Land van Melk en Heuning (finaal)

3+
Hoe lank gaan ek lees: 22 minute

deur JouBok

(Lees vorige episode HIER)

Die agentskap se diens is flink en doeltreffend. Minute nadat die trein by Luxor-stasie gestop het, boek ons by die hotel in. Ons is vir een nag in die hotel bespreek. Die kamer is moderne met ‘n privaatbalkon wat oor die Nylrivier uitkyk.

Na ‘n vinnige ontbyt stap ons buitentoe. Vroegoggend is dit reeds warm. Van die ander toergeselskap sit in die koelte van ‘n palmboom. Koppe draai wanneer Desiree verbystap. Ek stap trots lang haar. Sy het ‘n wye veelkleurige broek aan wat van haar heupe uitklok tot onder haar knieë. Sy het ‘n spierwit bloes met ‘n lekker wye hoed op haar kop. Gemaklike stapskoene vir die dag se loop.

Ons het die res van die dag getoer. Die tempels van Luxor en Karnak besoek. Baie interessante dinge gesien en beleef. Kilometers ver gery om die Vallei van Konings en Koninginne te besoek waar hul praalgrafte ontdek is.

Laatmiddag terug by die hotel was ons gô uit. ‘n Heerlike stort en vars klere het ons reg vir aandete. Ons was baie honger na die dag se son en rondloop. Die ete was van uitstaande gehalte. Die enigste klagte van die ete was dat die tafeldoek wat oor die kant van die tafel hang te kort was. Dit was nie lank genoeg om my voete weg te steek nie. Ek kon net skelm voetjie-voetjie met Desiree speel. Later het ons op die balkon gesit en die dag en ervarings bespreek.  Toe die Orion se teken hoog bo ons in die naghemel sit trek ek Desiree op en stap hand aan hand met haar bed toe.

Doodmoeg het ons op die bed neergeval en terwyl Desiree nog met my praat het ek aan die slaap geraak.

Die volgende oggend het ons wakker geword waar ons styf teen mekaar lê. Ek het haar oggend-asem geruik en haar saggies gesoen. Haar oë het oopgegaan en sy het my gegroet met ‘n “Hello you.” Ek het haar nader getrek en haar tieties om die beurt gesoen en more gesê. Toe ek laer afsak het Desiree my gekeer.

Kamerdiens het ons bedien met stomende koffie. Daai koppies sterk koffie het ons ‘n kick start vir die dag gegee. Na ‘n heerlike stort was ons reg vir die dag. Verfris het ons na die terras gestap wat oor die waters uitkyk. Bote van alle grotes was besig op die water. Die kombuispersoneel het vir ons ‘n heerlike kontinentale ontbyt voorberei. Klaar-geëet was ons reg vir die dag!

Die hotel se bussie vervoer ons na die hawe waar ‘n groot spierwit boot uittoring bo die omliggende geboue. Gereed om honderde passasiers aan boord te neem vir die drie nagte rit na Aswan.

Die Nyl se waters vloei stadig noordwaarts. Oral lang die waters groei die papierplante welig.

Wanneer ons die ouerige statige skip binnestap sien ek dit in nie so luuks soos die ander passasierskip waarop ek en Desiree was nie. Hierdie skip is egter uniek. Antiek mooi. Die meubels is swaar soliede houtkunswerke in die styl van ou Egipte. Teen die mure is soliede houtpanele aangebring. Kunstenaars het in die hout reliewe van Farao’s, piramides, antieke gode en onverstaanbare hiërogliewe uitgekerf. Elke beskikbare oppervlak is bedek met een of ander afbeelding.

Die pool van die matte is sigbaar waar mense om hoeke stap. Die toonbanke toon tekens van slytasie. Ek haak Desiree in en stap in die rigting van die hysbak. Die hysbak neem ons na die boonste vloer. Ons is nuuskierig om ons kajuit te sien.

Die bagasie-portuur het reeds ons bagasie in die kajuit neergesit wanneer ons binnegaan. Daar is ‘n koning-grote bed in die beknopte spasie. Spierwit beddegoed met groot kussings nooi ons om te kom slaap. Die driehoekie wat ‘n badkamer genoem word het ‘n toilet en ‘n stort,. Die plek is skoon en die bed uitnodigend.

Dag een en twee op die boot was pure plesier.

Toergidse het ons rondkarwei deur die dag en saans was ons vermaak die beste. Tradisionele geregte, Egiptiese tanoura dansers en musiek het gesorg vir klassieke Egiptiese nagte.

Die tanoura dansers is oorwegend mans. Hulle is gekleë in ‘n kleurvolle rompe met gewigte onderaan die pante. Met elke draai het die gekleurde kleed in ‘n groot sirkel uitbol.

Eksotiese buikdanseresse gaan ons ook vermaak. Ons het in afwagting gewag vir hulle vertoning. Hulle gaan die groot finale wees gedurende die laaste aand vermaak.

Persoonlike kontak tussen die personeel en gaste was gemaklik. Hulle het ons geleer om tradisionele danse te dans. Gedurende een vertonings met ‘n mummie-tema het die gaste en personeel Desiree toegedraai in toiletpapier. Sy was die sexy’ste mummie wat ooit geskape was. Ons het gelag en meer gelag. Aan die einde van die aand kom ‘n kelner na my toe en sê sat die kaptein wil my spreek.

