Hekelwerk met gemiste steke (9)

Hoe lank gaan ek lees: 4 minute

deur Tiptop

Taalversorging deur Lusman

(Lees vorige episode HIER)

Na drie jaar was Lyla se konstante gekla net te veel vir Tommie. Vandag kan hy haar miksmul dat sy kom … en net môre kak sy hom uit oor alles en nog wat.

Een Sondagoggend was dit verby. Hy het sy piel, tong en wat sy as sy kak beskou het gevat en gewaai. Daarna het hy nog drie keer teruggekom en haar genaai dat sy huil. En toe nog een, laaste keer. Dit was die finale einde van die verhouding.

Maar Tommie kon, in die dae wat gevolg het nadat hy haar deur finaal agter hom toegetrek het, nie ophou om aan Lyla se seksvaardighede te dink nie. Hy het aanvanklik gedink Liz van die Vrystaat is die tottiemeesteres, maar baie gou het hy geleer Lyla is ‘n tottie-ghoeroe!

Tommie sit nog ‘n bietjie en vertoef in restaurant na hy klaar is met die ete. Hy kan nie help nie om aan Lyla se unieke vaardighede te dink.

Na Lyla ‘n trilsmul gegee het, moet mens die laken uit sy gat trek – so goed kan sy suig! Geen Electrolux kan by dié girl kers vashou nie! En Lyla hou van naai. Sommer baie. In die kar, langs die pad, op die bed, onder hom of langs hom. Stort, bad, balkon, grasperk, garage, oral! In haar ma se huis, swembad of tuin – die girl het geen skaamte nie. Jou piel is nooit lank in nood by haar nie.

Tommie se duidelikste herinnering aan Lyla is dat haar piepklein pêntietjie net nooit kon aanbly nie! En sy kon jou piel half kouend suig met daai poesie van haar. Hy het baie keer gedink hy sal nog so spyker dan spuit die kom by haar ore uit!

En Lyla het van hom ‘n cunnilingus-meester gemaak. Met al die ure wat hulle op ‘n bed spandeer het, baie daarvan met sy kop tussen haar bene, het hy gou geleer hoe en waar om te lek. In die begin was sy tong gou lam en seer, maar later kon hy baie lank lek en speel. Lyla het altyd rukkende gekom. Nie net ruk-ruk-ruk … en sy is klaar nie. Nee meneer, daai girl het so onwillekeurig aangehou ruk, dit het altyd gelyk of sy in ‘n trans is as dit gebeur. Hy het haar dan gewoonlik met ‘n ligte kombers toegegooi en styf teen haar gaan lê tot die rukkings gestop het.

Fokkit, met Lyla het ‘n hele klomp steke goed in plek geval, dink Tommie terwyl hy sy sleutels en foon op die tafel optel en uitstap.

Nadat hy sy sit in die kar gekry het, vat-vat hy so aan die passasiersitplek, gedagtig aan haar kom wat sy dikwels mildelik op die sitplek uitgestort het.

Terwyl die kar voortsnel op die N1, die tenk nou weer goed vol petrol, dink Tommie aan Natasha wat hy ontmoet het toe sy praktyk in Pretoria al goed op dreef was.

Sy was sy goeie pel se huismaat. ‘n Piepklein blondie. Haar 1.61 m, 45 kg en 32A het hom nogal aangestaan. Sy het baie hard flikkers na sy pel gegooi, maar dié wou fokkol weet. Hy weet egter sy pel het haar tog êrens vasgedruk vir ‘n stoei. En hy wat Tommie is, het eendag ook ‘n kans gekry.

Tommie en sy pel en nog ‘n paar ouens, het na ‘n goeie reenbui gaan motorfiets ry in die modder. Natasha het ook ‘n motorfiets gehad en was saam. Tydens die ryery het dit weer begin reën. Een ou, wat naby gebly het, het gesê almal kan hul motorfietse in sy motorhuis los. Almal was vuil. Die pel het toe almal op sy bakkie gelaai en na hul huise geneem. Toe hulle by Natasha-hulle se huis kom, sê sy vir Tommie hy kan hom sommer daar skoonmaak. Sy sal hom later wegbring.

Tommie en Natasha was alleen by haar huis. Haar ouers was weg vir die naweek.

Tommie was half verbaas toe Natasha sê sy gaan solank stort, maar hy is welkom om by haar aan te sluit. Hy het gesien die deur was half oop toe die water begin loop. Hy het sy klere buite uitgetrek en in die stort ingestap asof hy al jare saam met haar stort. Sy het eenkant toe gestaan om vir hom plek te maak in die stort. Hy het met sy rug na haar gestaan, uit bedagsaamheid dat hy nie heeltyd vir haar kyk nie.

Tommie het die modder uit sy hare en gesig gespoel, maar voor hy kon omdraai, het Natasha sy rug met haar kaal hande begin was. Hy het haar laat begaan. Sy het hom laat omdraai en sy voorkant begin was – ook sy slang, met haar kaal hande. Tommie het haar toe ‘n wederguns bewys. Hy het seker gemaak haar koekie, een sonder hare, is ook skoon. Sy hande staan mos vir niks verkeerd nie!

Hulle het mekaar gaan afdroog in haar kamer. Daarna het hulle mekaar omhels en gesoen. Met hande en monde het hulle ook liggaamsvloeistowwe uitgeruil. Die aand het Tommie daar oorgebly, eerder as dat sy hom na sy huis geneem het.

Hy het haar fyn lyfie goed met daai slang van hom, wat in ‘n gedugte paal kon verander, geboor. Terwyl hy besig was, het hy gedink aan wat sy pel gemis het deur sy halsstarrigheid. Hy het haar sommer ‘n ekstra paar pompe namens sy pel gegee voordat hy gekom het.

Natasha het egter kort daarna uit sy lewe verdwyn. Hy weet nie wat van haar geword het nie. Ten spyte van die lekker naai, het hy haar ook nie regtig gemis nie.

(Lees volgende episode HIER)

2 thoughts on “Hekelwerk met gemiste steke (9)

  • Lukas van Vuuren

    Ek het ook lank gelede ‘n meisie gehad wat nooit genoeg kon kry nie en tot vandag wens ek om weer so ‘n vrou raak te loop.

    Reply
  • …..mmmmm….. ek het ook so ‘n blond wat ‘n draai gemaak het, maar dit het baie ongelukkig nooit gevorder tot saam stort nie… sy bly egter nog steeds ‘n fantasie, maar ‘n mens weet nooit…. eendag.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)