‘n Dans met Verushca se duiwel
deur Skerf
Verushka was een van DAAI girls in my lewe wat ek nooit sal vergeet nie. Ek sal seker as ek tagtig is nog steeds masturbeer op visioene van ons twee in daardie bachelor flat in Gerhard Moerdykstraat in Sunnyside.
Veruschka was ‘n Satanis … nee, nie ‘n fokken duiwelaanbidder nie. ‘n Satanis! So, voor ek verder my storie vertel wil ek graag seker maak dat ons die verskil tussen Sataniste en duiwelaanbidders verstaan. (Wag laat ek gou my joint light, díe het sommer so moetswillig by homself gesterf).
… raait, waar was ons … o ja: die verskil tussen Sataniste en duiwelaanbidders.
Duiwelaanbidders is in gorrelende bloed deur skeeuende 80-something Heavy Metal bands uitgespoeg deur Rock en Occultism te vermeng. Dit was ‘n huwelik gemaak in HEL; wat die pimple-ridden-poes-bedroefde tieners van daai tyd opgeslurp het soos Crossbow Cider en Pac Man.
Sataniste (het ek uit gevind by die beeldskone Verushka) haat duiwelaanbidders en sou met gemak ‘n Sunnyside hoer sonder ‘n kondoom naai om een van hierdie klein fokkers te sien verdrink in sy eie kots-en-bloed!
Sataniste kan duiwelaanbidders nie verdra nie, want hulle glo sterk dat duiwelaanbidders maar net eerder in die dark side van die Bybel glo.
Sataniste eet nie vleis nie, behalwe as hulle verdwaal in ‘n woud vol bloodsucking-six-foot Vampire Bats en al die groente en vrugtebome opgefok is … slegs dan sal hulle ter wille van oorlewing ‘n ystervark met ‘n klip doodmoer en dit dan met oë vol trane verorber. Sataniste sal nooit kinders seer maak nie, want hulle glo dat kinders hulle “Mother” (wat Moeder Natuur voorstel) se toekoms is en dat “Mother” vir díe sorg wat na hulle kinders omsien. Sataniste glo geen Satanis mag gewerf word nie, want hulle glo dat Sataniste WEET as hulle Sataniste is. Sataniste glo nie in die deity SATAN nie, maar glo eerder soos die Buddiste dat SATAN ‘n plek eerder as ‘n dude met bokhorings en ‘n brandende vurk beskryf. Sataniste naai sonder enige skuldgevoelens onder mekaar en ook geheel ontbloot voor mekaar om “the-experience-of-all-senses” ten volle te kan experience.
Voor ek te veel ge-sidetrack word as gevolg van hierdie joint wat NOU inskop wil ek graag net sê dis uiters belangrik om hierdie te weet voor jy dit durf waag om in die pienk-slym-grotjie van ‘n beeldskone melk-wit tieties en vloeiende-neusbloei-rooi-hare meisie te gaan speel!
“My baby, are you ready for your adventure tonight?” vra Veruschka my met jagse blink-troebel-groen oë terwyl sy voor my buk om die vyf kerse in die pentagram aan te steek. Die Minora-lemmetjie om haar nek slinger tussen haar perfek geronde wit borste uit en klou aan vir lewe en vir dood aan die fyn silver ketting om haar nek vas. Haar Sex Pistols t-hemp kleef aan haar soos ‘n tweede vel. Haar onrusbarende kort skotse tartan rooi-en-swart minirokkie wys skaam-skaam haar wit panty wat knus om haar twee opgeswelde poeslippies bult. Sy loer speels terug en sê met ‘n Camel Plain-hees fluister stem:“ My baby tonight You, Me and Satan will become one in unity, abundance and utter sexual madness.”
In die agtergrond skree Ronnie James Dio iets van “she came to heaven only to make Jesus cum” Ek luister.
Veruscka gaan sit kruisbeen aan die hoof van die pentagram en nooi my met engel-hande en duiwel-naels om langs haar te kom sit. Haar panty is liggies donkerder in haar gleufie as aan die kante.
Sy fluister, ek luister: “Can you see on my panty how much I want you tonight?” terwyl sy haar middelvinger teen die klammigheid laat speel.
Ek antwoord in lyftaal … sy glimlag met selfvertroue. Ek vat haar hand.
“Sit beside me,” trippel haar stem deur my oordromme. Ek voel hoe sy suggestief haar slakkie se slym op my handpalm se lewenslyn op en af smeer. Ek sit.
