Ons Kuier (2)

deur Wille Will

(Lees vorige episode HIER)

Toe ek in my Duplex instap, is my broek al klaar los nog voor ek die lig aanskakel. Ek stap uit die broek uit en pluk ook die hemp af. Ek sien my saad nog sliertig blink in die broek. Nou wil ek stort!

Wannneer ek verby my iphone op die lessenaar stap sien ek ‘n rooi liggie flits en stop eers om te kyk.

“As jy by die huis is, het ek ‘n voorstel – Wilmie.”

Ek’s verbaas en geamuseerd en tik dadelik ‘n antwoord: “Waar het jy my epos adres gekry? ( nie dat ek omgee nie .. hahaha!)”

‘n Foto kom terug waar sy stout oor haar skouer loer na die kamera. Sy’t die frokkie nog aan maar die boudjies is ferm en kaal (en opeetbaar mooi!)

Sy skryf: “Na ek vir die pretbederwer water gegee het met ‘n pilletjie (kwansuis vir babelaas-voorkoming en kopseer) maar eintlik ‘n sterk slaappil ☺, het ek gevra of hy jou epos adres het aangesien ek jou net wil bedank dat jy hom veilig huistoe gebring het, want jy was haastig en het gewaai voor ek kon dankie sê! ☺”

“Slimkind,” tik ek terug. “Ek moes weggekruip het dan kon ons die onvoltooide simfonie klaar gemaak het? ♥ … wat’s jou voorstel?”

Daar’s ‘n halfminuut niks en dan kom sy deur op video met haar gesig vol op die skermpie.

“Ons skakel albei ons slimfone op video, met naby beeld op ons oop stortdeure … en dan stort ons saam en vermaak mekaar? Ons kuier.”

Haar gesig verdwyn en ek sien net die salm-pienk tone beweeg en ‘n opvoustoel wat gedra en neergesit word. Die beeld verwring en spring rond tot dit skielik die stort so gedetaileerd wys dat dit voel ek kan net instap en die pers koekie seep optel langs die goue krane.

Haar lyf stap verby in die spasie met haar rug nog steeds na my, maar sy is besig om die frokkie uit te trek. Sy loer weer oor die frokkie: “Nou toe speel jy saam?”

Ek kyk af oor my lyf en sien dat ek intussen ‘n moerse horing ontwikkel het.

Ek gryp die stoel by die lessenaar en die foon en haas my na die stort. Ek skuif die deur oop, skakel die foon op video en plaas dit op die sitplek met die kamera gerig op die binnekant. Ek verskans my ereksie met die een hand en stap verby tot onder die stortkop, my rug na die kamera. Oor my skouer kyk ek na die foon en sê: “… is dit orraait, kan jy my sien?”

“Perfek … jy’t mooi boude ♥ Ek gaan nou begin was …”antwoord sy.

Sy draai die krane oop, verstel so bietjie en draai dan om na die kamera en begin die seep inskuim oor daai pragtige buuste. Die tepels is hard en reg-op. Soos sy haar hande laat sak oor haar plat magie met die seep sien ek sy kyk na haar kamera.
Ek draai ook dadelik na my kamera toe en seep my bors in. My ereksie is nog kliphard en die glans beur teen die voorhuid en is amper ‘n derde uit. Ek sien haar oë effens rek met ‘n half-oop glimlag op haar mond as haar vingers met skuim in haar skede ingaan en op en af begin beweeg.

“Skuif die voorvel heeltemal terug asseblief … hy’s so flippen mooi … uh-uh-uh …”

Sy vryf haar klit nou al dieper en meer en die asem is kort.

As ek my meneer se groot pers kop heeltemal ontbloot gaan daar ‘n genotsrilling deur my onderlyf en amper outomaties begin ek stadig masturbeer terwyl ek op die klein skermpie staar na haar ronde borste en die goue nat driehoek by haar hande waaroor die water klein watervalletjies maak .

