Groentjies: Eenwording
deur Fantasma
(Lees vorige episode HIER)
Dis daglig toe Gawie wakker word. Die wekkerhorlosie op die bedkassie dui aan tien oor nege. Hy lê op sy linkersy en Karlien met haar rug knus teen hom en sy regterarm is om haar gevou. Hoe het hy nie gedroom van hulle twee so genestel teen mekaar in ‘n bed nie. En hier lê sy in sy arms, naak, sonder enige kledingstuk aan. Vel teen vel. Hy dink terug aan wat alles die vorige aand gebeur het.
Dit lok dadelik ‘n reaksie op sy meneer uit. Hy kan die versoeking om sy hande oor die satynsagte lyf hier langs hom te streel nie weerstaan nie. Hy begin om met sy regterhand al oor haar sagte lyf te streel. Van haar skouerknoppe af oor haar ribbes, oor haar mooi gevormde heupies, oor haar sexy boudjies en af met haar bobeen en daar weer op.
Dan herhaal hy die proses weer. Karlien begin geluidjies maak. Sy hand beweeg oor haar plat magie en op oor die rondings van haar borsies. Toe hy oor een tepeltjie streel maak sy haar oë stadig oop.
“Gawie?”
“Ek kan jou mooi sexy lyfie nie weerstaan nie en maak toe gebruik van die geleentheid. Dit is nie aldag dat jy naak in my arms slaap nie,” korswel hy.
“Haai, dit is die eerste keer wat ek in jou arms slaap,” herinner sy hom.
“En ek hoop nie dit is die laaste keer nie,” sê hy hoopvol.
Sy giggel stout. “Ek hoop ook nie so nie.”
Sy begeer sy hande oor haar lyf. Menigte nagte het sy gedroom van sy hande oor haar lyf. Dit is erg sensueel vir haar en veroorsaak dat ‘n warm gloed deur haar vloei.
Hy draai haar om en soen haar hartstogtelik. Hulle tonge soek mekaar en mondsappe meng. Sy hand vind haar een borsie en hy rol haar tepeltjie wat begin ontwaak tussen sy duim en wysvinger. Karlien kreun saggies. Sy lippe beweeg af oor haar ken, af met haar nek, oor haar skouerbene, af met haar borsbeen langs en dan is sy mond oor
haar een borsie. Dan die ander een. Haar een hand gly by sy maag af en vind sy erekte penis. Terwyl hy haar borsies een vir een soen vind sy regter hand die klam klofie tussen haar bene. Sy middelvinger glip maklik tussen haar nat koekielippe in.
“Gawie?” sêvra sy met ‘n bewerige stemmetjie.
Met ‘n tepel nog half in sy mond antwoord hy: “Jaaa?”
“Naai my,” smeek sy.
Onmiddellik los hy waarmee hy besig is en kom orent. “Wat!” sê hy met groot oë, nie seker of hy reg gehoor het nie.
“Naai my! Maak my joune.” Herhaal sy braaf.
“Is jy nou ernstig?” vra hy in ongeloof.
“Ja, Gawie. Ek wil nie meer wag nie. Ek wil nou ervaar hoe dit is om seks te maak.”
“Is jy seker? Jy is dan nog ‘n virgin. Wil jy dit prysgee?” Hy wil net sekermaak sy is ernstig met haar versoek.
“Is jy nie ook nog een nie?” antwoord sy hom met ‘n vraag.
Sy is nie seker of hy wel een is nie. Veral na daardie aand wat hy met Salma uitgegaan het wat Otto vir hom gereël het. Otto ken net meisies wat wil steek.
“Ja ek is,” antwoord hy effen gekrenk dat sy daaroor nog twyfel. “Maar ek is nie ‘n meisie nie. Dit is baie meer spesiaal vir julle. ‘n Groter stap as wat dit vir ‘n mans is om te neem.”
Hy moet seker maak sy besef wat sy hom vra en dat sy nie later berou gaan hê nie.
“Ek weet. Dit is hoekom ek wil hê dit moet jy wees nie ‘n ander man nie. Jy moet my eerste keer wees. Ek voel veilig en tuis by jou.”
Gawie is nou stom geslaan maar tog opgewonde. Drome word tog waar, dink hy.
“Karlien, dit sal ‘n moerse eer wees, maar wil jy dit regtig doen?”
