Die Minister
deur Wille Will
Die vensterlose vertrek is andersins leeg. Twee van die hoeke, teen die dak, het kamera’s wat neerkyk. Verder is daar ‘n houttafel met twee houtstoele, met ‘n “government-issue” vierkantige waterbottel met ‘n paar opmekaargestapelde kartonglasies bo-op die kop geplaas …en ‘n houtasbakkie aan die anderkant. Al die items het swartgedrukte TPA nommers op die kante vir bestekopnames.
Agter die tafel, gesig na die deur, sit ‘n lang lenige man. Hy wieg op die agterpote van die stoel. Sy gesig is uitdrukkingloos soos hy die kamer van hoek to kant deurkyk, maar aan die kneukels van sy lang vingers wat aan die kant van die tafel vashou terwyl hy wieg, kan jy sien dat hy gespanne is. Een hand se vingers tamboeryn op die tafel se blad.
Die deur gaan oop en ‘n man van kort postuur kom binne. Hy trek sy baadjie uit soos hy instap en ontbloot ‘n wit hemp met vertikale rooi strepe en ‘n bloedrooi das. Hy hang sy baadjie oor die stoelleuning soos hy gaan sit en sy raamlose brilletjie terugskuif op sy neus terwyl hy ‘n dossier neergooi op die tafelblad.
“Ek is kaptein Rheeders van die Misdaadafdeling by hierdie polisiestasie. Ek het ulaat inkom om u verklaring wat u gister beëdig het te bespreek.”
Hy skuif die dossier nader en slaan dit oop, kyk op in die donker vraende oë van die man oorkant hom en begin dan hardop lees:
“My naam is James en ek kan my van en ID dokument vertoon indien benodig. Ek is 30 jaar oud, twee meter lank, 80 kg. Ek het ‘n gerieflike meenthuis in Sunninghill. Adres aangeheg. Ek is ‘n manlike Eskort van beroep en verdien genoeg inkomste om ‘n vakansie oorsee te kan bekostig, jaarliks. Op 2 April, hierdie jaar, het ek ‘n telefoonoproep ontvang van ‘n heer met die naam van Gèrard wat namens ‘n vrou by name Gwen Smith my dienste wou bespreek vir die volgende aand. Hy het gesê my fooie is nie ter sprake nie, ‘n bank gesertifiseerde tjek sal aan my uitgetreik word vir watter bedrag ookal, na die aand se verrigtinge. Die enigste voor vereiste is dat ek vanoggend om tienuur, in ‘n pak klere by ‘n adres, wat hy sou verskaf, gereed moes wees om opgelaai te word en na me. Smith geneem word. Sy wil haar metgesel vir die aand ontmoet en goedkeur voor die transaksie voltooi word. Ek sou weer by bogenoemde adres afgelaai word, indien nodig.
Ek het my afspraakboek oopgeslaan en in die gehoorstuk geantwoord dat ek die afspraak kan inpas en vanmore om tienuur gereed sal wees. By die imposante woning is die deur oopgemaak deur ‘n groot, dik man wat my op en af bekyk het, amper afkeurend, wat gesê het hy is Gèrard en ek moet hom volg. Een vloer op het hy by ‘n deur tot stilstand gekom en met sy hand op die handvatsel, deur die toe deur geroep: ‘Jou bestelling is hier, Gwen!”
‘n Vrouestem het teruggeroep in ‘n gedempte stem: “Laat hy binnekom, Gèrard, ek wil vir ‘n uur nie gesteur wees nie.”
Hy het die deur oopgemaak, my met sy hand op my rug na binne gestoot en weer die deur toegemaak agter my. Alhoewel oggend, was die swaar gordyne almal half toegetrek en die helderste lig het ‘n kring gewerp voor ‘n chaise lounge waarop ek die silhoëet van ‘n vrou kon sien. Sy het lang bene gehad wat, van die kniëe tot by die kaalvoete, in die ligkring was.
“Kom staan hier in die lig,” het sy sag beveel.
Soos wat ek die paar trëe nader gee, herinner haar aksent my aan ‘n kleurlingdame wat ek eens as kliënt gehad het. In die ligkring kan ek haar gesig nie sien nie, maar tog haar liggaam uitmaak op die rusbank. Sy het blykbaar ‘n lang japon aan maar dis oopgevlek en ek kan twee donker kolle uitmaak wat haar tepels moet wees. Haar bene is gekruis.
“Trek jou klere uit, daar is ‘n kapstok met hangers aan jou linkersy.”
