Lente-aanbod (en kompetisie) aan al Kombiekiehier se seksuele godinne

Dis lente en in die gees van blomme en lekkerruik en bytjies en blommetjies het Kombiekiehier vanjaar ‘n spesiale aanbod vir al ons vroulike lesers.

Julle weet seker teen die tyd van Kombiekiehier se eie flirt, charf en geselsruimte wat ons Gemeenskap noem. Gemeenskap is nou al lekker aan die gang al is daar nog probleempies wat ek moet uitfigure en baie goed wat ek nog wil verbeter. Mense gesels in die forum oor allerhande seksuele onderwerpe, daar word waarskynlik woes geflirt deur private boodskappe en die “newsfeeds” vloei.

As jy ‘n man is en jy wil deelneem aan Gemeenskap, kliek op die logo hieronder en volg die aanwysings. Dit kos R100 per maand (hoofsaaklik om almal daarbinne veilig te probeer hou). Vir R150 kry jy ook toegang tot Kombiekiehier Vreesloos.

 

 

As jy ‘n VROU is, kan jy deur die hele September gratis en verniet ‘n lid van Gemeenskap word. En dis nie al nie! 😉

As jy ‘n vrou is en jou profiel in Gemeenskap voltooi en deelneem aan die gesprekke in die forum, sal jy in ag geneem word vir ‘n Gemeenskapkompetisie waarin jy ‘n Kombiekiehiermee vibrator ter waarde van R900 kan wen. Besonderhede oor die kompetisie sal in Gemeenskap gedeel word.

Kombiekiehiermee – Lexy Vibrator ter waarde van R900 wat in Gemeenskap gewen kan word.

 

Hoe om in te skryf: HIERDIE KOMPETISIE IS NET VIR VROUE.

Stuur vir my jou username/skuilnaam en die epos adres waarmee jy wil hê ek jou op Gemeenskap moet registreer na kombiekiehier@gmail.com. Net ek, Annelise, het toegang tot daardie epos en jy kan as jy wil saam gesels, maar jou identiteit wil beskerm vir my deur ‘n “skuil”eposadres ook kontak.  

Ek sal jou registreer op Gemeenskap waar jy jou profiel kan voltooi en begin deelneem. Jy sal daar die besonderhede van die kompetisie kan sien. Die aanbod om verniet vir ‘n maand op Gemeenskap te kan registreer eindig middernag, 30 September 2018. Elke vrou wat my kontak sal van die dag van registrasie af ‘n maand gratis toegang ontvang. 

Die kompetisie vir die vibrator sal einde Oktober sluit (omdat dit afhang van deelname in Gemeenskap) en die prys sal in die eerste week van November aangekondig en afgelewer word. 

 

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

4 thoughts on “Lente-aanbod (en kompetisie) aan al Kombiekiehier se seksuele godinne

  • September 11, 2018 at 2:48 pm
    Permalink

    Al het die wenner ‘n vibrator gewen is ‘n tong nog beter

    Reply
  • September 5, 2018 at 9:54 am
    Permalink

    … en nou wag al die mans in spanning en op aandag?

    Reply
  • September 4, 2018 at 12:11 pm
    Permalink

    En nou wag al die mans op Gemeenskap in spanning…. 😛

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)