Hekelwerk met gemiste steke (3)

Hoe lank gaan ek lees: 3 minute

deur Tiptop

Taalversorging deur Lusman

(Lees vorige episode HIER)

‘n Jaar nadat Tommie sy elektrisiënskursus voltooi het, is hy in Londen. Hy het ‘n joppie as ‘n sekuriteitswag gekry terwyl hy vir ‘n elekrisiënsbetrekking gesoek het.

Tommie woon kortstondig in ‘n huis met drie girls en drie ouens. Dis ‘n kommune wat lekker pelle is. Dié mense verskaf nog ‘n stukkie hekelwerk in sy lewensloop waaroor hy wonder … Een van die meisies is nogal maklik. Hy kry ‘n lekker vry. Maar hy kry haar nie genaai nie.

Dis was maar net nog ‘n steek laat val, dink Tommie terwyl hy die stuurwiel stewiger vasvat en hard op sy lip byt.

Dan dink Tommie aan sy tweede blyplek. ‘n Kort rukkie na die vryery met die meisie, het hy na ‘n huis om die hoek getrek. Hy deel die huis met ses dames, almal Afrikaanse, goed opgevoede dames – amper te goed opgevoed, het hy soms gedink. Hulle is neusoptrekkerig.

Van hulle is soms katterig met hom. Hy vermoed hulle beskou hom as benede hul stand – het agtergekom hy assosieer met die een meisie by die huis waar hy voorheen gebly het. Hy kan sien hulle beskou haar as ‘n bietjie van ‘n rowwe diamant. Tommie is egter seker hulle almal knyp die kat in die donker, al sit hulle Sondag vroom en luister na oom Dominee se preek!

Kathy is die matriag van die huis. Sy is so ‘n jaar of ses ouer as die ander inwoners, het ‘n meestersgraad op Stellenbosch gedoen en het bekende, gesiene ouers. As jy nou iemand met styl soek, het sy dit – alles en alles.

Tommie en Kathy gesels nogal lekker. Hy vind die voorkoms van haar lyf interessant. Sy het ‘n mooi gesiggie, maar growwe beenstruktuur. En sy is verlief op hom, kom Tommie agter. Sy is baie huilerig as die girl van die vorige huis waar hy gebly het vir hom kom kuier.

Een aand na almal al gaan slaap het, sit Tommie en Kathy ‘n fliek en kyk. En toe Tommie weer sien vry hy en Kathy. Nie lank na die vryery begin het nie, kom ‘n huismaat wat uitgegaan het tuis. Kathy, wat nog ‘n tydjie preuts langs hom sit en fliek kyk, verdwyn na haar kamer kort nadat die maat na hare is.

Tommie reken by homself hy het Kathy goed warm gevry. En mens kan dit mos nie daar los nie; mens smee mos ‘n yster terwyl hy warm is. So ‘n rukkie na die huis mooi rustig geraak het, sluip Tommie af na die tweede verdieping. Hy maak Kathy se deur saggies oop. Sy is nog wakker en is baie bly om hom te sien.

Hy gaan lê langs haar en hervat die vryery van vroeër. Dis gou intens. Gou-gou waai haar slaaphempie. Die nippels van die kleinerige borsies met groot areolas staan kliphard. Tommie suig en speel met haar tepels. Kathy is woelig. Hy trek haar broek uit. Wat ‘n skok! Op dié dag en tyd is daar waaragtig nog girls wat bloomers dra! Nie dat die pofbroek hom afsit nie, maar hy stop maar net daar.

Sy help hom ook uit sy langbroek, maar wend gaan poging aan om sy onderbroek uit trek nie. So lê en speel die twee tot ligdag.

Die volgende aand is Tommie weer op sy pos, maar met ‘n beter plan: geen onderbroek hierdie keer nie! Hulle vry hulself spuls en die klere waai alles! Groot is sy verbasing toe hy sien dat Kathy haar poesiehaartjies mooi kort geknip het! Sy tong baljaar tussen haar lippies en gou suig hy aan haar klitoris wat skaam, maar regop, wegkruip. Nie lank nie, of Kathy kom rukkend. Later sluk sy Tommie se piel heel in. Hy spuit sy kom teen haar mangels vas.

Tog so naby en tog so ver, dink Tommie toe hy die oggend by haar uitstap. Hou wou nog naai, toe het sy sy ballas in haar mond leeggemaak. En toe hy weer op sterkte kom wou sy niks weet nie.

Ja, dit was weer eens ‘n steek gemis! dink Tommie toe hy half doelloos in die donker oor die onsigbare heuwellandskap van die voor-Drakensberg deur die syruit van die kar uitstaar. Vir ‘n oomblik is hy sommer lus en trap die briek hard! Maar Pretoria is ver en hy gee eerder vet.

2 thoughts on “Hekelwerk met gemiste steke (3)

  • Jan Pielewiet

    Arme Tommie. Laat hy my kontak as hy in Pretoria nie regkom nie dan gee ek hom so paar nommers..

    Reply
  • Willewill

    Ai TipTop, my hart gaan uit na hierdie warme Tommie ! Gee hom nou ‘n stoot met ‘n meisie wat hy die res van sy lewe sal onthou, asseblief tog !
    Lekker geskryf met opbouende spanning ( frustrasie?) in elke episode.

    Reply

Leave a Reply to Jan Pielewiet Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)