DD

22+
Hoe lank gaan ek lees: 5 minute

deur Dodge

Dit was een van daardie partytjies. Daar was baie mense, baie drank, joligheid, en uiteindelik sou almal redelik dun raak aan inhibisies. Patrick en Marzaan – ongeveer sewe jaar getroud – het hulle vriendin se partytjie bygewoon. Sy was op pad na ‘n ander dorp toe, iewers in die groot stad en vanaand was haar afskeid. Die vriendin – Rika – was hulle ouderdom. Single. Semi oor-gewig, maar Patrick het baie keer na haar gekyk en gewonder hoe sy dit regkry om nie soos ‘n super model te lyk nie, maar terselfdetyd hoe sy so absoluut aandag trek van die mans af. Sy het dit gehad. Sex appeal. Daai ietsie wat jy nie kan koop of groei nie. Jy het dit of jy het dit nie. In Rika se geval – emmers vol. En somtyds sou Patrick wonder hoe sy tussen die lakens sou wees.

Die aand het sy hoogte- en laagtepunte gehad, harde musiek, lywe wat met die ritme dans, wyn wat vloei oor die girls se lippe, liggame wat teen mekaar skuur tot almal mettertyd begin wegraak, huistoe gaan of uitpass. Marzaan het aan laasgenoemde groep behoort. Sy het net een te veel glas wyn gehad en was uitgestrek op die bank, vas aan die slaap. Dit was net Patrick en Rika wat nog wakker was. Musiek wat – baie sagter – in die agtergrond pomp.

Patrick vind homself skielik alleen op die bank. Hy staan op en loop kombuis se kant toe. Rika kom uit die gang uitgeloop en hulle loop amper in mekaar vas. Sy lag, giggel… en gaan staan met haar rug teen die muur. Patrick staan teenoor haar in die gang, amper in die donker. Hy kyk na haar. Skielik is haar oë ernstig. Sy kyk stip na hom. Sy vat aan sy hemp, trek hom versigtig nader. Patrick begin skielik bietjie harder asemhaal. Sy hart begin vinniger pomp. Rika s’n ook. Sy trek Patrick tot teen haar. Sy is korter as hy. Sy los sy hemp en sit haar hande agter haar teen die muur. Hy plaas sy hand bo haar kop om homself te stut teen die muur. Hy lê vorentoe en hy soen haar. Sy soen terug. Eers saggies, versigtig en dan meer dringend. Patrick druk sy tong versigtig in haar mond, versigtig om niks verkeerd te doen nie. Rika kreun sag. Sy soek dit. Sy soen terug. Sy proe sy tong, suig aan sy tong. Hulle proe mekaar, meer dringend, soek nog van mekaar. Rika kreun weer saggies. Dan trek Patrick skielik weg …

Dit voel of sy hart gaan ontplof. Hy haal asem. Diep. Rika kyk vir hom asof om te vra: “Wat nou?”

Patrick draai sy gesig en oë na Marzaan toe wat baie vas lê en slaap op die bank. Hy kyk weer na Rika.

“Ons jaag kak aan. Ons speel met vuur.”

Rika trek hom weer nader. “Ek sal ophou as dit is wat jy wil hê, maar ek wil jou hê. Net hier. Ek wil jou in my hê, Patrick. Ek wil hê jy moet my stamp. Ek dink al baie lank aan hierdie oomblik.”

Patrick weet vir n oomblik nie wat om te doen nie. Dan kyk hy haar stip in die oë, so duidelik soos wat hy kan in die donker lig. Dan lig hy sy hand en plaas dit liggies op haar keel, om haar nek. Rika lê haar kop agteroor en gee hom wat hy wil hê. Patrick trek haar vorentoe aan haar nek en soen haar weer. Hard. Sy ander hand beweeg onder haar golf-hemp in, oor haar lyf, op tot by haar borste. Rika is welbedeeld. Sy het DD tiette en sy is bekend om hulle te flaunt wanneer die kans hom voor doen. Hy speel met haar borste terwyl hy haar soen. Sy druk vorentoe om haar arms agter haarself in te kry. Sy maak haar bra los en pluk vinnig in die middel voor aan haar bra om haar twee stunning tiete vry te maak.