Vir ‘n oomblik is ek versigtig, maar stap saam met hom na waar die kaptein by ‘n venster vir ons wag. Langs hom staan ‘n smeulende mooi vrou wat ek in ons toergroep opgemerk het.

Hy staan my stil op en af kyk. Dan praat hy rustig met ‘n moeilike aksent. Hy sê dat hy my en Desiree dopgehou het. Hy vertel dat hy altyd ‘n paar gaste die laaste aand na sy tafel nooi en indien ons lus het vir ‘n eksotiese partytjie kan ons en die ander gaste dit met hom deel. Hy stel voor dat ek dit met my lieflike vrou bespreek en dan kan ons ‘n nota by die kliëntediens toonbank laat met ons antwoord.

Dag drie was warm en ons onseker. Ons het bespiegel oor die onverwagte uitnodiging.

Die oggend toe ons buite kom, roep die gids ons name van ‘n lys uit. ‘n Vinnige verduideliking was om die toergroep te verdeel sodat daar minder mense in die groep is. Ons het onsself by ‘n ander gids se groep bevind as die vorige dae.

Hy het ‘n groepe mense bymekaargeroep. Ons slaan ‘n ander rigting in as die res van die toergroep. By ‘n massiewwe verweerde rotskolom roep hy ons bymekaar en vra dat ons baie naby aan mekaar staan. Hy stel homself voorgestel. “My name is Gazit. I will be your guide for today. You are the special guests of the captain. Please help yourself to some of the refreshments.” Instede van die gewone gebottelde water wat aangebied word het ons gegeurde water gekry. Die groep het na mekaar gekyk en goedkeurend gelag.

So in die stap toe vertel hy ons dat sy naam Gekapte Rots beteken.

Sy toer was anders as die vorige dae. Ek het gemerk dat hy spesifieke panele uitsonder en dan breedvoerig daaroor praat. Van die hiërogliewe het nie westerse uitleg nodig nie. Tekens teen tempelmure dui duidelik die onmiskenbaar geslagsorgane van erekte piele van manne en buitengewone groot vulvas van vroue. Soms praat hy oor die seksualiteit van antieke Egipte en wys pornografiese tonele uit. Gode met uitsonderlike groot erekte penisse. Plekke word perverse seks uitgebeeld is. Hy het breedvoerig uitgebrei op die fassinerende invloed wat seks in die antieke Egipte gehad het. Soos wat hy aangegaan het met sy vertellings het ek gesien hoe hy kennis neem van die reaksie van mense en vernaamlik die vroue. Desiree het partykeer opgewonde in my oor gefluister wanneer ons die die naam Ra hoor wat afkomstig is van Nimrod se dinge met sy ma.

Al die praat oor seks het die manne wakker en die vroue loop nader aan hulle. Daar is meer onderlangse opmerkings en ongemerkte drukkies. Ek was lus en ek kon sien dat die gesprekke en erotiese beelde het Desiree ook aangedraai. Daar was ‘n rooikopvrou wat partykeer blatante uitsprake gemaak het wanneer die groep rondom ‘n hiërogliefpaneel gestaan het.

Die vorige aand het ek Desiree vertel van ons uitnodiging na die kaptein se tafel. Ek het haar gesê dat ons spesifiek uitgenooi is na die eksotiese partytjie daarna. Sy het met ‘n bietjie voorbehoud ja gesê. Met die terugkom by die boot het ons na die toonbank gestap. By die aanhoor van ons name het die man geglimlag en ons ‘n kaartjie gegee waarop ons name met handgeskrewe sierletters in goudkleurige ink geskryf is. Desiree het ingedagte gestaan en kyk na die kunswerk tussen haar vingers. Hy vra of ons die uitnodiging aanvaar? Sy het vinnig ja geantwoord. Met ‘n breë glimlag het hy gesê dat ons die partytjie gaan geniet.

Ons is alleen in die hysbak wanneer deure agter my toegaan. Teen die sykante was afbeeldings van Egiptiese gode. Ek gryp Desiree en druk haar lyf teen die afbeelding van die Osiris-god wat oor die doderyk waak. Oor my skouer kyk Desiree in die valkgesig van die Horus-god wat na haar staar. Ek sluit my hande agter haar boude en trek haar hard teen my lyf vas.

Ek los haar en laat my hande oor haar sye en dan haar tieties gly. Haar hand gly oor my broek en deur die materiaal druk sy my stywe horing en dan verbaas sy my met ‘n opmerking. (Ek het al gesê ek lief haar intellek?) “Were can we find the statue made in honor of Nimrod?” Ek bars uit van die lag as ek dink aan die ironie terwyl haar vingers harder om my voël sluit.

Volgens tradisie was Nimrod ‘n man met ‘n besondere groot penis. Sy ma het hom haar minnaar gemaak. Toe hy ontydig dood is het sy blykbaar die besonder groot manlike orgaan laat preserveer. Lewensgetroue beeldjies is gemaak en verkoop. Dit is ook die oorsprong van die obelisk wat in ons moderne tyd steeds gewild is as kerktorings.