Sy maak haar oë toe en gooi haar sonde-bloed-rooi-hare agteroor. Haar nek geheel ontblood terwyl haar hare soos rooi wyn vloei tot op die sagte wit skaapvel onder haar stywe boude. Die kontras lyk surreal en ek begin potloodsketse in my gedagtes teken van twee hopeloos-verlore-en-verliefde-satans-kinners in ‘n kamer vol kaal demone. Die demone sweef bo ons rond terwyl hulle mekaar betas, plesierig hyg en demonies in die agtergrond woorde soos “cum in my mouth, naai my in my hol, suck my clit DEEP into your mouth, my poes is SO nat vir jou, make me cum again …. PLEAAAAASE, make me cum again!” aanhoudend bo-oor mekaar mompel. Die meisie langs wie ek sit se hand, arm, skouer en helfde van haar hare en gesig is met potlood geteken en smelt saam my hand, arm en kop in. Ek kan voel hoe die kunstenaar aan my kop teken … die vision van die krap-krap van die potlood om my skedel in die grys stof van charcoal te probeer vaslê maak my hoendervleis kry.
Haar stem breek die oomblik: “I love it when you go into a daze like that … you never talk much during our love-making-rituals, do you?” Ek glimlag.
Haar liggaam maak soepel golwende bewegings op die maat van bloeiende kitare en gillende stemme. Haar oë is toe, haar bene soos twee swaarde gekruis voor die grot van plesier. Haar liggaam maak die perfekte kroon vir Satan bo die pentagram se twee puntige horings. Ek sukkel om my oë van DAAI wit panty af te kry … die strepie in haar gleufie raak donkerder. Sy glimlag en maak haar oë weer oop: “darkness my old friend …” Ek glimlag terug. Sy lei my tot in ‘n staande posisie … “sculpting postures … sculpting lust” hyg sy saggies in my oor terwyl sy my silver-vlooimark-sleeper tussen haar tande insuig. Ek bewe.
“Change of music? ….. Diamanda Galas or Dead can Dance?” Ek huiwer bietjie, terwyl ek voel hoe die hoendervleis stadig subside en haar spoeg aan my oor hang: “Dead can Dance!” Sy beweeg soos ‘n rinkhals, soos ‘n luiperd, soos die meisie in flat 606 Santa Maria wat my amper dood genaai het onder ‘n walm van Black Label kots met ons eerste ontmoeting in The Shaft. Haar wese drup lust, haar liggaam roep. Ek hoor onbekende instrumente wat beat hou tussen twee ritmiese lae volume stemme in ‘n kamer vol kerse en foreign hout maskers. My oë gaan toe. Ek ervaar.
Ek voel Veruschca se vingernaels onder my Black Sabbath t-shirt inkruip. Haar spinnekop-been-vingers begin wandelpaaie op my liggaam uittrap terwyl dit voel of haar “spinnekop” plek soek om ‘n web te span. Ek voel hoe sy haar vingerpunte nou en dan doelbewus verruil vir satans-naels, wat liefde en lyding saambring in ‘n sang van moord en geboorte. Moord van ou “rituele”, die geboorte van nuwes. Moord van die skelms in jou kop wat plesier lank terug vervang het met skuldgevoel; geboorte van die bees wat plesier insluk soos ‘n gapende vakuum vagina-grot met Medusa se slange vir skaam hare en Satan se piel vir ‘n klit! Die reuk van wierook en dagga walms kom omhels my. Ek aaaaaasem.
“Care for a drag?” Ek aanvaar.
Sy neem my linkerhand vinger-tussen-vinger ingevleg, haar ander hand vind die joint in my regterhand. Sonder woorde vra haar hand vir nog bietjie cannabis …. ek oorhandig my sonde aan haar. Sy neem ‘n diep teug en laat die rook stadig tussen haar vol swart lippe vry. Die soet daggarook teken spookstories om haar gesig …. ek voel hoe Sonde weer ‘n weg vind na my longe en kop. Haar rinkhals tong vind weer die silver sleeper in my linkeroor; sy byt die stukkie silver yster styf vas en terwyl sy daaraan trek sis sy tussen haar tande deur: “mung rail.” Ek frons …“show me the BEAST!” skril sy en help my onseker hande om van my hemp ontslae te raak. Sy ruk haar fucked-up-gewas-en-gepaartie-de Sex Pistols hemp af. Haar onskuldige piep klein pienk nippelstand is bewys dat haar liggaam my tas aanvaar en dat haar donker binneste SKREE om haar met die swaard van sonde binne te dring tot die wit bloed van lust teen haar bene af loop. Sy maak my belt en broek se knoop met een hand los, terwyl haar ander hand golwende gebare soos ‘n skoenlapper met een vlerk in die lug maak. Dit maak blurry strepe in die lug gevul met sedes wat weggesteek is onder ‘n kombers van Dragonsblood-wierook en Rooibaard-cannabis. Sy begin saggies saam met Dead can Dance se ritmes mompel. “ Do not give opinions or advice unless you are asked, do not tell your troubles to others unless you are sure they want to hear them, when in another’s lair, show him respect or else do not go there ….. may tonight’s ritual of sexual indulgence and abundance please my satan, and may the place we visit tonight be the ALL in what we seek through our satan ….” Ek hoor.