“Ons twee is nou al oor die eerste hekkie. Mekaar drie keer oraal bevredig en dit was awesome gewees. Ek wil hê dat jý my moet neem. My virgin is joune om te neem.” Sy grinnik. “En tegnies is jou ‘virgin’ dan myne om te neem. Ons raak saam ontslae van ons maagdelikheid.”
“Dit is groot stap om te neem.” Hy wil nie dat sy na die tyd spyt moet wees nie.
“Wil jy my nie naai nie? Is ek nie begeerlik vir jou nie?” vra sy effens afgehaal.
“Jy behoort nou al sonder enige twyfel te weet dat ek jou begeer, Karlien. Dit is my grootste begeerte om jou te naai.” As sy maar weet hoeveel keer hy gedroom het hy sit sy stywe piel in haar koekie in.
“Nou kom ons doen dit,” sê sy met beslistheid. “Ek en jy het lank genoeg gewag en nou het ons die ideale geleentheid. Ons is alleen in ‘n bed en alleen in ‘n huis. Daar is niemand wat ons kan steur nie.”
Sy kan nie meer haar seksuele begeertes onderdruk nie en sy begeer hom al lank. Met hom elke dag naby haar, in dieselfde huis, langs mekaar op ‘n bank, is dit nog meer veeleisend om dit te onderdruk. Flippit, sy kamer is
reg oorkant hare. Hoeveel aande wou sy nie opstaan en oor sluip en by hom in die bed gaan klim nie.
“Jy is bewus dat die eerste keer seer kan wees vir jou?” maak hy weer seker sy is bewus van wat sy kan ondervind.
“Ek is nog ‘n virgin Gawie, nie oningeligte nie. Dit is vir my vertel dat dit nie so erg is nie. Net ‘n klein steek pyntjie en dan is dit weg en dan is dit al die pad lekker,” verseker sy hom dat sy weet waarvoor sy haar inlaat, maar sê nie wie dit haar vertel het nie.
“Ek het nie ‘n kondoom nie,” sê hy afgehaal. “Wat van as jy pregnant raak?”
Gawie is nog altyd ‘n praktiese ou en een wat op sy voete nugter kan dink. Hy wil haar nie op die paal sit nie. Sy is nog te jonk en mooi. Dalk is daar kondome in Otto se kamer, dink hy. Hy het altyd ‘n hele boks vol kondome. Verskillende kleure en geure.
“Dit is veilig.” Probeer sy hom gerusstel.
“Wat bedoel jy, ‘dit is veilig’. Is jy op die pil?” vra hy verras.
“Nee man. Volgens my maandelikse cycle is ek in die veilige fase.”
“Hu? Hoe weet jy dit?”
“Lyk my jy is die oningeligte hier. Weet jy nie hoe ‘n vrou se menstruele cycle werk nie?”
“Ek weet julle menstrueer een keer ‘n maand.”
“Nou ja. Daar is ‘n periode wat ons bloei, dan ‘n periode wat ons erg fertile is en dan wanneer dit veilig is vir seks. Wat die laaste deel uitmaak. Min of meer die laaste sewe dae van die cycle voor ons weer begin menstrueer. Ek is nou in die veilige fase en sal oor vyf of ses dae weer begin om te menstrueer.”
“Hoe weet jy in watter fase jy is?” vra hy met ‘n frons.
“Ek hou boek.” Sy moet vir hom verduidelik hoekom sy dit doen anders gaan hy dink sy doen dit spesiaal met die oog op seks met ‘n man. “Die rede is dat ek nie onkant gevang wil word en begin bloei as ek tussen mans is of in die openbaar is nie. Dus moet ek weet wanneer om voorsorg te tref.” Sy giggel. “Wanneer om doekies te dra,
dommie.” Lig sy hom blosend in.
Hy bloos ook. “O, So daar is dan nie ‘n kans dat jy preggies sal raak nie?” sêvra hy.
“Dit is hoe mense dit in die outyd gedoen het voor daar voorbehoedmiddels was,” lig sy hom in. “So sien jy kans om my eerste een te wees of nie?” Laat sy die keuse by hom om te besluit en wag vir sy antwoord.
“Oukei, as jy wil. Ek voel geërd om jou eerste te wees.” Skielik is hy opgewonde, maar tog effens angstig.
Sy sit haar arms om sy nek en knipper haar wimpers. “Kom ons vind uit wat is die bohaai oor die lekkerte van naai. Ons sal nie sommer weer so kans kry nie.”
“Ek is ‘n bietjie gestres. Ek wil dit nie verbrou nie en jou eerste keer ‘n slegte ervaring maak nie. Dit moet vir jou ‘n aangename herinnering wees,” sê hy gespanne.
