Studentepret – Kompetisietyd

Hoe lank gaan ek lees: 4 minute

deur Jan Pielewiet

(Lees vorige episode HIER)

As mens medies swot het jy toegang tot baie meer as die meeste ander studente. Jy sien snaakse goed en interessante goed. Van ou kaal omies tot sexy poppies in uniforms. Al die nurse drool oor jou en jy is deel van die “elite” groep. Maar die lekkerste is seker om ‘n voorskrif te mag uitskryf.

Aangesien drank volop was, jou liggaam oorheers word deur hormone en jy hopeloos te veel tyd vir jouself gehad het, het daar soms interresante goed gebeur wat glad nie deel was van die kurrikulum nie.

Ons is ‘n groepie skoolpelle wat saam in Bloem opeindig.  Een van die groep swot medies en hy kry dit toe reg om ‘n voorskrif vir die blou pilletjies wat kort tevore op die mark gekom het te bekom via een van die ouer studente wat toe al sy eie voorskrifboekie het.  Elkeen van ons kry toe twee van die pilletjies om die naweek uit te toets en dan verslag te doen oor hoe ons dit ervaar het.

Twee van my pelle besluit toe hulle gaan ‘n kompetisie hou en kyk wie kan sy girl die meeste kere ‘n orgasme laat bereik in een spykersessie. Die enigste reel was dat sy net met jou piel gestimuleer mag word, geen mond of hand word toegelaat nie. Na die naweek is Koos die eerste een om ons te vertel dat hy sy girl soos gewoontlik op ‘n Saterdagmiddag kamer toe gelok het en net voor hulle instap sluk hy toe sy eerste pilletjie en begin mammie op die bed te vry. Hy het haar toe uit haar klere en sy horing is bevry. Mammie is teen die tyd ook al lekker gereed en hy begin haar spyker. Teen die tyd dat die eerste pilletjie uitgewerk het was sy piel al so seer van al die spyker dat hy nie kans gesien het vir die tweede pil nie. Hy tel toe die aantal regmerkies en eindig by ses keer. Hyself het ook so drie keer loop leegemaak en die vierde keer was meer ‘n droë hoesie as enigiets anders. Hy vertel ook dat mammie toe in elk geval ook al op gespyker was en dat hulle besluit het dat die tweede pilletjie sommer na die asdrom of na ‘n verdienstelike geval kan gaan.

Die ander pel vertel weer dat hy besluit het dat hy sonder die pille gaan begin en wanneer hy dan woema kort sal hy die eerste pil sluk. Dit is toe na sy tweede rondte en haar vierde keer dat hy die eerste een pilletjie gaan sluk en dan klim hy weer met mening in. Hy het sy girl van die kompetisie vertel en sy was heel gewillig om deel te neem. Sy het sommer ook ‘n bottel lube saamgebring en twee stelle handdoeke op die bed oopgegooi, want dit kan dalk ‘n morsige affere raak. Nadat hy vyf keer gekom het en sy al by nommer agt of nege was, is hulle ook al moeg geploeg, maar sy horing staan nog steeds punt in die wind. Hulle besluit toe om maar eers bietjie te rus en dan later aan te gaan as die man nog steeds regop staan. Soos my pel vertel, dank die vader dat die pil toe uitwerk voor die tweede rondte kon begin anders was hy seker vandag ‘n man des doods.

Die res van ons vriende was maar skrikkerig of het nie die geleentheid gehad nie, dis nou almal behalwe Klein Willie. Ons noem hom Klein Willie, maar eintlik is hy so groot soos ‘n os en so sterk soos ‘n bees, die naam Klein Willie is omdat sy pa ook Willie heet en dus Groot Willie is. Hy vertel ons met smaak hoe hy die Vrydagaand na die Night Snakes pub toe is en daar na ‘n moontlike los gelukkie gaan soek het. Almal weet dat hoe later die aand hoe losser die sedes en hoe meer die drank hoe mooier die girls. Hy chat toe sommer al vroegaand so aanvallige rooikop op en die girl lyk sommer of sy self lus is vir ‘n lekker aandjie. Hy koop vir haar heelwat drankies waaronder Tequila en Zambuka shooters en hou konstant haar glas vol Rum en Coke. Daar was ‘n special aan vir ‘n Rand ‘n tot as jy jou R50 toegangsgeld betaal het. Hy vertel ons dat hy toe op ‘n stadium vir die rooikop vertel hoe mooi sy vir hom is en of sy nie dalk ‘n entjie saam met hom wou gaan ry nie. Sy is sommer dadelik gewillig en hulle twee is toe daar fort na sy Opel Kadet toe. By die kar het sy op die bonnet gaan lê en het hy tussen haar bene gaan staan en haar vuurwarm gevry. Sy dwalende hande het onder haar mini-rokkie inbeweeg en hy het gevoel hoe sy vinger aan ‘n harige doos raak wat reeds nat gevoel het. Sy het sy hand weggedruk en in die kar geklim. “Kom ons ry,” skree sy vir hom deur die oop venster en hulle sit die stuk in na sy woonstel wat hy met twee vriende deel.

Soos die ooreenkoms met die vriende is hang hy sy sokkies oor die slaapkamer deur wat hulle teken is dat hy nie gepla moet word nie. Wanneer hy die deur agter hom toemaak sien hy die rooikop op die bed lê en haar rokkie is opgelig oor haar plat magie en haar hand vryf haar koek. Sy kyk met sulke wasige oë vir hom en hy sluk vinnig sy blou pil, want nou gaan hy stoot vir die eerste span. Wanneer hy langs haar gaan neerval gryp sy hom en soen hom so ‘n lekker tong soen, en dan pass sy uit.

Arme Willie vertel hy sit toe met een moerse horing, ‘n dronk rooikop wat uitgepass het en sy eie kop is ook aan die draai. Hy trek toe maar draad en kom so twee keer, maar selfs dit help nie vir die permanente ereksie nie. Hy vertel hy het toe ook, maar uitgepass, piel in die hand.

Die volgende more was die rooikop skoonveld toe hy wakker word, een van sy vriende het haar uitgelaat en hy weet tot vandag toe nie eers wat haar naam is of wat sy geswot het nie.

Na die manne se vertellinge het ek my pilletjie maar eerder veilig weggebêre, ek weet ek het genoeg lood in my potlood en na die pelle se vertellinge is ek maar skrikkerig vir die goed. Hopeloos te veel wat verkeerd kan gaan.

One thought on “Studentepret – Kompetisietyd

  • Willewill

    Net soos met afrodisiak’s vir vroue moet die blou pilletjie met oorleg gedrink word. Indien jy en jou maat weet wat die uitkoms van die blou pil is, drink dit as altwee “in die mood” is vir langdurige seks.
    Daardie ewigdurende ereksie kan net seksuele plesier aan julle altwee verskaf.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)