Die professor en die tweedejaar

Hoe lank gaan ek lees: 9 minute

deur Arauna

Professor Johannes du Toit verwonder hom elke jaar aan die eerstejaartjies op die kampus. Veral natuurlik die damesstudente. Nog altyd het hy maar ‘n oog gehad vir ‘n mooi vrou. Veral dan die sexy skraal jongmeisies wat die kampusterrein versier. Noem dit nou maar ‘n “fetish” of wat jy ook wil, maar vroue wat meer lyf het as wat hulle moet hê kon hom nog nooit beïndruk. Minder is beter. Natuurlik binne normale afmetings. Darem nou nie so maer dat jy die ribbes kan tel nie. Slank tot gemiddeld.

Dis begin Februarie op kampus. Die eerstejaars word verwelkom deur die kanselier en professor du Toit sit en sweet onder die toga in sy pak en das deur al die woorde wat hy al uit sy kop ken na jare se elke jaar se verwelkoming. En die pappies en mammies wat bekommerd en trots luister na die gerusstellende stem van die kanselier.

Dis toe dat hy haar raaksien. Lank en slank. As sy sou wou kon sy seker ‘n loopbaan as model gevolg het. Blonde, natuurlike hare, te ver om die kleur van die oë raak te sien. Maar vir ‘n paar oomblikke hou sy en haar oë mekaar gevange. Dan kyk hy skuldig weg. Miskien kon sy iets van ‘n begeerte en verlange in sy blik gewaar? Dis al so lank dat hy en Mara, sy vrou, nie meer intiem verkeer nie. Selfs al begin het om in aparte kamers te slaap. Hy steur haar in die nagte met sy rondgeweeg en pogings om toenadering te soek, wat telkens begroet word met ‘n “Uh uh.” Wat NEE beteken.

Daarna sien hy haar nog weer dikwels op kampus. En elke keer hou hulle oë mekaar gevange. Sy groet telkens baie vriendelik soos dit van eerstejaars verwag word. Hy merk op dat sy mooi ferm borste het. Nie te groot, nie te klein. Net so dat hy met sy hand een bors kan toevou.  Een oggend op pad na die biblioteek sien hy haar aangestap kom. En sowaar, so tien treë van hom val haar boeke onder haar arm op die plaveisel. Met opset? Johannes is ‘n absolute gentleman en help haar die boeke optel. Toe sy afbuk sien hy haar pratige tieties. Genoeg om enige man se toeretelling op te jaag, wat nog die van ‘n uitgehongerde professor.

“Dankie, prof,” stamel sy vervaard en bloos skielik bloedrooi.

Hoekom? Wou sy dat Johannes haar help en haar raaksien? Miskien ‘n geselsie aanknoop? Maar Johannes is self te oorbluf om iets te sê of te doen. En wat sê ‘n professor aan ‘n eerstejaar damesstudent? “Kom drink ‘n koffie saam met my?” Universiteitsetiket is streng. Proffies en studente sosialiseer nie met mekaar nie

So gaan die jaar verby. Enkele toevallige bymekaar verbyloop vind tog plaas. Telkens glimlag sy baie vriendelik en groet opgewek. Is dit toevallig dat sy na die hoofgebou loop as Johannes na die Biblioteek loop??

Toe breek die volgende nuwe jaar aan. En, verrassing, sy sit in die tweede ry in sy klas. Later gaan hy die naamregister na. Naomi van Achterbergh. Hollandse afkoms. Dit verklaar die blonde hare en grysgroen oë wat hy darem intussen agtergekom het sy het.

Na so twee weke keer sy hom voor by die deur toe al die studente uit is met donderende lawaai en hy met sy aktetas in sy hand ook wil terugstap na sy kantoor.

“Ja juffrou van Achterbergh?” vra Johannes.

“Hoe weet u my van, stamel sy?” Effe verboureerd en tog so ongekunsteld en opreg. Hy som haar op as ‘n plat op die aarde mens met geen vertoon, soos wat jy soms by meisiestudente kry.

