Skies dat ek laat is, maar my deadline vir my verhandeling was vandag. So, die ergste is agter die rug, na twee maande se aanmekaar werk. Ek sal opmaak vir die afskeep. xxx
Aaaag tog onse Edeldierbare. Ons verstaan en ons is okay. Al wat ons net hoop is dat jy baie goed sal deurkom ander gaan u se boude brand. Hahahaha. Ons hou saam duim vas en hoop om darem spoedig onse Edeldierbare se sukses te kan vier.
JY IS NIE LAAT NIE, JY’T BLIKSEM’S HARD GEWERK EN NOG NA ONS OMGESIEN ! BAIE DANKIE ♥
ONS is bly jy’s terug en jy moet nou net relax !
Boonste foto is fraai, wens dit was my krismis tafel….hehe
3 COMMENTS

Speel hulle dalk poke – her?