Patrick se hande raak aan haar naakte borste en dit is hemels. Haar tepels is hard en net groot genoeg om tussen twee vingers vas te vang. Om haar nipples kan Patrick die sirkels voel. Hy raak meer angstig en lig haar hemp oor haar boobs. Rika se hand is in die tussentyd op Patrick se broek. Sy voel hoe hard hy is onder haar hand en haar asem raak weer meer dringend – dieper. Dan druk sy Patrick weg, draai om en loop kamer toe. Sy hou Patrick se hand vas sodat hy haar moet volg. In die kamer mors sy geen tyd nie. Sy trek Patrick se hemp oor sy kop en begin hom soen op sy lyf. Sy vat sy harde tepels in haar mond en suig, byt, lek, proe. Sy soen al laer, oor sy maag tot sy by sy denim se belt kom. Sy maak los so vinnig as wat sy kan, maar is lomp daarmee. Patrick glimlag en neem oor. Hy maak sy denim los en trek hom af. So staan hy voor Rika. Sy voël val vorentoe en sy vat sy voël raak. Sy snak. Hy is groot. Patrick snak die oomblik toe Rika hom in haar hand vat.

Rika leun vorentoe en vat die kop in haar mond. Sy proe die sexy smaak van pre-cum op sy voël. Patrick sit sy hand agter haar kop, onder haar hare in. Hy neem die bos hare vas in ‘n vuis en het nou beheer oor haar. Hy begin sy ritme saam met hare. Hy stoot haar mond. Sy sit haar hand op sy eiers. Dit is warm. Lekker. Sy kan goed suig. Sy hou die ritme en met elke pomp laat sy Patrick se voël dieper in haar mond. Sy kreun en Patrick is nie seker of dit pyn of plesier is nie. Hy trek haar kop weg. Sy haal nou hard asem, probeer haar asem terug kry. Hy leun vorentoe en soen haar. Hy proe ‘n mengsel van homself en haar. Rika vroetel met haar denim se belt en knope. Sy kry dit los en trek haar broek en panty af.

Sy lê terug op die bed. Sy trek haar bene op en sit haar hand tussen haar bene. Sy speel met haar klit.

“Stoot my.”

Patrick gaan staan op sy knieë tussen haar bene. Hy vat haar bene onder haar knieë vas en lei sy voël tot teen haar. Rika voel tussen haar bene tot sy die kop raakvat en help hom tot by haar opening. Patrick druk stadig vorentoe.

“Fuck me,” fluister Rika.

Hy druk hom in. Dieper. Ritmies. Rika begin haar gat beweeg om by sy ritme te pas. Hy stoot haar harder, vinniger. In sy gedagtes worry hy oor Marzaan, maar hy kan nie nou ophou nie. Hy stoot haar so vir ‘n hele ruk en voel hoe hy nader is aan kom. Rika het intussen begin speel met haarself en is op die plek waar sy ook wil kom. Patrick sê met n gryntjie dringendheid: “Ek gaan kom.”

Hy trek uit, Rika sit regop en gryp sy voël. Sy sit hom in haar mond en begin sluk. Hy kom baie. Sy hand agter haar kop, haar hare in n bondel vasgevat. Hy kreun terwyl hy kom. En Rika hou hom in tot hy klaar gekom het. Sy sluk alles in.

Patrick staan op van die bed af, loer om die hoek in die gang af. Marzaan slaap nog. Rika staan ook op. Sy staan agter Patrick.

“Jy kan weer kom kuier. Ek ry eers oor ‘n week. Ek sal daarvan hou om jou weer te sien. See it as my farewell gift to you. Trek aan – ek maak vir ons koffie.”

22+

7 thoughts on “DD

  • Avatar
    Sep 4, 2019 at 10:04 pm
    Permalink

    Jip Dodge… Jou storie is nie dodgy nie. Inteendeel. Baie geniet.

    Reply
  • Avatar
    Sep 4, 2019 at 10:11 am
    Permalink

    Ek is bly julle het dit waardeer. Besig met nog een en ‘n hele paar idees. Baie van my goed sal basseer wees op ware gebeure en ander sal imagination wees.

    Reply
    • Avatar
      Sep 4, 2019 at 10:43 am
      Permalink

      Dis maar hoe almal hier skryf. Sê my as dit waar is want dan kan ek dit eerder onder memoirs post 🙂

      Reply
  • Avatar
    Sep 4, 2019 at 9:02 am
    Permalink

    Lekker man…. laat my baie terug dink…baie geleenthede deur mens se vingers laat glip…moes dit maar gebruik het soos Patrich gedoen het. Mooi storie

    Reply
  • Avatar
    Sep 3, 2019 at 2:05 pm
    Permalink

    ‘n Welkom buiging in ons geledere, Dodge!
    Dankie, ek het die storie voorwaar geniet.

    Reply
  • Avatar
    Sep 3, 2019 at 12:47 pm
    Permalink

    Dankie vir die plasing. My eerste een.

    Reply
  • Avatar
    Sep 3, 2019 at 12:33 pm
    Permalink

    Dodge, absoluut fantasties geskryf. Ek sien uit na die vervolg.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)