Die landmeter (finaal)
deur Wille Will
(Taalversorging deur Lusman)
In Samuel se lewe was daar ook omwentelings.
Met sy eerste nagwabesoek by die nuwe intrekkers was hy verbaas om te sien die kleinhuisie daar is ‘n dubbeldoor! Seker een elk vir mans en vrouens, dink hy toe hy die emmers uithaal. Hy kon sien al twee is al in gebruik.
Nadat hy teruggekeer het met nuwe emmers, was hy net betyds om die laaste een in te sit. Want toe gaan die lig aan. Steeds aan die agterkant van die geboutjie, het hy doodstil op sy maag gaan lê. Deur ‘n kwasgat in die houtbank se voorkant kon hy sien hoe twee netjiese enkels voor die gat tot rus kom en ‘n pienk vrouebroekie op hulle val. Die lig deur die sitplekopening bo het skielik verdonker. Hy hoor ‘n pisstraaltjie eggo in die vars emmer en daarna klontjies stront wat neerplof. Die reuk was nie welriekend nie en hy knyp sy neus met sy een hand toe. Twee hopies papier val in.
Hy sien deur die kwasgat hoe die broekie opgetrek word. Die lig gaan af en die deur gaan oop en toe. Hy wag so vyf tellings en skuif dan uit, net betyds om om die hoekie te sien hoe die agterdeur van die huis toegaan.
Samuel hoor daar kom swaar tromklanke uit die huis gesweef, met musiek wat op ‘n klavier gespeel word. Lig straal by een venster uit waar die gordyne nie heeltemal toegetrek is nie. Dit is mos in ieder geval die agterkant van die huis en seker vir die bewoners nie so belangrik om alles so watwonders toe te hou nie, dink hy.
Maar Samuel is nuuskierig. Hy skuifel gebukkend tot by die venster en lig hom versigtig op om deur die venster te loer. Sy oë rek met wat hy sien. Hy besef onmiddellik dat hy Serena hiernatoe sal moet saambring – ‘n volgende keer. Want sy sal andersins nie glo wat hy sien nie!
Die musiek word deur ‘n bonkige man met kaalgeskeerde kop met groot bravado op die klavier se klawers getimmer, soos Rocco dit op TV sou doen. Die speler dra steeds sy donkerbril wat hy ooglopend gedurende die dag moes opgehad het. Een verskil met die voorkoms van die bekende kunstenaar is dat hierdie een nie ‘n draad klere aanhet nie! Sy erg behaarde bolyf swaai heen en weer met die musiek; die spiere op sy sterk arms maak rimpels. Groot kaal voete trap die pedale van die vleuelklavier.
Langs die klavier sit daar ‘n mannetjie met ‘n dikraambril by ‘n stel swart tromme. Hy lyk geensins senuagtig weens die kaal man by die klavier nie. Hy slaan en roffel met die stokke op die tromme soos ‘n meester – in ritme met die klavier. Self is hy geklee in slegs ‘n deurtrekker-onderbroek. Soos hy hom inleef in sy tromspel, sien Samuel die formidabele knop in sy onderbroek verstyf en vergroot al hoe meer. Dis soos ‘n toegif wat hy kry!
As Samuel se oë sywaarts gaan, sien hy op ‘n leuningsofa naby die klavier lê die landmeter op sy sy. Hy is nakend, met sy blonde kop wat rus op een elmboog langs die leuning. Wat lyk na twee diensmeisies, staan by hom. Hulle is geklee in lang sykouse wat vasgeknip is aan hul borsrokke. Met niks verder onder aan nie, vertoon hul harige poesies duidelik. Aan die bokant van hul borsrokke het albei naakte uithangborste.
Die blonde diensmeisie het nou langs die landmeter se bolyf gaan staan, met haar bene wyd gesprei. Die man is besig om met twee vet, bultende vingers – die voor- en middelvinger van sy regterhand – haar poes te bewerk. Die vingers beweeg vinnig in en uit. Haar voete onbeweeglik en steeds wyd geplant op die vloer, rus haar blonde kop agteroor op haar skouers. Haar wimpers is toe, asof sy dit terdeë geniet.