“Ek het die naamregister nagegaan,” sê Johannes.

“Professor ek verstaan die konsep van ‘n Machvelliaanse regeeropset, soos ons vanoggend oor gepraat het in die klas, nie. Kan ek u kom spreek?”

“Seker juffrou, stap sommer saam as jy nou ‘n periode af het.”

By sy kantoor gekom bemerk Johannes dat sy ‘n dun bloesie aan het wat haar bra met die wonderlike tiete wys. Nie heeltemal duidelik nie, maar net genoeg om ‘n roering in sy broek te veroorsaak. En dat sy ‘n besonder styfspannende broek aan het (Wat is dit? Johannes ken nie die besonderhede van vrouedrag nie, maar het al gesien dat baie van die meisies op kampus dit dra.) Kleredragreëls is deesdae so verslap dat omtrent enigiets toelaatbaar is om te dra. Net omtrent hy doseer nog konsekwent met baadjie en das en langbroek. Netjies. Niemand kan iets op sy voorkoms sê nie.

Hy laat haar oorkant hom by die lessenaar sit en begin verduidelik. Maar vir ‘n verklaarbare rede kan hy nie konsentreer. Die verklaarbare rede is dat hy intens bewus is van haar teenwoordigheid, haar parfuum wat hy ruik. Wanneer laas het Mara (bitter, sê die naam en ongelukkig moet hy sê, sy het ‘n bitter persoon geword) parfuum gedra? Johannes sien al meer van Naomi van Achterberg se borsgleufie. Sy voël weet dit ook. Dis warm in die kantoor. Johannes staan op om die lugversorger aan te sit en sy baadjie uit te trek.

Nou sien Naomi ook die bult in sy broek. Hy wend geen poging om dit weg te steek nie, want hy is nie daarop ingestel om iets wat hy nie aan gewoond is te probeer verberg nie. Hierdie jong tweedejaar, dalk ‘n sentimeter langer as hy, het gevoelens en begeertes in hom wakker gemaak wat hy nie eers meer geweet het hy nog het nie. Maar, magtig, hy is amper sestig jaar oud en sy is … hoeveel? Twintig? Een-en-twintig? En hy is in ‘n magsposisie. Professor. Sy ‘n tweede jaar. Die universiteit duld geen intieme verhoudings tussen dosente en studente nie.

Johannes kom sit weer by die studeertafel. Sy stem dreun voort. Maar hy merk op dat Naomi die boonste twee knope van haar bloesie intussen oopgeknoop het, (vanweë die hitte?) en dat haar lieflike tieties al meer sigbaar is.

En dat sy al meer oor die tafel leun om sy skets wat hy ter illustrasie op ‘n stuk papier teken, te volg. Dis toe dat dit gebeur …

Sy druk teen sy hand en dis soos ‘n elektriese skok wat deur hom gaan. Hulle kyk op van die skets op die tafel en hul oë ontmoet. Twee mense, man en vrou, vasgevang in mekaar se emosies en onuitgesproke begeerte na mekaar. Want dis vir Johannes duidelik dat sy hom wil hê. Haar hele lyftaal en blik in die oë sê dit. Hard en duidelik. En dit moet vir haar duidelik wees dat hy haar ook wil hê. Die hartstog lê vlak in sy hortende asem, stamelende woorde en blik van begeerte. En die groot bult in sy broek.

“Naomi, Naomi,” fluister hy skor.

“Professor du Toit,” kom dit ook skor. “Hoe weet jy my naam?”

“Mos gesê ek het gaan uitvind in die presensielys,” prewel hy. “Maar nee, nee. Jy sal my op my naam moet noem, want wat nou gaan gebeur sal beteken dat ons op voornaam terme met mekaar sal praat. Noem my net Johannes.’

“Goe .. goed, prof, ek bedoel Johan … Johannes.”

