Woonstel

Hoe lank gaan ek lees: 4 minute

deur Sneeuwitjie

Die ou woonstelgebou vorm ‘n blok-formasie, met al die vensters wat uitkyk op ‘n lowergroen binnehof met ‘n fontein. Tipies Suid-Afrikaner staan my lessenaar reg voor die venster – op soek na ‘n stukkie natuurlike lig om by te sit en werk. Van lig is daar maar min te bespeur hierdie tyd van die jaar in Amsterdam. Vanuit my suide-woonstel op die derde verdieping het ek ‘n onbelemmerde uitsig oor die kom en gaan van die hele blok se inwoners. Ek moet nog gewoond raak aan die Europeërs se oop-en-bloot manier van doen. Geen kantgordyn in sig nie – elkeen gaan bloot sy gang, blykbaar min gesteur deur die feit dat ander kan sien wat aangaan, en die gordyne word net soms toegetrek met slapenstyd. Ek betrag almal se doen en late met ‘n mate van voyeuristiese plesier. Die vrou in nommer 12, skuins onder, eerste vloer, was heel week op soek na haar kat. Dié het skynbaar teruggekeer deur die nag, en kry vanoggend ‘n ekstra piering melk. Die musiekstudent in nommer 23, skuins onder, oefen klavier met sy rug na die venster. Sy lenige vingers dartel oor die klawers terwyl hy oor en oor die opening van Rachmaninoff se derde klavierkonsert inoefen. Niemand kla nie. Dis mooi.

Sy staan op haar balkon op die derde verdieping, haar woonstel reg oorkant my aan die ander kant van die binnehof. Die koppie koffie in haar hand maak pluime stoom in die fris oggendlug. Die koppie het die kenmerkende Illy vorm, versier met ‘n abstrakte kunswerkie wat ek nie kan uitmaak nie. Duur koppie, stylvol. Sy is geklee in ‘n satyn-japon, gitswart soos haar hare, wat sag vloei oor haar lenige lyf. Sy buk vooroor en rus met haar voorarms
op die balkon-reëling terwyl haar donker oë dromerig uitkyk oor die binnehof. Haar olyfkleurige vel gloei sonder ‘n druppel grimering, en sy teug met haar vol lippe aan die koppie. Bliksem, sy is mooi. My gedagtes begin dwaal agter my skryfwerk wonder ek wat sy doen vir ‘n lewe, die beeldskone vrou wat die laaste paar maande in die woonstel oorkant my bly. Sy is soggens gewoonlik teen nege uit die huis. Elegant aangetrek, knielengte
romp, bloes en baadjie, haar hare netjies vasgemaak agter in haar nek. Dalk werksaam by ‘n bank of beleggingsmaatskappy, of miskien ‘n prokureur? Sy neem bedags altyd ‘n leersak saam. Met haar terugkeer saans is haar uitrusting gewoonlik effens aangepas, meer sexy. ‘n Bloes met ‘n laer hals, hoër hakke, ‘n sweempie eksotiese parfuum (ja, my neus is so fyn), haar hare losgemaak. En meeste aande keer sy terug met ‘n metgesel aan die
hand. Dis altyd een van ‘n stuk of ses, dalk sewe, aantreklike mans wat mekaar afwissel. Gisteraand was dit weer die effens korter een, die donkerkop man met die vurige oë, netjiese stoppelbaard en Mediterreense gelaatstrekke. Sag op die oog. Hulle het wyn gedrink en musiek geluister in die sitkamer en later verder in die woonstel inbeweeg – hulle skuif altyd in as die vryery begin warm raak, altyd buite my sig. Dammit. As ek maar ‘n vlieg
teen die muur kon wees. Teen die oggend is die metgesel van die nag gewoonlik weer weg.

Ek wonder wat gebeur daar in die middernagtelike ure, en weet die lovers van mekaar? Die student beweeg aan na die volgende paar maatreëls van die Rachmaninoff.