Ondertoe op die bank het die swartkop nou by die landmeter se onderlyf gaan kniel. Sy is desperaat besig om die miniskule penissie te bewerk. Ooglopend probeer sy om dit styf te kry. Die fokuspunt van die verrigtinge is egter die regop, grasieuse dame met die Delmar-stewels wat by ‘n man, wat op die vloer lê, staan. Sy is geklee in ‘n blink, rooi latekskostuum wat hoog gesny is in die lieste. Die kostuum het ‘n lae bo-snit, waarby haar tieties met hul donkerrooi tepels uitpeul. Die tepels is klein en effe gerimpel, maar die lae, stywe halslyn van die kostuum lig hulle darem en laat hul opwaarts staan.
Die Delmar-stewels se een spykerhak is besig om hard in die anus van die kaal man op sy maag voor haar te boor, terwyl sy hom ritmies, maar hard, op sy rug slaan met ‘n sweep met ‘n rooi, langerige leersteel en ‘n rooi, gevlegte leerstring.
Samuel se mond gaan oop as hy sien die man op die vloer met die hak in sy hol is Arrie Vermetel. Dié se vuiste soek vashouplek in die gepluisde wol van die mat onder sy maag. Sy gesig is grynsend vertrek, maar mens kan nie sien of dit van pyn of genot, of albei, is nie. Want die sweepslae wat op hom val is hard en die hak boor genadeloos in sy agterste in. Samuel sien die effense bewegings van Arrie se bekken soos dit in die mat in boor. Hy kan hom voorstel die peester onder hom kry sulke vlae van lus wat daardeur stroom. Die dame is sweerlik ‘n meesteres van een of ander aard, dink Samuel by homself. Mens moet ligloop vir haar!
Die dame wat so pas op die toilet was, verskyn skielik langs die tromspeler. Samuel herken haar aan die fyn, pienk broekie wat hy reeds in die toilet opgelet het sy dra. Andersins is sy ook nakend, met slegs stringe pêrels en pienk ametis-sierade om haar hals wat op haar mollige borste rus.
Samuel se mond gaap skielik nog groter as netnou. Want hy herken die meisie as Cheree, die dogter van Fransina Steyn! Sjit, wat ‘n mooi jonkvroulyf! dink hy by homself. Hy voel hoe sy voël dit beaam met ‘n stewige geklop.
Samuel wil hom wegskeur van die toneel hier by die venster wat hom oorweldig het.
Maar op daardie oomblik sit Cheree haar hand op die tromspeler se naakte skouer. Wanneer hy opkyk na haar, wys sy laggend met haar kop af na sy lende. Sy penis het nou behoorlik tent opgeslaan in sy Jockey. Hy draai laggend terug na haar asof hy iets wil sê. Maar sy oorvleuel sy mond met hare in ‘n soen, terwyl haar mollige borste teen sy wange vryf.
Die kaalkop-klavierspeler wat die tussenspel tussen die tromme-man en Cheree waargeneem het, sluit sy musiekspel skielik met ‘n crescendo af. Hy neem ‘n teug uit die drankie wat voor hom op die Steinway staan. Sy oë bly gerig op die paartjie by die tromme terwyl hy op die klavierstoeltjie bly sit. Cheree laat sak haar hand oor die tromspeler se maag. Dan trek sy die skraal mannetjie se voël uit sy onderbroek. Dis dik, lank en styf. Sy begin haar hande op en af daaroor skuif. Die man van stokke gryp haar tiete en begin naarstiglik aan die tepels suig. Sy dikraambril kletter êrens tussen die tromme neer. Net sy eie lyfstok
oorleef dit swaaiend toe hy opspring. Want al die tromstokke en die simbale donder neer. Naarstiglik trek hy Cheree se pienk broekie af. Almal het nou opgehou waarmee hulle besig was en staar na hulle.