Net voordat ek iets onverantwoordelik kan aanvang skuif die hysbak deure oop.

Toe die kajuitdeur agter ons toeklap wou Desiree nog keer. Ek gryp haar aan die hand en trek haar bed toe.

Ek ruk haar broek af. Met haar broek om haar knieë druk ek haar op haar maag plat op die bed. Haar bene is styf teenmekaar. Haar vulva lê weggesteek tussen haar bene en boude. ‘n Nou gleufie tussen haar dye gee my toegang tot haar vrouwees. Sy vra of ek Nimrod se horing ontdek het wanneer my piel halfpad tussen haar slymerige poeslippe ingly. My reaksie was deur harder te stamp.

Haar boude keer dat ek lekker diep kan steek. Na ‘n klompie stote vind ek die posies onbevredigend. Ek trek my voël uit. Aan haar hakskene sleep ek haar na die kant van die bed. Sy lê met haar geklede bolyf op die bed, maar haar bene hang oor die kant. Sy het steeds haar broek rondom haar knieë wat haar bene teenmekaar hou.

Haar donker vy is ryp uitnodigend en uitdagend uitgeswel. Wanneer ek haar naai hoor ek hoe sy goedkeurend mymer. Ek hou aan haar heupe vas en gebruik dit as ‘n vashouplek om hard en diep in haar te pomp. Dit is verby lekker toe ek sien hoe haar hande weerskante haar kop die duvet bondel en vasvat. Haar heupe terugstoot is lank en dringend. My pomp is onversadig-dringend totdat my lyf ook in haar versadig verstar.

Wanneer ons regmaak om die kapteinsete by te woon wou sy vinnig stort. Ek keer haar! Ek sê dat sy haar swart aandrok sonder onderklere moet aantrek. Ek wil hê dat sy moet ruik soos sy ruik. Onweerstaanbaar! Haar ogies blink. Sy weet sy gaan ruik na seks en almal gaan dit ruik.

Die ete was deftig en lekker. Ek kon sien dat die manne om die tafel het na ons gekyk en geglimlag. Die dames het vir mekaar gekyk en dan vir Desiree. Sy het soet geglimlag. Terwyl ons eet het ‘n buikdanseres ons vermaak. Die manne het warm geword en die vroue verleidelik nader aan hulle metgeselle geskuif om te kompeteer teen die skoonheid wat haar midrif en bonsende tiete verleidelik aanbied.

Na ete het die skeepskaptein ons genooi na ‘n privaatpartytjie. Hy lei ons na die bemanningsarea. Die vertrek is beknop. Eenkant is ‘n klompie kussings op die grond. Daar is ‘n klein oop spasie tussen hangende gordyne. Die mure is versier soos ‘n woestyn-tent. Deurskynende syagtige gordyne het die illusie afgerond. Dit het gevoel of ons êrens in die woestyn by ‘n Sultan se tent sit.

Skril Egiptiese musiek het skielik van een hoek geklink. ‘n Klompie musikante het voor die oopte op die grond gaan sit. Ek het gewonder wanneer hulle die gevlegte gras-mandjie gaan inbring waaruit ‘n Egiptiese Kobra gaan seil. Genadiglik was dit nie ‘n slang wat begin het op te swaai op maat van die verleidelike musiek nie.

‘n Egiptiese skoonheid, gekleë in deurskynende sluiers het die area betreë. Oral was daar blinkertjies wat die lig weerkaats en ons oë gevange hou. Die helder gekleurde lappe het soos ‘n waterval van haar lyf gehang. Desiree en baie van die ander dames se lywe het die ritme nageboots.

Op maat van die musiek het die danseres se lyf in ‘n oer-ritme geswaai wat my opnuut lusgemaak het. ‘n Paar van die manne het ook gemakliker geskuif om vir hulle groeiende spiere plek te maak. Ek het van die dames dopgehou en gesien hoe hulle oë die bewegings van die dansende skoonheid volg. Twee van die dames het die beweging van die danser se heupe gevolg. Een van hulle het ongemaklik op haar kussing rondgeskuif toe die musiek se laaste note wegsterf.

Voor die volgende item aanbreek kom ‘n kelner met klei-bekers in sy hande nader. ‘n Katoenkleed is om sy heupe gebind. Die fluite bly hulle hipnotiese note speel. Elke spier op jong man se bolyf is duidelik gedefinieer. Sy bolyf blink in die gekleurde ligte wat die dansvloer verlig. Ek ruik die geur van klapperolie gemeng met iets? Wanneer hy oor ons buk en elkeen ‘n klei-beker aanbied glimlag hy verleidend vir Desiree en sê vir haar: “Enjoy Madam.” Dit is Gazit die gids wat ons die dag rondgeneem het. Rondom my herken ek die meeste van die mense wat saam in die toergroep was.

In die klei-houer is iets wat nie lekker ruik nie. Ek proe ‘n mondjievol van die dik vloeistof.  Dit proe vreemd, maar in my mond word die geur sag. Ek sluk ‘n groot mondvol. Die vloeistof brand agter in my keel. Lank na die brand verdwyn het talm die nasmaak van heuning in my mond. Ek kug effens. Die kaptein wat my sit en dophou het lag. Hy sê iets in sy moedertaal en hou sy hand na my uit met ‘n duim boontoe. Almal lag en proe versigtig aan hulle drankies. Desiree trek eers haar neus op, maar vat tog die kans. Na die eerste sluk sy nog twee vinnige slukke en kug saggies.