Hy loop om die tafel en dan is sy in sy arms.  Hy kom agter dat sy wel effe langer as hy is.

Johannes sê: “Trek uit jou skoene dat ons sien of ons nie ewe lank is as jy daardie paar hakskoene uit het nie.”

Sy gehoorsaam gewillig en as hy haar weer in sy arms neem is hulle absoluut op ooghoogte. Hy het intussen ook vinnig van sy skoene ontslae geraak. Hulle oë hou mekaar steeds gevange.

En hulle liggame dors na mekaar. Hy begin haar soen. Versigtig, soos dit seker gepas is vir die eerste keer dat minnaars mekaar sal soen. Maar dan ontplof dit. Haar mond gaan oop en sy suig sy tong in haar mond. Begin daarmee speel. Heen en weer, heen en weer. In en uit … soos ‘n voorspel van wat later met hulle meer intiemer dele sal gebeur. In en uit, heen en dwars.

“O bliksem,” snak Johannes na asem, “die deur. Laat ek gou die deur van my kantoor sluit. Netnou stap een van my kollegas hier in.”

Piet Rympies het juis die gewoonte om sommer sonder aankondiging die deur oop te draai en in te stap as hy gou een van sy gedigte aan jou wil voorlees en jou kommentaar daarop wil hoor.

Dan is sy weer in sy arms. Hy voel haar borste teen sy breë bors. Hy is nogal trots op sy liggaamsbou en spiere vir sy ouderdom. Hy hou hom fiks deur gereeld te gym en gholf te speel. Vir nege-en-vyftig  is hy nie in ‘n slegte fisiese toestand nie. En hy voel hoe sy met haar onderlyf teen hom aandruk.

Skielik begin sy snik. Huil sy, wonder Johannes?

“Wassit?” vra hy sag.

“Ek is bang,” kom dit.

“Hoekom?”

“Dat ek pregnant sal raak. Ek gebruik nie voorbehoedmiddels nie. Het jy … he … het jy … van daai … dinge … goeters, man.Jy weet waarvan ek praat.”

Johannes weet waarvan sy praat. Maar hy is nie daardie tipe man wat met kondome in sy sak rondloop net ingeval ‘n “los gelukkie” oor sy pad kom nie. Hy kan haar wel gerusstel:

“Moenie worry nie,” sê hy. “Ek is infertiel, ek kan nie ‘n vrou swanger maak nie.”

“Wa … wat is infertiel?”

“Onvrugbaarheid. My spermtelling is te laag om ‘n vrou te bevrug. Ek kan jou nie pregnant maak.”

“Ek wil jou in my hê. Nou, nou!” kerm-smeek sy.

“Gee kans … dat ons net eers bietjie mekaar vry. En …en uit … uitrek..”

Johannes kan nie meer helder dink nie. Hierdie beeldskone jong vrou het hom al sy nugterheid as akademikus laat verloor. Dis nou nie meer sy brein wat werk nie, maar die testosteroon wat deur hom pomp.

“Ek is, ek is … nog … nog …’n virgin,” kom dit van Naomi. “Ek wil my virginity weggee … aan … aan jou.”

“Wat ‘n voorreg,” fluister Johannes. Meer net maar om iets te sê. Hy is so meegevoer en oorbluf oor alles wat so skielik gebeur het dat niks eintlik meer saakmaak. Net die begeerte om sy staalvoël in haar vagina te kan kry.

Hy begin met haar bloesie se knope vroetel. Maar hy is heeltemal onhandig en sy vingers bewe so dat hy niks kan regkry. Sy sien wat sy intensie is en word skielik heeltemal kalm. Sy trek haar effe deurskynende bloes uit, maak self die bra los en laat dit op die vloer val. Dan die styfspannende oefenbroek wat sy aanhet. Hy sou in elk geval nooit dit kon afkry nie. Nie in die toestand waarin hy is nie. Toe staan sy heeltemal nakend voor hom. Ja, sy is regtig blond wat sy het ‘n landing strip by haar pubiese area wat geel skaamhaartjies vertoon.

