
Sunnyside-seks
deur Homo Erectus
Min aandag word gegee aan die seksuele dimensie van volwassewording. Ouers spandeer reuse somme geld aan universiteitstudie, sportafrigting en nog meer, maar die essensie van menswees, seksualiteit, word nooit regtig bespreek nie. Seksuele mentorskap bestaan gewoon nie. Die meeste van ons vind maar op ‘n manier ons eie pad, en sommiges kom ongeskonde anderkant uit.
Wintertye dink ek graag terug aan toe ek so 20 jaar oud was. My meisie het pas begin werk nadat sy haar eerste graad gekry het, en sy en haar ouer suster het in Sunnyside in ‘n woonstel ingetrek. Ek het pas begin swot aan my tweede graad. Vakansietye het ek ‘n werk gehad waarin ek moes rondry om kliënte te sien. Vrydae het sy net tot 13:00 gewerk, en dit was ideale geleenthede vir die wonderlikste seksgevulde wintersmiddae in Sunnyside.
Dit was lank voordat selfone uitgekom het, en ek het haar die vorige aand gebel en ‘n afspraak gemaak vir 13:30. Ek het van ‘n afspraak in Rosslyn gekom, en sy was reeds daar. Die gordyne was effens oopgetrek om die wintersonnetjie in te nooi, en ek het haar op haar rug laat lê, en stadig haar langbroek en broekie uitgetrek terwyl ek haar binnebene gestreel het. Sy kon dit eenvoudig nie weerstaan nie. Toe haar apie mooi nat was, het ek dit gulsig met my mond aangeval. Sy was mal daaroor as ek haar lippies heeltemal in my mond sit en suig. Sy kon met oorgawe kom as ek haar klit met my tong streel. Oor en oor en oor, totdat sy naderhand nie meer kon nie, dan het sy my met haar mond begin bederf.
Een van die mees erotiese dinge vir my is as ek op my rug lê, en sy op haar knieë aan my linkerkant staan en my ‘n BJ gee, terwyl ek volle toegang tot haar apie het. Dis wonderlik lekker om my duim in haar apie te druk, terwyl my ander vingers haar regterboud streel terwyl sy my ‘n mondbederf gee. As sy dan weer gekom het, is dit tyd vir aksie.
Óf ek kom in haar mond, óf sy staan op haar knieë en ek penetreer haar van agter af. Beide is wonderlik lekker, en na die tyd lê ons sommer net lekker in mekaar se arms en kuier. Dit was onontbeerlike ervarings om my ‘n volwasse man te maak. Die wete dat iemand haarself heeltemal oopmaak vir my menswees, my seksuele drif, en my toelaat om haar te laat kom, het my al die selfvertroue in die wêreld gegee om my man te staan in die samelewing, en die feit dat sy my laat kom, in haar mond en in haar apie het my ‘n gevoel van volkome aanvaarding gegee.
Al was ek en sy op die ou end op te veel ander vlakke ‘n onpaar kon ons mekaar nogtans bystaan in ‘n baie belangrike fase in ons lewe. Interessant genoeg het ons vandag weer vriendelike kontak deur sosiale media, al woon ons op twee verskillende kontinente.