
Skrywersrusplek
deur MisteryMe
Wat ’n warm dag en die aand is nie veel beter nie, sy weet nie hoe om haarself gemaklik te kry nie. Die rondawel is warm en die lugverkoeler help nie veel nie.
Die lodge waarheen sy gekom het om te skryf is weggesteek van die buitelewe en haar rondawel is ver van die ander af. Sy het ’n private swembad met ’n borrelbad langsaan. Alles is so oop in die natuur soos ’n mens net kan droom. Met ’n heining rondom die kamp en voetpaaie en die kampgedeelte.
Die lughemel is helder en dis net die naggeluide van die nagdiere met ’n bok hier of daar wat snork oor hy iets gewaar in die bos. Daar is gelukkig nie juis wild wat te naby aan die kamp kom nie. Jy kan laataand ’n luiperd hoor of ’n leeu wat wat van ver af vertel dis sy stukkie aarde hierdie. So is elke bok ook syne.
Sy stap op die dek uit met net die sjaal om haar lyf. Te warm om nog iets anders ook aan te hê. Die swembad lyk uitdagend en die borrelbad se stoom lyk weer te warm. Sy stap af swembad toe met haar glas en bottel wyn in haar hande. Tel elke treë af na die swembad en sit haar glas en die bottel neer op die kant. Sy haal die sjaal af en sit dit neer. Sy vat dit trappie vir trappie in die swembad in. Op die vierde trappie gaan sit sy en strek haar bene uit. Lê so effens terug en geniet die koue water teen haar rug. Sy gly dieper in en swem ’n paar keer heen en weer en terug tot by die diep kant waar sy kan staan en die water tot by haar nek is. Sy draai al om en om soos sy na die hemelruim kyk.
Sy sien net betyds ’n verskietende ster in die verte. Maak ’n wens, in haar gedagtes en soos blits kom die gedagte op. Geselskap. Sy swem nog ’n rukkie in die diepkant en vind haar pad terug na waar haar wyn staan. Met haar rug na die paadjie toe kyk sy na die patio van haar rondawel. Dis eintlik ’n baie mooi plekkie, die lodge. Sy maak haar glas vol en draai om net om te sien dat die bestuurder van die lodge op die bankie langs die swembad gaan sit en vir haar kyk. Die eerste reaksie wat opkom is kruis haar bene in die water wat sy wel doen. Aan haar borste wat kaal bo die water vertoon kan sy nou niks doen nie.
Hy staan nie op nie, nog minder sê hy iets, kyk net na haar.
Sy besluit twee kan die game speel en sy vat ’n slukkie van haar wyn terwyl sy na hom terugkyk. Steeds sê hy niks. Maar sy sien hoe die een kant van sy mond so half-en-half in ’n glimlag wil verander van die kykie wat hulle mekaar gee. Dis so asof hy haar uitdaag om die kyk te verbreek. Sy draai om en neem die bottel en haar sjaal en stap deur die water na die ander kant met haar oë nog steeds op hom.
Hy kruis sy een been oor die ander en sy kan nie help om op te let hoe hy dit met grasie doen nie. Sy bekyk hom ook met nuwe oë vir die eerste keer. Met die lig van voor op hom kan sy dadelik sien dis donkerbruin oë agter die brilraam wat hy dra. Sy mond is sag en sensueel met sagte lippe wat rooi vertoon in die lig. Met sy kakieklere wat hy aan het lyk hy baie aantreklik en met die kouse wat net onder die stewels uitsteek, maar nie tot bo opgetrek is nie, lyk dit of hy mooi kuite kan hê. Die bo-arms lyk sterk en die hande mooi slank, maar ietwat grof vir ’n wildbewaarder. Hy dra ’n mooi horlosie aan die arm en ’n seëlring aan die verkeerde hand wat wys hy is nog ongetroud, hoop sy.
“Jy al genoeg gesien?” vra sy toe.
Hy lê terug op die bankie met sy rug teen die kant en gooi sy arms oop en rus dit op die rug kant van die bankie. Steeds sê hy niks.
“Nico, as ek reg kan onthou. Dit is mos jou naam?”
“Nico Nel, ja.”
“Mag ek vra wat dit is wat jy hier soek?” vra sy terwyl sy haar glasie leegdrink en sommer weer vol gooi.
“Ek besluit nog.” Met die staan hy op en loop na die swembad se trappe toe.
Sy volg hom met haar oë en sien hoe hy sy skoene uittrek met die hakke. Dan trek hy sy kouse uit en druk dit in die skoene. Toe volg die hemp sommer oor die kop. Nou begin hy sy belt losmaak en woeps af is sy broek. Hy lê die ook op die hopie ander klere neer en begin die eerste trap afklim die water in.