“Dit is hoekom ek wil hê dat dit jy moet wees. Jy sal dit reg doen en met jou sal dit ‘n goeie ervaring wees. Dit is ons albei se eerste keer,” probeer sy hom gerusstel.
Sy weet Ella se eerste keer was ‘n ramp en sy het seer vir ‘n paar dae gehad. Ook weet sy wie was die ou wat alles verkeerd gedoen het. Sy het volle vertroue in Gawie dat hy alles sal reg doen. Sover het hy alles perfek gedoen.
“Ek is bang jy kry seer en jy het ‘n onaangename ervaring en dit maak jou sku vir seks,” deel hy sy vrese met haar.
“Wat kan gebeur Gawie?” Sy grinnik. “Die ergste wat kan gebeur is dat ek my virgin verloor.”
Gawie haal diep asem. “Oukei dan, kom ons probeer.”
“Ek wag in ekspektasie, Gawie.” Sy is so lus sy wil ontplof, maar sy wil nie vir hom sê nie.
“Vertrou jy my?” Hy voel baie geërd dat sy hom vertrou om haar reinheid te neem.
“Ja, Gawie, ek vertrou jou,” sê sy effens ongeduldig.
Hy het so uitgesien na hierdie oomblik en nou stres hy en probeer onthou wat hy gelees het oor hoe ‘n man ‘n vrou wat nog ‘n maagd is moet benader. Die moets en moenies. Die beste manier om dit te doen sodat die vrou die minste seer en ongerief ondervind? Voorbereiding. Die beste is eers die nodige voorbereiding. Voorspel. Liefkosing. Eers moet hy haar op die rand van orgasme kry.
“Maak toe jou oë en geniet die rit,” sê hy skalks, maar erg gespanne. Hy kyk haar in die oë. “Jy is die mooiste en sexieste meisie wat ek nog ooit gesien het, Karlien.”
Dit is verblydend vir Karlien dat sy vir hom mooi en sexy is. Volgens haar is sy nie. Die meeste ouens kyk nie eers twee keer na haar nie, maar sy besef nie dat haar kleredrag verbloem haar sexy lyf en die mans sien dit nie raak nie. Behalwe Gawie wat al lankal opgemerk het dat onder daai sakkerige klere skuil ‘n pragtige sexy meisie. Gawie laat haar op haar rug lê en begin haar eers saggies en dan hartstogtelik te soen. Sy beantwoord sy soene met oorgawe. Dit is duidelik vir hom dat sy gereed is vir die groot oomblik in haar lewe. Terwyl hulle tonge die liefdesdans uitvoer, streel sy hand oor haar borsies. Sy duim gly veersag beurtelings om haar tepeltjies. Die
tepeltjies spring regop en verstyf. Karlien voel hoe haar borste voller word en die tepels sensitiewer. Sy lippe beweeg af met haar ken en soen die sagte plekkies agter haar ore. Af met haar nek, oor haar skouers en sleutelbene. Af met haar borsbeen, af met die kloof tussen haar ferm borsies. Karlien neem sensasie na sensasie in. Dan rol sy tong afwisselend oor die een tepeltjie dan die ander een. Kort-kort ontsnap geluidjies uit haar keel. Terwyl sy mond haar borsies liefkoos beweeg sy regterhand stadig af met haar plat magie. Oor haar skaamheuweltjie. Die haartjies op die heuweltjie kielie sy handpalm. Dan skulp sy hand oor haar klam heuningpot. Stadig gly sy middelvinger tussen haar buite-koekielippe in en dan dieper tussen die binnelippe in. Sy kreun en outomaties maak sy haar bene weier oop. Nou het hy twee vingers in haar nat gleuf in. Op en af beweeg sy vingers tussen haar nat lippe. Met tye gly sy vingers oor haar klit wat nou al op aandag kom staan het vir ‘n kopkrap. Hy kan haar koekie nie nou sien nie, maar hy weet presies hoe dit lyk. Gisteraand het hy die voorreg gehad om dit ‘n paar keer in helder lig te bewonder. Haar koekie is nou in sy geheue getatoeëer. Hy voel hoe haar koekie al natter word en haar heupe heen en weer en op en af beweeg. Karlien voel hoe golf na golf sensasie deur haar haar vloei.
