Die vriend se meisie
deur Bobcat
Dit is laat Vrydagmiddag. Ek sien die twee motors naderkom op die grondpad teen die berg uit. Die voorste motor herken ek as my broer se Jetta. Ek draai my perd in die rigting van die opstal, kap my hakke in sy lieste en ons vlieg oor die rollende grasheuwels.
Op die werf maak ek Sterling aan die afsaalpaal vas en stap nader aan die twee motors. My broer en sy vriend Ernst is reeds buite en peil op my af, maar ek systap hulle en maak die tweede motor se passasiersdeur oop.
“Ek is Adri,” sê die sagte stem terwyl sy haar hand na my uithou. “Dankie, jy is my ridder op jou swart perd,” sê sy terwyl sy haar wang teen myne druk. Haar reuk en sagte aanraking laat onmiddelik iets in my onderlyf kriewel.
My broer en sy vriende is ‘n hele paar jaar ouer as ek, maar daardie aand om die vuur kon ek net nie my oë van die ouer meisie afhou nie. Wanneer sy lag het die mooiste kuiltjies op haar wange baljaar, die rondings van haar borste het gestoei teen haar stywe bloes en haar stem was sensueel warm en soet. Ouboet en sy maat het egter vasgevang geraak in hul eie gesprek oor motors en motorfietse. Adri het later teen my kom sit en ‘n geselsie aangeknoop. Ek was effens onkant gevang, maar kon sien dat Ernst geen notisie van haar neem nie.
“Sal jy my more die plaas gaan wys?” Wou sy by my weet.
Ek wou nog antwoord toe sy my in die rede val en verduidelik dat ouboet-hulle die volgende oggend wil dorp toe na ‘n motorskou en dat sy nie wil saamgaan nie.
“Natuurlik,” het ek geantwoord.
“Ry jy? het ek onskuldig gevra.”
Sy het gebloos, ‘n oomblik stil gebly, haar hand sagkens op my arm laat rus en toe glimlaggend geantwoord.
“Nee, ek kan nie perdry nie.”
Ek kon daardie nag glad nie slaap nie, haar pragtige glimlag en sensuele stem het by my gespook.
Vroegoggend het ek die veldfiets vol brandstof gaan maak en opstal toe gery. Groot was my verbasing toe ek vir Adri, geklee in ‘n somersrokkie, op die agterstoep sien. Sy het my nader gewink vir koffie. Die rokkie het elke kontoer van haar lyf liefdevol gevolg en vasgehou.
“Ek dink ons kan maar ry,” het sy oor die koffietafel aan my gesê.
Ek het die XT se voorwiel in die rigting van die noordelike heuwel gesit en met ‘n redelike vaart weggetrek. Ek kon die hitte van haar inmekaar-gevlegte hande deur my hemp op my maag net bo my lyfband voel. Die gedagte van haar hande so naby my meneer en die vibrasie van die veldfiets het my sommer binne ‘n paar sekondes kliphard gehad. Na ‘n paar minute kon ek voel hoe haar borste teen my rug en haar koekie teen my boude druk.
By die eerste stilhouplek bo-op die heuwel, het sy met ‘n blos op die wange omverskoning gevra dat sy so styf teen my sit.
“Ek kan nie anders nie,”het sy gesê. “As ek lekker styf teen jou sit keer jy die meeste wind en hoef ek nie die hele tyd my rok vas te hou nie.”
Ek het verleë geglimlag en gevra of ek stadiger moet ry.
Terwyl ons op die bo-punt van die berg op die gras gesit en die plaas bekyk het, het sy spontaan begin gesels oor ditjies en datjies. Ons het later op ons rue gelê en gesels en na ‘n uur het dit gevoel of ek hierdie meisie ken en verstaan. Ek wou haar vertel dat sy die man in my wakker maak, maar ek kon nie. Asof sy my gedagtes kon lees het sy net droogweg gesê: “Ernst is ‘n goeie mens …”
Die res van die sin het in die lug bly hang.
So teen elfuur die oggend was die son baie warm en ek het besluit om haar die swempoel te gaan wys by die waterval. Daar aangekom het sy my gevra of ons daar kon swem en voordat ek behoorlik kon antwoord het haar rokkie oor haar blonde hare verdwyn. Sy het vir my geglimlag en gesê” “Jou beurt.” My hemp en broek het gou op die grond gelê en ons is met onderklere die water in. Na ‘n lawwe gespattery het sy nader aan my geswem en my om die nek gevat met haar nat lyf teen myne.