“Vat my, vat my. Maak van my ‘n vrou. Hier is my maagdelikheid. Dis joune.”

“Ek wil hê jy moet my uit my klere help, asse … asseblief.” Johannes kan eintlik nie meer praat nie, net fluister.

Sy is verbasend kalm en behendig om hom baie gou van sy hemp en das, langbroek en onderbroek te verlos.

“Sjoe … lyk dit so … so lank … en regop? Mag ek … ek … aan hom vat?”

“Jy kan alles doen wat jy wil, Naomi. Sit, sit hom in jou mond en suig daaraan.”

Sy buig af en doen wat hy sê sy kan doen. Wanneer laas het ‘n vrou sy piel soos ‘n suigstokkie gesuig? Eintlik nog nooit nie, want Mara was te “ordentlik” om so iets te doen. Dit voel hy gaan enige oomblik ontplof, maar hy kry dit tog reg om hom in te hou.

“Nou my beurt,” sê Johannes, en lei haar na die mat en laat haar lê. Sy opgefrommelde broek dien as kussing. Dan liefkoos hy haar hele liggaam. Suig aan haar nipples en dryf gaandeweg af ondertoe..

“Ja, ja, asseblief, soen my ook daar.”

Johannes is maar te bereidwillig om aan haar versoek te voldoen. Die smaak van haar natheid is vreemd aangenaam. Dis ook die eerste keer dat hy ‘n vrou daar soen. Mara het absoluut stokstyf geword as hy maar in daardie rigting met sy mond wou beweeg.

“Joh . .. Johannes … kom in my. Ek wil jou in my voel.”

Stadig beweeg hy oor en word ontvang deur haar oopgesperde bene en die erekte nipples van haar borste wat teen sy bolyf skuur. Stadig kom hy nader met sy stywe voël. Sy is ‘n maagd. Hy moet haar nie seermaak nie.

Maar toe gaan dit makliker as wat hulle altwee gedink het. Hy stoot tot diep in haar. En dan moet hy doodstil bly, wat as hy nou terugtrek gaan hy verseker kom. So lê hy seker vir ‘n minuut net stil in haar. Twee liggame, een in lus en liefde. Jare se nie-intimiteit kan nou nou met absolute eenwording ervaar word.

“Gaan jy net so lê?

“Ek is bang dat ek sal kom as ek beweeg, maar kom ons kyk hoe dit gaan.”

Dit gaan wonderbaarlik goed. Hy is jare gelede vanweë mediese redes besny en dit help hom om nie so gou te ejakuleer. Stadig, teer, maar tog met absolute passie beweeg hy vorentoe en agtertoe. Skielik sidder sy onder hom. Het sy gekom? Johannes weet nie, want haar oë is toe en dit lyk asof sy in ekstase is.

“Wonderlik, dankie. Ek het al ‘n orgasme gehad as ek masturbeer, maar die is anders … baie beter,” sê sy onder hom. Sy is nou so ontspanne en kalm dat Johannes nie kan glo dis haar eerste keer nie.

En toe pomp hy haar met al die ingehoue jagsheid en onthouding van jare se geen seks met ‘n vrou. Dit ontplof in sy kop en in sy lyf. En hy skiet sy saadsak leeg in haar. En sy kom weer onder hom. Gelukkig is sy mond oor haar mond en sy tong in haar mond om die gille van eksase effe te demp. Want net toe lui die sirene om die volgende periode aan te kondig.

Gelukkig het Johannes geen verdere lesings of verpligtinge daardie dag nie. So lê hy en Naomi rog ‘n ruk in mekaar om die golwe van beide se orgasmes te laat bedaar.

Dan trek hy sy effe sagter penis uit haar en gaan lê langs haar op die mat en hou haar vas en soen haar. Met ongelooflike teerheid en amper versigtig soos ‘n breekbare poppie.

