Die swembad was die begin (4)

deur Wille Will

(Die vorige episode kan HIER gelees word)

Rozaan druk hom op sy maag effens terug en bring haar hande op na sy bors en vryf sy tepels tussen haar voorvingers en duime.

“Uit daarmee, jy’t nog nooit ‘n stupid gedagte gehad nie en daar’s niks wat ons nog nie kon deel met mekaar nie, al is dit hoe stupid.”

Hy plaas sy twee hande ferm om haar boudjies, kyk diep in haar oë en asof hy ‘n besluit geneem het stoot hy haar agteruit dat sy weer op haar etensstoel moet sit. Hy neem sy eie stoel en plaas dit voor teenaan haar knieë en gaan sit daarop en tel altwee haar hande op in syne. Sy knieë rus tussen haar bene dat dit amper aan haar koekie raak.

Terwyl sy duime aanhoudend oor haar kneukels vrywe sê Riaan: “Ons twee het al ‘n paadjie saamgeloop met dorings en struikelblokke op die weg, maar ons het dit oorwin en ons smee nou weereens saam, geestelik en veral fisies waar ons mekaar 100% aanvul en bevredig tot die maksimum wat ons uit ons verhouding kan probeer tap. Geen vrou of mens kan my ooit die seksuele bevrediging gee wat jy elke keer regkry nie.”

Rozaan druk sy hande hard in hare eie, asof sy dit be-aam.

“Slegs, en ek beklemtoon, slegs op jou oorweging, besluit en gemaklik voel daarmee … en dat jy dit saam met my sal sien as ‘n avontuur … wil ek weet of ons die seksuele horisonne van ons albei kan verbreed tot iets verder?”

Sy sien die intense erns in Riaan se oë en vra half-versigtig: “W-wat het jy in gedagte gehad?”

“Jou antwoord sal niks verander aan ons huidiglike geluk nie en sou jy nie saamstem nie vergeet ons dit asof dit nooit daar was nie.”

Hy sluk hoorbaar en laat sak sy oë na hul hande wat nog steeds verstrengeld mekaar styf vashou. Hy vryf weer oor haar kneukels en kyk dan op na haar.

“Na aanleiding wat ons netnou oor ons ‘bure’ gepraat het … (sluk) … j-j-y m-moet dit eers oordink en in jou eie tyd antwoord …miskien nooit, dit is ook ‘n antwoord … maar sou jy dit oorweeg om met so’n paartjie en saam met my ‘n foursome te doen?”

Asof hy die antwoord reeds weet, los hy haar hande en staan vinnig op en mompel “ekmoetgaanpie” soos hy by die vertrek uitstap.

Sy sit ‘n oomblik geskok en verward, maar tog ook met ‘n stuwing van opgewondenheid na die deur en staar waar hy sopas uit is.
Sy skud haar kop as sy opstaan en stap tot by die venster. Sy sien hoe haar bankkliënt nou plat op sy rug lê langs die swembad en met sy hande buurvrou se borste rol en knyp en sy op haar beurt met haar hande sy skouers knie terwyl sy bo-op sy lende sit en hulle met rolbewegings mekaar naai.

Soos haar boude elke split-sekonde lig sien sy die lang voël uit en ingaan. Haar eie asem begin jaag wanneer sy sien hoe die tempo versnel en buurvrou se oë nou oopgespêr staar in die Argentyn se terugstarende kykers. Buurvrou se mond gaan oop in’n uitgerekte gil as sy klimaks en die twee liggame klap nou verwoed teenmekaar dat die Argentyn se lyf eintlik oplig van die gras.

Sy besef skielik dat haar eie vingers besig is om haar eie klit verwoed te stimuleer binne haar deurtrekker. Sy sien hoe buurvrou, uitgewoed neerval op die Argentyn. Haar eie klimaks bereik sy hoogtepunt en ‘n kreun ontsnap uit haar keel uit as sy die golwe van genot oor haarself voel spoel. Sy lig haar kop in ekstase en verstar as sy Riaan in die deur sien staan besig om sy eie riem te pluk terwyl hy honger na haar kyk.

Haar oë rol in haar oogkaste as die piek van genot deur haar lyf woed en haar vingers ‘n laast knyp gee aan haar opgehewe klit terwyl haar squirt by haar koek uitloop.

“E-k …e-k …” stotter sy, maar hy het reeds tot by haar gestap, sy swaaiende ereksie voor hom.

Hy tel haar in albei arms op, een in die waai van haar bene en die ander om haar skouers.

