige, droeë penetrasie was vir hulle op hierdie tye eroties intens – dit was vir my egter baie lekker om te voel hoe vinnig hulle opslym soos wat hulle jags word. Soms lê sy sommer agteroor op die bed, nat van die sweet met haar bene slap en oop terwyl sy dromerig haar dikgenaaide poes streel – sommer net vir die lekkerte. Een van hulle stel haar orgasme uit tot die einde van die aand se erotiese spel wanneer sy so jags is dat sy iets kan oorkom daarvan en my sperms by haar oopgerekte openinge uitborrel, dan wil sy intens bewerk word.

    As ek regtig ‘n grotman of Viking was sou ek waarskynlik net almal verkrag het en die lewe sou waarskynlik vinnig baie eentoning en vervelig geword het. Dit is baie meer intens en bevredigend as ek binne ‘n vrou se fisiese, emosionele en intellektuele wese kan indring en haar daar kan korrupteer, vermurwe, aftakel, oorneem, domineer en penetreer- en ek beleef ‘n fantastiese en unieke rit deur die erotiese kosmos saam met elk van my merries. ‘n Allerdaagse naai met of sonder orgasme is regtig so nikseggend en gewoooon.

    NS: Van so iets tussen ‘n gekrenkte manlike ego-snik en ‘n hoonlag uit die hel – wil ek net noem dat in verskeie van my stories die vrou nie ‘n orgasme gehad het nie – Allegawe, Valentynsdag, Die Pundertog, My Beminde, Die deugsame vrou, Gedaanteverwisseling, Die tesis, Allegawe (toegegee die laaste twee is nie regtig oor die daad self nie).

    NNS: Haai ou afloerder – gaan lees die stories self om te sien of ek die waarheid praat of nie – en join die kring van die lewendes deur om ‘n kommentaartjie te lewer.

    Reply
    • Avatar
      Feb 7, 2019 at 9:47 am
      Permalink

      Dankie Uther, jy vang uiteindelik die punt wat ek probeer maak of die vraag wat ek vra. Soms is dit ingewikkeld om ‘n filosofiese “maar” te stel of vra in ‘n situasie wat ooglopend eenvoudig is. Almal hou van kom en kom is lekker so waarom sal ek enigsins wil wonder waar daardie behoefte gesetel lê? Dis maar net hoe my brein werk. Ek wonder altyd verby die ooglopende. Dit verander niks aan die feit dat vroue daarvan hou om ook lekker te kry en mans daarvan hou om hulle lekker te laat kry nie. Dis wonderlik dan dat dit so uitgedraai het en die redes is nie belangrik nie. Behalwe vir my. En dis waarom ek gevra het. 🙂

      Reply
  • Avatar
    Feb 6, 2019 at 8:04 pm
    Permalink

    DIEP GESPREK DIE! My gevoel oor die onderwerp is dat die “vrou MOET kom” brigade, (waarvan ek een is) hulle eie ego’s streel. Want as ek haar kan laat kom is ek ‘n meesternaaier. ‘n Lothario, ‘n Don Juan… Maar ek vermoed dis net tydens minder “ernstige” koppelings. Mense in lang termy verhoudings (mits hulle kommunikeer natuurlik) se sekslewens het ‘n natuurlike “ebb and flow” waarin sy parttykeer wil kom en partykeer nie. Of hy wil partykeer nie kom nie…
    Ek dink nie daar is enige harde en vaste reels as dit by hierdie onderwerp kom nie, en vrouetydskrifte dra baie min van werklike waarde in die debat by. Want hulle publiseer die gevalle studies wat by hulle vooroordele inhpas, nl. ‘n vrou kom nie omdat die man nie omgee nie, of nie sy tyd vat nie of nie orale seks toepas nie of watookal. Manstydskrifte weer bryf die mitologiese man wat alle vroue 17 keer per sessie kan laat kom en daie arme jong manne wat dit lees dink dis waarvoor hulle moet streef.
    praat met haar. Praat met mekaar. Sonder kommunikasie is seks ALTYD ‘n “one night stand”
    sela

    Reply
    • Avatar
      Feb 6, 2019 at 8:24 pm
      Permalink

      Nice kommentaar 🙂

      Reply
  • Avatar
    Feb 6, 2019 at 12:36 pm
    Permalink

    Ek stem 100% saam oor hierdie onderwerp en vir my is en was dit nog altyd basies goeie maniere om beide se behoeftes te erken in die passie spel.

