Uit liefde

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Soms ontdek ons iets wat op kombiekiehier hoort al pas dit nie in ‘n spesifieke kategorie nie. Miskien sal ons later een moet skep met die naam “uit liefde”. Want dis sommer waarom ons hierdie deel – uit liefde en omdat dit fantasties is. 🙂

Gaan lees hier meer oor die video.

 

One thought on “Uit liefde

  • Dis nou nogal diep… Pragtig gedoen met daai doodskoot aan die einde. “no hands” LOL

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)