
Die pad van ontdekking van my seksualiteit (4)
deur Jazz
My grense word getoets en verskuif
Ek beleef ‘n tyd van veranderinge in my lewe. My dogter verlaat die huis en ek trek vanaf Durbanville na Muizenberg om meer sentraal en nader aan meeste van my kliënte te wees.
Enige kapenaar sal weet dat dit die verskil tussen Muizenberg en Durbanville baie meer as 40 minute se ry is. Dit is letterlik ‘n kultuurverandering en vir my het dit totale anonimiteit and bevryding beteken.
In die tyd begeef ek my ook in ‘n verhouding met ‘n man wat ek op die internet ontmoet, hy woon in ‘n klein dorpie, is seksueel en ook op alle ander vlakke outyds en “set in his ways” en in nabetragting dink ek hy was na my egskeiding my “rebound guy”. Binne ‘n paar maande besef ek ons verhouding gaan nie werk nie, maar het ‘n goeie verhouding met sy kinders opgebou en besluit om dinge hulle natuurlike gang te laat gaan.
Seksueel is ek tot die dood toe verveeld en my naweek-kuiers raak al korter – in plaas van Vrydagaand na hom te ry, kuier ek op die internet of Skype met iemand, en Sondae kom ek al hoe vroeër huistoe meestal vir ‘n lekker sessie met my vibrator om van my frustrasies ontslae te raak. Ek geniet nog steeds “sexchat” en “videochat” terdeë en so nou en dan lei ‘n konneksie tot ‘n ontmoeting. Deur my aanlynvriende hoor ek ook van ‘n “swinger site” en ek besluit om aan te sluit. Nie noodwending om self deel van die leefstyl te word nie, maar as gevolg van die respek waarmee vrouens behandel word. Daar is ook ‘n paar basiese vereistes wat aan voldoen moet word deur alle lede wat verseker dat die mense wat jy ontmoet werklik is wie hulle sê hulle is.
So gebeur dit dat ek my vriend laat weet dat ek nie die naweek deurkom na hom toe nie – op die stadium wat ek hom laat weet het ek geen ander planne nie, ek is net nie lus vir nog ‘n vervelige naweek op die klein dorpie nie.
Ek noem vir een van my nuwe vriende wat ek op die swingersite leer ken het dat ek die naweek vry het en hy stel voor dat ons die Vrydagaand iets gaan eet. Ek maak dit duidelik aan hom dat ek in ‘n verhouding is en nie belangstel in meer as vriendskap nie en hy se hy is cool daarmee. So gaan eet ek Pizza saam met Shaun, so 5 jaar jonger as ek, nie ‘n mooi gesig nie, maar ‘n lyf wat my knieë lam maak. Hy is in die vloot en dis duidelik dat hy homself fiks en gesond hou.
Terwyl ons eet vertel hy my van die swing-leefstyl. Hy is so gemaklik met homself en sy seksualiteit en my mond hang oop van die ondervindinge wat hy aan my beskryf. Ek besef wat seks aanbetref het die man geen grense nie en ek begin wonder hoe ver my grense strek. Vandat ek die pad begin loop het, het ek meer seks met verskillende mans ondervind, maar tot nou toe was ek nog nie regtig gedruk om enig iets te doen wat ek nie met my eks-man gedoen het nie.
Die aand kom op einde en hy groet my met ‘n soen op die wang en sê “nee dankie” vir my uitnodiging om te kom koffie drink. Alleen in my woonstel is ek half verbaas dat my uitnodiging van die hand gewys is en maak vrede daarmee dat ek moontlik nie sexy of voorbarig genoeg was vir hom nie. Saterdag oggend lê ek bietjie laat voor ek my vriendin gaan ontmoet vir ‘n dag by Canal Walk-winkelsentrum en ek kry ‘n sms van Shaun.
“Dankie vir die lekker aand, hoop ons kan weer so maak.”
“Ek net dit net so geniet,” antwoord ek met ‘n glimlag,
“Wat het jy die res van die aand gedoen?” vra Shaun,
“Soos ‘n soet dogtertjie vroeg gaan slaap,” antwoord ek. “Jy wou mos nie kom koffie drink nie.”
“As ek opgekom het was ek nou nog daar,” sê Shaun en my klit maak so roering in my panty.
