
Boude-verskeidenheid kan groot pret wees
deur Lusman
Die boude-gesentreerde storie van ‘n paar dae gelede het vele memoires by my, ‘n entoesiastiese boude-man, na vore gebring. Dit het my laat dink aan die verskeidenheid agterstewe-vorms wat mens kry en hoe mens met elkeen pret kan hê.
Verskillende persoonlikhede kan met sekere agterstewe-vorms geassosieer kan word – na my subjektiewe oordeel. Soos die een in die genoemde artikel is vrouens met bolboude, d.w.s. met volronde vorm – ook die C-vorm of ronde of appel-boudvorm genoem en met ‘n uurglaslyfie – gewoonlik van ‘n uitgaande en spontane geaardheid. Selfs vrouens met redelik groot en plomp uitbultende bolboude sal maklik lag en gesels.
Vrouens met V-vorm-boude, m.a.w. boude wat bo breed is en onder smal, is gewoonlik ‘n bietjie teruggetrokke. Jy het meer tyd nodig om met hulle te sosialiseer.
Vrouens wat ietwat baasspelerig kan wees het dikwels die vierkantige-agterstewe-vorm. Die middellyf, boude en dye is min of meer ewe breed, sodat alles met ‘n vierkant omraam kan word. Hierdie boude bult gewoonlik nie veel na agter uit nie en het, van die kant af gesien, ietwat van ‘n plat voorkoms.
Maar daar is natuurlik altyd uitsonderings. Mens weet ook nie aldag of die persoonlikheid die gevolg is van die vorm van die agterwerk of andersom nie.
Boude-verskeidenheid kan interessant en stimulerend wees. Jy kan ‘n lekker speletjie daarvan maak om te probeer raai hoe iemand se kaal boude lyk. So, jy stel jou voor watter vorm haar naakte boude het op grond van haar beeld wanneer jy haar vir die eerste keer sien in ‘n rok, langbroek, kortbroek of swembroek. En dan besluit jy hoe naby of ver uit jy was as jy uiteindelik daai gatjie te siene kry in sy volle naakte glorie. Mens is soms verras. Wat soms hangerig vertoon onder lap, kan kaalgat nogal ‘n aantreklike voorkoms hê. Byvoorbeeld, daar is die onderstebo hartvorm (ook die A-vorm of peervorm genoem). Onder ‘n jean of romp kan hulle soos erg hangende boude lyk. Maar, as jy eers haar pêntie uit het, kan hulle vir jou heel gaaf lyk. Dis gewoonlik die goeie breedte aan die onderste helfte van die boude, met ‘n sexy gleuf waar die boud aan die dy las, wat dan die ding vir ‘n mens doen.
Daar is natuurlik ander eienskappe van die boude wat ook bydra tot die algehele samestelling van ‘n persoon: dinge soos spleetjies, skeurtjies en barsies van die vel en ook kuiltjies, vratjies, moesies en voutjies. En dis nie net die voorkoms nie; ook die gevoel as jy aan die deeltjies vat. Enige vryer wat sy sout werd is sal weet dat jy veel toegeneentheid kan kry deur behoorlik aandag aan die fynere detail van die boude te gee, hetsy met massering of tydens liefkosing met voorspel. Met selfs die vetste, plomp of erg hangende boude is daar altyd geleentheid vir liefkosing en komplimente. Onthou die boude is ‘n baie sensuele deel van die vrou se lyf. Moet dus nie stil wees as daai moesie op een van haar binnewange jou aandag trek nie. Komplimenteer haar oor hoe sexy dit vir jou lyk. Want, jy sal ryklik beloon word wanneer jy haar uiteindelik op haar hande en knieë het en jy staan op jou knieë agter haar. Deur af en toe haar boudegleuf met jou duime oop te trek en die moesie te streel, sal jy heelwaarskynlik reaksie kry wat jou stewiger moet laat vashou! Moesie-manipulasie is maar net een voorbeeld van hoe jy die geilheid kan verhoog. Vir elke unieke eienskap op daai boude sal daar iets wees waarmee jy kan werk. Mens moet maar net jou romantiese verbeelding in rat kry!
Die kernboodskap is: of sy appelboudjies of peerboudjies, hangboude, plat boude, of wat se boude ookal het, probeer die mooi en sensualiteit in elkeen raaksien. Elke vrou het ‘n unieke paar lobbe en mens moet waardering daarvoor hê. Hanteer dus daai gatjie met respek en waardering!
1 COMMENT
Blymy storie het jou inspireer!