
Die swembad was die begin (5)
deur Wille Will
(Lees die vorige episode HIER)
Alhoewel Rozaan weer by Riaan ingetrek het in die hoof laapkamer het hul saam besluit om hul liggaamlike genietinge van mekaar eksklusief vir naweke uit te hou aangesien hulle besige skedules in die week hulle te veel uitgeput het, daagliks. Na aandete in die week het hulle met net ‘n stort of bad, snoesig in mekaar se arms aan die slaap geraak.
Vrydagaand het sy gou nog opgeruim in die kombuis terwyl Riaan solank gaan stort het. Toe sy instap by die slaapkamer is hy reeds onder die lakens. Hy wou seker die nuutste Deon Meyer nog lees, want die boek lê oopgeblaai in sy linkerhand langs sy sy en sy regterhand op sy maag, maar sy kop leuen skuins teen die kopkussings en hy is vas aan die slaap.
Met deernis verwyder sy die boek , lig sy arms saggies op en plaas hulle onder die laken. Sy merk dat hy soos altyd naak aan die slaap geraak het. Sy spring vinnig onder die stort in, en as sy uitkom droog sy af en spuit van haar cologne oor haar hele liggaam. Op die ingewing besluit sy om ook kaal te gaan slaap en skuif aan haar kant van die bed onder die laken in. Sy skakel die bedlampie af en wou net omdraai om onder sy blad in te kruip toe die sms-liggie flits op haar selfoon. Sy tel dit op: “Carmen het ingestem! Sy moet egter hierdie Sondag ‘n solo Bolero-dans uitvoering by die Spaanse ambassade lewer en gevra of ons dit nie na môre kan verskuif nie?”
Rozaan antwoord die sms met: ”Sal by Riaan hoor, maar hy slaap al, sal jou more-oggend bel. Groete, Rozaan.”
Daar is ‘n effense beklemming in haar keel as sy teen Riaan innestel. Dis skielik so onmiddelik! Doen hulle die regte ding? Kan sy haar liggaam met ‘n ander man deel … erger nog: kan sy toesien hoe Riaan ‘n ander vrou bevredig?
Met ‘n besitlike, self-eiening vou sy haar hand oor sy geslagsdele met ‘n effense drukkie en hou dit daar. Dan raak sy teen sy bors aan die slaap met ‘n glimlag.
***
Vroegoggend het Riaan wakker geword van ‘n vol blaas, maar was verbaas dat sy voël en knaters styf geklem was in Rozaan se een hand! Met ‘n glimlag het hy haar vingers versigtig oopgevou, uit die bed geklim en gaan water afslaan. Hy spoel die urinaal en kyk op in die spiëel na sy beeld. Hy skuif sy hare bietjie reg na die deurmekaarslaap en wonder of Rozaan dalk ‘n behoefte gehad het vir hom in vooruitsig van die naweek? Haar warm liefdemaak, so eie aan haar, flits deur sy gedagtes as hy uitstap kombuis toe en hy voel ‘n ereksie wat begin. Wanneer hy by die kombuis instap speel hy vlugtig met sy half-mas voël en besluit op Krönung kitskoffie, want hy wil nie wag op die perkoleerder nie, hy wil terug in die bed by Rozaan! Met twee stomende, aromatiese bekers koffie, een in elke hand, wil hy net loop toe sy oog ‘n beweging vang deur die kombuisvenster. Hy steek vas en sien Garzia … Grazia (wat het Rozaan hom nou weer hom genoem?) wat poedelnaak besig is met yoga-oefeninge op die gras by die swembad. Hy is in die ‘brema’posisie waar jy op een been staan, die ander been agter oplig na jou lyf so hoog as wat jy kan en met jou twee hande oor jou skouers jou opgeligte voet vas hou.
Sy donkerbruin besnede penis hang soos ‘n aanhangsel voor sy lyf. Verdomp! Daai ding is sekerlik 12cm lank, wat nog as dit styf is!
