Roxy
deur Janneman
Oom Joe bly drie huise straatop. Daar waar die straat doodloop. Oom Joe drink en hy karring aan karre. Oom Joe se vrou se naam is Tannie Dallas. Dallas soos die TV-reeks van destyds. Tannie Dallas drink ook, en naweke in die somer loop sy gewoonlik kaaltiet in die huis rond of sit kaaltiet voor die TV of sit kaaltiet op die seilstoel in die agtertuin onder die kareeboom. Tannie Dallas sit kaaltiet, al kom kuier daar mense. Ek het al draadgetrek as ek aan Tannie Dallas se tiete dink. Sy het mooi groot tiete, met donker tepels. Daar is rekmerke op haar tiete, maar nie baie nie. Die vel van haar tiete lyk sag. Ek het al gedroom ek en Tannie Dallas spyker.
Oom Joe en Tannie Dallas het twee kinders. Flippie wat my beste vriend is al van laerskool af, en sy jonger sussie, Roxy. Baie kere kom kuier ek vir Flippie, maar dis eintlik om na sy ma se tiete te kyk. Roxy is nou negentien, net bietjie meer as ʼn jaar jonger as ek. Anders as haar ma, sit Roxy nie kaaltiet nie.
Roxy het ʼn welige bos blonde hare en lang bruin bene. Haar blou oë is popmooi. Sy het groot tiete, ʼn plat magie, haar heupe se kurwes is magneties en sy het die perfekte paar stywe ronde boude. Roxy loop nou wel nie kaaltiet rond nie, maar sy dra klein, stywe klere. Ek dink baie aan Roxy. Ek het my al baie verbeel hoe sy lyk as sy kaal is.
Vanoggend toe ek opgedaag het om vir Oom Joe met sy Cortina te help, het ek vir Roxy in die kombuis gesien. Sy het nog haar nagklere aangehad. ʼn Pienk toppie wat verleidelik oor haar vol borste speel, en ʼn stywe pienk broekie. Ek kon nie help om die strepie wat haar poeslippies in haar broekie maak, te sien nie. Ek het gewens Roxy gaan na die yskas toe en buk om die melk uit te haal sodat ek na haar boude kan kyk, maar sy het nie. Sy het net teen die kombuiskas geleun en ʼn glas lemoensap gedrink.
Oom Joe se rasperstem ruk my uit my dagdroom uit. “Die fokken negentien-spanner!”
Ek gee die spanner vir hom aan. Hy lê met sy bolyf ver oor die voorkant van die Cortina, sy kop daar iewers naby die enjin, en dan vloek hy. “Die gotse bout het gestrip, nou moet ek die bliksemse ding uitboor!”
Oom Joe gooi die spanner eenkant toe, loop na sy werkstafel toe en gooi twee vingers brandewyn in ʼn blikbeker. Hy sluk dit weg en steek dan ʼn sigaret aan. Ek steek ook ʼn sigaret aan. Oom Joe sukkel met die handboor, want hy het die boor se sleutel verloor. Ons kry die kop los met ʼn lap en ʼn shifting.
“Pa, my dakwaaier gaan enige oomblik uit die plafon ruk,” sê Roxy agter ons. Ek kyk na haar. Sy het ʼn stywe pienk langbroek aan wat lyk of dit aan haar geverf is, en ʼn wit toppie wat net-net die onderkant van haar tiete bedek. Haar hare hang los.
“Ek sal later kyk, my kind,” sê Oom Joe en gooi nog brandewyn in die blikbeker.
“Maar Pa, ek kan nie in die hitte joga doen nie!”
“Johnny, gaan kyk tog na die fokken fan,” sê Oom Joe vir my en hy klink geïrriteerd. Hy sluk sy brandewyn weg en raak weer doenig by die Cortina.
Ek sê niks nie, volg net vir Roxy na haar kamer toe terwyl ek na die pragtige beweging van haar boude en die sexy swaai van haar heupe in die stywe pienk broek kyk.
Die dakwaaier is reg bokant Roxy se bed. Haar kamer is pienk. Van die duvet tot die gordyne is alles pienk. Ek staan op haar bed om na die waaier te kyk.
“Wat maak jy op Roxy se bed?” sê Tannie Dallas skielik en sy staan in die deur. Sy het net ʼn wit romp aan en haar bolyf is kaal. Ek wil na haar tiete kyk, maar kyk dan eerder vir die dakwaaier. Ek kan mos nie so voor Roxy na haar ma se kaal tiete kyk nie.
“Die waaier is los, Tannie.”
“Ek hou nie daarvan as mans in Roxy se kamer kuier nie.”
