Oom, oom en oom

Hoe lank gaan ek lees: 7 minute

deur Geriatrix

Kom die onvermydelike dag dat ek voor die dokter se lessenaar sit en hy my reguit aankyk.

“Ons weet albei al lank dat hierdie dag sou kom, ons het dit so lank as moontlik uitgestel, maar nou kan
ons nie meer nie. Die behandeling maak geen verskil meer nie; ons kan die simptome behandel en probeer om die tempo te verlaag waarteen die gewas versprei maar dit is al opsie. Al manier waarop ons dit kan doen, is om die voedingsbron te verwyder. Daar is mooi woorde hiervoor, maar in gewone Afrikaans sê ons – ons moet die testikels veryder. Dan sit die gewas sonder die testeroon wat hom voed en dit vertraag die proses, maar kan dit ongelukig nie omkeer nie. Is dit in orde so?”

Ek hoop nie baie van die lesers kom voor hierdie keuse te staan nie, maar soms moet ‘n man maar
vasbyt en deurgaan. Nog meer onvermydelik is die chirug wat die operasie uitvoer een van die mooiste dames in die fakulteit, sy het seker baie manne se voete onder hulle uitgeslaan en baie harte gebreek – haar ringvinger is kaal, daar is geen ringe nie. Haar bene is wragtag van die mooiste wat ek nog gesien het en sy weet dit, want sy dra die kortste mini’s. Haar figuur is dié van ‘n jong meisie hoewel sy nie
meer so jonk is nie en sy weet hoe om te ‘flash’.

Na die operasie kom sy saalbesoek doen en na sy gevra het hoe dit gaan en alles, sê sy: “Ek probeer
om nie emosioneel betrokke te raak nie, maar in jou geval wil ek tog ‘n persoonlike vraag vra.”

“Vra gerus, ek het nie veel meer om weg te steek nie.”

“As deel van die proses, moet ek jou penis op jou maag vasplak sodat ek toegang het. Toe ons dit
doen, merk ek op dat daar tatoeermerke op jou penis is, die woorde oom, oom en oom – so in drie
rye. Gee jy om om te verduidelik?”

Hier haal die sondes van my jeug my nou in! “Wat daar gestaan het, was: Jan se disselboom, die
droom van die meisies van Potchefstroom; nou het alles so gekrimp dat net die drie oom’s oorgebly
het.”

Sy stap weg en kyk oor haar skouer” “Ek is op Potchefstroom gebore en het daar groot geword, maar
ek was seker te jonk!”. Daarmee verdwyn sy uit my lewe.

Hier sit ek nou knaterloos en dink oor wat alles gebeur het om tot hier te kom.

Kom ek begin by die begin; die eerste meisie wat my in die geheime ingelei het – ek kan nie meer haar naam of haar gesig onthou nie. Al wat ek onthou is dat ons iewers ontmoet het en toe ‘n hele paar doppe gedrink het. Of ons na haar plek toe gegaan het of na my plek toe kan ek ook nie meer onthou nie; waarskynlik haar plek, want ek dink nie ek sou haar in my ouers se huis kon insmokkel nie. Wat alles tot die ‘finale’ gelei het, kan ek ook nie meer onthou nie – net dat ek skielik met ‘n moerse horing voor ‘n kaal meisie gestaan het en vir die eerste keer in my lewe ‘n volwasse doos in haar volle glorie aanskou het.

Ek het voël in die hand nader gestorm en wou net indruk toe sy my keer: ‘Jong met so ‘n groot voël
gaan jy ‘n meisie lelik seer maak as jy haar nie eers behoorlik nat maak nie!”