Hy’s verstom dat sy eie penis verdik en groei in ereksie toe hy na die Argentyn se welbedeeldheid kyk en stap dan met die koffie op met die trappe kamer toe.
Wanneer hy die kamer binne tree roep hy: “Twinkles!” – sy geliefde troetelnaam vir Rozaan.
Sy sit regop en gooi haar kop agteroor vir die hare voor haar oë. Die laken val op haar skoot en haar twee borsies is orent in die lug met twee volmaakte stywe tepels wat in die lug oppunt. Hy kom tot stilstand langs die bed en sy voël het nou dik en vol regop geslaan teen sy maag van lus. Met ‘n laggie kyk sy op in sy gesig en neem die beker koffie met die een hand by hom. Met die ander hand vat sy sy klipharde penis in haar hand en vra : “Waaraan het ons hierdie Morning Glory te danke? Of is ons bure weer vroegoggend besig terwyl jy deur die kombuisvenster gekyk het?”
Rozaan se hand skuif saggies op en af oor sy skag.
“Drink jou koffie, lawwe ding,” lag hy terug.
Sy los sy voël, vat ‘n slukkie koffie en sit die beker op die bedkassie neer. Hy’t intussen omgestap na sy kant van die bed en sit pens en pootjies op die bed met sy kniee opgetrek na sy bo-lyf. Hy teug behaaglik aan sy koffie.
Sy skuif oor die bed en gaan sit op haar kniëe teen hom en plaas haar een hand op sy opgetrekte kniëe en met die ander hand trek sy met haar voorvinger ‘n denkbeeldige streep oor sy gelaatstrekke. Sy spoor oor sy wenkbroue, af oor sy neus en plaas die vinger oor sy lippe.
Hy maak sy mond oop en met sy een hand vat hy haar hand en druk haar vinger in sy mond en suig daaraan.
Hulle oë is vasgenael inmekaar as sy fluister: “Ek het ‘n verrassing vir jou. Garzia en Carmen het ingestem tot ons ‘kuiertjie,’ maar dit sal vandag moet wees … sy kan nie more nie.”
“Bliksem,” fluister hy terug … sien jy nog kans?”
“Solank jy orraait is daarmee staan ek by jou, maar jy los my nooit alleen by een van hulle nie. Al word jy jaloers of kwaad, bly naby my al doen ek wat … of doen hulle wat aan my.”
Riaan dink skielik aan die aanskoue van Grazia se welbedeeldheid wat hy vroëer waargeneem het en wonder of hy nie vir Rozaan fisies sal seer maak nie.
“Ons afspraaktyd moet ek nog telefonies bevestig v’more,” onderbreek Rozaan sy gedagtes. Met haar lang naels trek sy ligte hale van sy knie af na sy dye en weer op en die ander hand knie en masseer sy sy skouer.
Hy glimlag vir haar: “Jy’s besig om ‘n ding te begin, dink jy nie ons moet ons kragte spaar vir v’middag nie?” Hy vryf liefderik oor haar arm wat sy skouer masseer.
“Kom ons doen dit vinnig en hard soos daai keer in Kaapstad toe ons amper laat was vir jou prysuitdeling. Kan jy nog onthou?”
Sy sak terselfdertyd terug op haar rug en plaas ‘n kussing onder haar kop en skuif ‘n ander een onder haar boude in dat haar onderlyf effens gelig is. Sy sprei haar hare uit oor die kussing en steek haar hande uit na hom. “Kom, my Rieks, vir oulaas, net ek en jy.”
Hy kom orent op sy kniëe langs haar op die bed en skuif om sodat hy tussen haar bene buig. Hy neem sy stywe penis in sy een hand en skuif die voorhuid af dat die groot pers kop, nat glinster terwyl hy dit met stadige hale, op en af skuif tussen haar buite labia met die klit wat aan die bokant amper uitbeur. Die kromming van haar rug boog op na sy lyf met elke haal.