“Dankie Johannes. Dankie. Ons moet seker ons kleertjies aantrek en regmaak?’

“Ja, Maar ek hoop nie dis die einde van jou en my vriendskap nie.”

“Kan ek dus maar weer my studieprobleme met jou hier in jou kantoor kom bespreek?”

“Natuurlik … maar ons sal versigtig moet  wees dat dit nie agterdog wek nie.”

“Ons sal wel iets uitwerk,” fluister sy sag terug.

“Sê net vir my, was jy regtig ‘n virgin?”

“Ja, regtig.”

“Maar hoe het ek dan so maklik in jou kon kom sonder pyn of … of bloed …of iets?”

“Ek doen ballet en ry perd. Moontlik het my virginity al lankal geskeur van die ballet of perdry?”

“Onthou jy verlede jaar se verwelkoming van die eerstejaars?” vra Noami. “Ek het jou toe al daar raakgesien.”

“Meisie … en ek vir jou,” antwoord hy. Dat ‘n oomblik se vasgevange blik van twee siele tog uiteindelik kon uitloop op die ontmoeting van twee uitgehongerde liggame.

Johannes soen haar vir oulaas lank en innig voordat hy die kantoordeur oopsluit en haar laat uitgaan.

“Dankie professor vir u verduideliking. Ek verstaan staatsleer nou beter,” groet Naomi.

“Dis reg, juffrou van Achterbergh. Kom maar weer as u ‘n probleem met die akademie het.”

 

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

10 thoughts on “Die professor en die tweedejaar

  • Avatar
    Mar 2, 2019 at 10:14 am
    Permalink

    Sjoe, wat n heerlike storie en mens kan daarmee saam lewe.
    Baie mooi geskryf, jy mag maar

    Reply
  • Avatar
    Feb 26, 2019 at 7:03 am
    Permalink

    Hoe gelukkig kan een proffie nou wees. My dosente het nou nie juis iets aan enige iemand se korasie gedoen nie

    Reply
    • Avatar
      Feb 26, 2019 at 9:24 am
      Permalink

      Soms besef mens nie dat dosente, manlik of vroulik. maar ook net mense is wat behoeftes en begeertes het.

      Reply
      • Avatar
        Feb 27, 2019 at 5:31 pm
        Permalink

        Ek het net 2 manlike dosente gehad….jonk, aantreklik en pas getroud. Hulle het nie met lang oe na ons studente gekyk nie.

        Reply
  • Avatar
    Feb 25, 2019 at 10:33 am
    Permalink

    mmmm die meisie is nie so onskuldig nie dink ek. Sy gaan haar graad met lof Cum. En Prof gaan woonstel koop en baaaaie afpersgeld betaal!

    Reply
  • Avatar
    Feb 24, 2019 at 8:53 am
    Permalink

    Arauna…ek het die storie nou so geniet…
    Ek is seker Naomi gaan heelwat akademiese probleempies hê wat net saam met Professor Johannes opgelos kan word….en ek hoop dat ons wel in die toekoms weer so glimpsie van die twee gaan kry.

    Reply
  • Avatar
    Feb 23, 2019 at 6:46 pm
    Permalink

    Arauna, absoluut fantasities. En die juffrou is nog ver van graad vang af ne.

    Reply
  • Avatar
    Feb 23, 2019 at 8:11 am
    Permalink

    Ek hoop die Prof gaan haar binnekort weer help met haar “akademiese probleme”. Lekker storie, Arauna!

    Reply
  • Avatar
    Feb 22, 2019 at 2:38 pm
    Permalink

    Arauna, jy’t ‘n fase in mens se opvoeding hier vasgevang. Hoeveel van ons hier het nie al na skool in soortgelyke siuasies vasgeval met of die professor of die student maar dit nie deurgevoer nie?
    Jy’t dit met empatie en tog passie vir ons weergegee.
    Sommiges van ons dink ver terug na die lees van hierdie verhaal.
    Dankie

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)