Gemeenskap: Aankondiging
Julle onthou mos nog van Gemeenskap, ne? Dis Kombiekiehier se sosiale netwerk. Ek wil net vir julle vertel hoe dit nou daar gaan.
Dit gaan “lekker.” 😉
Die forum is lewendig en aan die gang met nuwe tema’s elke dag. Die groep mense wat nou daar is is van die coolstes waaaraan jy kan dink – geen hang-ups, geen oordeel, vriendelik, ontvanklik, intelligent, sexy.
Hulle deel selfies, daar is ‘n opsie vir private boodskappe en mens kan in “real-time” ook vir mekaar flikkers gooi.
Gemeenskap is nog net twee maande oud, maar die groep groei elke week so bietjie. Kom word deel van die alternatiewe, sexy sosiale netwerk. 🙂
Ek het ook besluit dat Gemeenskap altyd vir vroue verniet sal wees. So kontak net asseblief vir my by kombiekiehier@gmail.com om my te laat weet dat jy belangstel en dan sal ek jou daar gaan registreer. 🙂
Hoop ons sien jou daar!
Lus en liefde
Annelise
7 COMMENTS
“For YOU, our darling Webmistress, we will all go on, forever! !”
☺☻♥
Annelise, in opvolg: Waneer ek op Gemeenskap blad “Log in” druk, verskyn my Username blanko en my password het gebruiiklike sterrretjies(verskuilde password)
Maar dan kan ek nie verder afwaarts gaan op die blad om dit te aktiveer nie. ek druk enige iets maar niks gebeur nie.
Op foon of rekenaar? Het jy al probeer refresh? Dit kan wees oor die adres van die site bietjie verander het.
Kombiekiehier en Gemeenskap bring die seksgodin in my na vore. Heerlik sensueel en waagmoedig.
Dankie Annelise.
Baie baie dankie Blos. For you, I will go on. 😉 🙂
Dankie Annelise en ek kan be-aam dat gemeenskap die plek is om te wees, hetsy of jy net wil lees wat ander se opinies is, bietjie van ‘n voyer in jou het, hou van gesels of selfs net nuuskierig is oor een van die vele onderwerpe wat daar bespreek word
Wonderlik! En julle kan gerus”Dakiri” ook probeer- al jou fantasie word waar….