‘n Nuwe deuntjie met meer uitdagende ritme het uit die fluite en tromme gepomp. ‘n Smeulende buikdanseres toegedraai in ‘n dekmantel begin voor ons op die eksotiese musiek sweef. Die musiek stop wanneer die danseres in die middel van die oop area kom.

Die kaptein bulder van sy sitplek af: “Ladies and gentelman – I present to you – Selene – the Goddess of the Moon!“ So eensklaps wat die musiek gestop het hervat die deuntjie en Selene dans verder.

Die musiek se tempo word vinniger en die buikdanseres se bewegings vloei met die musiek. Die ritme versnel en dan val Selene se dekmantel op die grond. Ek sluk my beker leeg en geniet die brand agter in my keel. Begeerte brand in my. Langs my leun Desiree harder teen my en ek sien hoe sy oor haar lippe lek.

Voor ons bied Selene haar merkwaardige lyf vir aanbidding. Selene – die godin van die maan. Refrein dit in my gedagtes. Sy is ‘n vrou van amper veertig. Sy het donker oë en donker hare. Moontlik van Egipte of Turkse afkoms. Dalk was sy Grieks, Arabies of Aramees? Maak nie saak wat haar afkoms is nie sy is ‘n godin! Gekleë in ‘n sy-agtige romp wat uitklok wanneer sy dans. ‘n Oranje kant toppie druk teen haar massiewe borste. Haar mid-rif is ontbloot en blinkertjies is rondom haar naeltjie geplak. In haar vasgebinde hare is ‘n oranje- rooi serp gebind. Aan haar ore hang ‘n kunsskepping wat lyk of dit van goue munte gemaak is. Ons klap entoesiasties hande. Oomblikke later volg handgeklap die ritme van die kloppende trom. Met elke harde slag van die trom skud haar wye heupe. Sy begin wild dans. Ons sit in vervoering terwyl Desiree se hand my kloppende horing vind.

Verlore vir woorde sit ons die erotiese skouspel en aanskou. Geeneen van die gaste is geskok deur die onstuimige vertoon van seksualiteit nie. Na ons toer deur die erotiese antieke Egipte het ons na die vertoning gesmag. Vroue en mans sit in vervoering en wieg met ritme van die intieme dans wat voor ons plaasvind.

Selene het haar storie en gehoor geken. Sy dans smeulend nader aan die gaste en kies ‘n rooikopnooi om by vas te steek. Ek herken haar van vroeër die dag toe sy giggelend haar man geroep het om na ‘n reliëf te kyk waar ‘n vroue van agter gepenetreer word terwyl dit lyk of iemand voor haar buk. Selene skud haar heupe verleidelik voor die vrou se gesig. Die dansende swaar tiete skommel heen en weer binne die kant toppe wat strem om hulle bymekaar te hou.

Ons rooikopnooi sit gehipnotiseer en kyk na die blinkertjies op die danser se maag. Sy buk vooroor en soen daardie magie net bo die band wat die danseres se romp ophou. Die rooikop kyk verleë-opgewonde na haar metgesel wanneer die ‘n klompie note onder die danser se gordel druk. Hy talm langer as wat hy moet en ek neem hom nie kwalik nie.

Desiree se hand het my gulp oop en sy het haar hand om my skag. Haar duim speel in die glad van my voorkom oor my geswelde akker. My regterhand het haar regtertiet gevind soos wat sy teen my lê. Ek het my hand onder haar arm deur die rok se mousgat gedruk. Sy kreun wanneer ek haar tepel rol. Die ruik van ou seks en nuwe begeerte hang in die lug.

Voor Desiree se gesig begin die donker Mediterreense skoonheid haar heupe skud. Desiree kyk grootoog op na Selene se smeulende oë. Die danseres se bultende berg van Venus en trillende tiete trek haar aandag af. ‘n Weerkaatsing flits vir die eerste keer uit die naeltjie van Selene. Sy sien die bloedrooi edelsteen wat diep in Selene se naeltjie vasgeklem is. Desiree se oë bly vasgenael op die flitsende rooi weerkaatsings in Selene se naeltjie wat sy effens uitstoot en dan weer terugtrek.

Die musiek sterf weg en die sensuele maangodin stap stadig weg. Selene se mooi heupe en wulpse stap maak koppe draai. Sy buig sensuele. Dit lyk of haar tiete gaan uitval. Ons klap hard en luid hande. So een of twee skree: “more, more.”

Gazit, geklee in ‘n lendekleed vul ons klei-bekers tot oorlopens toe. Die vurige vloeistof het meer skop as wat ek gedink het. Ek voel effens lighoofdig, maar drink gretig nog ‘n groot mondvol van die mengsel. Desiree en die meeste ander dames lê gemaklik teen hulle metgeselle. Ek sien dat hulle klere is deurmekaar. Ander se kere is losgemaak. Die gesprekke is luidrugtig soos wat ons wag op die volgende vertoning. Ek hoor dat sommige gaste se tonge is lekker los.