“Ek was doodmoeg en as ek jou naai wil ek genoeg energie om jou lank en aanmekaar te naai,” sê hy verder,
Op die stadium word ek gelei deur my seksuele drange en nie my brein nie en ek antwoord. “Ek wil nie net genaai word nie, ek wil hê jy moet my seermaak en kyk hoeveel ek kan vat.”
“Dit sal vir my ‘n voorreg wees,” antwoord Shaun en ons maak ‘n afspraak vir die volgende dag.
Die dag vlieg verder verby. Ek noem aan my vriendin dat ek ‘n afspraak het vir die volgende dag. Sy verstaan my frustrasies met my huidige verhouding en oordeel glad nie. Sy is wel glad nie bewus van die feit dat my afspraak vir die volgende dag nie vir ete is nie, maar vir seks.
Sondag breek aan en ek het so hol kol op my maag, ek is die tipe wat as ek moet kies tussen sexy onderklere of geen onderklere is my opsie altyd nommer twee. Dis winter en nogal koelerig so ek dra ‘n los sweetpakbroek en bostuk met die ritssluiter net so halfmas opgetrek. My borste swaai lekker los in die top en dit is baie duidelik dat ek geen bra aan het nie. Die koue en afwagting laat my tepels al klaar lekker styf staan.
Ek nooi Shaun in en wys hom in die sitkamer in – ek het twee sulke lekker lang banke wat ek gereeld op uitstrek en masturbeer terwyl ek “sexchat” of selfs net lê en TV kyk. Ek gee Shaun nie tyd om te sit nie en is dadelik in sy arms in vir ‘n soen. Hy staan terug en trek die ritsluiter af sodat my borste heeltemaal ontbloot is en gaan te werk aan my nipples. Hy suig en byt my tepels al hoe harder en ek sien verbaas hoe hulle so lank rek van al die suig, hoe harder hy suig hoe nader kom ek ook aan ‘n orgasme en kort voor lank is sopnat.
Shaun se hande en mond verken my liggaam terwyl ek op die bank lê en kreun en wriemel van lekkerte, hy staan op sy knieë voor my en bring my stadig en met ondervinding na hoogtes van plesier en pyn wat ek nog nooit ondervind het nie. Hy suig en byt my tepels en masseer en trek aan my borste totdat ek skree, met sy tong lek hy oor my maag en gee my love bites soos wat hy sy pad vind na my poesie toe. Hy lek my poesie en met sy duim rol hy oor my anus wat my so bietjie laat vries. Ek kry dit reg om deur die walms van plesier aan hom te verduidelik dat ek nie anale seks wil hê nie en hy verduidelik aan my dat hy net met sy vinger oor my opening gaan vryf en niks sal doen wat ek nie wil nie.
Ek lê op die bank met my een been oor die ruglening en my ander om Shaun se nek – ek is oopgevlek en Shaun is besig om die lekkerste goed met sy tong en tande op my klit te doen. Die orgasmes rol oor my een na die ander en ek voel of ek gaan flou word van plesier. Hoe meer sappe uit my vloei hoe voller maak Shaun my poes, hy druk eers vier vingers en die helfte van sy hand in my in en ek voel of ek gaan mal word. Die gedagte dat een van my bure gaan kom klop en kyk waaroor ek so skree flits deur my brein, maar net vir ‘n sekonde voor ek voel hoe Shaun sy hele vuis in my indruk. Die mengsel van pyn en plesier is ongelooflik en ek gee myself ten volle oor aan die onderving. Een oomblik wil ek hom smeek om te stop, maar al wat uit my mond kom is: “NOG! NOG! JA! JA!”
Net toe ek regtig voel ek kan nie meer nie, haal Shaun sy vuis uit, ek is sopnat gesweet en ek voel of ek sweef. Ek kom stadig terug aarde toe terwyl hy my soen en merk sy stywe piel wat tot nou toe nog geen aandag van my gekry het nie. Ek vat hom vas en trek hom in my mond in Shaun kreun van lekkerte en die druppel slymerigheid op sy piel proe te lekker. Na ‘n rukkie help hy my regop en ek skink vir ons elkeen ‘n glas wyn en lei hom na my slaapkamer toe en die gemak van my koningin groote bed.
