Selfie

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Purple One het vir ons van sy “selfies” gestuur. Ons plaas graag smaakvolle, sexy foto’s van ons lesers. Dit kan met selfone geneem wees of selfs deel van ‘n boudoir fotosessie wees. Kom nou, ons weet jy wil vir ons wys. 😉  Dis een van die maniere waarop ‘n mens jouself kan bevry. Amateur foto’s is ook, imho, baie meer prikkelend as perfekte foto’s van perfekte modelle.  Dankie Purple One.

 

purple one2

 

purple one

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)