Ek het my baadjie uitgetrek en aan ‘n kap van die kapstok gehang. Toe volg my hemp en das en toe buk ek op my knie om my skoene uit te trek. Vir die eerste keer kyk ek weer op na haar, net betyds om te sien hoe haar gekruisde bene ontvou en sy hulle wydsbeen voor haar plant. In die donker kan ek die donker driehoek tussen haar dye waarneem. Ek voel ‘n reaksie in my penis. Met die skoene en sokkies uit, netjies geplaas by die kapstok, kom ek weer orent, maak my lyfband los en trek my broek uit en hang dit oor ‘n hanger. Ek staan nou net in ‘n onderbroek en kan die omlyning van my voël duidelik sien beur om uit te kom. Ek kyk op om te sien hoe ‘n flits van ‘n sigaretaansteker dood gaan en daar ‘n wispel rook optrek teen die skerp lig vanaf ‘n gloeiende kool in haar mond.
“Jy moet alles uittrek…het jy nie geluister nie?”
Ek steek my duime weerskante van my onderbroek in en trek dit af. My semi-ereksie wip orent toe ek daaroor skuif en ek lig my een been op om klaar uit te trek. Vir die eerste keer kom haar bo-lyf vorentoe en dit lyk of die hand wat nie die sigaret vashou nie af gaan na haar skoot.
“Dan is dit moontlik waar dat swart mans baie groter bedeeld is as ander nasies … speel met hom tot volle ereksie … jou tjek lê op die tafel en wag vir jou.”
Ek het afgekyk en voël in my hand geneem en met reëlmaat op en af getrek oor die skag, ek kon voel hoe dit vinnig groei en langer en dikker word in my hand … ek het ‘n skuifgeluid gehoor en toe ek opkyk het sy die bank vorentoe geskuif en haar bruin onderliggaam is nou duidelik sigbaar aan die buite kring van die lig. Haar lang bene is nou wyd oopgespêr en haar lang vingers is besig om saam met my ritme te beweeg in en uit haar koek.
My erksie is nou ten volle en die are bult op die kante en ek voel pre-cum op die donkerpers kop. Ek staan nou half kniëe gebuig met my voël regop voor my tussen my snelle vingers.
“Los hom nou!” kom haar stem en sy staan op en stap in die ligkring in. Haar vol borste blink asof ‘n sweetlagie daaroor en die pikswart tepels staan lank en dik penorent. Daar is nie ‘n gram vet aan haar lyf nie en daar is ‘n siddering deur haar hele liggaam as sy met haar twee hande haar poesie vir my ooprek dat ek die pienk binnelippe kan sien in die donker persbruin van haar buite skede. Haar kop is nog steeds afgebuig dat ek nie haar gesig kan sien nie.
“Neem my nou,” beveel sy en gryp my bo-arms vas.
Ek skuif my hande onder om haar boude en lig haar op. My penis is gepasmaak op haar poes toe sy haar borste gryp en haar vingernaels bloedgleuwe maak daarop, soos sy met een dringende afwaartse druk my hele voël in haar laat opgaan. Sy gil maar demp dit met haar vol mond oor my lippe dat ek voel dit kneus. Haar vingers grawe nou in my rug af en ek kan voel dit bloei ook. Sy ry my genadeloos teen ‘n helse tempo en ek moet my voete verskuif dat ek nie my balans verloor nie. Ek treë terug en die lig is nou vol op ons as sy haar kop agteroor gooi en met ‘n gil haar klimaks kry. Ek voel my saad opskiet, maar skielik verstyf haar hele liggaam en sy spring uit my arms.
“Jy’t my gesig gesien, is jy mal!” skree sy terwyl sy terugstaan uit die lig en met haar naels haar gesig vasgryp en dit oopkloof dat bloed daaruit sypel. Ek voel verdwaas hoe my kom uitspat teen my bene.
“Maak dat jy so vinnig moontlik hier wegkom.” Sy draai om en stap by ‘n deur uit aan die agterkant van die vertrek.
Ek trek my klere so gou moontlik aan en stap uit, af met die trapppe na buite. Gèrard het die voordeur vir my oopgehou met ‘n verwronge glimlag op sy bakkies. Toe ek eers in die straat tot verhaal kom besef ek dat ek nooit die tjek gevat het nie.”
Rheeders maak die leer toe en staan op.
“James Sithole, ek neem jou in hegtenis op ‘n klag van voorbedagte verkragting, met getuies, op …….. Minister van … Jy sal aangehou word hier in die selle tot met jou voorlopige verskyning voor ‘n regter, more, wanneer ‘n hofdatum bepaal sal word.”
6 COMMENTS
Annelise, wat het van Dirty Old Man geword. Ek het sooo gedink ons dal n opvolg daar kan lees.
Ek weet nie – die mense skryf maar op hulle eie ritmes. 🙂 Ek sal gaan kyk of ek vir hom kan vra of hy nog sal skryf. 🙂
Wil die lesers graag ‘n opvolg hê op hierdie storie ?
Dankie Amitaf en webmeesteres vir julle kommentaar.
Opvolg stories is altyd lekker
Lekker warm storie goeie beskrywing
Hectic storie