“Maaa!” sê Roxy.
“Nee, Tannie. Ek maak net die waaier reg.”
“Goed, ek loop, maar julle gedra vir julle!”
Ek karring aan die waaier. “Ek sal moet tools gaan haal,” sê ek vir Roxy. Ek staan nog op die bed en kyk af na haar toe. Ek kan nie help om na haar cleavage te kyk wat deur haar groot tiete gevorm word nie.
“Pa is besig met die tools en hy is in ʼn kak bui,” sê Roxy en gaan sit op haar pienk bed. “Kom sit jy saam met my hier onder,” voeg sy sagter by.
Ek gaan sit langs haar.
“Ek byt nie, Johnny,” sê sy en skuif nader na my toe. Sy is teenaan my. Ek voel die vroulikheid van haar lyf teen myne. Ek kyk vir haar. Haar gesig is naby aan myne. Haar blou oë verlei my. Ek sit my hand laag, naby haar knie, op haar been.
Haar lippe is op myne. Haar tong in my mond. Sag, warm, soet en honger. Jags.
Ons gaan lê op haar bed en soen. My horing druk iewers teen haar. Haar stywe tiete is teen my. Ek soen haar laer, in haar nek, al meer nader aan haar tiete. My hande is oor haar maag en dan vat ek aan die onderkant van haar tiete.
Sy draai heeltemal op haar rug en ek sit wydsbeen oor haar, lig dan haar toppie op en ontbloot haar borste in ʼn wit bra. Sy sit vir ʼn oomblik regop en ek maak die knippie van haar bra aan die agterkant los, haal dan haar bra af en snak my asem toe ek die ongelooflikheid van haar kaal borste aanskou.
Ek liefkoos haar borste, streel hulle en soen hulle. Laat die punt van my tong oor haar stywe tepels gaan. Ek soen haar laer, op haar plat magie tot by die rand van haar stywe pienk broek.
My piel is kliphard.
Ek trek die rand van haar broek af en soen haar laer en laer. Ek trek die broek af tot by haar krullerige poeshaartjies. Sy keer my nie.
Sy lig haar heupe op en ek trek haar broek en panty saam af, oor haar ronde boude, verby haar knieë, oor haar enkels, heeltemal af.
Sy skuif sodat haar boude omtrent op die rand van die bed is en maak haar bene wyd oop. Ek is op my knieë voor die bed, my kop tussen haar bene. Ek soen haar dye. Eers die een, dan die ander, al nader na haar poesie toe.
Ek trek haar poeslippe stadig oop met my vingers. Haar poeslippe is vlesig en nat. Ek vlek haar poesie oop. Haar klitoris is geswel, en dan soen ek die voue van haar poesie. Ek begin bo by haar warm klitoris, dan oor die lippe, af en dan druk ek my tong by die opening van haar vagina in.
Ek gaan terug na haar klitoris toe. Soen met my lippe en streel met my tong oor die stywe knoppie.
Roxy kreun en maak haar bene oop so wyd soos wat sy kan. Ek druk ʼn middelvinger in die nat sagtheid van haar poesie in. Ek vinger haar en verken haar poesie met my oë. Al die nat velle en voue en hare.
Ek sit my mond op haar poesie en my tong gaan weer by haar vagina in. Sy is sopnat. Ek gaan na haar klitoris toe en bly met my lippe en tong by haar knoppie.
Sy kreun harder. Sy kom en skielik is sy nog natter. Terwyl sy kom, druk ek my vinger in haar poesie in en lek oor haar klitoris.
Toe sy klaar gekom het, krap sy in haar bedkassie se laai, en gooi dan vir my ʼn kondoom. Ek trek my broek af, maak die kondoom oop en rol hom oor my piel.
Roxy gaan lê met haar tiete teen die bed en haar kaal boude in die lug. Ek staan agter haar op my knieë, sit my piel by haar poesie en druk dan stadig in haar in. Ek kyk hoe my harde piel haar pienk poesie oopmaak en in haar in gaan. Haar gladde poesie vou styf om my piel. Ek voel die hitte van haar vagina deur die kondoom.
Ek druk diep in haar in, tot teenaan my ballas. Stadig en diep begin ek haar van agter af te naai. Ek vryf oor haar boude, speel dan met my duim oor haar poephol.
Ek naai haar diep. Sy kreun en sug, en ek hou aan om haar diep te naai. Ook maar goed ek het vanoggend toe ek wakker geword het draad getrek, anders sou ek gou gekom het, en ek wil so lank as moontlik haar poesie geniet. Ek naai haar en vat aan haar stywe ronde kaal boude.