    Mans bly die jagter, maar die vroulike geslag hou die sleutel tot beide se plesier. Dit is grootliks n verhouding saak tussen twee mense. As die verhouding goed is, dan is die passie ook wederkerig glo ek. Indien die verhouding swak is, kan dit vir of beide of die een of die ander ook onsuksesvol wees.

    ‘n Ander faktor is vir my die alewige debat oor geslagsgelykheid. Vir my het mans en vrouens elk ‘n unieke rol om in die samelewing, in ‘n verhouding en self in ‘n werk situasie te speel. Ek as man kan nie die rol van n vrou speel nie en ek wil ook nie. Hoekom dring sommige gereeld daarop aan dat vrouens soos mans behandel wil en moet word? Dit kan dan ook ‘n rol speel tussen man en vrou oor wie moet wat ervaar en hoekom.

    Ek is seker maar dan outyds en verkies die romanse van ‘n gesonde manlike en vroulike passiespel soos ons telkemale in die stories hier op Kombiekiehier lees. Die stories wat nie geskryf word nie is dus wat mense liewer nie oor wil praat of wil ervaar nie.

    Reply
  • Avatar
    Feb 6, 2019 at 10:15 am
    Permalink

    Wel vir my is dit dat as jy n vrou lekker plesier verskaf dan gaan sy jou weer toelaat, andes is dit weer n one night stand

    Reply
  • Avatar
    Feb 6, 2019 at 9:44 am
    Permalink

    Ek lees die volgende wat iemand as deel van haar kommentaar op jou FB inskrywing geskryf het:

    “Daar is vir my niks real aan mans wat oor seks skryf nie, niks:

    Dit laat my nou wonder. Wat is die “real” van seks skryf dan? Moet mens dan net skryf oor iets wat mens persoonlik ervaar het, en dan ook net hoe mens dit ervaar het? Niks meer nie?

    Of is mans se stories dalk gevoelloos, sonder ander emosies? Of skryf mans dalk pornografie en nie erotiek nie?

    Oe nee fok, hoe meer ek dink, hoe meer vrae. Ek gaan myself confuckulate, as ek nie alreeds is nie.

    Of het sy dalk ‘n stereotipe aan die gat beet. Mans kan nie seks skryf nie want hulle het ‘n piel en klaar?
    Skryf mans met hulle piele seks en nie met hulle koppe nie?

    Reply
    • Avatar
      Feb 6, 2019 at 2:28 pm
      Permalink

      Hey, jy kan nie my twee lewens mix nie. Dis bietjie onregverdig, want ek weet nie wie jy in die regte lewe is nie. 😉 Jy sou egter gesien het dat ek nie daardie comment gelike het nie en ook nie dit erken het nie, want ek stem nie daarmee saam nie. Ek dink jy moet dalk jou vrae aan die persoon in facebook gaan vra wat dit daar gecomment het? 🙂

      Reply
      • Avatar
        Feb 6, 2019 at 2:53 pm
        Permalink

        Jammer. Ek vra om verskoning.

        Reply
        • Avatar
          Feb 6, 2019 at 3:11 pm
          Permalink

          hehe, nee man. JY hoef glad nie verskoning te vra nie. 🙂 Let op na my knip-ogies. 🙂 Ek het self gevoel daardie stelling was bietjie harsh want ek weet mos hoe skyf julle hier. Maar as ek dit geantwoord het het dit die hele tema van die update en vraag waarskynlik verander. En ek was nie nasty nie – ek sal regtig haar antwoord wil hoor as jy jou vra aan haar stel. 🙂 Oor die opmix van my lewens het ek net bietjie geterg. Ek is maar orals ek. x

          Reply
          • Avatar
            Feb 6, 2019 at 3:43 pm
            Permalink

            Ek dink ek het myself gespyker, want as ek daar gaan vra, weet die wat hier lees wie is Janneman. LOL! 😉
            OK, ek moet nou eerder stilbly, ek is heel van die onderwerp af.
            Sallie weer nie. Njannies kopêla.