Die kaptein bulder en kondig aan dat hy ‘n spesiale versoek gekry het. Ons kyk verbaas rond, want die enigste persoon wat met die kaptein gaan praat het was een van die musikante. “Selene asked to give you all a very special show!”

Dit raak stil wanneer die ligte verdoof en die musiek begin pols. ‘n Kollig draai na die ingang en dieselfde smeulende godin kom by die deur ingedans. Spontane handgeklap volg en ‘n paar fluite volg. Selene het haar oranje klere verruil vir veelkleurige sy-serpe wat van haar heupband hang. Op haar tepels is blinkertjies geplak. Haar groot natuurlike tiete bons soos wat sy beweeg.

Selene beweeg en vloei in maat van die ritme. Met haar beweeg kan ‘n mens haar bene sien uitsteek tussen die sy-serpe wat oopsprei. Terwyl Selene eenkeer vinnige draai, kyk ek op ‘n haar donker vrug wat hoog tussen haar bene sit. Die vlietende oomblik was genoeg om presies te kan verduidelik wat ek gesien het. My hand klem Desiree se tiet en ek voel haar hand verstyf om my voël. Sy het dit ook gesien. In daai oomblik is ek bly dat ek vroeër gekom het anders het ek nou Desiree se hand bemors met my klewende kom.

Dit was nie ‘n ongeluk dat ek so hoog tussen Selene se bene kon sien nie. Oomblikke later sien ek haar lang pink binnelippe tussen haar donker onderstebo-skepe uithang. Twee draaie later sien ek haar geswelde klit wat soos ‘n klein penis uit haar skede steek. Met die volgende draai weet ek dat haar sappe uit haar vloei. Almal se oë is nou op die vrug van die draaiende maangodin gevestig.

Selene beweeg draaiende voor die gaste verby. Haar linkerhand se vingers klap-klap op maat van die musiek. Haar regterhand streel oor haar sagte kaal vel onder haar naakte tiete. Sy begin om die serpe een vir een uit te trek. Soos wat sy dit doen hang sy dit oor elkeen van haar gaste se nekke wat haar oopmond bewonder.

Desiree se mond hang ook oop in sensuele verbasing. Selene het nog ‘n spesiale verrassing.

Dit was nie lank nie toe was daar net twee serpe in haar gordel oor. Die einste twee mense wat nog nie serpe ontvang het nie was Dediree en ek. Een serp hang voor haar Venus-bult. Die ander een hang oor die kloof van haar boude.

Die musiek bly magies. Selene se sensasionele dans raak dringender. Van die gaste druk die serp-geskenk onder hulle neus om haar geur in te asem. Van die dames vryf hulle serpe teen hulle gesig en nek asof hulle probeer om Selene se seksualiteit aan hulle af te vryf.

Selene dans tot voor my en haak die voorste serp agter bene met haar linkerhand. Sy trek die voorste punt met haar regterhand uit haar gordel. Dan ruk sy die hangende serp styf tussen haar bene. Ek hoor hoe die manne regeer. Hulle is egter nie belangrik nie. Die materiaal vorm ‘n bultende kameeltoon. Sy trek die serp millimeters vorentoe en agtertoe. Die materiaal op haar poesie word deurskynend van haar sappe. Desiree se hand klou soos ‘n klamp om my klipharde piel. Beide my hande is nou binne haar rok en ek vryf en druk haar tiete. Desiree se linkerhand het onder haar rok verdwyn en ek sien hoe sy haarself masturbeer.

Selene is baie moedswillig wanneer sy die nat serp tussen my tande druk. Ek wil haar gryp, maar my hande wil Desiree se tiete nie los nie.

Dan gebeur iets wat nie een van ons verwag het nie. Sy vang die serp agter haar boude met haar linkerhand en trek dit vorentoe dat dit haar poesie bedek. Selene laat haar bewonderaars snak na hul asem wanneer haar regterhandse vingers die sagte sy-lap stukkie vir stukkie in haar poes druk. Die lap is deurnat wanneer dit wegraak tussen haar pink lippe.

Die musiek raak stadiger en onheilspellender wanneer Selene se dans-roetine haar agteroor neem en sy wydsbeen op haar rug voor ons op die kussings lê. Die serp is besig om sentimeter vir sentimeter in haar te verdwyn soos haar vingers dit in haar glinsterende vrug wegdruk. Dit voel soos ‘n ewigheid voor sy haar hande wegneem en net ‘n stukkie daarvan uitsteek.

Haar oë boor in Desiree se oë. Desiree se hand raak stil tussen haar bene. Haar liggaam ruk wanneer Selene se vinger haar nader-roep. Fok! Die vrou wat teen my lê kom stadig in beweging. Sy begin kruip in die rigting van Selene . Gazit verskyn uit die skaduwee tussen die gordyne. Hy het egter nie meer sy lendekleed aan nie. Sy besnyde ereksie staan indrukwekkend groot voor hom. Sy piel se kop is amper drie keer groter as sy skag. Die donker orgaan is indrukwekkend. Sy piel lyk soos ‘n eksotiese sampioen. Nou weet ek waarom sy naam “uitgekapte klip” beteken.

