Fokken Koei

0
Hoe lank gaan ek lees: 4 minute

deur Vidar

Fokken Koei … teef … hoer …

Ek dink dit, maar sê dit nie. Dis nie ordentlik nie.

En sy is dit ook nie…

Sy’s eintlik plein as jy vinnig kyk. Meeste manne op jag sal by haar verbyloop, want sy pas nie by hulle illusie nie. Ronde lyfie, klein borsies, lekker gat, maar dit wat vir my werk is haar persoonlikheid. Blink, slim ogies wat meer sê en sien as wat mens wil hê. ‘n Geneigdheid om kak te soek en in my kop en siel te krap dat ek naderhand wil fokof, maar ek doen nie, want sy maak my jags … baie jags.

En die feit dat hierdie meisiekind wat jonk genoeg is om my dogter te wees belangstel maak dit soveel erger/beter? Daar is nie hang-ups nie, bagasie ja, maar nie hang-ups oor al die kak wat sy en ek al in die lewe deur is nie. “No-strings-attached” is ‘n mite – die bymekaarkom en deel van jou menswees met iemand, het altyd drade en ‘n nasleep. Wat dit maak werk is dat daar nie afhanklikheid is nie. Ek doen my ding, sy doen hare. Wanneer ons mekaar kan sien werk dit, of soms nie. Indien ons nie kontak het nie is dit ook maar so.

Ek wil haar eks bliksem as ek hom sou in die hande kry, want hy’s ‘n pap tril, (dose is altyd bruikbaar) wat nie weet wat ‘n regte vrou is of hoe sy behandel moet word nie. Sy’t issues daarmee dat ek deure vir haar oopmaak en nou en dan kos of dop vir haar wil koop (generasie gaping?) En my lyf wat nie aldag wil saamwerk nie, nie eens met ‘n pilletjie nie, gaan aan die bewe as sy net in my rigting asemhaal. Haar vriende sê vir my “oom” en ek is seker hulle lag agter my rug vir die ou toppie wat soms saam met hulle rondhang, maar ek is gelukkig te oud om my aan sulke kak te steur. Maar ek dink ook dat die wat al bietjie ervaring het, ook jaloers is dat ek meer aandag kry as hulle, dat sy aan die einde van die aand saam met my ry en dat sy nie altyd by háár bed uitkom nie.

Sy is nice, gemaklik, loveable met ‘n geniepsige streep in haar. Sy is agressief, sy byt en krap dat die merke sit. Sy hou van piel suig, want sy wil. En sy kan … ek het nie veel ervaring nie, maar sy is een van my beste nog en dit sluit ‘n insident in Thailand in. Sy suig my halstarrige piel dat my ore suis en my asem jaag en so nou en dan, as alles saamwerk, kry sy haar beloning wat sy met smaak sluk en my dan kom soen.

En dan is daar haar lekker ronde lyfie, wat spring as ek vat (want sy’s kielierig) of wat rillings trek as ek streel (want sy’s moerse sensitief). Gelukkig het sy tot nou toe net met die jonger, haastiger manne te doen gehad en kan ek van my ervaring gebruik maak. Iemand anders het geskryf oor “Houding” en “Tegniek” – hierdie is van ons ouer manne se beste tools saam met ‘n bietjie geduld en inisiatief. (As ek daardie tyd maar al van beter geweet het …)
Ek toor met haar lyf, met my tong en my hande. Elke vrou is anders en mens moet jou tyd vat om hulle te leer lees en ervaar as jy kan. Sy dink sy hou van dit rof, maar ek vind dat ek stadig moet begin. Soene op die mond, dalk ‘n hand op die sy of rug – daar’s tyd later. Haar nek is veral ‘n brandpunt. Saggies soen al agter die oor en om die haarlyn. Voor in haar kuilkie. Terug mond toe, dalk ‘n bietjie harder of ‘n knibbel aan die lip. Nek, ore, mond. Nek, ore, mond.

