Gesondsoen se nursie

Hi julle,

Nadat ek kombiekiehier gehelp het om daai lysies oor sexy lovers en sexy vryplekke en seks tips en nat in die reën op te stel, het ek besef dat my aansienlike bates ook dalk ander kan baat. My kennis kan jou slimmer maak. My experiences kan jou experiences beter maak. Ag, you get the picture, ne?

So noem my maar kombiekiehier se resident nursie. Ek sal vreeslik hard probeer om enige vrae te antwoord wat julle dalk oor seks en orgasmes en lywe en liefde het en as ek nie weet wat die antwoord is nie, dan sal ek iemand gaan vra wat weet. Want sien, al sit my uniform styf en al bol my tieties by my hals uit, weet ek tog so ding of twee. Veral oor seks. Want lus. So moenie ‘n book by it’s cover judge nie, ne?

Skryf vir my by kombiekiehier@gmail.com as jy oor enigiets wonder of iets het wat ek kan help regsoen. Julle dames ook – ons is mos hier om mekaar te help sexy voel en sexy wees en sommer net seks, ne?

Kyk, ek wag al hier voor my laptoppie vir jou briefie. My uniform is wit en netjies. Al die kennis wat ek nodig het lê of in hierdie rekenaar se google-funksie of in my lyf.  Dalk sal ek so bietjie oorleun om mooi te hoor wat jy vir my vra …

Liefdetjies

Nursie

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

2 thoughts on “Gesondsoen se nursie

  • Jun 12, 2018 at 7:05 am
    Permalink

    Nursie, jy is die een wat ons al lankal nodig het.. ek het ‘n bekken besering, kan jy help ?

    Reply
  • Jun 1, 2017 at 11:58 am
    Permalink

    Ai ja jai jai JAI!

    Hoekom was ek nie drie jaar terug al hier nie?

    Staan hierdie aanbod nog…?!

    O hemeltjie ek gaan iets oorkom… 😉

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)