Ek sit bewegingloos en kyk hoe hy voor die kruipende Desiree staan en haar regop trek. Haar mond raak-raak aan die horing van Nimrod soos sy regop kom. Desiree lig haar arms gewillig wanneer Gazit die soom van haar swart rok vasvat en stadig teen haar lyf optrek. Haar bleek vel kontrasteer teen die brons van die kelner se vel. Haar tiete val vry wanneer hy die nou rok oor hulle trek. Sy lyk soos ‘n dier op hitte met haar nat geswelde poes wat tussen haar bene uitdruk.

Gazit druk haar terug na haar knieë. Soos Desiree sak skuur haar lyf teen syne. Haar hande rus verleidelik op sy skouers, gly oor sy bors en draai die klein donker tepels punte. Haar vingers trek oor sy maag en klem om sy skag. Haar hande talm om sy monster-sampioenkop. Sy laat haar hande oor sy skag gly na sy swaar balsakke wat laag tussen sy bene hang. Desiree se vingerpunte trek strepe teen sy bene tot haar hande die vloer raak.  Hy lei haar na Selene se oop bene. Desiree se kop sak laer na die donker granaat tussen Selene se bene. Soos wat sy gebukkend voor ons staan is Desiree se poes-lippe oop en rooi met haar klit en sagte lippe wat tussen hulle tentoongestel word.

Al die gaste het op een of ander manier iemand se piel of poes in hulle hande. Elkeen hou die twee vroue intens dop. Skuins langs my het twee pare ‘n groepie gevorm en daar word verwoed gevry. Die kaptein het ‘n donkerkop wat tussen sy bene lê. Met sy groot hand druk haar kop hard ondertoe. Die tromme klop ritmies.

Desiree byt die stukkie lap wat tussen Selene se poes-lippe uithang. Voor Desiree agteruit kan kruip sluit Selene se hande agter haar kop. Sy hou haar stil vas. Sy druk nie haar mond teen haar vas nie, maar gee Desiree ‘n oomblik om haar lus te ruil en te sien hoe haar heupe saggies beweeg. Die wellus is te groot vir Desiree en haar mond sak oor die Maangodin se maanvrug. Selene se woorde is amper ‘n gil wanneer sy “ahhhhh yesss” sê. Terselfdertyd beur haar heupe boontoe en haar hande druk Desiree se kop teen haar vas.

Daarna het dinge vinnig gebeur. Om my het ek steunende, bewegende, rukkende, stotende, pompende kaal lywe gesien. Die lug was gelaai met seks. Die vertrek ruik na seks. Klanke van seks was orals. Soete herinnering van seks word in elke gas se geheue ingebrand.

Ons sampioen-piel Gazit vra of hy Desiree kan binnedring, maar ek wys vir hom nee. Teleurgesteld kruip hy na Selene se gesig.

Ek kruip nader en raak aan Desiree se boude. Sy kyk vir ‘n oomblik weg van Selene se haarlose donker poes. Woordeloos kommuniseer ons. Ek trek my oë na ons Nimrod en sy knik haar kop. Ek beweeg om die twee vroue wanneer Desiree se tong Selene se twee sentimeter erekte mini-penis raak lek. Selene se liggaam ruk en sy skree iets in die taal van ekstase.

Gazit het Selene se tiete skoongelek van die blinkers. Ek stoot hom weg en beduie na Desiree. Hy knik sy kop. In ‘n rekordtyd staan hy op sy knieë agter Desiree. Niemand het hom geduld geleer nie. Hy mik en stamp sy eksotiese sampioen diep in haar liggaam. Desiree se rug trek krom, maar dan druk sy terug. Sy begin verbete die verbode granaat van Selene se vrug eet. Ek ruik die geur van klapperolie wat aan Selene se borste kleef.

Selene se tiete is groot. Sy het lang swart tepels wat ek diep in my mond trek. Ek suig aan haar tiete en my mond word gevul met melk. Baie melk. Eers is die smaak vreemd in my mond. Met ‘n mondvol melk buig ek na Selene se gesig. Ek begin haar mond soen terwyl haar melk in haar mond loop. Haar mond en tong is verbete in hulle beweging onder my mond. Sy soen my soos geen minnares my ooit gesoen het nie. Ek kom regop en druk my penis teen haar lippe. Haar mond gaan onmiddellik oop. Haar tong sirkel om my eikel.  Haar kop trek agteroor en ek sak diep in haar keel af. Met my hande oor haar tiete begin ek hulle hard masseer en dan rol ek haar geswelde tepels tussen my duime en wysingers. Ek werk myself keer op keer diep in haar mond in. Wanneer sy haar kop skud trek ek my piel halfpad uit en sy spoeg en haal diep asem voordat haar mond om my sluit en ek weer diep in haar mond wegsak.

Ek hou Desiree dop soos haar kop tussen Selene se oopgetrekte bene wegraak. Die serp in Selene se vagina moes Desiree seker gepla het. Soos ek met my piel diep in Selene se mond staan sien ek hoe sy die materiaal met haar regterhand vasgryp en pluk.