Nog nooit het sy soveel ekstases ervaar nie. Terwyl Dawie konsentreer op sy taak om haar na die toppunt van ekstase te lei, hoor hy hoe sy al vinniger asemhaal, soos iemand wat van gevaar af weghardloop. Sy kop beweeg af tussen haar bene in en sy tong neem oor by sy vingers. Sy regter hand vind ‘n borsie en dié se vingers streel
haar stywe tepeltjie. Elke keer wat sy tong tussen haar binne-koekielippe op beweeg, gaan aangename rilling deur haar en wanneer sy tong haar klit liefkoos is daar aangename spasmas deur haar hele lyf. Haar heupe lig hulleself outomaties op. Spasma na spasma storm onbeheerst deur haar liggaam. Sy besef sy het amper die toppunt van ekstase bereik en sy gaan enige oomblik ontplof.
Karlien gryp sy kop met albei hande vas. “Ek … gaan … kom!” sê sy uitasem met groot oë vol van ekstase.
Gawie besef sy behoort nou reg te wees vir penetrasie. Hy kom orent en kniel tussen haar bene. Leun vooroor en soen haar. “Is jy reg Karlien?”
Sy proe haarself op sy lippe. “Ja! … naai my … naai my … naai my asseblief!”
Meer gereed kan sy nie wees nie. Met sy regter hand se duim streel hy oor haar klit sodat sy gestimuleer moet bly. Hy rig sy stywe piel vir haar koekie se opening. Trek sy voorvel terug en versigtig druk hy sy pielkop tussen haar sopnat koekielippe in. Vir die eerste keer raak sy piel aan die lippe van ‘n vrou se koekie. Terwyl sy duim nog haar
klit streel druk hy net sy piel se punt by haar vagina opening in. Haar koekie is sopnat en sy piel behoort maklik in te gaan. Hy voel ‘n effens weerstand teen sy piel en hy weet die is omdat sy nog ‘n maagd is. Haar maagdevlies is nog intakt en haar vagina is nog styf en nou. Nog geen piel het haar binne gedring nie. Die eer is syne om die
eerste man te wees wat haar binnedring. Karlien wag angstig om die eerste man se penis in haar binneste te ontvang. Gawie s’n. Om haar reinheid te neem. Sy weet hierna sal sy nie meer ‘n maagd wees nie, maar sy kan nie meer teen haar seksdrange veg nie. Hy beweeg die punt van sy piel ‘n paar keer op en af deur haar nat koekie se lippe om die nattigheid op te vang. Met sy een hand rig hy sy piel na waar haar die opening van haar genotskanaal is. Dan vind hy haar opening en haal diep asem. Karlien kan die punt van sy manlikheid in die opening van haar vagina voel en sy wag in spanning vir volle penetrasie.
Die beste manier om ‘n pleister van ‘n wond af te trek is om dit vinnige met een beweging te doen en nie stadig nie, dink Gawie. Dit sal dus beter wees om sy stywe ding vinnig in haar in te stoot as om dit entjie vir entjie te doen. Gawie maak hom reg vir sy eerste naai en wat ook haar eerste keer gaan wees. Hy haal diep asem. Met
een harde beweging stoot hy sy harde piel in haar genotgrot in, so diep as wat haar kanaal dit nou toelaat en hulle word een. Karlien gee ‘n klein eina-gilletjie. Sy piel is so driekwart in. Hy hou sy piel binne en beweeg nie om haar tyd te gee om gewoond te raak aan ‘n harde spier binne haar genotskanaal. Karlien is deeglik bewus van die
harde stuk spier wat vir die eerste keer haar binne gedring het, wat haar genotskanaal nou vul. Gawie is bewus van sy harde piel wat omhul is in die sagte wande van haar vagina. Hy moet konsentreer om nie dadelik te ontlaai nie. Net soos dit vir haar ‘n groot gebeurtenis is om die eerste keer ‘n man binne haar te ontvang, is dit ook vir
hom ‘n groot oomblik om sy harde manlikheid binne-in ‘n vrou te parkeer.
“Is jy oukei Karlien,” vra hy besorgd.
“Ja,” kom dit sag van haar. “Naai my nou, Gawie, naai my,” pleit sy met ‘n bewerige stem.
