Sibbe (1)
deur Bosvelder
Sy sien al die heel week uit na hierdie Woensdagmiddag se aftyd. Die laboratorium word berook, so daar’s ‘n breek in die harde studie roetine. Normaalweg sou sy in die swembad gaan afkoel het, maar sagte reën het die hitte gebreek. Haar bed roep dus vir ‘n middagslapie.
Laatmiddag word sy wakker met ‘n ligte kombers oor haar en ‘n beker half koue koffie langs haar bed.
Mike is besig met sy honeurs en draf selde klas. Sy horingou Fordjie hou hy met draadtang en genade aan die gang. Na ‘n paar uur by sy Prof kom hy terug by die studentehuis, alles stil en rustig. Verbaas om te sien dat Sandy se deur half oop staan. Gewoonlik is haar radio aan en soms moet hy sy stem dik maak dat sy dit sagter moet stel.
In die verbystap sien hy Sandy op haar bed lê. Onmiddelik besorgd stap hy in om seker te maak of sy oukei is. Hy ken haar skedule en weet dat sy in die lab moes wees. Sy is vas aan die slaap met haar rug na hom toe. Haar bene opgetrek soos ‘n fetus. Haar kort rokkie het hoog opgeskuif, haar broekie sny sag tussen die boudjies in wat die rokkie veronderstel is om toe te hou. Sandy stap altyd waar sy gaan, selfs die kere wat hy haar kan oplaai. Die oefening wys duidelik in haar bobene en die ferm boudjies. Verder swem sy daagliks ‘n paar lengtes.
Hy drink die prentjie voor hom in, onthou die vlegseldogter van lank gelede. Nooit kon hy anders aan haar dink as sy sussie nie. Nou roer iets in sy broek. Sandy is nou meer as net bekoorlik, sy is verdomp sexy.
Mike kry skaam, magties hy kan mos nie so aan haar dink nie. Boonop is hy en Tisha al lankal ‘n item, verlowing is ‘n kwessie van tyd, eintlik meer ‘n kwessie van sente.
Sandy draai op haar rug, haar tepels drukkend teen die ligte material. Sy dra nie ‘n bra nie. Hy sal seker moet praat, maar hoe? Mike kyk na haar vol ronde borste. Genoeg om enige man se verstand te laat afsak na jy weet waar. So twee jaar gelede het hy haar naak tieties gesien toe haar bo-stuk in die see los gekom het. Almal het gelag en terwyl Sandy verleë probeer toehou het. Mike het vir haar ‘n handdoek gebring sodat sy darem uit die water kon kom. Toe spoel die bo-stuk naby hulle uit en kon sy haarself betaamlik maak.
Hy dwing himself om weg te draai, die deur toe te trek en aan sy kar se binnegoed te gaan krap. Later maak hy vir hulle koffie, maar sy slaap nog lekker, haar bene en bo-arms hoendervleis van die koel reënweer. Maar hy sien meer, haar broekie skyn deur, die buitelyne van haar vroulikheid netjies afgeëts. Hy droom om haar tieties onder sy hande te voel, sy vinger oor haar broekie te trek. Mike drink die prentjie in. Demmit, sy kop gaan met hom op loop. Hy is verondestel om haar op te pas, deur haar eerste jaar op Universiteit te kry, nie om jags gedagtes oor haar te kry nie. Skaam vir sy gedagtes, sit hy die koffie op haar bedkassie, trek ‘n ligte kombers oor haar en stap uit.
Laatmiddag daag Tish ook op. Die geliefde van hom, onderwyseres en sportfanatikus. Soggens PT sy die kinders en geniet haar veral gate uit as sy die seuns kan dril tot hulle tonge uithang, smiddae rig sy sport af. Tisha is skraal, aan die kort kant, donkerbruin hare en blou-groen oë. Hy het haar hier op Varsity ontmoet, en die vonk was dadelik daar. Later het hulle saam met vier ander studente ‘n ou kasarm van ‘n plek gehuur en daarvan ‘n klein studente kommune gemaak. Trish se ouers was gewoon moerig oor die saambly reeling, maar moes maar vrede daarmee maak. Buitendien deel hulle nie ‘n kamer nie – of dis die amptelike weergawe.