‘n Ontploffing vind in Selene se dieptes en kop plaas. Haar liggaam ruk. Die hande wat nog op Desiree se kop was ruk haar pynlik teen haar ontploffende granaat vas terwyl haar bene toeknyp. Ek sien hoe Desiree se neus toegedruk word dieselfde oomblik as wat ek Selene se tande om my manlikheid voel byt. Ek wil terugruk, maar stamp dan dieper in haar mond in. Haar kop wat agteroor getrek is ruk pynlik en haar tande ontspan om my skag.

Steeds diep in haar mond sien ek hoe Gazit Desiree se heupe vasgegryp het en verbete naai. Desiree se hande en arms veg verbete om uit Selene se doodgreep los te kom. Die brons hande op Desiree se heupe skuif half om haar liggaam om haar beter vas te vat. Desiree kry haar mond bevry en trek hard asem in haar longe in. Sy word woes vorentoe gestamp en haar ken vee-vee steeds deur  Selene se dik lippe en haar mini-penis. Die toneel voor my is jags verby. My pyn is vergete. Selene het haar mond en keel weer in lyn gebring en ek begin verwoed naai. Ek straf haar mond oor my pyn van vroeër.

Desiree kom eerste wanneer ek haar hoor gil. Ek kan nie besluit of sy wil wegkom of die paal dieper in haar druk nie. Sy ruk-ruk en haar vingers gryp Selene se sye en haar naels druk diep in haar sagte vleis.

Ek weet nie of die monster in Desiree se vuuroond eerste gespoeg het en of ek myself in Selene se keel verloor het nie. Wat ek weet is dat Selene se arms het oor my rug gevou en my teen haar gesig vasgetrek. Ver in my agterkop het ek iemand in ekstaties hoor gil.

Desiree en ek lê half oor Selene se lyf wanneer ek Selene se sappe van haar gesig aflek. Ek soen haar diep en liefderik. Melkstrepe lê oor haar tiete en sye tot op die vloer. Melk moes uit Selene se oorvol borste geloop het terwyl ek hulle in ekstase gemasseer het. Ek onthou hoe ek haar tepels gemelk het voor ek gekom het.

Gazit lê met ‘n selfvoldane glimlag op sy gesig terwyl hy ingedagte oor sy steeds stywe piel streel.

Ek en Desiree beweeg terug na ons kussings.

Die vertoning is nog nie verby nie. Rondom ons is daar steeds kreune en bewegende lywe.

Selene het op haar knieë gedraai en haar wye heupe in Gazit se gesig geskud. Hy het Selene bestyg en ook in een beweging diep in haar gestamp. Desiree het in my arms gelê en haar regterhand het ingedagte oor haar steeds rooi en opgehewe poes gestreel. Ek het gesien hoe sy drie vingers diep indruk en uittrek. Sopnat! Die kenmerkende teken van wit semen het aan haar vingers geklou.

Terwyl sy so wydsbeen gelê het en met die sappe in haar poesie speel het die rooikop van vroeër die aand nadergekruip. Sy het ook haar vingers in Desiree se gapende dieptes gedruk en toe daaraan geproe. Vingers lek was nie vir haar genoeg nie. Sy het vooroor gesak en Desiree begin eet asof dit die laaste poesie is wat sy ooit sal sien. ‘n Man het agter haar plek ingeneem en ek het die stamp gevoel soos die twee vroue se liggame vorentoe stamp.

Desiree het haar oorgegee aan die plesier wat die jong vrou se tong haar gee. Die man agter die rooikop het hardhandig diep gestamp. Ek het oorgebuig en die rooikop se tepels hard begin draai. Ek wou haar hoor. Ek wou haar sien wriemel van pyn. Oorlaaide sensasie het gemaak dat die drie kort na mekaar uiting gee aan hulle ekstase. Hulle het oormekaar gelê en gewag dat hulle asemhaling terugkeer na normaal. Rondom ons het dit stil geraak. In die oop area het Maangodin en die Songod mekaar ontmoet en ‘n magiese oomblik geskep.

Selene breek uit die greep van die van die swetende Gazit se klemmende hande op haar heupe. Daar is ‘n ligte plof  toe hulle ontkoppel. Sy het hom hard op sy rug gegooi. Sweetbedekte brons lywe blink in die lig. Sy het oor hom gehurk en met haar linkerhand sy hemel-wysende toring gemik. Sy het in een beweging hulle koppeling van vroeër hervat. Sy het hom gery soos ek nie gedink het moontlik was nie. Hy het haar vol tiete in sy hande vasgegryp en vasgehou asof sy lewe daaraan hang.  Haar hartstogtelike gil het haar ekstase aangekondig. Haar hele liggaam het gesidder en weer geskud wanneer die pieldraer onder haar boontoe stamp. Die skud en siddering het hulself herhaal totdat die Ra-god ook dierlik gil. Die kaptein het stadig agter die knielende skoonheid gaan sit terwyl die wit van sy kom uit haar gapende poes gesypel het.  Dan was dit stil!

Jagende asems en die reuk van seks was die enigste getuie van wat in hierdie beknopte vertrek gebeur het.

‘n Ander, lendekleed-draende kelner het ingekom en drinkgoed aangebied. Mense het sag opgestaan en hand-om die lyf by die deur uitgestap.

