
Die SMS
deur MisteryMe
Dit het alles begin met daardie een SMS laat een Woensdagmiddag. Manie se lewe was nooit weer dieselfde daarna nie. Dit het die avontuurlus in hom uitgebring. Die lus vir die lewe was terug en nooit weer sou hy dink sy lewe was beplan om saai te wees nie. Alles te danke aan sy vrou, Nita.
Nita se lewe was ook besig om verby haar te gaan, en sy het moeg geword vir dieselfde dinge wat sy moes doen dag in en dag uit. Sy wou ’n bietjie avontuur hê, sy wou weer dinge doen wat mooi en sexy was. Haar man moes haar weer raaksien, haar begeer en nie kon wag om tuis te kom na werk nie. Sy het aan alles gedink wat sy kon doen om hulle huwelik bietjie op te kikker, en toe onthou sy van ’n vriendin se idee.
Nita het gereeld saam met haar vriendinne tyd gemaak vir kuiertjies deur die dag. Hulle gunsteling plek was House of Coffee by die Mall gewees. Hulle het gewoonlik tussen een en twee daar gesit en kuier. Dit was tydens so ’n kuier wat Nita aan Susan vertel het hoe uitgesluit sy voel van die lewe. Meeste van haar vriendinne werk en het ’n lewe, haar man kom en gaan soms soos hy wil. Dis rugby hier en ’n drankie daar, dis alles dinge wat sy nie geniet om te doen nie.
“Nita hoekom probeer jy nie die SMS ding nie?”
“Watter SMS ding?”
Susan het lekker vir Nita gelag.
“Jy SMS vir hom ’n boodskap en hy moet gehoorsaam wees. Jou slaaf wees, vir solank as wat jy wil hê dit moet aanhou. Jy gee die bevele.”
“O! En wat doen ek?”
“Jy maak hom so lus en deurmekaar dat hy nie weet wat jou volgende stap gaan wees nie, maar tog prikkel die boodskappe hom.”
Teen drie-uur daardie middag het sy besluit dis nou of nooit. As hy haar gaan bel om te vra hoekom sy dit doen, weet sy wat sy gaan sê, want al haar beplanning is klaar gedoen. Gelukkig is dit skoolvakansie en sy het met haar skoonsus gereël dat die kinders kon oorslaap, hulle het ’n funksie om by te woon die aand.
Met die eerste SMS reeds na Manie toe gestuur, gaan maak sy gou ’n draai by Checkers. Koop die nodige om kos voor te berei en sy onthou van die nagereg ook. Sy hoop net alles verloop glad sonder haakplekkies, Manie kan maar soms moeilik wees.
So teen kwart voor ses het sy gery. Sy het haar motor so goed sy kon versteek en toe naby die kleedkamers gaan wag.
By die huis aangekom het Manie die boodskap teen die kamerdeur gesien.
“Jou klere is op die bed, ek kry jou ses uur by die Dros.”
Net toe Manie by die Dros instap en kroeg se kant toe begin beweeg, stuur Nita gou weer ’n SMS aan hom.
“Koop vir jou ’n drankie is, ek is nou by jou.”
Sy glip toe weer by Dros se deur uit en ry terug huis toe.
Sy dek gou die eetkamer tafel met die nodige eetgerei vir ’n romantiese ete vir twee met kerse en al. Binne vyftien minute is sy klaar met al die voorbereidings.
Sy stuur weer ’n SMS aan Manie.
“Kan jy asseblief huis toe kom, moenie vrae vra nie.”
Nita kan haar indink wat deur Manie se gedagtes gaan. Hy is sekerlik baie kwaad teen die tyd vir haar.
In die paar minute wat oorbly haal sy die wyn uit die yskas en skink vir haar ’n glasie en gooi vir Manie ’n lekker dop in met baie ys. Sy hoop net hy het dadelik gery toe hy die laaste SMS kry.
Net toe hoor sy Manie se motor inkom en trek gou haar rok uit en neem plaas op die punt van die tafel. Met die ‘remote’ in haar hand en die druk van ’n knoppie, begin die musiek saggies in die agtergrond speel. Sy tel haar wynglasie op en met haar bene gekruis oor mekaar, maak sy ’n mooi prentjie.
Sy wens sy kon ’n foto neem van Manie soos hy die voordeur opmaak en haar sien sit op die tafel se punt. Hy het so vies gelyk, maar talle gesigsveranderinge gehad toe hy haar sien.