Sy het my toe geleer hoe om die doos behoorlik te smeer en seker te maak dat die voël sonder te veel teestand kan ingly. Daardie eerste ingly in die diep warmte kan ek tot vandag toe nog onthou. Nou dat ek daaroor nadink, ek kan nie onthou of ek twee of drie stote gegee het voor alles saamgetrek en ek ‘n moerse skoot in haar geskiet het nie. Sy was nie baie beïndruk nie en ek moes haar toe van voor af vry en
seker maak dat die pramme en doos reg is vir die volgende sessie – dit het darem so ‘n bietjie langer
geduur voor ek weer ‘n skoot in haar geskiet het.

Ek het eerlik nie gedink dat my voël ‘groot’ is nie. Teen ongeveer 3½ duim in omtrek en ongeveer 8
duim in lengte het ek nie gedink dit is groot nie. Onthou Daan Desimaal het eers laat in my skooljare
sy verskyning gemaak en ek dink tot vandag toe nog hoofsaaklik in voete en duime. Julle sal saamstem dat 36-22-36 darem baie beter erotiese beelde oproep as 91-56-91.

Na haar was daar heelwat meisies en met verloop van tyd het my tegniek verbeter sodat ek die genot van vry ervaar het; van hoe lekker dit is om stadig, maar seker die punt van haar bors (party was borste en ander was weer borsies) te nader en dit te laat opstaan. Die genot daarvan dat daar twee van hulle is en dat hoewel hulle amper dieselfde lyk hulle tog verskil en ook verskillend op sitmulasie reageer. Daardie gevoel om al langs haar gladde magie af te beweeg tot jy (partykeer!) die teenstand van haar broekie ervaar en dan met jou vinger al langs die rek te beweeg terwyl sy eers hewig en later minder hewig teenstand bied om jou vinger die geleentheid te gee om daardie bossie te voel en dan ook die warmte wat uitstraal.

Weet nie hoekom nie, maar ek verkies tog dat die bossie op sy (of is dit haar?) plek moet wees. Ja, goed, jy hoef nie agterna die hare tussen jou tande uit te grawe nie. Dit was gewoonlik die teken dat jy jou naderingspad moet verander – haar bene is mos baie spesiaal en veral as sy ‘n rok of ‘n romp aan het, is dit net soveel meer plesier om stadig nader aan die teiken te beweeg. Eers hou sy haar bene styf teen mekaar en later begin hulle effens uit mekaar te beweeg sodat jou hand (of as jy nou regtig innoverend is, jou tong) nader kan beweeg.

Hoewel ek weer opgestaan het, het die ou man nie die aanslag oorleef nie en nou moet hy maar net soos ek op die kantlyn sit en kyk en raad gee. Nie dat raad altyd by hierdie geleentheid of gevra of waardeer word nie! Om te vry is soos om vleis te braai – jy kan geen man oortuig dat jou metode beter as syne is nie. Moet sê, ek het ‘n hele paar keer die opmerking gehoor dat ek darem baie meer tyd daaraan spandeer het om seker te maak alles is regop, puntig en behoorlik gesmeer as wat die dame se ondervinding met van my voorgangers was. Met die jare (en die hulp van kundige leermeesteresse) het my tegniek verbeter van daardie vinnige oopspalk, indruk, twee of drie stote (of was dit dalk stampe?) voor jy die hele wêreld vol spuit na laang sessies waar sy jou naderhand smeek om tog nou daardie monster in te sit waar hy hoort; net om by die punt van geen omkeer tog om te swaai en nog ‘n paar keer net so verby die gleuf te skuif.

Wat ek ook gevind het op my pad na meer volwasse dames is dat die meeste van hulle probeer om die basiese figuur van hulle jeug te behou, maar daar is sommige wat nou werklik net laat gaan – tot so ‘n mate dat ‘n man nie meer seker is watter plooi of gleuf nou die regte een is nie. Snaaks genoeg, jy kry elke keer die regte een. In my ontdekkingstogte het ek ook ontdek dat ‘n ou se tong meer as een rol kan speel. As kind kan jy hom gebruik om ‘n suiglekker in jou mond rond te rol sodat die soetigheid stadig, maar seker versprei en dan later kan jy hom gebruik om die sagtheid en kontoere van ‘n dame se vel te ondersoek – hoe sy aanvanklik effens hard voorkom en dan hoe verder jou tong vorder hoe warmer en sagter word haar vel; die kontoere begin ook meer duidelik na vore kom. Daardie heerlike gevoel as jy die
ronding van haar bors nader en sien hoe die heuwel begin groei – ongeag hoeveel keer jy dit ervaar het, dit bly nuut en lekker!