Ek en Desiree is op onvas bene kajuit toe. Ek het my klere op die mat laat val op die bed gaan lê. Die skommeling van die boot op die waters was skaars opmerklik. Desiree het haar klere uitgetrek en wydsbeen op my kom sit. Sy het iets gemompel van sy skuld my oor vanaand. Soos wat haar druppende nat lippe oor my halwe ereksie skuur word my weergawe van Nimrod se standbeeld wakker. Oomblikke later het sy wydsbeen oor my gesak en ek was bal-diepte in haar. Sy het my begin ry soos wat Selene die gekapte rots gery het. Sy was onversadigbaar in haar passie. Ek het eerste my kom geskree terwyl sy aanhou ry. Sy het my sagterwordende piel bly ry en toe ontplof. Dit was die eerste keer dat ek sulke passie-woorde en aansporing uit haar skor keel hoor kom het. Sy was op. Ek was op. Ons was versadig!

Toe ons doodmoeg op die bed val neurie Desiree: “At the end of a perfect day.”

Die son se lig het helder deur die venster geskyn toe ons wakkerword. Saam met die helder lig ook die laaste dag van ons Egipte toer.

Teësinnig het ons gewas en aangetrek. Ons het ons tasse gepak. Die portuur het ons bagasie uit die kajuit verwyder en ons was alleen. Alleen vir die laaste keer op hierdie kuier.

Lank het ons voor die venster gestaan en kyk na die bootjies wat op die Nyl by ons verby beweeg. So het ons dae ook verbybeweeg.

Ek het haar lank en innig gesoen en toe ek maak of ek haar wil platdruk op die bed het sy laggend  deur toe gehardloop.

Gazit en Selene het vir ons gewag toe ons van die boot afstap. Selene het ‘n papiersak in haar hand gehad. Op die kant van die sak was die erotiese hiërogliewe-beelde gedruk. Toe Desiree die sakkie vat trek sy ‘n Nimrod fallusbeeld uit en wys dit na my. Sy plant ‘n soen op Selene se wange en druk Gazit. Gazit stap na my toe en oorhadig aan my ‘n foto waar ek in ekstase my kom diep in Selene se keel spuit en hy met ‘n gapende mond diep in Desiree stamp. Ek lag en hou dit triomfanklik na Desiree. Sy lyk effens verleë oor die geskenk. Ek sê vir haar dat ek vir haar ‘n vergroting sal stuur. Al wat sy se is: ”Dont you dare.”

Ons motorbestuurder laai ons bagasie in die motor en stil vertrek ons lughawe toe.

Vir die eerste keer skakel ons ons selfone aan. Die boodskappe stroom piep-piep in.

Desiree begin vinnig tik. So nou en dan loer sy na my.

Ons kom by die lughawe aan. Desiree se vlug vertek eerste na Dubai vanwaar sy verder sal vlieg. My vlug is ‘n paar ure later. Ek vlieg direk Johannesburg toe.

Wanneer sy na die vertrek-hek stap gee ek nie ‘n fok om vir die hele Midde Ooste sede-polisiemag nie.

Ek gryp haar en druk en soen haar asof ek haar vir ‘n leeftyd nie weer gaan sien nie. Ek staar haar agterna wanneer die deure agter haar toegaan.

Die dreuning van die vliegtuigenjin bevestig dat my wellus-vakansie verby is. Net soos die vliegtuigklanke wegsterf hoor ek ‘n boodskap op my foon deurkom.

“Hi my Lover – Paul sends his regards. He wishes you a safe flight to South Africa. He said that he knew that you had a wonderful exotic Egyptian holiday with his wife.”

Terwyl ek lees kom ‘n tweede boodskap deur. “Dankie my Bok vir ‘n onvergeeflike vakansie! Ek hoop dat ons dit weer kan doen. Be safe.”

Ure later sit ek in ‘n vliegtuig op pad huistoe.

Die spasie is beknop en ek verwens myself dat ek nie ook Dubai toe gevlieg het om op ‘n beter lugredery te kon vlieg nie.

Ek kyk oor die koppe van die passasiers en wonder waar is Melanie Malan?

 

 

 

 

 

 

3+

3 thoughts on “Land van Melk en Heuning (finaal)

  • May 16, 2020 at 3:44 pm
    Permalink

    Bok mater – waar kan ek kaartjies kry vir die toer en ook so spontane dame soos Desiree om saan=m te kan gaan??? Absoluut fantasies geskryf.

  • May 14, 2020 at 2:28 pm
    Permalink

    Ek weet nie hoe lank JouBok aan hierdie finale hoofstuk geskryf het nie. Maak okie saak nie. Dit was ‘n deurdagte reis met ooglopende kennis van sy milieu en die besienswaardighede en ervarings wat uiteindelik klimaksieër in die Kapteins kajuit.
    Wat ‘n klimaks! So wonderlik eroties, blatant seksueel, rou van passie gedeel met almal en onderlangs gedeel met mekaar.
    Die omvang daarvan was vir my te groot en selfs na vele her-lesings is daar ieder keer iets anders wat my libido moer toe stuur!
    Ek het nie verder woorde nie, behalwe “Dankie JouBok” dat jy jou verbeelding en vernuf met ons deel.

Leave a Reply

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)