Die donkerkopman is toe duidelik nie deur die nag oudergewoonte huis toe nie. Hy kom staan skuins agter haar op die balkon, netjies geklee in ‘n donker pak en das. Sy loer oor haar skouer en bied hom van haar koffie aan. Hy neem ‘n sluk en gee die koppie vir haar terug, en gly sy hand oor haar rug. Sy hand beweeg stadig oor haar boud en gly onder die sagte satyn-materiaal van die japon in om haar bobeen te streel. Dit lyk of die twee bloot
langs mekaar staan, maar vanuit die hoek waaruit ek hulle betrag kan ek sien sy skuif haar voete effens uitmekaar sodat sy hand van agter tussen haar dye kan inbeweeg. Haar japon skuif effens oop, en ek kan net-net haar naakte onderlyf sien. Sterk, ferm dye. Ek kan net-net die buitelyne van sy vingers uitmaak wat dartel oor die dun strepie swart haartjies wat haar vroulikheid beklemtoon. Haar japon skuif verder oop. Ek raak meteens bewus van die klammigheid tussen my bene.

My woonstel se lig is af, so ek is seker hulle kan my nie sien nie. Ek lig myself effens van my stoel af op en glip my broekie met een beweging af. Ek voel die koel oggendlug op my vel as ek my bene wyd oopmaak onder my lessenaar, en met my hand trek ek die bewegings van die donkerkopman op my eie poesie na. Hy gly sy vingers oor die netjies strepie haartjies tot by haar labia, wat hy dan tussen tydsaam duim en wysvinger masseer.
Sy teug ewe nonchalant aan haar koffie. My klit word hard tussen die twee lippies en met elke druk- en draaibeweging van my vingers beweeg ‘n tinteling verder teen my dye af. Sy vingers skuif haar lippies weg uitmekaar en sy middelvinger glip in die natheid van haar poesie in, net effens in en effens uit. Dan trek sy haar japon weer effens toe. My middelvinger speel ritmies in en uit die sagte voue van my poesie, sag, stadig, nat. Ek skuif
die nattigheid van my vinger terug na my klit toe, stadig om en om. Haar oë is nou toe, en sy trek haar skouers effens terug waar sy steeds teen die balkon-reëling leun. Ek maak my bene verder oop, en met my eie nattigheid masseer ek stadig en ferm my ontblote klit terwyl ek die lieflike toeneel wat voor my afspeel aanskou. Die bewegings van sy hand onder die satyn-materiaal raak dringender. Ek diep nog ‘n bietjie nattigheid tussen my lippies op na my klit toe, en elke beweging word geaksentueer deur die koel lug op my onderlyf. Op die balkon aan die oorkant staan sy steeds met haar oë toe, haar asemhaling vlakker en vinniger – in pas met die ritme van sy behendige vingers. My vingers beweeg ritmies, amper hipnoties, in ‘n diep massering oor my klit. Sy trek haar rug krom, pers haar lippe saam, en die kunswerk-koppie tuimel uit haar hand. Ek hoor hoe spat die koppie aan skerwe in die binnehof. Die Rachmaninoff-note stop. Haar hand klem die reling van die balkon vas en sy kreun gedemp – terwyl my eie orgasme deur my lyf ruk. Sy maak haar oë oop, en lag sag terwyl sy vir haar metgesel na die skerwe in die binnehof beduie. Hy soen haar in haar nek,
gaan terug in die woonstel in en ek hoor hoe maak hy die voordeur toe. Die Rachmaninoff concerto se note begin weer dartel deur die binnehof.

Sy kyk skielik stip in die rigting van my venster. “Hello”, sê sy. Ek is stil geskrik, waar ek nog agteroor in my stoel sit. “Yes, you. The one watching me.” My hart klop in my keel. Sy knipoog vir my en sê: “Come on over! I need to make some fresh coffee. Seems like you could use some…”

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

25 thoughts on “Woonstel

  • Avatar
    Feb 9, 2019 at 10:04 pm
    Permalink

    Briljant lekker geskryf….sien uit na ‘n opvolg.

    Reply
  • Avatar
    Feb 9, 2019 at 11:12 am
    Permalink

    Heerlike strorie Sneeuwitjie!

    Reply
  • Avatar
    Feb 8, 2019 at 8:10 am
    Permalink

    Kokkas, smaak verskil. Ek, vir een, geniet dit baie.

    Reply
  • Avatar
    Feb 7, 2019 at 3:48 pm
    Permalink

    Al weer ek wat van die onderwerp af is, maar julle wat by 1) Gemeenskap en julle wat by 2)Vreesloos is, gaan daar darem iets aan?