“Riaan … hou op rondfok … a-s-s-eblief … sit hom in,” kners sy deur haar tande terwyl haar hoof stadig heen en weer swaai van lus. Hy skuif die waai van elkeen van haar kniëe in die binnekant van elkeen van sy elmboë en beur dan vorentoe dat sy voël in haar begin ingly. Haar heupe stoot op tot hy heeltemaal in haar is en sy gee ‘n kreun-gil van genot.
“Ek’t-nie-vergeet-nie,” hyg hy as hy haar met spoed begin pomp. As hulle liggame staccato teen mekaar begin klap en haar vingernaels in sy skouers se vel insink dat dit seer is, begin hy sy voël binne haar in die rondte draai saam met elke in-uit beweging. ( Hy onthou dit het haar daai dag mal gemaak.)
“O nee! Fokfok fok … R-i-aaaaan … ek kan nie meer hou nie!” skree sy.
“Kom my bok, kom …” skree hy terug en slaan sy penis in met mening terwyl hy sy eie klimaks voel opstoot.
Hul drange, behoeftes, hul wellus na plesier vir elk ander, ontplof skielik tegelykertyd in mekaar en hy skiet straal na straal van sy kom in haar in terwyl hy haar squirt voel wat verby sy voël by haar koek uitloop. Haar hoof swaai nou so vinnig heen en weer dat sy lighoofdig voel soos sy klimaks. Hul ritme bedaar soos hulle elke druppel van hul klimaks probeer uitrek. Riaan trek onwillig sy penis uit die snoesige klopping van haar plesiergrot, amper asof dit vir sy voël ‘n veilige huis was. Hy sak uitasem op sy rug neer langs haar en kyk af hoe haar midrif nog steeds vinnig in en uit gaan in naspel. Hy draai sy kop sywaarts na hare terwyl hy sy naaste hand asof beskermend oor haar poes plaas.
Haar oë gaan oop en sy draai ook na hom met haar gesig.
“Dit wat ons sopas ervaar het kan geen ander mens behalwe jy ooit aan my gee nie,” sug sy en ‘n traantjie sypel uit haar een oog wat diep in syne staar.
Hy vee met sy ander hand se duim die druppel op haar wang weg en fluister: “Niemand kan dit van ons ontneem nie.”
Hul oë gaan amper saam toe en hul raak aan die slaap.
***
Haar Samsung se smS-ontvang alarmpie laat hulle tegelykertyd wakkerskrik. Sy tel die foon op om te lees en hy gee ‘n uitgerekte gaap. Haar vingers flits oor die foon se sleutels en dan gooi sy dit neer op die bedkassie en wip uit die bed uit.
“Opstaan, Adonis … ons het ‘n sosiale verpligting wat wag!” glimlag sy en staan wydsbeen met haar hande op haar heupe vir hom en kyk.
Die prentjie voor hom laat hom innerlik gelate voel. Die oop laggende mooi gesiggie, die ferm borsies wat die lug terg, die plat magie, die bultende heuweltjie tussen die stewige bene. Hy vryf behaaglik oor sy pishoring onder die laken en voel sy voël warm reageer op sy aanraking.
“Whatever dit is, los eers en kom terug bed toe,” sê hy.
“Hou jou in vir later, die sms was navraag van ons bure of ons nog oorkom ‘ons is enige tyd welkom’ al is dit vroëer. Ek’t het gesê ons sien hulle oor ‘n uur. Kom ons gaan stort sommer saam.” Sy wip haar sexy kaal boudjies om en trippel stort toe.
Riaan gooi die laken af en loer na die digitale alarm op sy bed kassie 13:04. Shit, het hulle so lekker en laat geslaap? wonder hy en volg Rozaan na die stort waar hy haar reeds saggies hoor neurie onder die water.