Sy kan nie wag om die volle ervaring te ondervind nie. Die seer was nie so erg nie en sy het dit al vergeet. Daar is ‘n lekkerkry wat vir haar wag. Stadig begin Gawie om sy piel in en uit haar sagte kanaal te beweeg. Beide ervaar
hulle eerste stimulasie deur ‘n geslagsorgaan van die teenoorgestelde geslag. Dit is vir albei ‘n belewenis. Onwillekeurig begin hy sy pas versnel en beweeg vinniger in en uit. Dit is vir beide ongelooflik lekker. Niemand kan dit beskryf nie. Hy voel hy is nou naby aan die afgrond en streel met sy duim weer oor haar klit om haar orgasme aan te jaag. Na ‘n ruk kan hy voel hoe haar lyf al meer en meer beweeg en hoe haar
bekkenspiere om sy piel saamtrek. Karlien se hoop was dat sy penis binne haar aangenaam sal wees, maar nie verwag dat Gawie se piel in haar, soveel sensasies in haar sal ontlok nie. Sy ervaar genot wat sy nie geweet het bestaan nie. Geluide ontsnap haar keel wat effens klink soos haar stem. Ella het gesê dit is eufories as ‘n man jou naai en nou weet sy dat sy nie oordryf het nie. Sy voel hoe haar lyf in spasmas oorgaan en haar hele onderlyf lig op.
Sy besef ‘n orgasme van orgasmes is op pad om haar te tref. “Ek gaaaan kom!” gil sy.
Dit laat Gawie sy pas versnel en stoot homself in en uit haar, al dieper met elke in slag tot sy piel heeltemal in haar koekie in verdwyn. Haar heupe lig, haar bene knyp hom vas, en spasma na spasma spoel deur haar lyf. Haar orgasmes is geweldig en eufories. Karlien gil van ekstase. Vuurwerke gaan af. Gawie is seker hy hoor sy naam? of dalk verbeel hy hom. Hy stoot sy piel diep in haar op, hy is seker hy kan haar serviks voel. Hy voel hoe haar vagina se wande om sy piel saamtrek en dit vat hom oor die rand. Sy boudspiere trek saam en hy skiet sy eerste sarsie semen binne in haar. Karlien kan voel hoe hy binne haar ontlaai en dit verhoog haar orgasme nog meer. ‘n Tweede en derde sarsie volg, moontlik ‘n vierde ook, hy weet nie. Dan is hy lam en sak bo-op haar neer, haar borsies druk teen sy bors en sy asem blaas in haar nek.
Karlien lê ook roerloos, nie moontlik om te beweeg nie. Sy voel sy warm lyf op haar en hoe sy asem in haar nek blaas. Sy sit haar arms tevrede om sy lyf en streel met haar vingers oor sy rug. Haar eerste ervaring van eenwording was ‘n belewenis. Sy het nie verwag dat sal so vervullend wees nie. As Gawie nog ‘n groentjie is, kan hulle seks net lekkerder en lekkerder word. Sy kan nie wag vir wat nog gaan kom nie.
Die lewe in Gawie se lyf begin terugkom. Hy wil opstaan om sy stingel uit haar te haal.
“Nee, moenie. Hou hom nog ‘n ruk binne my,” vra sy mooi. “Ek wil nie dat dit nou al moet eindig nie.”
Trane begin in haar oë opdam,
Hy lê doodstil. Na ‘n ruk het sy meneer al begin verslap. Hy vra besorgd: “Is jy oukei, Karlientjie?”
“U’m,” kom dit hees van haar.
Hy lig homself op, leun oor en soen haar saggies op die mond. “Het jy seer?” vra hy bekommerd want hy merk die nattigheid in haar oë op.
“Nee.” Kom dit saggies van haar.
Daar loop nou ‘n traan uit elke oog van haar. “Jy is nie oukei nie? Jy huil dan?” sê-vra hy besorg.
Karlien kry haar stem terug. “Ek is oukei, Gawie. Die seer was nie erg nie. Net ‘n klein stekie toe verdwyn dit. Die genot daarna het die bietjie seer wat daar was heeltemal verdoof.”
“Nou hoekom huil jy? Is jy nou spyt oor wat ons gedoen het?”
“Ek huil omdat ek verlig en bly is dit het so wonderlik afgeloop. Onthou ons albei is nog groentjies en vir groentjies het ons, eintlik jy, nie so sleg gevaar nie. Korreksie, jy het was fantasties gewees. Ek kon nie vir ‘n beter ou gevra het om my eerste te wees nie.”
Sy sit haar hand teen sy wang.
“En ek sal nooit spyt hieroor wees nie. Dit was my besluit, jy het my nie daarin gedwing nie. Ek wou dit doen, Ek wou gehad het dit moes jy wees en geen ander man nie. Ek sal hierdie dag en hierdie oomblik en vir jou
nooit vergeet nie. Maak nie saak hoeveel ander mans dalk na jou sal wees nie, jy en hierdie oomblik sal ek altyd onthou en koester. Niemand sal dit van my kan wegneem nie.”