Die tromspeler gryp sy trots in sy een hand vas en staan nader aan Cheree. Instinktief sprei sy haar voete ‘n entjie uitmekaar as hy die stywe voël na haar bekken rig. Met twee vinnige vooraf plukke bring hy dit tot by haar mik. Die meisie se knieë knik effens as hy die penis hard en diep in haar poes indruk. Haar uitgerekte gil deurklief die donker nag buite op Berg-en-Pan. Dit voel amper vir Samuel of sy oortromme wil bars, hier waar hy deur die venster loer.
Dis vir Samuel soos ‘n nuwe tablo wat op die verhoog oopgegaan het. Hy sien hoe die tromspeler sy voël uit Cheree trek en haar laat omdraai dat hy agter haar staan, die stywe penis stewig in sy regterhand. Dan sien Samuel hoe hy haar aan die linkerskouer vat en vooroor laat buig. Soos ‘n blits het hy sy voël van agter weer in haar poes in. Vir Samuel lyk dit egter asof hy sukkel om diepte te kry. Bukkend klou Cheree aan die basdrom vas met albei hande terwyl haar hoof met oopgesperde mond daarop rus. Dan sien Samuel hoe die tromspeler met sy linkerhand die meisie se linkerbeen met sy linkerhand optel, sodat dit reguit vorentoe staan. Met die ekstra ruimte wat die een been in die lug die tromspeler gee, begin hy
om sy trul met mening diep in haar in te hamer. Hy is nou ooglopend meer gemaklik met die diepte wat hy behaal.
As Samuel se oë na Arrie en die dame met die latekskostuum gaan, sien hy sy het albei haar borste nou uit haar kostuum uit gepluk. Haar stilettohak steeds in Arrie se hol, knie sy die borste en lek selfs een tepel terwyl sy na die seksspel by die tromme kyk. Dan is Samuel nuuskierig wat die landmeter doen. Steeds op die leuningsofa speel dié nou self met sy klein tottie, al hoe vinniger, terwyl hy sy lippe aanhoudend aflek en na die scenario staar. Die blondine wat hy gevinger het, het haar een been nou
bo-op die sofa se leuning geplaas. Sy het ‘n nabystaande leë Coke-glasbottel gegryp en stimuleer haar poes freneties daarmee terwyl sy uitlokkend vir die landmeter kyk. Die swartkop-diensmeisie wat met die landmeter se mikropenissie besig was, het intussen opgekyk en die man by die klavier raakgesien. Sy kyk hoe hy, met sweetdruppels blink op sy kaal kop, ook sy lat uit sy broek uit pluk. Belangstellend kyk sy hoe hy rustig masturbeer terwyl hy na die sekstoneel met die tromspeler en Cheree staar.
Die swartkop staan op en stap oor na die vleuelklavier toe. Sy neem die kaalkopman se hande weg van sy piel – hy kon ook nie langer die versoeking weerstaan om te begin skommel nie – en omsluit sy stywe orgaan met haar hande. Dan draai sy om en maak reg om op sy skoot te gaan sit terwyl hy nog op die klavierstoeltjie sit. As sy oor sy skoot begin afsak, help sy sy voël met haar regterhand in. Die voël stoot in
haar druppende poeskanaal op as sy verder afsak, tot haar haar boude plat op sy bobene tot rus kom.
Buite by die venster het Samuel ook sy kolos uit sy broek gehaal. Vergewe my, Serenatjie, maar die spulsgeit hier binne maak my superjags, sê hy vir homself toe hy die sagte, warm voorvel tussen sy vingers voel. Hy skommel die orgaan met groot genot. Dan voel Samuel hoe die saad opstoot in die onderwerk by sy trul.
Op daardie oomblik gaan die agterdeur oop. ‘n Baan lig verskyn en dan kom die lateks-vrou glimmend uitgestap. As Samuel sien dis die ongenadige meesteres, verloor hy sy ewewig en val klangend teen ‘n leë verfblik terwyl hy sy skietende voël in sy broek probeer terugdruk.
