Franse seiljagte

Hoe lank gaan ek lees: 4 minute

deur Wille Will

Die see se donkergroen skakeer na amper ligblou wanneer die branders met wit pluimpies uitspoel op die fyn sand van die strand. ‘n Ligte briesie dwarrel voortdurend verby.

Menige veelkleurige seiljagte kan op die horison gesien word.

Ek lê op my rug, hande saamgevou agter my hoof, op ‘n strandstoel, met ‘n donkerbril voor my oë en ‘n sonsambreel wat op die stadium net skadu gooi oor my kop.

‘n Handdoek is strategies gedrapeer oor ‘n sekere deel van my naak liggaam, maar daar is nogtans ‘n knop wat suggestief effens uitbult by my lende. Ek bekyk die strandgangers soos hulle my beeld van die seiljagte versplinter wanneer hulle verbystap.

Dis ‘n  semi-nudiste strand by Coté de Azur.

‘n Bejaarde paartjie kom, laggend, ‘n paar meter voor my tot stilstand as die wind haar groot-rand strooihoed amper van haar kop afstoot. Haar ronde plomp wangetjies dril soos sy skater en die hoed vasgryp en haar verlepte borste skud soos hulle elkeen sywaarts rus op die rolle vet daar onder. Haar kaal liggaam eindig in twee kort beentjies in die sand. Sy’s egter so vet dat mens nie eers haar poesie kan sien onder die groot maag nie.

Hy daarenteen is redelik maer met ‘n diep songebruinde, seningrige lyf en ‘n bleskop met gryserigheid om die ore. Sy oë kreukel baie fyn plooitjies wanneer hy ook lag en vir haar wag. Hy’s baie harig, bedek met grys hare oor sy hele lyf. Die opvallendste deel van sy anatomie is egter sy besnyde penis wat waaghalsig hang tussen die grys hare daar. Dit is maklik  tien sentimete lank, on-erek, skat ek .

Ek glimlag by myself en wonder hoeveel seksuele hoogtes het hy haar al laat oortuimel in sy jong dae!

Ek tel die sonroombuisie op langs my stoel en spuit die koel jel mildelik oor die onderpunt van my maag waar my lyf die witste is. Ek skuif die handdoek effens af dat jy die kepe van my lieste kan sien en die beginstam van my voël. Ek smeer baie mildelik, want hier kan jy die seerste sonbrand!

Ek skroef die doppie weer terug op die buisie en gooi dit langs die stoel en skuif dan weer die sonbril terug soos ek weer my seiljag-tuur wil hervat.

Met ‘n amperste skrik trek ek my asem vining in: ‘n Meter van my voete af staan ‘n swartkop godin met een been effens gebuig wat oor ronde, perslens, Ray-ban’s na my kyk met groot helderblou oë  wat oor die effens gesakte brille uitloer.

“Par le vouz Francaís?”

“N-non,” stamel ek ergerlik vir myself en kom regopper op my elmboë.

Sy staan dwars gedraai na my en die uitstaande heupbeen naaste aan my vertoon onder dit die fermste, ronde boudjies wat ons Hemelse Vader seker nog ooit geskape het!

My oë spoorlyn op met haar lyf, want met die arm wat die bril effe laat sak het, is die een vol bors ook heeltemal sigbaar. Dit lyk soos ‘n perfekte, ronde smullige roomysbol wat hulle sopas by McDonald’s op ‘n horinkie geplaas het met ‘n pikante sappige, dik kersie op die punt!

Asof sy my honger oë kan sien agter my sonbril, draai sy vollyf na my en buig bietjie af en vra met ‘n glimlag: “How can me get to place for sailboats? Sorry la perfection et Anglais.”

Haar wondertieties swaai nou sentimeters van my oë af, maar ek is effe teleurgestel, toe sy na my gedraai het, het ek gesien dat sy tog die kleinste van bikini broekies aangehad het.

Sy’t ‘n aristokratiese neus, hoë wangbene en ‘n vlekkelose vel, maar die kern is haar vol lippe wat pêrelpienk gekleur is. Hulle is half-oop maar dis asof sensuele gedagtes die heeltyd daaruit wasem.

“It’s difficult to direct you there but if you like I can go with you to show you,” sê ek terwyl ek in die blou oë staar.

“La plais amiable, Cher Monsieur! You’re a very nice man.”

Sy kom orent met ‘n koketterige laggie terwyl sy pertinent na my handdoek direk kyk.

Terwyl ek begin opstaan sien ek my voël staan nou ‘n groot opgehewe bult-knop onder die handdoek!

Ek wil amper bloos, maar ek kyk af, draai my rug op haar, laat val die handdoek en tel my swembroek op en trek dit op oor my semi.

“Un moment s’il vous plaîs, Madame,” probeer ek my skrale Franse kennis en draai dan om na haar toe.