As jy jou tong so ‘n punt maak en die genotgrot stadig nader, maak nie saak van watter kant af nie, haar afwagtig raak al hoe meer tasbaar en soos jy nader kom, maak die teiken oop sodat jy sonder om te dink weet waarheen om te gaan. Nou dat ek daaroor dink; bitter in mans weet waar die mannetjie in die boot wegkruip. Meeste gaan soek op die verkeerde plek – ten spyte van haar aanwysings, maar as jy eers die pad gekry het, is dit amper die nommer een speelplek. Wat ek ook gou geleer het, is dat hoewel dit ‘n heerlike speelplek is, ‘n ou soms te oorhaastig is en dan maak die damwalle toe en die boot verdwyn. Dan moet jy maar weer van voor af begin.

Soms is die tongspeletjie eensydig en net jy speel dit, maar soms gebruik sy haar mond en tong om jou te speel; partykeer saggies sodat jy amper nie agterkom of sy regtig jou voël in haar mond het nie en ander kere byt sy so hard dat dit amper seer is; as sy weet wat sy doen, kan sy haar tong gebruik om die rand van jou voël te ondersoek sodat jy beheer verloor.

Die een ding wat my altyd ontwyk, is of ‘n ou moet laat gaan en in haar mond kom en of jy moet uittrek – tot vandag toe het ek nie ‘n antwoord op hierdie vraag nie. Wat wel werk, is dat sy jou tot amper verby die fyndraai vat en dan jou voël gebruik om haar tepels te stimuleer sodat jy tussen of oor haar borste kom. Ek het al gevra hoekom dit vir die dames lekker is maar kon nog nie die regte antwoord kry nie.

Hier lê ek plat op my rug met my tong diep in die meisie se doos terwyl sy my seker die beste BJ gee wat ek nog ervaar het. Net toe dit voel of die kom begin opstoot (maar dit kan mos nie meer nie, ou, daardie dae is lankal verby), swaai sy om en druk haar stywe dosie oor my ewe stywe voël en begin stadig oor hom skuif. Daardie gevoel van sagte heerlike warmte versprei deur my hele lyf – daar is baie lekker gevoelens maar dié een vat sekerlik letterlik en figuurlik die koek! Is dit hoe gaan voel as jy eendag die oorgang maak? Ek weet nie, maar dit is wragtag lekker en hoe meer sy beweeg, hoe lekkerder word dit. Ek kan voel hoe my knaters begin saamtrek om die skoot der skote te skiet – ek voel met my een hand om seker te maak dat hulle wel optrek – dan die besef; hulle kan nie meer optrek nie, want hulle is nie meer daar nie!

“Haai, word wakker, hier is jou koffie, die son sit al hoog terwyl jy met die grootste glimlag op jou bakkies lê. Mens sou sweer jy het nou net die grootste lekkerkry van alle tye gehad!”

Hiermee geagte vriende wil ek voorlopig afsluit en erken dat elke storie wat ek tot hier vertel het, slegs ‘n droom was of as ek dan die Engelse uitdrukking mag gebruik – ‘wishful thinking.’ Aan al die dames wat ek in my verbeelding genaai, gespyker of mee gemeenskap gehad het – dankie en mag julle drome ook waar word.

One thought on “Oom, oom en oom

  • Ag tog te lekker, Geriatrix !
    Ek wonder of drome nog kan waar word?………
    Lekker gelees, dankie !

    Reply

Leave a Reply to Wille Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)