4 thoughts on “Bloufoto vir ‘n bloumaandag

  • September 3, 2018 at 1:48 pm
    Permalink

    Baie mooi met net so baie belofte!!!!!!!!

    Reply
  • September 3, 2018 at 12:58 pm
    Permalink

    Al oor en oor bewys, eroties lê vir my in dit wat jy NIE kan sien nie! Soos femoroon wat ‘n teef (hond) afskei wat die reune malmaak!

    Reply
  • September 3, 2018 at 12:06 pm
    Permalink

    Mooi! Net genoeg aan die verbeelding oorgelaat!

    Reply
  • September 3, 2018 at 11:30 am
    Permalink

    Ek kan net sê:
    Wie het die ronding van jou vlees so soepel om die been gedraai?…
    G.A. Watermeyer

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)