Hy soen haar op die wang. “Ek voel dieselfde. Ek sal jou en hierdie oomblik nooit vergeet nie. En ek het myself ook kuis gehou, want ek wou graag dat jy my eerste moes wees.”
Sy kyk hom verbaas aan. “Rêrig! Gawie. Wat van Salma?”
“Wat van Salma?” vra hy verras.
“Jy het ‘n ruk gelede met haar uitgegaan en jy het eers na een die aand teruggekom en die volgende dag was jy in ‘n slegte bui. Jy kon my nie in de oë kyk nie, so asof jy ‘n skuldige gewete gehad het.”
“Was jy jaloers? Het jy spesiaal wakker gelê om te hoor wanneer ek, en of ek wel terugkom,” vra hy vermakerig. Hy besef sy het aangeneem dat hy daai aand sy ‘virgin’ verloor het. Salma is ‘n regte flerrie wat die een ou na die ander opeis.
“Nee,” sê sy verleë en bloos, want sy weet sy lieg. Sy was erg jaloers gewees.
“Jy was!” Hy tik met sy wysvinger op haar mooi sproetneusie. “Vir jou informasie, maar jy behoort dit nou na gisteraand en vanoggend te weet ek is,” hy grinnik, “wás tot ‘n oomblik gelede nog ‘n ‘virgin’ gewees.”
“Weet jy hoe verheug ek was om dit uit te vind. Die heeltyd moes ek in onsekerheid leef. Wat het daardie aand gebeur?” wil sy gretig weet.
Sy wil hom nie vertel hoe sy daardie aand gehuil het nie, want sy wou hom vir haarself hê.
“In kort. Ek het met Salma uitgegaan omdat Otto en Omar bly neul het dat ek met ‘n meisie moet uitgaan sodat ek ook die wonder van die vroulike lyf kan ervaar. Van seks. Myself kan verlustig aan ‘n vroulike liggaam. Natuurlik het Otto vir my ‘n date gereël met Salma. Hy het geweet sy is ‘n flerrie.” Gawie grynslag. “Ek is seker hy het
haar gevra om my ‘n goeie tyd te gee, as jy weet ek bedoel. Hy het dan drie kondome in my hand gesit.” Karlien knik instemmend. “Na die fliek gaan ons na ‘n klub waar sy my oral bevoel het. Na die klub nooi sy my vir ‘koffie’ in haar woonstel. Sy het toe al heelwat tequilas in gehad. Terwyl ek my koffie drink is sy gou na haar kamer toe. Ek
het nog nie eers my koffie klaar gedrink nie toe roep sy my. In haar kamer gekom is sy geklee in net ‘n swart deurskynende négligé. Sy gryp my en trek my na haar bed toe. En toe bespring sy my. Hoe meer ek vir haar vertel ek doen nie sulke dinge nie en ek is nog ‘n ‘virgin’, hoe meer wil sy my bespring. Dit is haar missie om te sien hoeveel kuis ouens sy op haar kerfstok kan kry. Hel, ek moes keer vir my wickets.”
Karlien lag, sy kan in haar verbeelding sien hoe hy haar van sy lyf probeer af hou.
“Kyk Karlien, jy het haar al gesien, sy is mooi en sexy, maar nie my tipe nie.”
“Was jy toe jags gewees? Sy is immers sexy en amper kaal en jy is ‘n volbloed man,” sy giggel stout, “vra my ek weet.”
“Nee, glad nie. Nie eers ‘n horing nie.”
“En jy dink ek moet jou glo?” Sy kan nie indink dat geen man opgewek sal wees om alleen met ‘n sexy girl soos Salma te wees nie.
“Oukei, ek sal erken hy was nie slap nie, maar geensins stokstyf nie.” Hy grynslag.
“Nog net jy kon dit klip hard kry.”
Sy bloos. “Ek weet nie of ek jou kan glo dat jy nie eers puntjie nat gemaak het nie.” Sy wil nie met hom stry nie.
“En toe?” sy wil graag hoor wat verder gebeur het aangesien hy eers na een terug was van haar af.
“Karlien ek gaan nie in waar die helfte van die kampus se ouens reeds in was nie.”