Een van hul ‘special’ seksplekkies is die saam stort. Mekaar inseep en oral oor was en vrywe eindig altyd in behaaglike seks wat amper reinigend voel onder die louwarm stromende water. Vandag is Rozaan egter gefokus op iets anders, want al het sy sy voël tot amper klimaks gewas en gemanipuleer, het sy uit die stort gespring om af te droog voor hy haar kon beet kry.
Toe hy uit die stort stap om ook af te droog vra sy van onder uit haar handdoek terwyl sy haar hare vinnig vrywe: “Wat gaan ons aantrek?”
“Ek gaan my speedo met ‘n los hemp en plakkies aantrek, siende die geleentheid,” sê hy met ‘n lekker lag “En jy?”
Sy bloos dieprooi as sy haar kop oplig uit die handdoek uit.
“Daai Speedo wys jou so prominent … giggel … ek verstaan wat jy bedoel!”
Sy laat sak die handdoek en vryf haar borste droog dat die nipples orent staan: “Ek sal my rooi, klein bikini-panty aantrek met daai deurskynende chiffon kaftan wat jou altyd so jags maak … hahaha !”
Hy’s eerste klaar aangetrek en terwyl sy nog haar cologne oor haar liggaam sprei en met grimering begin, stap hy versigtig uit op die balkonnetjie.
Carmen is besig om te dek en te rangskik op ‘n tafel langs die swembad terwyl Grazia sopas ‘n rottangstoel met los, fluweel kussings daarop neergesit het langs ‘n chaise lounge wat ook skielik by die swembad is. Hy het net ‘n tartan kortbroek aan en Carmen is doenig, met net ‘n geblomde sarong met ‘n spleet aan die een kant om haar onderlyf en bostukloos. Hy kry ‘n rilling deur sy lyf as hy dink dat hy miskien daardie swaaiende, verruklike, vol borste binnekort met sy tong gaan streel.
Riaan stap vinnig weer binnekant toe asof hy skuldig is aan iets. Rozaan is blykbaar sopas klaar en lyk uitlokkend mooi!
“Ek dink nou skielik … sê sy … wat van voorbehoeding?”
Daar is ‘n keep-fronsie tussen haar wenkbroue.
Riaan lag gerustellend. “Ek wetie of ons nog ooit kondome gehad het nie?”
Sy lag saam. “Ek haat die goed, maar ek is seker hulle sal sulke voorsorg tref?”
Hy neem haar hand en laat haar vooruit afstap met die trappe. Hulle stap uit na die motor en soos hulle inskuif sê hy: “Dis jammer ons het nie ‘n hekkie tussen ons erwe nie, nou moet ons omry.”
Toe hulle by die adres is, is hulle verbaas oor die hoë wit mure wat blykbaar die erf omring. Riaan trek in by die oprit van twee imposante buitedeure van eik en druk die interkom sleutel op die staander langs die oprit. Met ‘n biep kom ‘n stem deur die luidspreker “Who’s there ?” Rozaan skuif voor Riaan verby met haar bolyf en antwoord: “Dis Rozaan en Riaan, your neigbours.”
“Wag net, ek maak nou vir julle oop.”
Toe die hek geruisloos begin oopskuif, lag Rozaan skielik hartlik uit haar maag uit.
“En nou?” vra Riaan
“Jou Meneer is so verdomp lekker dik, die kondome knyp hom seer! Daarom haat jy kondome.” Sy lag weer terwyl hy met ‘n glimlag inry en onder ‘n boom na aan die swembad stilhou. Voor hulle nog hul kardeure toe kon maak staan Grazia daar. Rozaan stap om die motor en gee hom ‘n drukkie.
“Welkom by ons,” sê hy en steek sy hand uit na Riaan. “Ek is Grazia,” Riaan skud sy hand ferm en die lang, bruin aanhangsel tydens die joga-oefening flits deur sy gedagtes.