Sy keer hom met ’n wysvinger wat sy na links dan regs swaai. Hy staan stil en frons vir haar met sy hande op sy heupe.
“Lyk dit of ek iets aan het?” vra sy en trek die wysvinger al om haar kop na die water se kant toe en na onder.
Hy voel lus om haar te terg. Gaan sit op die kant van die swembad met sy voete op die trappie en bekyk haar vir ’n slag ordentlik aan. Van die kop tot by die tone onder die water. Hy was aangenaam verras hoe sexy sy is, toe sy vanmiddag hier ingeboek het. En om haar naak in die swembad te sien, bewys dit weereens. Sy is pragtig, kort hare pas haar en daai bekkie kan hy maklik opsoen. Die kleur van haar oë is pragtig en die ding wat sy met haar oorbelle doen, is iets anders. Een oor het twee stelle oorbelle aan en die ander een net een. Hy onthou hoe die ontvangsdame haar gevra het of sy een verloor het. Sy het so half skaam gelag en geantwoord sy dra dit so.
Haar hand wat die wynglas vashou, is mooi slank en die naels is goed versorg. Verder waar sy halflyf in die water staan kan hy haar vol borste mooi sien. Mooi rondings en puntig, hy kan sien dat hulle mooi gaan lyk as hulle regop staan?
“Jissie, jy het mooi aanloklike borste, jou nipples is baie begeerlik.” Breek hy die ys, want sy kyk steeds na hom.
Sy neem weer die wynbottel in die ander hand en loop na sy kant toe. Sy neem weer plaas op die trappie en maak haar glas weer vol. Sy laat die bottel sommer so op die water dryf en toe lê sy weer so bietjie terug op haar elmboog dat die meeste van haar bo-lyf nog meer ontbloot is. So ontbloot sy onder die water haar lekker bultende vroulikheid ook vir hom.
Van waar hy kan sit is dit genoeg om ’n man ’n horing van plesier te gee veral toe sy haar bene effe oopmaak en maak of sy met die water speel. Hy weet sy terg hom. Maar so is hy mos nie n klip nie, dink hy by homself en staan op en loop tot voor haar.
“Mmmmmmmmm…. Skuus, maar my penis klop nou en is baie styf van die posisie wat ek in gesit het. Weet jy wat het jy in my wakker gemaak deur so na jou te kyk?”
“Vir iemand wat ongenooi hier opgedaag het, kan ek my nogal voorstel,” kap sy terug.
Hy beweeg tussen haar bene in. Stoot hulle effe meer oop en raak skrams aan haar kaal poesie. Sy snak na haar asem. Sy neem ’n groot sluk van die wyn.
Elke keer as sy hand op beweeg … voel hy hoe haar lyfie reageer in afwagting.
“Mmmmmmm … jy hou hiervan nè?” vra hy sag.
Sy antwoord nie, maar vat die laaste sluk uit die wynglas. Sy sit die glas op die rand van die swembad en beweeg nader aan hom. Met sy een arm stoot hy haar terug op die boonste trappie. Hy streel oor haar borste soos hy sy hand terugbring na haar bultende poesie.
“Gaan ons ’n bietjie interaksie hê?” Wil, hy weet en gaan aan om oor haar poesie te streel. Hy maak haar bene wyd oop, en lek saggies oor haar poesie. Met die ander hand streel hy oor haar nippels.
Op die oomblik kan sy nie antwoord nie, maar geniet sy aanraking en stuur ’n gebed op na bo oor die verskietende ster se wens.
Sy bult haar rug effens en hy weet sy geniet die oomblik. Hy trek haar poesie lippies uitmekaar om behoorlik die binne-lippies en klit te ontbloot en hy druk sy tong diep in haar in en proe haar soet sap wat hom net meer jags maak vir haar. Hy hou aan om die pas te versnel en haar bietjie harder te lek en suig terwyl sy hande opgaan na haar borste toe en met hulle speel.
Soos wat haar poesie op en af beweeg van genot beweeg hy saam haar. Laat haar sappigheid nie vir ‘n oomblik weg van sy mond af kom nie. Hoe meer hy lek kan hy voel sy begin nou nader kom om te ontplof van jagsheid. Hy druk haar borste vas, en so hou hy aan tot sy met ‘n kreun begin bewe tot sy met ‘n harde gekreun kom.