“E-e-ek wil iets v-vra as ek m-mag,” sê sy hortend na die kamera toe terwyl haar een hand nou ‘n tepel uitrek en los aanmekaar soos die ander hand haar klit nou ontbloot het uit die lippe en sy dit vinnig stimuleer.

“S-sê maar,” antwoord ek terwyl seksuele genot golwe maak deur my hele onderlyf en ek my penis nou vinniger kap.

‘… uh … is jy al naby … uh-uh … ek gaan enige oomblik piek maar ek probeer terughou vir jou … uh-uh ..”

“Kom … uh-uh .. seblief .. ek gaan ontplof!” skree ek amper.

“Klimaks by die kamera,” gil sy. “Ek wil jou saad van naby sien uitskiet!”

Ek struikel amper uit die stort uit en buk by die foon soos my semen uitskiet. Die eerste skoot is teen die stoelleuning maar die volgende een vang die iphone skrams aan die bokant en die kom loop straaltjies oor die skermpie. Ek sien daaragter hoe haar oë en mooi mond wyd oop is in ekstase en haar vingers haar klit genadeloos knyp soos sy ook klimaks en haar hele lyf vorentoe buk soos sy rukkend staar na die foon.

Ek kyk weer af na my voël in my regterhand en pers die laaste semen uit dat dit in ‘n dik stroompie uitvloei oor die kop. Ek maak my oë vir ‘n oomblik toe asof ek die pas afgelope verruklikheid wil rondspoel en na-smaak in my geheue. As ek my oë oopmaak op die skerm sien ek Wilmie, met toe oë, kop agteroor, nou plat sit op die stortvloer met haar rug teen die muur. Haar een hand koepel oor haar vrug en die ander trek nog steeds, stadig aan die een tepel. Die stortwater val ‘n eweredige sirkelstraal voor haar en dit lyk asof sy agter ‘n watergordyn sit.

Asof sy weet ek kyk weer vir haar, lig sy haar kop op en kyk in haar kameralens in vir my.

“Will, ek weet nie hoe jy voel nie, maar ek sal graag ons verhouding, fisies en meer … wil voortsit. Dit was asemrowend lekker.”

Sy staan op en meteens ommekeer die beelde weer op die foon tot haar gesig volbeeld verskyn. Daar’s ‘n sagtheid om die grys oë, nou, en as haar tong vir ‘n oomblik oor haar sagte lippe gly, vermurwe ek. (Wat gaan aan met my?)

“Voor ek gaan wil ek gou iets met jou deel oor gisteraand.”

“Gys is een van die min minnaars … eintlik die enigste … wat ek ooit mee intiem was voor jou. Sy voël is langer as joune, my meesal seer gemaak, maar die Internet was vir ‘n slag korrek.” Sy kyk af asof sy nie meer wil sê nie.
Met ‘n skôr stem vra ek: “En … is jy teleurgestel?”

Haar oë kom weer op en sy kyk weer diep en opreg na my: “Die Net het beweer dat dikte soms vir vrouens meer genot gee as lengte. Jy het my gevul met intense genot, ek het nie besef ‘n man kan so’n dik stam hê nie.”

“Belowe jy sal bel …”en haar lippe kom vorentoe en kus my skerm.

Dan gaan die skerm swart.

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

4 thoughts on “Ons Kuier (2)

  • November 14, 2017 at 1:18 pm
    Permalink

    Ja Will ons wag inspanning, dit is nou eers die begin en Wilmie is nog baie LUS vir Will se staaf……..

    Reply
  • November 11, 2017 at 1:35 pm
    Permalink

    Blixemmers….mooi storie….mooi opvolg….meesterlik oorgedra
    Dankie Will

    Ons wil nog baie hoor van Wilmie!

    Reply
  • November 10, 2017 at 10:54 am
    Permalink

    Dit was nou ‘n f….n lekker storie!
    Ek gaan dit beslis uittry met my skelm!

    Reply
  • November 10, 2017 at 6:08 am
    Permalink

    Jo jo jooo wat n storie. Weereens perfek ou Will.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)