Hy merk hoe die gasheer Rozaan ‘n intieme harde drukkie gee op haar boud as hy haar vorentoe stoot oor die grasperk en sê: “Kom ons gaan ontmoet vir Carmen, sy kon nie meer uithou van wag op julle nie.”
Wanneer hulle by die tafel en stoele tot stilstand kom, kom Carmen net uit die huis uit met ‘n groot bord vars gegarneerde kreef. Sy’t nou groot koperringe aan haar ore en ‘n strepie geel nylon materiaal om haar borste wat slegs die tepels bedek wat nog steeds dik uitstaan.
Sy plaas die bord op die tafel en skud haar hare met ‘n klingel van die oorbelle agtertoe as sy orent kom. Sy stap na Rozaan toe en omvou haar met ‘n drukkie met albei arms. “Ek’s so bly julle is uiteindelik hier!” lag sy met ‘n klokkie-laggie en draai na Riaan toe.
Hy sien hoe haar oë ‘n oomblik talm op sy Speedo wat nou ‘n knop staan van die blik op haar uitlokkende borste. Sy omarm hom ook en hy voel hoe sy in sy rug hom naderdruk dat sy knop teen haar liggaam vas druk.
Sy kyk op in sy oë en sê: “Ons het mekaar al oor ons heining gesien, nou ontmoet ons eers.” Hul oë reflekteer vir mekaar die oggend wat hul amper gelyk gemasturbeer het.
“Ons drink eerstens saam ‘n heildronkie op ons samekoms en wat die middag ook mag inhou,” sê Grazia langs die tafel met ‘n tulpglas vol sjampanje wat hy in die lug ophou.
Die ander drie tel elkeen ook ‘n reeds geskinkte glasie op en klink dit in die lug met Grazia s’n. Carmen staan nog steeds langs Riaan en hy voel haar ander hand sy een boud saggies druk. Rozaan staan ‘n trëe van Grazia af. Al vier teug hul glasies leeg en sit dit amper gelyk op die tafel neer. Grazia gryp Rozaan om die middel lyf teen hom aan: “Ek moet sê jy lyk verruklik anders as jy uit jou kantoor klere uit is!” lag hy af in haar gesig.
Sy bloos en sê, effens verboureerd: “ Dis ‘n lekker dag, né ?” en sit talmend haar arm ook om sy lyf.
Carmen se hand het omgeskuif van Riaan se boud en neem die voorkant van sy Speedo in haar vuis. “Sjoe,” prewel sy saggies vir hom maar stap dan vorentoe en by die tafel vra sy: “Sal ons solank bietjie peusel?”
Na almal hulself gehelp het staan hulle elk met ‘n bord in die een hand en eet en die ys is gebreek. Hul gesels, vertel grappies, lag oor en weer. Riaan stap vorentoe en plaas sy lëe bord op die tafel.
”Ek stel voor, met die son wat begin bak en om ons vol magies te laat sak, dat ons almal ‘n ‘skinny-dip’ saam vang?”
Hy trek sy hemp summier uit en gooi dit oor ‘n stoelleuning. Sy oog vang Rozaan wat met ‘n kwaai kykie in sy rigting kyk en ‘n rooi blos wat opkruip oor haar hals.
“Goeie idée,” sê Grazia en begin sy kortbroek gebukkend uittrek.
Carmen maak die sarong los dat dit om haar voete val. Sy’t nou net ‘n wit deurtrekkertjie aan wat so min bedek dat as sy nie waarskynlik geskeer is nie haar poeshare sou uitkrul daaronder. Haar bruin, olyfliggaam met die manjifike borste laat Riaan dink dit is hoe hy altyd Afrodite, koningin van die Liefde, voorgestel het.