Ons lê rustig en geniet ons wyn terwyl ons so nou en dan soen en ek sy piel styf hou deur aan en af hom te trek of te suig. Na omtrent vyftien minute se rus begin ons weer ernstig te vry en ek kom agter Shaun se jagse koors loop hoog. Hy glip ‘n kondoom aan en dryf sy piel hard in my in, my poesie is so sensitief ek voel elke sentimeter soos wat hy my hard en diep naai. My bene is bo-oor sy skouers en sy balle stamp teen my boude elke keer as hy diep in my instamp. Shaun se hande pen my arms langs my lyf vas en ek kan net lê en my oorgee aan die ongelooflike gevoel om oor en oor en oor genaai te word totdat Shaun beheer verloor en sy saad diep binne in my in die kondoom inskiet.
Ek voel totaal en al bevreding en ook uitgeput – ek kyk op die alarm langs my bed en sien dat ek en Shaun nou al twee ure aan die gang is en dink by myself dat hy seker binnekort homself gaan verskoon, maar hy verbaas my deur my op my sy te draai, agter my te kom lepellê en vir my te sê: “kom ons rus so bietjie” en sumier agter my aan die slaap te raak.
Ek sluimer ook so liggies in en word wakker gemaak deur Shaun wat my rug met soene bedek. Ek voel sy stywe piel teen my boude druk en is onmiddelik wawyd wakker. Shaun draai my op my maag en sit ‘n kussing onder my heupe terwyl hy wydsbeen tussen my bene gaan sit en met sy knieë my bene my wyd oopsprei. Hy masseer my klit met sy vingers en maak seker my poesie is lekker nat voordat hy sy pielkop oor my opening en ook my anus vryf – ek vries weer bietjie en hy gee so laggie voordat hy sy piel diep in my poes indruk. Hierdie keer naai Shaun my stadig in en uit in en uit totdat ek my orgasme nie meer kan beheer en my poesspiere styf om sy piel saamtrek en my sappe oor hom spoel.
My kop is diep in my kussing gedruk en my liggaam vibreer van al die sensasies wat ek op dieselfde tyd ervaar. Shaun versnel die ritme waarmee hy my naai stadig maar seker en tot my verbasing kom ek weer terwyl hy al hoe vinniger en harder naai. Dit voel of sy piel so diep in my insteek dat dit by my keel gaan uitkom en my alles is sensitief en rou en seer en lekker op dieselfde tyd. Ek wil vir hom sê om te stop ek het genoeg gehad, maar ek wil ook hê hy moet nooit stop nie. Na wat voel soos ‘n ewigheid, maar ook te gou trek Shaun sy piel uit, ruk die kondoom af en stort sy saad bo-oor my boude en vul my spleet van bo tot onder.
Shaun sê vir my hy is nogal beindruk met my en my vermoeë om pyn te hanteer is beter as wat hy verwag het. Ek erken aan hom dat ek nog nooit so deeglik genaai is nie en dat ten spyte van die feit dat my hele liggaam seer en sensitief is ek myself terdeê geniet het. Ek sê vir hom dat hy seker ook bietjie moeg is en hy sê dat hy nog een kom oorhet, maar dat my nie wil druk nie.
Ek lag en sê: “My mond is nog nie seer nie en ek wil jou kom op my tiete sien spuit.”
Shaun draai my sodat ek dwars oor die bed lê met my kop wat oor die bed se rand hang. Hy hang sy semi-harde piel oor my gesig en ek trek en lek aan hom totdat hy lekker styf is. Hierdie keer gee hy homself totaal oor aan die genot en ek suig sy piel soos wat hy homself in en uit my mond naai. Ek druk en vryf sy balle en voel hoe hulle stywer en harder raak en dieper in sy skrotum optrek. Na ‘n paar minute trek hy sy piel uit en trek homself hard en vinnig – ek kreun van afwagting en kan nie wag om sy kom oor my tiete te sien spuit nie en dan met ‘n harde sug skiet hy sy kom oor my gesig en tiete. Ek vat sy piel en melk elke druppel uit hom uit totdat hy flou langs my op die bed neersak.
Shaun lê terug op die bed en met ‘n diep sug van tevredenheid sê hy: “Nou is ek dolleeg getap. ”
2 COMMENTS
Jazz, kan hierdie ou jou man met die pet vervang ?…smile
Sjoe- nou is ek sommer warm.