“Wow, wow, wow! My sexy vrou was besig gewees vandag,” hy het vorentoe gebuk en haar dag gesoen. “Gaan jy my vertel wat aangaan. En waar’s die kinders as jy hier sit met net jou sexy onderklere aan.”
“Kinders slaap uit en ja, ek wou jou verras met iets anders vandag.” Was haar soet antwoord.
Sy gee sy dop aan en hy vat ’n groot sluk daarvan. Toe vat hy haar wynglas en sit dit neer. Tel die been af van die ander een, sodat hulle van die tafel afhang en toe trek hy haar nader. Hy plant hom tussen haar bene en neem sy vrou in sy arms.
“So my liewe vrou, wat nou?” vra hy en begin haar soen. Hy terg haar eers bietjie in die nek met soene en toe voor sy kon antwoord, eis hy haar lippe vir hom op. Sy soen hom terug met al die honger wat sy in haar het. Die soen het so ‘n paar minute aangehou toe stoot hy haar weg.
Na Nita tot verhaal gekom het, geantwoord sy, “Jy is my slaaf vandag, jy het alles mooi gedoen wat ek vir jou ge-SMS het en nou is jou laaste opdrag hier.” Sy het na haarself gewys en toe na die kos agter haar op die tafel.
“Kan ons met die nagereg eerste begin?” vra hy.
“Dis nou jou ‘game,’ my liefie.” Met die woorde het sy gesien hoe vlam se oë op en sy is seker sy het klein duiweltjies daarin gesien.
Hy laat sak haar terug op die tafel en streel oor haar lyf met sy vingerpunte. “Iets nuut wat jy aan het nè! Dis baie sensueel en pas mooi by jou. Net altyd so onnodig, want dit word so gou uitgetrek.” Fluister Mannie soos hy haar een been in die lug hou en soentjies daarop afdruk.
Nita antwoord glad nie, sy geniet die oomblik en die musiek in die agtergrond. Manie kom terug na haar mond en soen haar lippe weer ’n slag, soos hy tussen haar bene in beweeg deur hulle oop te sprei met sy heupe. Hy verbreek die soen en beweeg af na haar nek. Hy sien Nita se oë is toe en hy weet sy geniet sy aanraking.
Hy speel bietjie met haar oorbelle in sy mond en toe trek hy weer ’n soen spoor oor haar hals. Hy neem altwee sy hande en hou elke bors so bietjie vas oor die bra. Druk soentjies af oor die rondings wat uitsteek. As daar een ding is van sy vrou wat sy aandag kon trek was dit haar borste. Veral as sy toppies gedra het wat bietjie gewys het.
Sy oog vang die haakplekkie voor raak waar hy weet die bra moet losmaak. Hy beweeg af met sy spoor oor haar magie wat plat vertoon soos sy lê. Hy talm ’n bietjie by haar naeltjie en gaan aan met sy spoor soene tot waar haar pantie se rek hom keer. Manie beweeg verby dit en beweeg verder af na binne been toe. Net toe kom daar klein sug geluidjies van Nita, en hy weet sy weet hy terg haar, want sy maak haar rug bietjie krom.
“Ja, my lief. Dit gaan nog so ‘n rukkie neem en jy moet maar bietjie uithou …”
Sy druk op haar elmboë en neem ’n slukkie van haar wyn en kyk hom aan met die verlange in haar blink oë. Hy kom terug na waar haar lippe op hom wag. Maar hy soen haar vlugtig en fluister weer in haar oor. “Jy het seker die hele dag hiervoor gewag nè, my liefie?”
Hy kry net ’n kyk van haar kant, toe trek hy haar weer in ’n sittende posisie. Knip die bra los en laat dit oor haar skouers na agter val en lê haar weer neer. Toe neem hy die blikkie spuitroom en skud dit goed voor hy ’n bietjie op elke nippel spuit, toe lê hy in en eet sy nagereg. Hy suig en lek oor elke bors en hy kan voel hoe sy dit geniet met haar lyftaal. Hy geniet elke oomblik saam met sy vrou tot dusver.
Hy lig haar boude bietjie op en trek die pantie saggies af, terwyl hy haar soen op haar bultende vroulikheid wat net vir hom bedoel is. Hy kom staan weer tussen haar bene en stoot haar bietjie af na onder toe, terwyl hy op ’n stoel plaas neem waarna hy elke voet van haar op sy bene plaas. Hy weet waarvan sy hou en begin eers saggies oor haar gleufie lek. Toe sprei hy dit oop en lek saggies oor haar knoppie wat dadelik reageer.