Hy beweeg op na haar toe en begin haar lippe soen terwyl hy vir haar sê om haar kom te proe. Sy soen hom en lek met haar lippe oor sy mond. Sy draai haar om en hy skuif hom op tot teen die rand van die swembad waarna sy wydsbeen oor hom gaan sit. Sy groot voël is reg vir haar en hy laat hom maklik in haar inglip. Sy werk met haar spiere om vir hom ’n lekker penis-massage te gee. Hy gee hom oor aan die oomblik en geniet die behandeling wat sy voël kry.
Mmmm, hoe nice was dit nie net vir hom om haar so op hom te voel terwyl sy haar heupe saggies vorentoe en agtertoe wikkel, om nie eens te praat daarvan om haar sexy rondvol borste so voor hom te sien waar hulle smeek om gelek en gesuig te word nie. En as sy bietjie vooroor sit dan swaai hulle so liggies rond … maak hom mal om dit te sien. Dan weer sit sy bietjie agteroor en hy kan die plesier op haar gesig sien terwyl sy hom ry. Naderhand kon hy sien hoe begin haar gesig verander, nou begin sy gevoel opbou en haar lyf begin vinniger saam beweeg en hy tel die pas op en begin vinniger en bietjie harder in en uit te beweeg en hy kan sien dinge bou op in haar. Sy gooi haar lyf agter toe en met ’n ruk en kreun kom sy weer.
Sy sak langs hom op die trap neer. Na ’n ruk sien hy hoe sy oor haar lippe lek en hy swem na waar die wynbottel nog in die swembad dryf. Hy swem terug na haar en sy neem ’n groot sluk uit die bottel. Sy klim uit die swembad en stap na haar rondawel toe. Sy draai om en kyk na.
“Kom jy of bly jy, Nico?”
“Ek kom verseker.” Te dankbaar vir die uitnodiging en klim uit die swembad het.
Op die patio vat sy die handdoek en droog haar af tot sy droog is. Gee vir Nico die handdoek en stap na binne. Nico kort op haar hakke waar sy nog wyn uit die yskas haal en oopmaak.
Hy vat die bottel uit haar hand en tel haar op. Hy stap met haar kamer toe en lê haar op die bed neer.
“Ek wil jou hoë hoogtes laat bereik of is ek bietjie idealisties? Maar voor ek verder gaan kan ek net jou naam kry, asseblief.”
“Liza, kom ons kyk of jy kan,” antwoord sy lig haar arms bo na haar kop.
“Goed Liza, mooi naam. Nou gaan ek jou eers goed vinger sodat daai G-kol sy stimulasie kry”.
Hy glip twee vingers in haar nog nat opening in … diep binne haar waar hy haar groot sagte plesier kol voel en saggies begin hy dit te druk en masseer. Hy kan sien hoe sy dit geniet soos sy met haar hande afdruk op haar maag net onder haar naeltjie. Hy neem toe sy linkerhand so terwyl hy langs haar sit en druk hard met die basis van sy hand net bo haar poesie en begin met twee natgelekte vingers weerskante van haar klit masseer asof hy haar klit tussen hulle wil neem en op en af masturbeer. Die kombinasie van dit en sy ander vingers op haar plesierkol binne haar maak dat sy wild begin bokspring. Hy kan voel hoe haar poesie se spiere begin saam trek en sy vingers wat in haar is druk asof sy nie wil hê hulle moet kan uitkom nie. Sy is ‘n stil vrou, maar hy kon hoor die asemhaling is vinnig en sy steun en kreun van lekkerte terwyl hy genadeloos aanhou met wat hy doen. Naderhand moet hy net klou vir al wat hy werd is soos sy al nader aan ‘n groot orgasme kom. Wat wel nie lank vat nie, tot sy steunend en kreunend begin bewe en stil raak. Sy klap behoorlik haar bene toe van die lekkerkry. Hy druk met sy hand oor haar poesie en kan voel hoe dit nog klop van die sterk orgasme wat sy gehad het.
“Dit was so awesome, Nico.” Is al wat sy kan uitkry.
Hulle lê ’n rukkie in mekaar se arms en soen net liggies, terwyl sy met haar los hand haar vingers deur sy bors hare trek.
Nou kan hy nie meer nie, nou moet hy in haar wees! Eers terg hy haar so bietjie met sy kop. Vryf hom so deur haar lippies en oor haar klit. Vat hom so bietjie vas en slaan liggies haar lippies met hom terwyl sy rondbeweeg asof sy hom wil vasvang in haar in.
Stadig druk hy die kop in en trek weer uit, so terg Nico haar ‘n paar keer. Elke keer gaan hy bietjie dieper en dieper … tot sy balsak teen haar warm nat lippe druk … stadig uit en weer al die pad in … liggies word die stampies harder. Harder dat hy haar borste kan sien skud … om borste so te sien skud as jy ‘n vrou stamp maak hom mos heel mal van jagsheid.