Hy gaan verder. “Sy vra my toe mooi om net langs haar op die bed te lê en belowe sy sal niks doen nie. Ek stem toe in, want ek wil nie toe al huis toe gaan nie. Ek wou laat inkom sodat Otto en Omar moet dink ek het die ding gedoen. Dan is hulle van my nek af. Net ‘n rukkie later kom sy weer vir my. Toe ek aanstaltes wil maak om te loop,
smeek sy my om te bly. Sy het kamstig ‘n behoefte om net vasgehou te word. Ek stem maar weer in, net om vir tyd te speel. Gelukkig het sy na ‘n rukkie uitgepaas en soos ‘n vark begin snork. Toe glip ek uit en kom huis toe.” Gawie grinnik. “Ek dink hulle glo nog steeds dat ek daardie aand my ‘virgin’ verloor het, want ek het dit nie erken of
ontken nie.”
Karlien lag verlig. “Sal jy haar nou wil naai, nou dat jy nie meer ‘n ‘virgin’ is nie?”
Gawie sit sy hand onder haar ken en soen haar sag. “Nee, ek stel nie belang in ander meisies nie. Net in jou, Karlien. En jy, sal jy nou ander ouens wil naai noudat jy nie meer ‘n virgin is nie?”
Dit laat haar goed en spesiaal voel. “Ek stel ook nie belang om dit met ander ouens te doen nie. Net jy het en sal die voorreg hê,” verseker sy hom.
“Wat van Otto?” vra Gawie. Sy was saam met Otto na hulle matriekafskeid toe en met sy reputasie het hy aangeneem dat sy na daardie aand nie meer ‘n maagd sal wees nie. Daar is seker nog geen meisie met wie hy dit nog nie reggekry het nie. Hy het al gewonder of hy hulle vra of hulle steek voor hy met een uitgaan.
“Wat bedoel jy?” vra sy verras dat hy die vra. Dink hy dat sy vir hom lieg en dat Otto haar maagdelikheid geneem het.
“Jy was saam met Otto na die matriekafskeid toe.” Hy vryf verleë oor sy ken. “En ons almal weet hy het toe al ‘n reputasie gehad as die ‘virgin-slayer’.”
“Haai, Gawie, dink jy regtig ek het my daardie aand aan hom oorgegee?” vra sy effens gekrenk dat hy dit van haar kan dink.
“Ek het gehoop dit was nie so nie, maar ek moet erken die twyfel het by my gespook.
Maar nou weet ek verseker jy is of was ‘n rukkie gelede nog ‘n virgin gewees.”
“Dis hoekom jy my vir dae vermy het en nie eers met my wou praat nie. Sies Gawie, hoe kon jy dit van my gedink het?” vra sy gegrief.
“Hoekom het jy dan saam met hom na die matriekafskeid gegaan?” Hy wil weet hoekom sy nie saam met hom gegaan het nie. Hy het toe aangeneem dat sy haar maagdelikheid daardie aand wou opgee.
“Omdat ‘n sekere onnosele Gawie, nie die moed gehad om my te vra nie.”
“Sou jy saam met my gegaan het?” vra hy verbaas. Hy was skaam outjie en het gesukkel om moed bymekaar te skraap om haar te vra. En toe hy vra, het Otto hom voorgespring.
“Ek wou saam met jou gegaan het, jou simpel vent. Ek dog jy gaan my nooit vra nie, toe sê ek maar ja vir Otto.” Sy is sommer weer kwaad vir hom omdat hy tot op nommer nege-en negentig gewag het om haar te vra.
“Shit, maar ek was dom en onnosel. Ek was nie seker of jy van my hou nie.”
“Jy was dus bang vir verwerping?” Sy skud haar kop. “Wil jy vir my sê jy kon nie sien dat ek van jou hou nie?”
“Ek was vrek bang vir verwerping. Ek was bang vir meisies en het ‘n bietjieminderwaardig gevoel,” erken hy.
“En wat van jou en daai rooikop, Renette? Sy was ook ‘n regte flerrie en tog het jy haar gevra om saam met jou na die matriekafskeid te gaan?” Nou wil sy graag uitvind wat tussen hom en Renette gebeur het.
“Ek het haar nie gevra nie, sy het my gevra?”
Dis ‘n verrassing vir Karlien. Eintlik ‘n verligting. “Hoekom nou juis vir jou. Al die girls het geweet jy is skaam en kuis.” Sy grinnik. “Dit was die rede hoekom ek met jou bevriend was en jou ge-like het.”