Hy besef hy’t alweer ‘n ereksie wat seerdruk vir uitkoms in die Speedo, maar hy sal seker moet uittrek. Wanneer hy sy duime aan die kante inhak om die broekie uit te trek merk hy dat Rozaan seker eers vir hom gewag het, want met ‘n glimlag na hom toe begin sy die kaftan nou oor haar lyf uittrek.
Grazia kom regop met die kortbroek in sy hand en gooi dit nonchalant op die chais lounge neer. Sy lang bruin staaf is semi-erek en swaai priemend soos hy beweeg.
Grazia kyk intens op as Rozaan sopas haar kaftan af het en haar hare losskud as sy dit op sy broek gooi op die rusbankie. Haar tepeltjies blink amper in die son en is stokstyf bokant die maagspiertjies wat prominent uitbult. Riaan kan merkbaar sien hoe Grazia se ereksie groei soos hy na haar staar. Wanneer hy sy Speedo ook uit het en eenkant neergooi op die gras is sy ereksie egter ten volle gespan en dwing teen sy maag met dik are op die die dik stam.
Hy voel meteens weer ‘n hand op sy boud en Carmen sê: ”Is dit nodig dat ons dames ons panties ook uittrek?”
Die korrasie wat haar tiete van die eerste dag af by hom laat vlam vat het bereik nou sy piek en hy swaai om en neem haar in sy arms dat die tiete platdruk teen sy bors en sy penis vasdruk teen haar maag. Hy wil haar soen, maar kyk eerder intens in haar oë en sê dan skôr: “Kom ek help jou.”
Hy skuif af oor haar liggaam met syne en as sy hande by haar borste kom druk hy hulle hard en vol en draai die tepels met sy vingers. By haar naeltjie speel hy met sy tong daarin en trek dan die die deurtrekkertjie met een felle vasvat af tot op die gras. Haar koek se muskus reuk walm op in sy neusvleuels en hy laat sak sy mond en neem haar vrug ten volle in sy mond.
“Par Tolado!” gil sy in Spaans en haar vingers dring en vryf in sy hare asof sy sy kop in haar genotsgrot wil instoot.
Rozaan het net haar bikini-panty klaar uitgetrek en met die regop kom het die oomblik van Riaan en Carmen se passie voor haar ontplof. Haar oë het so gerek en gestaar dat die panty vergete nog in haar hand gehang het terwyl sy lus voel opkom binne haar. Die volgende oomblik omarm twee arms haar van agter en vou twee hande om haar twee borste ten volle dat hul platdruk en sy voel iets hard by haar boude druk en ruik ‘n sjampanje asem by haar nek.
“Hierdie wou ek al doen van die eerste dag wat ons ontmoet het,” fluister Grazia se stem by haar nek en hy knibbel op haar skouer.
Haar broekie val uit haar een hand as sy albei haar hande oor syne plaas op haar borste en dit intiem aanmoedig.
Sy voel skielik ‘n opstuwing in haar asof sy nou met die ‘4-some eksperiment’ begin gemaklik voel.
“Maar Carmen het dan sulke vol en mooi, groot borste, waar kom ek in die prentjie?” Sy streel sy gryskop hare met haar nek terwyl hy nou die ander skouer soen en liggies byt.
“La variedad es le sal dela vida,” lag hy en vryf haar borste nou met elke tepel geklem tussen van sy vingers. Rillings van lekkerkry rits op en af in haar liggaam en amper outomaties druk sy haar lyf na agter teen syne en haar hande gaan af en vryf op en af oor sy gespanne bo-bene met haar palms.
Terwyl hy een stokstywe tepel met twee vingers nou verder opwerk, sak Grazia se ander hand oor haar ribbes en begin hy sirkels maak met sy palms op haar magie. Haar toe oë gaan oop en haar kop ruk op van die sensasie wat sy voel. Sy staar na Riaan hulle voor haar.