            Reply
            • Avatar
              Feb 6, 2019 at 3:48 pm
              Permalink

              Hehe ek weet nie hoeveel lesers en skrywers hier so windgat is om daar met my persoonlik vriende te wees nie 😝 Julle kan my almal bullshit want net ek is onder my eie naam albei plekke.

              Reply
  • Avatar
    Feb 5, 2019 at 11:46 pm
    Permalink

    Dit hang baie van die vrou en die omstandighede af maar as ek my ervarings oor die laaste paar jaar kan opsom die volgende:

    Vrou 1 hou nie daarvan as mens met haar klit karring nie. Sy is in elk geval so nat soos ‘n skottelgoedlap (soos Henry Miller in Tropic of Capricorn sê) wanneer ek sonder voorspel my piel in haar indruk. OK, ons sê en doen allerhande kinky goed voor die tyd maar speel nie een met haar klit nie. Sy is ook die enigste vrou wat spontaan orgasmes deur vaginale en anale seks het – en sy spuit (“squirt”)!. Sy hou ook van harde onvoorbereide seks (verkragtingspeletjies). Wanneer sy wel masturbeer (veral weens al die kinky goed), druk sy drie of vier vingers tot by die kneukels in haar kont en vryf dit heen-en-weer oor haar G-kol tot sy nat, morsig en lawaaierig kom.

    Vrou 2 hou van lang voorspel wat o.a. orale seks insluit. Ek suig en lek haar klit totdat daar ‘n nat kol onder haar boude op die bed is (en my kaak amper gedisartikuleer is). Nadat sy gekom het, naai ek haar terwyl haar kontwande en poeslippe steeds lekker dik geswel is van die opwinding.

    Vrou 3 hou daarvan as ek met haar poes karring voordat ons naai. Deel van die voorspel is vieslike fantasieë wat ons saamweef en die een vertel die ander al hoe erger goed terwyl ek met haar klit en poeslippe speel (terloops die klit is ‘n veel groter en meer ingewikkelde orgaan as wat mense dink – later meer daaroor). Seks is deel van haar voorspel en sy word wilder en natter terwyl ek haar naai. Eers nadat ek gekom het wil sy hê dat ek my vingers in haar sperm-vol kont moet druk en haar G-kol met my vingers pomp terwyl sy haar klit oopvlek en wild heen en weer oor dit vryf totdat sy kom.

    Vrou 4 hou daarvan om op my te klim en my pielskag te pomp (“hump”) voordat ons naai. Sy trek haar poeslippe oop bo-oor my pielskag en sorg dat my pielkop tussen haar lippe, teen haar klit druk. Sy vryf haar poes vorentoe en agtertoe oor my pielskag en stamp haar klit teen my pielkop tot sy kom. Dan naai ons.

    Vrou 5 het ‘n kort dik vibrator. Sy lê op haar maag op die bed met die vibrator teen haar klit en pomp die vibrator. Wanneer sy lekker wild van jagsgeit word neem ek stelling bo-oor haar in en naai haar in die hol. Dit is dan ‘n wedloop tussen die twee van ons om te sien wie eerste afkom.

    Vrou 6 hou daarvan om klampies met gewiggies aan haar tepels, poeslippe en klit te klamp (sy word deur pyn aangedraai). Dit skud heen en weer terwyl ek haar van agter af naai. Soms kry sy ‘n orgasme daarvan as ons lank genoeg aanhou. Sy word ook papnat van ‘n goeie mondnaai of ‘n pak slae sonder dat mens aan haar klit raak. Sy kom hard en wild wanneer ek haar holnaat, poes – en klit veral – met die hand, lat of gordel, raps.

