Hmmmm…. ek het eintlik ‘n plathand verwag, maar hierdie is defnitief ‘n goeie tweede! Daar sal waarskynlik ‘n noodwendige derde foto wees waar hy haar penetreer…
Ek is egter meeste deur haar gesigsuitdrukking en liggaamshouding geprikkel – ek sien op haar gesig die hulpelose genot wat sy put uit haar onderwerping aan sy perverse wellus al is dit ten koste van haar betaamlikheid. Daar is soveel vlakke van erotiek wat mense verbygaan omdat hulle aan sosiale norms en standaarde probeer voldoen. Spesies bestaan langer as kulture. Daar is niks mooi of romanties aan paring nie maar tog is dit effektief en al rede hoekom spesies oorleef terwyl kulture met hulle mooispraak, tierlantyntjies, betaamlikheid en polities korrektheid hulle moer sien soos dit hoort. Slegs as die vrou se sosiale programmering afgetakel word om haar dierlike wese te ontsluit kan seks ten volle in sy oerse primitiwiteit beleef word – soos wat dit veronderstel is om te wees.
Jip, ek stem natuurlik saam met jou. As vrou beleef ek net ook dat mans net so geraak is deur sosiale programmering – dalk selfs nog meer as vroue, want van hulle is verwag om amper teenoorgestelde te word van wat hulle biologies is. As ek na die mans in die openbare oog kyk vandag is daar maar min met wie ek dierlik wil word of wat ek my enigsins kan verbeel dierlik sal word – dit wat vroue ook op die einde in “oerse” seks soek of nodig het. Trouens, vandag se mans is sulke harde werk, want dis die vrou wat eers (as sy haarself ken en aanvaar as iemand wat oerse primitiewe seks wil beleef) haar gat moet af werk om die man so erg buite sy kondisionering (pun not intended 😉 ) te verlei dat hy homself asook wat hy van haar (moet) dink vergeet sodat hy ook oers kan optree. Glo my, dis baie baie harde werk om deur daardie kondisionering te breek – meestal nie al die ure werd nie. Jy ,oet hom mal lus kry, amper buite homself, buite sy eie kop. Teen die tyd dat die vrou hom uiteindelik kry dat hy darem lyk asof hy haar begeer en wil hê is sy al so gatvol vir sy gekondisioneerde persona dat sy soms nie eens meer lus is nie – want om so hard te moet werk om hom by daardie punt te kry is counter van wat haar prikkel en sy eintlik nodig het. Om hom daar te kry moet sy die “man” wees en die leiding neem en dis nie wat sommige vroue soek nie. So op die einde kry niemand seks soos dit kan wees nie.
Hier is nogal goed gestel. Ek dink in vandag sy tye waarin ons leef, of dalk die impak van te veel aanlyn lewe, die effek wat n kyk, n liggaamshouding aan n ander persoon kan doen.
Dis daardie kyk wat jy kry.. of dalk die draai van n lyf wat hier iets in jou binneste laat op warm en jy nie sal kan help as jou oe jou begeerte weggee nie
Amen. Natuurlik skryf ek vanuit ny eie perspektief, maar dit moet sekerlik net so frustrerend vir n vrou met oerse drange wees wat n wilde instink-gedrewe dierlike dekking benodig en geveinste suutjiespoep kultuurgeprogrammeerde metrosexual stront in pleks daarvan kry.
My volgende storie Skipbreukelinge gaan juis hieroor.
Waarvan ek die meeste hou is die begrip en aanvaarding van wat gebeur. Elkeen verstaan presies wat sy en haar rol in die interaksie is en wat van elk verwag word. Hierdie ding word nie aangeleer nie – dit volg instinktief en was presies so van voor daar woorde was om dit te beskryf.
Dit is nogal presies soos ek die prentjie verder verbeel het. Die manier hoe sy kyk, haar posisie.. is die aanraking van hom daarna presies wat uit n dierlike begeerte nodig is
10 COMMENTS
Hy het seker reeds per WhatsApp laat weet sy moet sonder haar pantie daar wag! Pragtig!!

Kan nie wag daarvoor nie! 🙂
Waarvan ek die meeste hou is die begrip en aanvaarding van wat gebeur. Elkeen verstaan presies wat sy en haar rol in die interaksie is en wat van elk verwag word. Hierdie ding word nie aangeleer nie – dit volg instinktief en was presies so van voor daar woorde was om dit te beskryf.
Jip, maak nie saak hoe hard die “samelewing” werk om daardie instinkte te probeer onderdruk nie. 😉
Uhter, ek dink hierdie is die foto hierbo se vervolg: https://www.sex.com/pin/63798972-its-an-embarrassing-feeling-for-her-to-have-her-butthole/