Ek trek my piel uit en sy gaan lê op haar rug op die bed, met haar bene wyd oop. Haar poesie blom nat tussen haar bene. Ek gaan lê bo-op haar en my piel gaan in haar in. Ek steek haar diep en vinnig, en met my lippe vertroetel ek haar borste. Haar naels druk eers in my boude in en toe in my rug in terwyl ons naai.
Ons rol om dat sy bo sit. Ek vat haar kaal boude stewig vas en sy begin my te ry. Haar groot tiete is by my gesig en my tong ken sy plek oor haar tepels.
Sy ry my dat my piel baie diep in haar gaan.
Sy voel baie warmer en natter, heerliker, en dit voel of die aarde begin draai.
Ons rol om dat ek weer bo is, en ek naai haar vinniger en vinniger. Dit klink of sy weer kom, en dan druk ek so diep in haar vagina in as wat ek kan en ek kom. Ek kom kloppend en rukkend, diep binne in haar.
Ek kom klaar en bly dan bo-op haar met my piel binne haar. Ons soen lank en sy vryf oor my boude, en dan trek ek my piel uit.
Ek rol van haar af en lê langs haar. Ek vat tussen haar bene.
Fok!
Dis net skoot tussen haar bene. Ek kyk na my piel. Die kondoom het gebreek en sit opgefrummel omtrent teenaan my ballas.
Sy vat tussen haar bene en kyk dan na haar vingers.
“Jy het in my gekom,” sê sy en leun dan oor na die bedkassie toe. Sy gee vir my ʼn tissue aan. Sy maak haar bene oop, en versigtig vee ek die taai semen van haar poesie af. Uit die opening van haar vagina drup nog semen uit en dit vloei stadig oor haar poepholletjie tot op die bed. Sy gee vir my nog ʼn tissue aan en ek vee haar poesie verder skoon.
Ek druk my vinger in haar poesie in, trek dit dan uit en vars semen rol van my vinger af. Ek het haar poesie omtrent vol skoot geskiet. Aan die semen binne in haar kan ek nie iets doen nie.
“Moenie worry nie,” sê sy. “Ek is op die Pil ook.”
Ek gaan lê weer langs haar, vryf met my vingers oor haar nat kwas, trek my vingers deur haar poeslippies en speel met my vingers in die semen wat uit haar pienk vrug drup.
“Ons moet aantrek,” sê Roxy. “Die deur was die hele tyd oop.”
Ek staan op en tel my klere van die vloer af op. Terwyl ek aantrek, lê Roxy met haar bene oop en ek kyk na haar poesie. Sy glimlag stout vir my. Haar oë vonkel.
Skielik hoor ons die voordeur, en soos blits is sy op en trek haar klere aan.
Ek trek my klere reg en loop doodluiters garage toe. Haar ma se sit kaaltiet in die skaduwee van die kareeboom.
Oom Joe is besig om brandewyn te gooi. “En toe?”
“Die skroewe is los, Oom Joe. Kan ek maar van die tools kry om te gaan vasdraai?”
“Nie nou nie, ek is besig met die fokken goed,” sê Oom Joe kortaf.
“Dis reg, Oom, ek sal later weer kom.”
7 COMMENTS
Lekker storie Janneman
Wens ek het n Roxy geken… hahaha
Jags maak storie. Goed geskryf
Blerrie netjies geskryf
As kind moes ons smiddae by mense in Vrededorp gaan bly en huiswerk doen. Een van die volwasse dogters van die huis het vir my pa gewerk en haar ma het ingestem om ons op te pas – teen ‘n fooi.
Daar was verskeie nefies en niggeis en ek het leer draadtrek saam met die neefs. Een van die ouer niggies het eendag vir my haar poes gewys. Sy wou he ek moes daaraan vat, maar ek was te bang. Maar ek konnie ophou dink aan die ding nie. Eendag hat ek daaraan gevat en toe gryp sy my klein pielietjie. en begin daarmee speel. My sussies het gesien wat gebeur en skielik het ons nie meer daar gaan bly om huiswerk te doen nie. Baie gewonder hoe ek sou uitgedraai het as ek my eerste spyker op 12 gekry het. Fok weet ek is erg genoeg… En ek het toe uiteindelik my eerste spyker eers op amper 21 gekry…
hahaha, ja-nee, Ramkat dis die draaie van die lewe!
Bloot toevallig was my eerste spyker ook eers na ek 20 geword het! !
Hoop die oom bly lank besig met die spanners. Jou storie laat my drup van lekkerkry!
“Jy sien…jy moet net die regte tools hê”
Lekker een, Janneman.