    Nie een van hierdie vrouens, wat terloops massiewe orgasmes kry, hou daarvan om te masturbeer of gemasturbeer soos wat dit in die seksvoorligtingboeke beskryf word nie. Ek het na baie jare se romantiese frustrasies en poespasserige mistastings ontdek dat vrouens baie wilder is en tot baie meer in staat is, as wat voorgehou word.

    Dit maak regtig nie saak of die vrou of die man eerste of laaste afkom nie – seks is ‘n wedersydse fisiese, emosionele en intellektuele interaksie tussen die twee. Daar is nie reëls nie – buiten ‘n bietjie advies vir mans: leer ken die vrou so goed as wat jy kan sodat sy jou heeltemal met haar diepste, primitiefste dierlike behoeftes kan vertrou – sonder vrees vir verwerping of veroordeling van jou kant af. Sy sal slegs dit kan doen as jy bewys dat dit juis daardie primitiewe aspek van haar is wat jou aandraai en sy sal jou aangenaam met haar wildheid aangenaam. Maar my ou, jy moet daardie wilde merrie kan ry anders gaan sy jou afgooi en daardie knuppel van jou moet regstaan vir haar anders gaan sy ‘n ander oerman soek. Vrouens soek nie rose en sjokolade nie – hulle soek ‘n ou wat wild vir hulle wildheid raak.

    Reply
    • Avatar
      Feb 6, 2019 at 3:49 pm
      Permalink

      Jis. Ek gaan die print.

      Reply
    • Avatar
      Feb 6, 2019 at 3:59 pm
      Permalink

      Uther, ek dink dalk het jy jou vinger beter gelê op dit wat my pla en wat my die vraag in die eerste plek laat vra het. Dit het vir my gevoel asof mans “aandring” op daardie plesier van die vrou, selfs al wil sy dit nie hê nie. Selfs al is dit haar kink om nie ‘n orgasme te kry nie (een van vele moontlikhede as dit by vroue kom) dan is dit asof daardie behoefte van die vrou nie tel nie. Dis waarom ek gevra het of dit dalk eerder ‘n kink vir mans geword het om ‘n vrou te laat kom – met die klem op hoe lekker dit die man laat voel. Jou kommentaar lê dit klem op wat vir die vrou werk en as ‘n man haar regtig dan wil plesier gee dan moet hy mos in sekere gevalle (as dit haar ding is) haar selfs nie laat kom nie. Ek weet dis bietjie ingewikkeld, ek probeer ‘n vae idee in my kop, ‘n gevoel, beskryf en verduidelik en ek dink ek kry dit nie lekker reg nie. Wat ek oor wonder is of ‘n man wat begin by “ek wil haar laat kom en dis belangriker as enigiets anders” nie soms net so gerig is op homself as die mitologiese? man wat net kom en omdraai en nie worry oor die vrou nie. Want dit gaan oor wat hy haar wil gee en wat hy dink sy wil hê. En dalk is dit vroue se skuld of tydskrifte se skuld dat mans dink dis al wat ‘n vrou wil hê. En dalk is dit selfs wat die meeste vroue wil hê, maar dis nie wat almal wil hê nie. En soms word mens moedeloos as jy daardie oor en oor en oor verduidelik en dan hoor jy steeds op die einde: “ek gee net om dat jy lekkerkry en wil jou net laat kom.”
      Maak ek glad nie sin nie? Of kry ek nie reg om myself mooi te verduidelik nie? Dalk maak Uther se voorbeeld van verskillende vroue se verskillende behoeftes dit duideliker. 🙂

      Reply
  • Avatar
    Feb 5, 2019 at 3:00 pm
    Permalink

    Ek glo nie aan die hemel of hel en daai nie, maar vir my is ‘n orgamse om vir ‘n kort tyd die hemel te ervaar. OK, ek is nie regtig so diep nie, ek het dit iewers gelees, en van toe af deel ek die hemel-tydjie. Gee vir haar ook ‘n stukkie hemel.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)