Hulle het nou afgesak op die gras met Carmen se voete wat op sy skouers rus terwyl hy haar tepels hard vrywe met sy vingers en sy mond nog steeds tussen haar bene op haar vrug is. Hy is besig om lang hale te lek oor haar klit wat soos ‘n duim uitsteek. Haar kerm geluidjies van plesier verander skielik in ‘n gil wat weergalm tussen hulle en haar bene skiet stokstyf op in die lug as sy blykbaar klimaks. Haar brons boude raak skaars aan die gras soos sy nou met haar hele onderlyf met rasse skrede teen sy gesig klap. “Caramba ! Dios en el Cielo …God in Heavennnnnn!”
‘n Knerts jaloesie wil by haar posvat maar verdwyn net so vinnig as Grazia se hand skielik haar koek oorkoepel met die middelvinger wat by haar skede inskuif soos seep. Haar mond gaan ademloos oop in antisipasie en haar hande voel-voel nou agter haar lyf tot sy Grazia se twee boude beetkry en hom intrek na haar eie lyf.
Sy voel skielik sy welbedeelde voël tussen haar bene inskuif.
Sy draai haar kop oor haar skouer en sê vir hom: “Ek ken nie Spaans nie wat het jy netnou gesê ?”
“Ek sal jou sê as ons klaar is, ek belowe,” met die woorde druk hy haar bo lyf grondwaarts en sy voel hoe hy met sy voël oor haar skede en anus op en af skuur van agter.
Na Carmen haar klimaks sidderend bereik het kom Riaan regop, op sy kniëe, tussen haar bene. Hy sien Garzia se een hand om sy bruin voël wat hy op en af skuif in Rozaan se onderlyf openinge.
“Garzia … as ek mag vra steek dit eers in haar koek, jy’s baie groot.”
Carmen skuif onmiddelik onder hom uit en kruip sommer op haar kniëe die twee trëe na die tafel, vat iets en skuif weer terug en gee dit vir Grazia.
Riaan staan nog steeds op sy kniëe en wonder of Grazia gaan luister, want hy staan doodstil met sy penis nog in sy hand. Carmen gaan lê weer op haar rug op die gras, maar met haar kop onder Rozaan se gebukkende lyf. Sy het Riaan aan sy horing gegryp toe sy gaan lê en hom nadergetrek aan haar tot tussen haar bene.
“Rozaan kom sit hier op my gesig … en Riaan steek my met daai dik boerepiel van jou.” Dis amper soos ‘n bevel en Rozaan sak stadig af op haar gesig en neem Carmen se groot borste vas, een in elke hand, soos sy op haar mond gaan sit met haar kniëe langs Carmen se bolyf.
Toe die Spaanse tong in Rozaan begin in en uit gaan verbeel sy haar kastanette klap in die agtergond, so lekker is dit.
Riaan het op hierdie oomblik ook sy penis, so diep moontlik in Carmen in gestoot en gesien hoe haar maag saamtrek by die ontvangs daarvan. Hy en Rozaan se gesigte is naby aan mekaar soos hul in mekaar se oë kyk en hulle ritmes begin.
Skielik is Grazia se bruin stywe voël tussen hul gesigte in sy hand.
“What I said earlier: “La variedad es le sal dela vida,” means variety is the spice of life. You two can taste my spice.“
Die Swembad gala het begin.
4 COMMENTS
Whao
Dankie Ysbeer. Die lekker van hierdie blog is dat jy jouself kan vrye teuels gee met jou gedagtes en ervarings en dan as bonus mede skrywers/lesers kry wat dit saam geniet…is ‘n aangename ervaring wat die ego bietjie streel maar tog ook jou sintuie verskerp om nog meer en beter te skep, of hoe ?
Ou Will, ek geniet jou stories altyd. Wens net ekt genoeg geld gehad, dan het ek die stories om gesit op video. Dit sou nogal interesant kon wees ne.
Mama Mia!!! – wat ‘n lekker partytjie. Meesterlik ou Will.