“Sjjjjjjj … ek verstaan …” sê hy paaiend en dra haar uit die kombuis uit, op met die trappe.

As hy by haar kamer instap en haar op haar bed neerlê, gaan haar mond weer oop om iets te probeer sê, maar hy plaas sy voorvinger oor haar lippe: “Bedaar nou, kry jouself rustig en ontspan, more begin ‘n helse week weer en vandag was dalk vir jou hectic.”

Hy kyk weer in haar oë en soen haar liggies op haar neus se punt: “Slaap lekker, sien jou môre.”

***

Rozaan het in die nag wakker geword, omgedraai vir nog slaap maar skielik die Sondag se herinneringe opgeroep … hulle herversoening, hulle diep ekstatiese liefdesessies, hul brêkfis, haar klimakse, haar bure … en sy versoek. Sy dink aan buurvrou se vol olyf borste met die donker tepels, haar kliënt se lang bruin penis en Riaan se dik wortel wat haar al so oor die kranse van genot laat tuimel het. Kan sy hom deel met iemand anders? Kan sy haar eie liggaam onderwerp en offer vir vreemdelinge? Het sy die moed van haar oortuiging? Het sy verwerking van haar eie skaamte en privaatheid? Tog prikkel die gedagte haar geweldig, solank Riaan by is … sy skuif altwee haar hande tussen haar bene in en omvou haar poesie asof sy dit wil beskerm en raak weer aan die slaap.

***

Hulle albei se rasse, hoëtempo werksweek het Maandag weer in volle swang begin en alhoewel hulle tyd probeer afknyp het om mekaar te sien elke dag, met hul gesels weer vrylik en oop, was die Vraag vermy.

Donderdagaand was sy met voorbedagte rede vroeg tuis en het ‘n volle maal voorberei met kwiksilwer groentes en Eisbehn waarvoor Riaan so lief was. Alhoewel hy redelik laat eers tuisgekom het, het hul lekker saam geeet en dit selfs afgerond met ‘n Pinotage, iets wat hul selde in die week doen (om iets te drink). Na ete het hy haar ‘n drukkie en soentjie gegee om dankie te sê vir haar moeite, maar homself verskoon om werk op sy komper te gaan doen wat dringend is.

Skuins duskant 11 uur, toe Riaan die laaste afronding van die werkstuk klaarmaak tel sy neus Rozaan se bedwelmde parfuum skielik op, maar voor hy kan omdraai van die lap-top skuif haar hande van agter sy rug oor sy skouers en sy soen hom in die nek. Hy wil nog sy kop draai toe is sy om die stoel en wip op sy skoot. Sy’t ‘n deurskynende ligblou negligee aan wat haar pikante liggaam ten volle vertoon met ‘n rooi brokant panty wat ook niks aan die verbeelding oorlaat nie. Sy sit haar een hand agter om sy nek en speel met sy hare as sy begin:

”Ek pla jou gou met iets wat ek vir jou wil vertel.”

“Jy pla nie, ek’s nou-net klaar.”

Haar amper naak nabyheid met die sensuele parfuum stuur prikkels deur hom wat in sy skoot begin klop.

“Nou ja … My Argentynse kliënt (onthou jy Sondag?) was baie ingenome met ‘n transaksie wat ek vandag vir hom beklink het. Hy wou met alle geweld blomme of sjokolade koop om my te bedank of my uitneem vir ete en wat ek ookal daarmee wil saamhê. Ek het hom vriendelik uitgewys op ons bank se werksetiek en rëels asook dat ek gelukkig getroud is.”

Rozaan se ander hand het intussen sy hemp stilweg losgeknoop en speel nou met sy tepels. Riaan kan voel dat hy met haar op sy skoot ‘n ongemaklik ereksie begin ontwikkel.

“Garzia (dis sy naam) het toe met ‘n laggie beklemtoon dat hy nie ’nee’ as ‘n antwoord sal aanvaar nie en dat ek en my man dan Sondag by hom kom braai. Hy wil van sy Argentynse biefstuk spesiaal vir ons voorberei op hul tradisionele manier.

Ek vra toe ewe onskuldig hoe hy ons so gaan onthaal as hy in ‘n hotelkamer tuisgaan. Hy antwoord toe hy het ‘n intieme Spaanse vriendin hier in Suid-Afrika, in ons stad, wat ‘n huis het met ‘n swembad en ons kan daar lekker privaat mekaar se geselskap geniet.”