Die vrou draai na sy kant toe en sê: “Wie’s daar?”
Samuel besef hy’s vasgekeer, want sy staan kwalik drie treë van hom af. Hy is gevries, maar sluit sy oë vir die lekkerte van die kom wat steeds in sy broek uitspuit. “E-e-k’s net d-die nagwag,” stamel hy dit uit terwyl hy met albei hande sy broek tussen sy bene vasgryp. Sy klimaks oordonder enige ander gedagtes.
Die lateks-vrou staan nou bykans teen hom as hy opkyk. Samuel sidder as sy met ‘n grinnik in haar stem sê: “En jy … jy loer ons af? Dis private eiendom hierdie …”
Sy kom nader. Sy het die sweepsteel met die daaromheen opgerolde sweepstring in haar hand. Sy druk dit onder sy ken in en lig sy gesig op. As sy die sweepsteel van onder sy ken wegneem, sien Samuel die liniaal lange steel is met rooi leer oorgetrek, van dieselfde tipe as waarvan die string gevleg is.
“Staan regop,” beveel sy.
Samuel kom orent en sy hande los sy broek en sy arms val langs sy sye.
Samuel weet sy het die groot nat kol voor op sy broek gemerk. Hy sien sy’s al weer besig om met een van haar tepels te speel. Dan gaan haar oë van sy broek opwaarts. Vir Samuel lyk dit of sy sy liggaamsbou waarneem, tot by sy gesig.
“Nie te sleg nie,” murmel die vrou by haarself.
En dan, met ‘n pomp van die sweep se steel teen sy skouer beveel sy hom: “Laat val jou broek! Ek wil sien wat het daardie groot kol gemaak in jou broek.”
Samuel sien hoe sy die string van die sweep met ‘n swiepbeweging afrol van die steel en hy wonder waarom.
“M-maar ek-k …”
Voordat hy sy sin kan klaarmaak, klap sy die sweep dat die knal soos ‘n geweerskoot klink in die nag.
“Jy’t seker deur die venster gesien wat ek met dié meneer kan doen,” sê sy dreigend terwyl sy die sweep se steel, met die string wat amper tot op die grond hang, voor sy gesig hou. “Besluit self!”
Samuel maak sy gordel los terwyl hy stip kyk na die sweepsteel se leerbekleding in haar hand, steeds hier reg voor sy gesig gehou. Hy sien die fyn, kunstig genaaide naat in die langsrigting en hy dink aan hoe hierdie einste sierlike steel deur die lug geswaai is om vir Arrie daar binne te kasty.
Dan het Samuel uiteindelik ook die middelbandknoop van sy broek los. Met ‘n kort afwaartse trekkie aan die skuifie van sy gulp-rits is die broek heeltemal vry. Hy kyk na die afglippende broek as dit tot op sy enkels val. Hy sien sy voël is nog steeds half-erek en hang soos ‘n vraagteken by sy bekken. ‘n Lang sliert kom hang soos ‘n uitgerekte druppel aan die voorpunt.
Die lateks-meesteres, met die sweep nou langs haar in haar regterhand, se los hand het nou afgegly na haar poes, waar sy die lateks weggeskuif het. Sy begin met haar vingers eers bo-op haar vulva en dan binne-in met haarself speel. Haar regterhand bring die sweepsteel, die string afhangend tot by Samuel se voete, tot by sy voël. Sy wikkel die orgaan daarmee heen en weer, so ru dat die semendruppel wegspat. Dan steek sy die steel onder sy balsak in en nadat sy dit wegend op en af gedu het, trek sy dit weer uit.
“Dis jammer jy’t jouself so lekker hier buite bemors. Ons kon dit daarbinne baie meer geniet het.” Sy draai die sweep se steel om en bring die handvatseldeel nader aan haar poes, die string hier voor hom afhangend tot op sy skoene. Sy druk die steel so diep sy kan in haar doos in. “A-a-ah … dit kon jou knewel gewees het wat nou in my ingaan …”. Sy grynslag vir hom as sy dit sê.