Sy steek haar een hand uit na my en soos sy dit neem begin ons aanstap soos ou minnaars. Ek verstout my om na die kersierooi tepels te loer soos ons stap, want hulle is nou stokstyf in die windjie.

Ek stap nou voor en lei haar oor die Rue Principale se middelman na stegies wat langs die kus afgaan.

Ons lag en gesels in geradbraakte Frans-Engels en leer mekaar se name en wederkomste ken terwyl ons by ‘n straatverkoper ook ‘n tros druiwe koop. Naby die kaai trek sy my skielik by ‘n inham in wat halfdonker is van ‘n seil oorkoepel bokant dit.

Sy ruk my mond af na haar toe en soen my asof sy my wil verorber.

Ek soen en wriemel my tong en byt en kou haar gulsige mond en ek voel my ereksie tot maksimum herrys as ek my hande op daai pienkpunt torings het en die tepels hard vrywe. Sy smak haar mond weg van myne en skree: “Mon Dieu !” En dan hobbel haar swart haredos en haar tong oor my skouers, my bors, my maag tot sy skielik my voël uit die swembroek uit het en hard begin masturbeer. Ek voel ek word duiselig van genot en probeer my hande teen haar lyf vrywe. Dan pluk sy die swembroek af tot op my enkels en as sy na ‘n aarseling weer regop kom teen my lyf voel ek dat haar broekie ook nou af is.

“Take me! Sacre Bleu! Entrez moi, entrez moi …”

Sy sit my penis met ‘n bewende hand in haar poesie…

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

14 thoughts on “Franse seiljagte

  • Avatar
    Feb 23, 2019 at 8:13 am
    Permalink

    Mense dis seker soos om seks met iemand te he en daai persoon mag nie n orgasme kry voordat jy so se nie. Ek dink die ou Meester spel met ons klimtol. Hy moet net pasop dat die dames hier nie sy “tol” eis nie.
    hehehehe

    Reply
  • Avatar
    Feb 21, 2019 at 11:28 pm
    Permalink

    mmmmm lekker storie…maar ai…ek stem saam met mydream…daar laat jy ons in die lug hang…
    as ek net een ding kan se….as ek “madame” was…het ek op my kniee gegaan….

    Reply
  • Avatar
    Feb 21, 2019 at 10:22 am
    Permalink

    aag nee man!
    Net toe ek dink hier kom n ding…toe laat jy ons in die lug hang…
    vervolg….

    Reply
    • Avatar
      Feb 21, 2019 at 6:35 pm
      Permalink

      Jip tensy hy dit net daar stop. My reël is dat stories moet “klaarmaak” maar Will weet dit se ek vermoed dis nou klaar.

      Reply
      • Avatar
        Feb 22, 2019 at 7:40 am
        Permalink

        Na aanleiding van die gegewe versoeke hier op die kommentaarblad, versoek ek of ons moontlik ‘n “vervolg” v/d storie kan oorweeg?
        Dankie Annelise.

        Reply
        • Avatar
          Feb 22, 2019 at 8:33 am
          Permalink

          Dis jou storie Will, doen wat jy wil 🙂

          Reply
            • Avatar
              Feb 22, 2019 at 9:23 am
              Permalink

              Nope ek gaan dit nie weer toelaat nie. 😛 Elke storie moet vir iemand wat net daardie aflewering lees ‘n klimaks kan gee. Ek kon net nie besluit of jy modern probeer wees het en dit dus daar wou eindig aspris nie. Maar nope, hier is amper geen reels en ek gaan nie die een wat daar is laat vaar nie want hy is daar vir n rede 😛 🙂

              Reply
            • Avatar
              Feb 22, 2019 at 9:57 am
              Permalink

              Mense hou nie daarvan om met ‘n erotiese storie in die lug te hang dit. Dit laat hulle onvergenoegd voel na die einde in plaas van bevredig. Dis soos as jy seks het maar dis een van daardie dae wat jy nie ‘n orgasme kry nie (al is die seks lekker) of wanneer jou orgasme so klein enetjie is. Ek het net bedoel dis jou storie – jy kan hom net so los of ‘n nuwe episode skryf – dalk as jy net so aangaan met dieselfde toneel sal ek hulle net bymekaar sit.

              Reply
        • Avatar
          Feb 23, 2019 at 8:09 am
          Permalink

          Will, jy sal vir ons die storie MOET klaarmaak!

          Reply
    • Avatar
      Feb 22, 2019 at 7:35 am
      Permalink

      Die dames vra ook so mooi…ons hoor wat sê die Webmeesteres….

      Reply
  • Avatar
    Feb 20, 2019 at 9:57 pm
    Permalink

    En daar doen die ou Meester dit wraggies weer. Absoluut meesterlik, hier kom n ding en n half.

    Reply
  • Avatar
    Feb 20, 2019 at 7:24 pm
    Permalink

    Ah, die Wille-droogte is uiteindelik gebreek. Lekker!

    Ek het nogal aan die begin gedink die plomp ene gaan ‘n stywe een kry.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)