Riaan het intussen sy hand onder haar negligee ingewurm en trek met sy naels sensuele strepies op en af oor haar kaal rug. Sy ongemaklike ereksie stoei nog harder om los te kom. Rozaan voel dit beslis en skuif haar boude dat sy net op sy een been sit en hy sy bene uitmekaar kan skuif. Sy kielie met haar hand wat by sy tepels was af oor sy maag en hul vry hande raak aanmekaar as hulle sy gordel begin losmaak en sy ritssluiter begin aftrek. Haar hand gaan egter uit sy oop broek bo na sy geisg toe wanneer sy voel hoe hy sy dik ereksie laat ontsnap uit sy broek.

“Wag net,” sê sy terwyl sy sy gesig nou in altwee hande neem aan sy wange

Hul oë is sentimeters van mekaar af as Rozaan intens in sy oë kyk

“Ek het besluit op jou voorstel van Sondag. Solank ons getrou bly aan mekaar en jy seker is jy wil dit doen, kan ons jou avontuur aanpak en stem ek in. Onthou net ons gaan ons liggame nou met twee ander deel. Sien ons albei kans daarvoor sonder om jaloers te raak of vuil en ontrou te voel?”

Sy hand los sy kloppende tril en kom ook op na sy ander hand by haar skouers. Sy palms druk hard in haar skouerblaaie as hy fluister:

“Dankie … dit sal vir ons altwee ‘n eerste keer wees … maar jy het my volle ondersteuning en somehow voel ek ons moet dit benader as buiten die genot daarvan dat ons net meer daaruit kan leer om ons eie plesier in mekaar te verbeter. My innerlike liefde is nog steeds net vir jou.”

Rozaan bring haar mond af na syne wat tussen haar eie hande is en soen hom met oorgawe, haar tong soekend in sy mond. Hy skuif sy duime onder haar kieliebakke in en skuif haar ligaam op. Sy snap on middelik en skuif haar hand af en omvou sy voël daarmee. Hy laat haar stadig sak tot sy tril teen haar poeslippe druk en dan sak sy ten volle oor hom in dat sy voël diep in haar insteek. Sy hande gaan om haar middel en hy help haar lig en sak soos wat sy vir Riaan begin ry. Sy gooi haar kop agteroor van lekker en klein geluidjies kom uit haar keel.

Nadat hul albei geklimaks het bly sy op sy skoot sit met sy penis nog steeds binne haar en hy speel liefderik met haar borste.

“Hoe gaan ons hul Sondag benader en hoe weet ons of hulle sal wil saamspeel?”vra Riaan.

“Ek sal bietjie voelers op ‘n manier uitgooi as ek môre die finale rëelings met Grazia tref,” antwoord sy.

Vrydagoggend, so by 11 uur rond kom Grazia by haar kantoor in met ‘n enkel geel roos in sellofaan toegedraai in sy hande.

“Sê vir die bank ek het dit namens jou by die bloemiste opgelaai,” lag hy as hy dit vir haar aangee. Sy vou haar hand om syne en gee sy hand ‘n harde drukkie daarmee saam, maar bly sy hand vashou en kyk op in sy oë sonder om ‘n woord te sê. Hy maak keelskoon en omvou haar hand harder met vraagtekens in sy amper swart kykers.

“Is jy en jou Spaanse vriendin intieme lovers?” vra sy saggies, maar staar nog intenser is sy oë. ”Jy is baie aantreklik.”

“Jy vir my ook,” antwoord hy onseker. “Maar jy’s getroud?”

“Ek en Riaan is mal oor seks en het ‘n ope gemoed daaroor,” waag sy dit.

“Jy bedoel … Sondag …” hang sy woorde in die lug, maar sy oë vonkel onnutsig.

Sy krap liggies met haar voorvinger in sy handpalm wat nog steeds in haar eie hand is. “Ja, jy en ..?”

“Carmen, Carmen, “ antwoord hy te vinnig.

“Hoor by haar,” sy los sy hand. ”Maar ons moet al vier in ooreenstemming wees met die idee?“

”Hoe laat moet ons daar wees?”

“Ek is seker sy sal instem, sal vir ons ‘n eerste wees. Ons maak dit so drieuur as die son warm skyn, langs die swembad. Bring swemgoed saam.”

Sy stap vorentoe en soen hom saggies op sy wang: “Ek sien uit daarna,“ lag sy borrelend.

 

Lees die volgende episode HIER)

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

One thought on “Die swembad was die begin (4)

  • September 28, 2017 at 2:06 pm
    Permalink

    Mooi so Will my ou maat – daar los jy ons nou weer so op ‘n top punt met weereeens n goeie storie. Die volk wag in spanning vir die vervolg. Wel gedaan.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)