“Manie moenie my so terg nie, ek is so wit warm vir jou.” sê Nita saggies en neem altwee haar borste en speel bietjie met hulle. Sy weet dit maak Manie mal as sy ook saam speel.
Dit moedig Manie net meer aan en hy glip ’n vinger of wat ook in en begin met ’n ritme haar werk, terwyl hy haar hande op haar borste dophou. Dis nie lank of hy voel hoe sy al natter word en hy weet sy squirt vir hom, hy geniet dit net nog meer om haar te bevredig.
Hy staan op en buk oor haar, soen haar saggies op haar roeserige lippe, terwyl hy haar al hoe vinniger vinger, dat sy naderhand sagte kerm geluide maak. Hy beweeg af na haar borste en net toe hy saggies met sy mond oor ’n nippel suig, kom sy. Hy trek sy vingers uit en lig haar op dat sy weer sit. Hy druk haar vas en soen weer haar begeerlike lippe, terwyl hy liggies haar rug masseer tot onder by haar boude.
Manie tel toe sy vrou in sy arms op en stap met haar na hulle kamer. Hy lê haar neer op hulle bed en nadat hy haar gemaklik gemaak het met ’n kussing onder haar boude, buk hy weer oor haar en soen haar, voordat hy sy paadjie terug vind na Nita se poesie.
Hy draai hom om sodat Nita met sy penis se kop ook kan speel. Sy maak klein kerm geluidjies, terwyl sy, sy reeds harde penis suig en saggies op die punt lek. Manie geniet dit so dat hy haar net so lustig begin naai met sy mond op haar opgehewe poesie. Hy lek en suig oor haar kilt, rol haar kilt in sy mond rond en penetreer haar diep met sy tong.
Hy druk weer twee, drie vingers in haar reeds warm poesie, terwyl hy haar aanhou soen en suig op haar kilt. Net voor hy voel sy is naby aan kom, draai hy om en met sy penis teen haar kilt, masseer hy haar saggies daarmee. Hulle altwee is al so jags van die plesier wat hulle aan mekaar gegee het. Die reuk van haar poesie se sappe maak hom al hoe wilder en hy druk sy penis diep in haar warm poesie.
Manie penetreer haar vol en diep. Hy begin diep stoot met ’n paar harde stampe waar hy met sy penis haar liefdesknoppie van binne kan voel. Dis nie lank of hy kry haar samewerking met die rol bewegings van haar heupe. Manie tel haar bene oor sy skouers en met ’n vinnige paar sagte stampe voel hy hoe haar sappe teen sy eiers spat en hy weet sy is naby aan kom.
Hy weet as Nita eers begin haar rug hol trek, dat daar nie meer keer is nie, hy ry haar al die pad tot haar liggaam in eers sagte rukkings, dan na harde rukkerige bewegings hom vertel sy is daar, waarna hy ook voel daar is nie meer keer en met ’n harde ruk spuit hy als wat hy kan in haar, om hulle kom te meng, waar dit reeds langs sy eiers afloop.
Hy gaan lê bo-oor haar en hou haar gesig in sy hande vas, terwyl hy haar saggies soen.
“Ek was so jags en lus vir jou gewees my vrou. Hierdie dag kon nie mooier afgesluit het vir ons nie,” fluister Manie naby haar oor.
“Ek stem saam met jou my lief. Ek is baie lief vir jou my man.” Sy soen hom weer.
Na hulle mekaar gewas en hulle nagklere aangetrek het, gaan lê hulle daardie nag in mekaar se arms, elkeen met hulle eie gedagtes.
9 COMMENTS
Wow ek is nou so Lekker styf en nat. Jy mag maar warm verhale skryf.xxx
Mmmmm nou is ek sopnat en sooooo lus! Girl jy het n talent!
Wow die storie het my sopnat! Jy mag maar skryf!
Dankie
Ek wens meer vrouens wil hierdie storie lees en dieselfde begin doen. Die dae dat mans die jagters is en verby voor die groot trek begin het. ‘n Pragtige storie.
Dankie
Baie mooi storie
Dankie, ek waardeur dat ander dit geniet. Ek sal baie keer sommer enige tyd in die dag so sms stuur na my man. Net… Lief vir jou. dit laat hom heeldag wonder.
Hernieude passie in ‘n huwelik is soos ‘n vars briesie van dit waaroor alles eintlik gaan.
Dankie MysteryMe, stof tot nadenke, lekker geskryf !