So gaan hulle aan vir ‘n wyle, nie te vinnig nie terwyl hulle vry. Terwyl hy aan haar borste lek en suig tot sy vir Nico vra om haar behoorlik hard naai. Hoe kan hy nee sê daarvoor?
Hy vat haar bene vas en tel die pas op. Hy kan voel hoe bou die gevoel op binne hom terwyl hy na haar borste kyk wat so rondskud … terwyl sy kyk hoe sy voël verdwyn in haar poesie in tussen daai sexy lippe in dat sy balsak teen hulle stamp.
Sy druk hom so styf vas teen haar dat hy skaars kan beweeg soos sy lekkerkry, nog iets wat hom jags maak, maar hy hou aan beweeg. Met ‘n kreun kom hulle twee tot orgasme. Hy daar diep binne haar waar hy ook voel hoe haar sappe teen sy balsak afloop.
Hulle sak in mekaar se arms neer en lê bietjie so met sy groot voël binne-in haar tot hulle albei hulle asems terug het. Hy trek uit en hulle lê toe vir lank so styf in mekaar se arms en streel oor mekaar.
“Is altyd so lekker vir my om bietjie te cuddle na sex.” Fluister Liza in sy oor.
Na ’n ruk draai hy haar op haar regter sy, sit wydsbeen oor haar regter been wat reguit is en hou haar linkerbeen hoog vas om haar poesie na bo te buig sodat hy weereens heeltemal kan inkom vas teen haar. Hy is bly dat sy ‘n vrou is wat daarvan hou om diep gespyker te word. Na ‘n rukkie hiervan besluit hulle toe om bietjie doggy style te doen. Met doggy style trek ‘n vrou se poesie gewoonlik lekker styf oor ’n man se voël en gee so ‘n lekker gevoel. En sy het hom glad nie teleurgestel nie. Na ‘n rukkie daarvan laat hy haar weer op haar rug lê en hy tel weer haar bene hoog op. Nico kry toe ‘n lekker pas wat hy handhaaf en sy begin speel met sy nipples. Sy nipples is nie juis gevoelig nie, maar dit het iets vir hom gedoen. Net die feit dat sy so met hulle gespeel het, het hom ekstra lekker in sy voël laat kry. Dit het vir hom iets gegee om op te konsentreer terwyl hy haar gesig dop gehou en lekker kry uit die plesier wat sy ook kry. As sy so lê met haar oë toe en sagte lippies half styf getrek.
Naderhand kon hy sien dat hoe begin haar gesig verander. Gevoel wat opbou in haar en haar lyf begin stadig saam beweeg en hy tel die pas op en begin vinniger en bietjie harder in en uit te beweeg en hy kan sien dinge bou op in haar van die sagte kreun geluidjies hoe sy haar lippe vasbyt en sappe wat saam als nat hou.
Sy begin hom weer al stywer vashou met haar bene dat hy weer nie te veel moet uit beweeg met elke beweging nie. Hy hou aan beweeg daar diep in haar tot sy al hoe harder kerm en met haar onderlyf saam werk dat elke hou wat hy gee ook op haar genot knoppie kan druk wat hom al hoe meer jags het.
Met ’n harde kreun en haar hele lyf wat ruk en nog meer kreun geluide kom sy. Toe sy haar spiere laat los kon hy voel hoe vloei haar sappe weereens vir hom.
Die oomblik was so intens dat dat hy vir ’n tweede keer nie saam met haar kon kom nie, maar net om te sien hoe sy dit geniet het, was hemels vir hom gewees. Soos haar lyf weer begin ontspan kan hy dadelik voel hoe klop haar klit nog teen sy voël. Dit was na middernag toe hulle inmekaar se arms aan die slaap geraak het.
Vroegoggend toe sy wakker word. Sien sy ’n laventeltakkie met ’n briefie op sy kussing. Met ’n glimlag ruik sy aan die laventeltakkie en maak die briefie oop.
Ek kyk na jou gesig
jou mond, soet en sappig
‘n asemlose O
jou oë, pragtig
wat liefdevol verwonderd
na my gekyk het
en gevra vir nog
Jou geheime onbekende plekke
wat ek mag binnegaan
WAT N VOORREG!!!!!!!!
Nico.
6 COMMENTS
Een van die mooistes ooit! Pragtige styl. Niks oorhaastigs in die vertel ne. Sulke sensitiewe, keurige taalgebruik. Nog, ‘seblief ! LOL
baie dankie. love daai comment.
Ysig=warm ! Well done !
Dankie
Baie, baie oulik
Dankie