Gawie glimlag verleë. “Sy wou my op haar kerfstok hê. Sy was ge-dare om my te verlei en my dan te naai dat my oë uitpeul.”
Karlien lag klip hard. Sy ruk soos sy lag en daar glip sy slap piel uit haar uit. “Oeps!” sê sy en giggel. “Het sy dit toe reggekry?” Sy voel hoe sy semen by haar dye afloop, maar sy ignoreer dit.
“Nee, en jy weet dit.”
“Hoe weet ek dit?” vra sy tergend net omdat hy in haar reinheid getwyfel het.
“Net soos ek nou verseker weet jy was een.” Hy sit sy hand op haar wang. “Hel Karlien, ek was al mal oor jou op skool al en het net vir jou begeer. Seker al van standerd tien af. ”
“Is ons twee nie stupid nie? Ons kon al sulke lekker tye saam gehad het.”
“Ons like mekaar al van skool af en het niks daaromtrent gedoen nie. Ons kon saam matriekafskeid toe gegaan het,” sê hy vies vir homself.
“Ek so nie my virgin daai aand prysgegee het nie,” wil sy dat hy mooi moet verstaan dat sy nie ‘n meisie van losse sedes is nie.
“Ek sou ook geen intensies gehad om dit op te eis nie. Ek het te veel respek vir jou.”
“Wel, ons het saam in hierdie huis opgeëindig.”
“Is ek die rede hoekom jy ingestem het om ook hier te kom bly?” wil sy gretig weet.
“Ja, Karlien. As jy nie ook hier kom bly het nie, sou ek ook nie.”
“Is jy nou bly jy het ook hier kom bly?”
“Wel na vanaand en nou, is ek beslis bly ek het hier saam met jou ingetrek.”
Karlien sit haar arms om sy nek. “Om te dink ons begeer mekaar al van graad tien af. Die twee kuistes in die klas.”
Gawie lag. “Maar min het hulle, en onsself, geweet dat ons die warmbloedigste twee in die klas was.”
“En nou eers het ek en jy dit gedoen wat almal blykbaar op ons ouderdom reeds doen.”
“Selfs nou wou ek dit nie doen nie. Of dit was nie my voorneme om jou hierdie vakansie te probeer verlei en te naai nie.”
“Nou hoekom het jy? Ek het jou nie gedwing nie?” vra sy verras.
“As ek aflei wat hierdie afgelope paar ure met ons gebeur het, is dit duidelik ons twee het albei ‘n hoë libido. Ons is fisiek aangetrokke tot mekaar. Ons beland alleen in huis sonder enige moontlike steuring van ander persone. ‘n Warm fliek. Twee warm mense, een ‘n ou en een ‘n meisie. Albei onervare maar erg nuuskierig oor seks.” Hy
grinnik. “En erg jags. Klaar ‘n resep vir iets onheils. Een ding lei tot ‘n ander en twee begin die lekkerte van kafoefel ontdek. Natuurlik sal dit nie net bly tot betasting en oraal nie, maar lei tot die seksdaad.”
“So, jy sou nie ingestem het om my te naai as dit wat vooraf plaasgevind het nie gebeur het nie?”
“Sou jy my gevra het? Gisteraand toe daai warm fliek ons albei jags gemaak het sou jy my toe al gevra het om jou virgin te neem? Voor ons mekaar oraal bevredig het?” antwoord hy met ‘n teenvrae.
“Seker nie,” erken sy. “Ek glo nie ek was toe al reg vir die daad nie.”
“Na ons mekaar betas het en ‘n paar keer oraal bevredig het, het ons lus en nuuskierigheid om dit verder te neem toegeneem. Ek weet nie van jou nie, maar ek kon toe nie meer wag om die volle seksdaad te ervaar nie.”
“Ja, ek kon ook nie meer wag nie. Ons orale liefkosing het my voorberei en my gereed gemaak om my maagdelikheid prys te gee. Om te wil ervaar hoe dit voel as ‘n ou, nee as jy my naai. Ek kon net nie meer my drange beheer nie. Ek kon nie meer wag nie.”
Sy wonder of hulle pret nou hier gaan eindig.
Gawie en Karlien, twee groentjies, se eerste ervaring van geslagsgemeenskap, of in plat Afrikaans, van naai. Wat natuurlik tot meer sal lei op hulle ontdekkingsreis van vleeslike genot.
(Lees volgende episode HIER)
2 COMMENTS
Comment
Baie mooi:-)
Baie mooi en beskrywend dankie