Sy slaap kaal en hou van kaal wees, maar sy is skaam wanneer ek haar begin uittrek. Bloes, toppie en bra. Klein borsies wat stadig reageer, maar met genoeg aandag staan haar tepels tog op aandag. Dan kan ek harder soen en selfs byt. Sy hyg en raak ongeduldig, maar ek vat my tyd. Soen teen haar maag af tot by haar broek se rand en teen die een kant weer op boontoe. Stadig weer afwaarts en skuif die broek net effens voor ek weer rigting verander. Teen die tyd kan ek haar ruik en die hitte voel wanneer sy my gesig probeer vasdruk.

Broek af, dis nie sexy nie, dit moet net gedoen word. As sy die slag broekie dra, los ek dit vir eers sodat ek aan haar bene kan aandag gee. Dis nie iets waaraan sy gewoond was nie – die jong klomp kry mos “tunnel-vision.” Maar sy leer en laat my verder terg. Soen en lek af teen haar been tot by die knie (ek mag nie laer nie) buite op tot by die rek en dan onder die walletjie by haar heup. Ander been, heen en weer. As ek wil vuil speel begin ek weer van voor af met die soenery, maar soms is dit net te veel vir ‘n ou man om verder uit te stel. Broekie uit. Soen van haar heuwel om die rand van haar poesie tot op die been, blaas oor haar klit. Weer die heuwel en af teen die ander rand. Lek liggies.

Herhaal of stop, begin weer, terg, terg, terg …

Die opbou en afwagting help my om in die regte stemming te kom. Maar ons (ek) is nog die daar nie. Soen vol op die klit, lek oor die buite lippe tot hulle oopgaan en my haar vrug aanbied. Tong en vingers werk saam om die vloed uit haar te werk. Sy is klein en ek kan nie meer as twee vinger inwerk voor sy begin kom nie. En sy kom, strome vloed uit haar uit en was my gesig en baard en bors. Daar is ‘n dammetjie op die beddegoed, sy’s skaam daaroor, maar ek dink dis hot.

Twee, drie, vier orgasmes voor ek haar laat asem skep en dan as ek gelukkig is, het die ou man genoegsaam sy kop opgetel dat ek kan in en die beste paar minute van my dag ervaar voor ek ook met ‘n gehyg klaarmaak en sy vir my smile en vra of ek “OK” is.

Kak vraag, sit!

0

11 thoughts on “Fokken Koei

  • Avatar
    Jun 11, 2019 at 6:40 am
    Permalink

    Daar is maar niks hotter as n vrou wat nie hang-ups hetvoor haar rimples en dimples en rolletjies nie. Goed geskryf!

    Reply
  • Avatar
    Jun 10, 2019 at 11:04 am
    Permalink

    Dankie mense.
    Dis my eerste probeerslag en effe buite my gemaksone. Was nogal senuagtig om kommentaar te sien.
    Bly julle het dit geniet.

    Reply
  • Avatar
    Jun 8, 2019 at 1:27 pm
    Permalink

    Nostalgies. Jags-makend. Mooi.

    Reply
  • Avatar
    Jun 7, 2019 at 2:03 pm
    Permalink

    Ek hou van die storie dankie! Will… ek en jy is grys en oud…

    Reply
  • Avatar
    Jun 7, 2019 at 1:11 pm
    Permalink

    Vidar – Uitmuntend ou vriend en hartlik welkom.

    Reply
  • Avatar
    Jun 7, 2019 at 10:41 am
    Permalink

    Pragtig geskryf!! Dit laat my dink aan 2 mense hier……

    Reply
  • Avatar
    Jun 7, 2019 at 9:23 am
    Permalink

    Dire ou sending van ‘saam met die grysheid kom die wysheid (en geduld en perfeksie), is so waar. Dankie Vidar, ekt dit geniet.

    Reply
  • Avatar
    Jun 7, 2019 at 9:20 am
    Permalink

    Vidar is jy nuut by ons? Indien wel, baie welkom met jou insiggewende verhaal…of is dit ‘n relaas oor jou en die meisiekind?…Puik nadenke!
    Indien jy al v’tevore geskryf het : onder watter naam?…ek sal graag meer van jou skrywes wil lees, want dit kan net goed wees!
    Dankie.

    Reply
    • Avatar
      Jun 7, 2019 at 11:10 am
      Permalink

      Hy is ‘n nuwe skrywer hier 🙂

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)