
Wingman
deur Ramkat Erasmus
Ons stap die pub binne, ek voor en Wingman so ‘n halwe treë agter my regterskouer. Ek was nog nooit hier nie, maar Wingman moes ‘n week of wat gelede iemand hier ontmoet vir besigheid en hy’t baie in sy skik vir my kom vertel dat die plek vol meisies is. Daar’s glo ‘n verpleegskool net oor die straat en al die aspirant verpleegsters hang hier uit.
Die plek is inderdaad vol meisies, maar daar’s nou nie eintlik een wat my oog vang nie. Ons mik na ‘n kaal kolletjie by die kroegtoonbank, bestel en draai dan om, om die talent te bekyk.
Na ‘n ruk kom drie meisies in. Ene het lang blonde hare, een kort blonde hare en die derde een is ‘n donkerkop. Hulle loop by ons verby na die hoek van die kroeg toe. Ons wag om te kyk wat hulle bestel. Dis my mening, en Wingman stem saam, dat sletsappies die vinnigste bydrae tot losse sedes onder die vroulike geslag. Vodka Spin, Bacardi Breezer, ens, proe soos koeldrank, maar skop soos ‘n muil. Eers val die inhibisies en na ‘n ruk die panties.
Dis dan ook so dat die meisies sletsappies bestel. Ek en Wingman kyk vir mekaar en hy glimlag. Dan sê hy vir die kroegman dat ons van nou af vir die meisies sal betaal.
Na die derde rondte kom die blondie met die kort hare na ons toe en sê dankie. Ek kan sommer sien sy dink Wingman is haar koppie tee en ek vra dat sy haar maatjies nooi om by ons te kom gesels.
Hulle doen so en die grappies en guitighede vloei sommer lekker. Dan begin Wingman skimpe gooi oor ‘n orgie.
Hulle giggel en bloos en na nog ‘n rondte gaan hulle saam badkamer toe soos wat vrouens doen. Wingman kyk vir my en lig ‘n wenkbrou. Ek knik, want ek dink ons is in met ‘n kans.
Hulle kom terug en skielik is die atmosfeer anders. Nou lag hulle nie as Wingman oor orgies praat nie en na nog ‘n rondte se die kort blondie ons moet ry.
Ons klim almal in Wingman se Prado. Hy voor, saam met kort blondie, en ek agter tussen lang blondie in die donkerkop. As Wingman by die parkeerterrein uitry, sit kort blondie haar hand op sy been. Ek sit my arms om die meisies langs my se skouers en soen eers die lang blondie en dan die donkerkop.
Wingman trek by sy huis in en die Prado is teen die tyd amper toegewasem van die jagende asems voor en agter in die kar. Ons klim uit en ek loop met my arms om die tweetjies terwyl Wingman vooruit loop, sy hand op kort blondie se boutjies.
Hy sit die alarm af, sluit oop en ons stap in. Hy wys vir die meisies waar die badkamer is, haal sletsappies uit die yskas en bier vir ons, en dan stoot ons die koffietafel eenkant toe om spasie te maak op die mat.
Kort blondie loop badkamer toe en as sy terugkom het sy haar toppie uitgetrek en het sy net ‘n bra aan saam met haar denim. Wingman verstaan die skimp en loop haar dadelik by. Hy dop haar prammetjies uit die bra uit en begin aan haar tepels suig.
Ek gaan sit en trek lang blondie en donkerkop nader. Ek beduie hulle moet wydsbeen oor my bene sit. Lang blondie sit links en donkerkop regs. Die blondine weet wat om te doen en begin sommer dadelik haar koekie teen my been vryf. Die donkerkop het bietjie aanmoediging nodig en ek trek haar t-hemp oor haar kop. Haar bra het ‘n knippie wat voor vasmaak en sommer gou-gou sit sy kaal bolyf voor my. Daar’s ‘n moesie op haar linkerbors en ek dam hom dadelik by. Lang blondie trek haar bloesie en bra self uit en as sy ook kaal bolyf is, takel ek haar met die mond. Teen die tyd vryf die donkerkoppie haar poesie ook ywerig teen my been. Gelukkig gaan ek gereeld gym toe anders kon ek dit dalk nie hou nie.
Wingman dop vir kort blondie uit haar jean en panty uit en trek haar neer langs hom op die mat. Dan begin hy haar van kop tot tone soen en lek. As hy sy tong in haar koekie indruk gee sy ‘n gilletjie en trek haar rug krom.
Ek staan op, trek my twee meisies se klere uit en gaan lê op my rug. Die lang blondie gaan sit oor my onderlyf en trek my voël in haar in. Sy begin ook sommer dadelik op en af wip. Die donkerkop is nie heeltemal seker wat om te doen nie en ek trek haar af en sê sy moet haar poesie oor my gesig hou. Terwyl lang blondie op en af wip eet ek die donkerkoppie se kaalgeskeerde poesie vir al wat ek werd is.
Langs my hoor ek hoe Wingman die kort blondie se gal vir haar werk, en aan haar gille klink dit of hy al die regte kolletjies tref.
Bo my begin die twee vriendinne mekaar soen en heen en weer tieties vryf.
Na ‘n ruk klim hulle af en ruil plekke. Dis altyd vir my verdysterend om te voel hoe verskillend meisies se poesies is. Lang blondie het ‘n glibberige sagte koekie, terwyl die donkerkop baie stywer pas. Lang blondie se koekie proe ook heeltemal anders as die donkerkop. Na ‘n paar lekke kom die lang blondine met ‘n harde kreun en sy klim af. Sy gaan sit eenkant op die bank en vroetel in haar handsak. Sy haal ‘n pienk vibrator uit en skakel die ding aan. Dan begin sy haarself naai met die pienk masjien.
Die donkerkop leun vorentoe op my my bors en haar sagte tiete vryf teen my borshare soos wat sy my naai. Ek voel hoe die lekker begin opbou en ek fluister vir haar dat ek gaan kom. Sy sê “Ja! Ja!” en dan skiet ek haar vol. Sy vryf haar heupe nog een of twee keer vorentoe en agtertoe en dan kom sy ook. Langs ons gee Wingman sy kenmerkende brul en dan skiet hy al sy saad oor die kort blondie se tieties.
Vir ‘n ruk lê almal net en hyg na hulle asem, maar dan gaan sit Wingman langs die lang blondie en begin haar klittie lek terwyl sy haarself met die pienk masjien naai. Die kort blondie kom kniel langs my en begin aan my voël suig. Die donkerkop soen my en dan gaan sit sy langs Wingman en begin met sy tottie speel.
Wat volg is die wonderlikste permutasies en vingingrykste verwisselngs en interaksies en die verpleegsters ken duidelik die anatomie van ‘n man. As ek en Wingman elkeen al drie die meisies genaai het, begin hy fokus verloor. Kort blondie soen my en gaan badkamer toe.
Ek vat Wingman aan sy skouers en skud hom liggies. Sy oë is wasig en uit fokus uit. Dis seker wat gebeur as een meisie jou tottie se punt lek en ‘n ander jou knaters.
Ek skud hom weer en sy oë begin op my focus.
“Fokus!” sê ek. “Wingman, jy moet fokus!”
“Huh? Wat?” wil hy weet.
“Daar’s drie van hulle en twee van ons. Fokus!”
“Waarvan praat jy?” vra hy.
“Fokus! Daar’s drie van hulle en twee van ons, en in die laaste halfuur het jy my al twee keer probeer spyker!”