    Reply
      • Avatar
        Feb 7, 2019 at 4:39 pm
        Permalink

        Ek is te vol kak vir dit, LOL. Ek moet altyd eers specs en data en so uitkyk. Met alles wat ek koop. Mayo, kar, chips, porn, boek, tandepasta, pen, dakwaaier… alles.

        Reply
        • Avatar
          Feb 8, 2019 at 10:09 am
          Permalink

          Nou dan gaan jy uitmis, jammer om van jou verlies te hoor.

          Reply
          • Avatar
            Feb 8, 2019 at 11:24 am
            Permalink

            Ek het al ‘n paar dae terug vir die webmoeder ook gevra, omrede dit wat ek kan sien, lyk dit byvoorbeeld vir my daar is net by Vreesloos enkele inskrywings Januarie 2019, Desember 2018, April 2018 nog ‘n April 2018 en dan Augustus 2017, maar al wat ek kry is stilte soos op ‘n Maandag in die kerk.

            Ag wat, seker maar een van daai dinge.

            Reply
            • Avatar
              Feb 8, 2019 at 11:37 am
              Permalink

              Skies, ek het daardie navraag gemis. Ek post basies elke dag op Vreesloos. Daardie paar wat jy sien is net wat mense kan sien wat nie geregistreer is nie om hulle lus te maak. Ek is regtig jammer dat ek jou nie geantwoord het nie. Sal gaan soek waar jy dit gevra het. Op Gemeenskap chat die mense ook elke dag.

              Reply
              • Avatar
                Feb 8, 2019 at 11:41 am
                Permalink

                Ah, OK, so daar gaan iets aan. :thumbsup:

                Reply
                • Avatar
                  Feb 8, 2019 at 11:44 am
                  Permalink

                  Het jy vir mu gemail? Ek voel sleg oor my stilte op jou navraag. Jip daar gaan iets aan – ek voel dis nie reg om mense geld te vra en dan niks vir hulle daarvoor te gee nie. So ek werk aan daai site net so baie soos hierdie ene 🙂

                  Reply
                  • Avatar
                    Feb 8, 2019 at 11:48 am
                    Permalink

                    Ja, kyk op die email “Nog ‘n Johnny tappet storie”, die tweede boodskap nadat jy my gevra het of ek weet van Vreesloos. 5 Februarie 2019, 14:31.

                    Reply
                    • Avatar
                      Feb 8, 2019 at 11:52 am
                      Permalink

                      Dankie en sorry weereens

  • Avatar
    Feb 7, 2019 at 2:07 pm
    Permalink

    Sneeuwitjie, absoluut finominaal ou girl. Fantasitiese storie. Ek glo die twee buurvroue het seker mekaar leer ken. Ons wag.
    ns. Wanneer sien ons jou op Gemeenskap?

    Reply
  • Avatar
    Feb 7, 2019 at 1:37 pm
    Permalink

    Ek het dit nou baie geniet. Hoop sy gaan koffie drink!

    Reply
    • Avatar
      Feb 8, 2019 at 10:16 am
      Permalink

      Sy mag dalk net. Julle sal maar moet wag om uit te vind.

      Reply
  • Avatar
    Feb 7, 2019 at 1:11 pm
    Permalink

    Baie lekker storie – vandag geniet ek dit veral, want my ‘vriend’ is nou net weg van my af, na hy my só lekker klaar ‘gevinger’ het, dit is ‘n fantasmagoriese lekker gevoel wanneer ‘n man jou koekie só steek Met vingers!

    Reply
    • Avatar
      Feb 8, 2019 at 10:05 am
      Permalink

      Mmmmmm…. Lucky girl!

      Reply
    • Avatar
      Feb 8, 2019 at 10:50 am
      Permalink

      Mmmmmm. Lucky girl, FAZ!

      Reply
  • Avatar
    Feb 7, 2019 at 12:52 pm
    Permalink

    Kannie wag vir die volgende aflewering nie!

    Reply
    • Avatar
      Feb 8, 2019 at 9:37 am
      Permalink

      Jou geduld mag dalk beloon word…

      Reply
  • Avatar
    Feb 7, 2019 at 12:42 pm
    Permalink

    nou toe nou toe is die voyeur skoen aan die nader voet ook !
    Lekker eroties, Sneeuwitjie, dankie.

    Reply
    • Avatar
      Feb 8, 2019 at 9:33 am
      Permalink

      Dankie, Willewilll 😉

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)