Samuel staar amper gemesmeriseerd na die sweepsteel wat nou ritmies in en uit haar koek gly. Hy sien hoe die rooi leerbekleding nat en blink word. Sy horing begin weer erek word en hy gryp dit met sy regterhand in ‘n vuis vas. Hy skuif die skagvel ‘n paar keer op en af totdat die skag ten volle styf is.
Samuel sien haar oë rek weens sy grootte. Dit maak hom trots op homself.
Skielik gooi sy die sweep eenkant toe. “Ek is Cassandra. Kom naai my so hard as jy kan.”
Die vrou stroop die rooi kostuum van haar af en gooi dit eenkant neer. Dan sak sy, met haar rugkant na hom, op haar hande en knieë neer op die klam gras. Stuttend op haar regterarm, trek sy met haar linkerhand haar linkerboud weg. Haar hol en poes gaan oop. Sy loer oor haar regterskouer na hom, duidelik gretig dat hy moet nader staan. Samuel voel sterk aangemoedig.
Met sweet wat oor sy voorhoof rol, skop Samuel sy broek uit. Hy sak op sy knieë agter haar boude neer. Dan sit hy sy regterhand se duim op die binnewang van haar regterboud en trek dié boud ook weg. Die hol en poes is nou pragtig verder oop. Samuel bring sy stywe lat, skuifelend op sy knieë, tot teen haar poes. Hy gaan hierdie meesteres ‘n ding wys, dink hy kordaat as hy harder teen die poes begin aandruk en sy akker die lippe begin oopsper.
Haar linkerhand wat nog by haar boude is, gryp egter sy voël met mening. “In my hol, bliksem … in my hól!” skree sy en druk sy horing in haar gat op met nog ‘n gil.
Rou kreune roggel uit haar mond wanneer Samuel met volle mag haar in haar poephol begin ry. Dis die nouste sloot wat hy in sy lewe nog ooit gesteek het, dink hy. Maar dit maak die ervaring daarvan nog meer sensueel en prikkelend vir hom. Sy gat begin wild swaai. Hul liggame klap in ‘n heerlike ritme teen mekaar. Samuel gryp haar met sy twee hande aan die sye by haar middel vas. Hy trek haar lyf hard teen homself elke slag as hy vorentoe stoot. Hy voel hy wil haar uitmekaar naai.
Arrie kom op hierdie oomblik kaal en gebukkend uit die huis gestrompel. As Samuel opkyk, sien hy Arrie se hande strek albei na agter. Dis natuurlik uitgestrek na sy seer gesweepte rug, dink Samuel. Hy gee die meesteres sommer ‘n paar ekstra diep steke uit dankbaarheid dat sy nie daai sweep op hom ingelê het nie. Arrie se peester wip bloedrooi tussen sy bene as hy in die rigting van die naaiende twee begin stap.
Lekker gematskaaf, nè. Jy wou mos lekkerkry as sy jou sweep, dink Samuel leedvermakerig as hy voortnaai in die wete dat sy voël darem ongeskonde is.
Arrie steek vas toe hy die aksie sien wat voor hom plaasvind. Hy en Samuel, wat nou opgehou pomp het, staar met ongekende, verdwaasde uitdrukkings in hul oë na mekaar. Arrie vryf met sy linkerhand oor sy gestriemde rug en met sy regterhand oor sy rooi geskaafde voël. Hy skud net sy kop as hy omdraai en wegstap. Samuel dink vir ‘n oomblik wat hy vir sy Serenatjie gaan sê as hy vanaand huis toe gaan. Maar hy begin dan voortpomp as die meesteres hom ‘n trustootjie gee.
Berg-en-Pan sal nooit weer dieselfde wees nie.

Will 🙂
Ek sit met ‘n glimlag op my gesig en ek dink dat Berg-en-Pan nooit weer dieselfde is nie want jy het dit aan die brand geskryf met die storie.
Vir twee van jou karakters sou ek oogtande offer om hulle op hul knieë voor my kry.