Die huis het net een badkamer, met ‘n bad, stort en toilet. Met ses Studente, waarvan twee dames is, moes ‘n plan gemaak word. Die manne het die groot badkamer tydelik met afskortings verdeel sodat elke geriefie darem ‘n redelike mate van privaatheid bied. Oor die jare het almal meer gemaklik met mekaar geraak en was dit later niks snaaks as een van die manne stort terwyl ‘n dame langsaan in die bad le nie. ‘n Handdoek was binne weke genoegsame bedekking om tussen kamer en badkamer te beweeg.
Sandy het verlede jaar skool voltooi, Varsity toe gekom waar sy Farmasie swot en dit was net natuurlik dat sy by hulle inttrek.
“Hi, Skat,” groet Trish waar Mike met olie hande langs sy Fordjie staan, lig haar op haar tone en tuitbekkie haar mond vir hom. Sy het ‘n kort netbalrompie aan waaruit haar slanke bene verleidelik vertoon.
Mike omsingel haar met sy arms, sy hande onder haar rompie en broekie in en vryf oor haar boudjies.
“Jou hande is vuil – my arme boude gaan net olie wees.”
“Goeie rede om jou te was …”
“Jy het net een ding op die brein, kom ons gaan stort, ek is sweterig van die oefen.”
Vrydag, twee dae later. Die dag vir Mike en Trish om bietjie in te slaap. Ook ‘n dag waarop hulle kans kry vir dagpret. Die ander inwoners kry elkeen sy koers, sommige klasse toe, ander weer oppad vir die naweek. Sandy is klas toe, soos altyd op ‘n amper drafstap toe sy onthou dat sy ‘n werkstuk op haar lessenaar vergeet het. Sy maak ‘n ommekeer, draf vinnig terug. In by die hekkie, die voordeur oop. Haar kamer is die tweede in die gang af, Mike s’n die eerste. Sy hoor geluide uit Mike se kamer, sien sy deur staan half oop. Sy wil vinnig inloer om te kyk of hy ok is, maar steek verskrik vas. Trish kaal bo-op Mike, haar rug na die deur. Sy ry Mike soos ‘n perd, wippend. Haar kaal, gespierde rug en boude omtrent in Sandy se gesig.
Sandy gryp na die kosyn, versteen deur die toneel wat afspeel. Trisha op en af, iets van Mike se voël wat in Trish se koek verdwyn. Sy sien Trish haar kop agteroor gooi, hoor haar kreun, sien Mike sy boude vassklem en dan die onmiskenbare hoogtepunt en Trish wat onbeheersd haar plesier uitskreeu.
Sandy kom tot verhaal, sluip skuldig na haar kamer toe, glip in, maak die deur toe en staan uitasem met haar rug teen die deur. Wat het sy gesien? Haar boet van wanneer af en sy meisie. Beide kaal, beide in ekstase, kon die bliksems nie die deur toegemaak het nie. Hoe op aarde gaan sy ooit weer na Mike of Trish kyk sonder om te onthou …
Skielik besef sy dat sy kortasem, erken maar, self jags is. Sy druk haar hand voor by haar Jean in, dis ongemaklik, sy maak die broek los, trek die ristsluiter af, soek na haar eie dieptes, haar werkstuk vergete. Sy voel haar eie nat, speel deur haar kloof, oor haar klit. Sy is nie iemand wat baie met haarself speel nie, maar weet wat vir haar werk. Sy strompel-loop na haar stoel toe, haar denim net bo haar kniee. Sittende, bene oop ondersoek sy haar intieme plekkies, streel oor haar stywe knoppie, dan ‘n vinger in haar in, nog ene. Die ander hand oor haar tieties, tepels styf, beur teen haar bloesie. Sandy voel haar orgasme kom, steek haarself vinniger , dieper, dan bars haar orgasme oor haar. Sy kreun hard, te hard, amper gillend gee sy haar aan die plesie oor.
Stadig kom sy tot verhaal, hoor voetstappe in die gang. Mike wat versigtig vra: “Sandy is jy hier?”
(Lees volgende episode HIER)
1 COMMENT
O jaaaa- hier KOM n ding