Mededeelsaam
deur Skandallas
So, alles wat ek hier vertel het gebeur omdat ek graag wou sien hoe my vrou ‘n ander man naai. Sy is sexy en as sy orgasmes kry is dit so hot om te sien hoe haar hele lyf plesier kry – tone wat krul, mooiste boudspiere wat saamtrek …
Ek het ‘n opblaas pop met ‘n groot piel gekry en sien hoe sy naai, maar het nog steeds gedink hoe sexy dit moet wees as sy ander ou naai met groot piel. Ek het met haar gepraat en na ‘n paar gesprekke het sy ingestem en ek het begin werk maak daarvan. Die uitdaging was watter ou en sy het eers gesê dit moet iemand wees wat sy nie ken en niks van ons weet nie. So het ek op “sites” gegaan, maar toe een aand in ons local kroeg vra sy skielik wat van my vriend, hy is aantreklik en sy dink nogal hy kan lekker naai.
So die aand vra ek haar by die huis om met ‘n dildo te speel en wanneer sy klaar is vra ek haar altyd aan wat sy gedink het. Sy sê toe sy het aan hom en hoe hulle sal spyker.
Ek kontak hom toe en ons gaan drink ‘n bier en ek vra hom of ek hom guns kan vra en dis baie privaat. Hy vra toe of ek wil geld leen en ek lag en sê toe vir hom ek het hierdie groot fantasie om te kyk hoe ‘n ander man my vrou spyker terwyl ek kyk.
Hy was eers verbaas, maar het toe dadelik ingestem en ons het begin gesels daaroor: waar doen ons dit, hoe en alles?
Ek het my vroutjie toe laat weet en almal was opgewonde. Ek het toe vir ons drie ‘n WhatsApp groepie gestig en ons het mekaar behoorlik warm gepraat. Sy was nog by die werk en ek en hy het na ander pup gegaan en fotos gedeel. My vrou het ingestem dat ek paar van haar fotos kan wys. Dit het sy monster goed wakker gemaak. Ek vra my vroutjie hoe voel jy, is jy warm? Die antwoord was: ek is sop nat! Ek vat die kans en vra of sy vir ons foto sal stuur van haar panty wat nat is en sy stuur vir ons.
Na werk join sy ons by die pup en jy kan sien almal se oë flikker van jagsheid. Ek los hulle om bietjie te gesels en ons drink ‘n klomp shooters om die gevoel te kry van lekker stout wees. Ons gaan toe na my huis toe, steek vuur aan en sit buite en gesels oor seks. Ek gaan kamer toe om te kyk of als reg is en loer deur die venster en sien hoe hulle soen.
Stadig staan hulle op en kom kamer toe. Ek bewe van die opwinding en sien hoe lekker my vroutjie vry, wat sy baie van hou.
Uit met die broek en hy lek haar dat die geluidjies deur die kamer eggo. Sy trek sy broek uit en “o, boy” die man is groot en stokstyf.
Ek dink sy wou hom nog ‘n suigie gee, maar die oomlik was te groot en hy sit hom diep in dat sy die lekkerste geluide maak. Die tonge klap soos hulle vry en ek het altwee keer gekom. Missionary, doggy en hul hou net nie op nie. Hier en daar hoor ek sy sê sy kom en ek loer en sien hoe rooiwarm en nat haar koekie is.
Sy vra of ek ok is en ek sê jissie gaan julle maar net aan – en is jy ok?
Sy sê sjoe dis baie lekker en ek moet ‘n video maak sy wil dit sien.
Die geluide en die bed wat so raas was net bewyse dat daar lekker geniet word en ek is nie spyt oor die groot risiko wat ek gevat het nie. Wel, hulle is toe klaar en ek het haar koekie mooi bestudeer en sy kom afgevee. Hulle het toe aan die slaap geraak en vroegoggend word ek wakker van die bed wat skud en dit was ronte twee.
Ons almal het gaan werk en die aand by die pub gesels daaroor en saam die video gekyk op ‘n private plek en daar was gevra kan ek weer so iets reël some time. Dit het nog vier keer gebeur op ander plekke, as jul meer wil hoor laat my weet. Ongelukkig het my vriend ver weg getrek, maar ons het mooi memories oor.
1 COMMENT
Nog asseblief! Dis my groot begeerte ook!