Die eerste soen was kortstondig, maar toe sy haar lyf teen myne druk en haar tong speels oor my lippe beweeg kon ek myself nie meer inhou nie. Ek het haar daar vasgedruk in die water en behoorlik gevry. My hande het haar lyf ondersoek terwyl ons soen … eers die rondings van haar boude toe ek haar paratjie tot teen my stokstywe voël vasdruk, toe haar rug tot by haar bra se knippies wat ek meesterlik met een hand kon loswoel. Ek het my lippe deur haar lippe laat glip … oor haar ken en teen haar keel af tot op haar borste net bokant haar nippels. Ek het haar aan haar heupe hoër op gelig sodat ek haar nipples in my mond kon kry. Haar tiete was lekker styf en ek het haar nipples gesoen en gesuig terwyl my regterhand tussen haar bene verdwyn het.
Ek het opgekyk en gesien hoe haar oë omrol toe my vinger tussen haar broekie en haar paratjie inglip. Haar skaamlippies was geswel en ek kon haar sappe voel. Sy het haar bene om my lyf geswaai en ek het haar uit die water gedra tot op die groen gras terwyl ons aanhou soen. Ek het my hand tussen haar boude en haar broekie laat inglip, haar heupe het opgetel en ek het die broekie uitgetrek en eenkant toe gegooi sonder dat ons soen onderbreek.
Adri het my op my rug gedruk en bo-op my maag kom sit met haar regterhand agtertoe en op my voël. Ek kon voel hoe sy my onderbroek oplig om my piel by te kom, maar sy het die onderbroek tot onder my balle gestoot en toe haar hand oor die hele lengte van my piel laat gly. Sy het my grootoog aangekyk, haar heupe effens opgelig, agtertoe geskuif en toe met oopgetrekte lippies op my skag gaan sit. Haar sappe het teen my piel afgeloop en op my maag beland. Sy het stadig agtertoe en vorentoe begin ry. Die vrywery het my amper van my kop af gedryf en ek het gedink ek gaan haar omgooi en soos ‘n barbaar naai. Die opwagting was intens. Sy het gestop om my skag te ry, haar heupe weer opgetel, my piel in haar hand gevat en my pielkop tot tussen haar poeslippies gedruk.
Ek het probeer om hom in te druk, maar die gaatjie was ten spyte van al die sappe te klein. Sy het liggies begin op en af beweeg en dan heen en weer. Ek kon voel hoe my piel in haar insak. Eers net die punt. Toe net tot agter die kop. Sy het vooroor gebuk en my hartstogtelik begin soen. Met my hande op haar heupe het ek haar op my piel begin wieg terwyl ek van onder sulke klein stootjies gee. Sonder om ons soen te breek het sy al dieper rondom my piel afgesak. Dit was warm, nat en hemels en ek het hardop in my gedagtes gebid dat die oomblik nooit sou verbygaan nie. Haar oë het oopgeflits, ‘n rilling het deur haar hele liggaam geskeur en sy het sag gevra of ek “naby” is. Ek het my kop geknik en met nog twee stote het sy vooroor op my bors geval en ek het gevoel hoe my “kom” haar warm maak van binne. Ons het vir ‘n hele paar minute net so gelê. Sy bo-op my, maar ons lywe nog een. Stadig het sy haar kop opgelig, my weer in die oë gekyk en gesê: “Ernst is ‘n goeie mens …”
Lank nadat die naweek verby was het ek nog oor haar woorde gewonder. Ek het haar nooit weer gesien nie, maar my broer het na drie jaar vertel dat sy oorsee is nadat Ernst uit die “closet” gekom het.
8 COMMENTS
Hoeveel vrouens kom soms oor ons mans se pad en jy kry net een kans van verruklike genot en sien haar nooit weer nie…pity
Eks 65 lees stories en trek nog daad en kom
Mooi skoon storie nogtans het my vingers na my eie klit begin glip en Ek moes eenvoudig daaraan streel
Oi
Skitterende storie… jammer sy moes weggaan!
Sjoe!
Hulle sê nie verniet vroue het ‘n sesde sintuig nie- ‘n gaydar!
Uitstekend geskryf hyg ek!
Als so mooi beskryf! Maak mens sommer lus om natuur te bewonder met n dametjie aan jou sy. ( Of is dit nou oor jou dy?) Lekker warme storie vars van die plaas!