Haar middel lyf is infinite, my hande probeer die sirkel vol maak, maar dit is te vroeg. Haar panty, tartan mini en Ox Blood Doc Martins is nog aan. Half geweldadig en met swart volmaan pupille stoot sy my met twee hande agteroor. Die vyf kerse in die pentagram flikker, die ses-ses-ses op Alistair Crowley se poster staan uit. Sy pose die cama sutra posisie The Spider eers voor sy haar poes demonies op my middel lyf begin skuur. My piel klop van te veel bloed en te min waansin. My twee-weke-laas-gewasde-fake-Levi jeans se gulp-tande begin byt-byt aan my kloppende piel, afwagtend op DAAI belonging aan die einde van hierdie rit saam met Lucifer se dogter. Haar vol lippe maak swart smeermerke in my nek, die reuk van haar spoeg verf verderf in my gedagtes, haar fluister in vreemde tale op die maat van onbekende instrumente neem my na ‘n onromantiese plek waar “Satan” jou lus bevredig met skamele latex geklede hoere en razor-wire swepe. Ek aanvaar.
Die Minora-lemmetjie dans tussen Veruscka se twee melkwit borste terwyl sy my broeknaai met ‘n lus wat ek nog net met mastrubasie agter geslote deure in ‘n fantasiewêreld experience het. Ek begin ‘n strange sensasie tussen seer en lekker experience, ek kan voel dat die Levi se gulp-tande al deur my penis se dun vel begin kou, en die sout in my slymerige pre-cum begin byt aan die nuut gevormde stukkend plekkies op my piel.
“My demon feels honoured, and my pussy’s cup overflowth ….” hyg sy. Haar naels krap slote van plesier in my nek en bors … “will you cum with me to satan …..” sis sy. “I will …”. Sy stop vir ‘n sekonde, haar hygende asemhaling geheel onder beheer. Haar sweet drup soos heuning van haar gesig af tot in my mond. “Will you do me the honour,” sy hou die Minora- lemmetjie in haar hand, steek haar tong uit en maak haar oë toe. Ek neem die lemmetjie versigtig en met ‘n bewerig-van-jagsheid maak ek ‘n sny in haar tong. Bloed begin onmiddelik uit die sny loop soos sap uit ‘n cactus se blaar. Ons tonge verstrengel in spoeg, bloed en sweet. Ek probeer my broek uit trek, maar Veruscka keer. Sy druk haar hand in haar panty en bring die nat slym van verwagting na ons twee se monde wat dans in ‘n ritueel gevul met onbekendhede. Bloed, poesie-slym en spoeg vermeng in drie enigheid. Ek kan voel hoe my liggaam al die energie wat ons tot dusver in hierdie vreemde performance voor ‘n klomp naak potloodsketsdemone opgebou het wil laat uitbars deur ‘n piepklein gaaitjie aan die punt van my penis. Ek voel strangely lighoofdig terwyl ek hoor hoe Veruschka al vinniger begin hyg, haar asemhaling raak dieper, haar broeknaai harder, haar spoeg meer, haar hare sagter, haar reuk soeter, haar nipples pienker, haar hoendervleis meer en haar wit panty natter. Ons twee begin in harmonie spasm … en dan … ONTPLOF! My warm sap van lus maak my broek vol; Veruscka se vingers gryp vir vashouplek aan my papnat geswete bolyf. Ek beleef.
“Mung rail!” uiter sy díe keer met sekerheid en hardop. Ek frons. Sy ruk my broek af, my piel klop nog en my sensitiewe rooi kop kry seer. “Sorry” vra sy verleë om verskoning. Sy trek haar panty uit, haar pienk-rooi skoongeskeerde poeslippies is opgeswel en blink in die kerslig van al satan se lus-sap. Sy stap met my broek vol kom en haar nat panty na ‘n haardroër wat reeds gereed lê en wag vir hierdie ritueel. Met sekerheid begin sy my kom van my jeans af krap met die Minora-lemmetjie tot op ‘n gladde stainless steel bord. Sy doen dieselfde met haar panty. Ons twee se kom vermeng op die koue staal oppervlakte. Sy kyk vir my en glimlag, amper om te sê: “dis fine, ons is veilig.” Die haardroër gaan aan en ons cum juices se vog word deel van die atmosfeer gemaak. Sy kom sit langs my met die bord. Ek staar na die droë substance in die bord, sy neem ‘n klein sakkie wit poeier en sprinkel dit bo oor ons enigheid. Sonder woorde haal sy die lemmetjie om haar nek af en oorhandig dit aan my. Ek weet wat om te doen. Ek meng ons kom en die wit poeier sorgvuldig en met nuutgevonde selfvertroue verdeel ek die poeier sorgvuldig in twee lyne. Ons snuif die vermengde kom en wit poeier. My kop bars oop met macabre gedagtes van onbekende seksuele adventures.
Die meisie in Santa Maria nommer ses-nul-ses neem my hoof in haar hande, haar oë trap donker hale in potloodsketse … sy kom staan soos ‘n luiperd-wyfie wat nou net haar prooi gevang het hande-vier-voet bo-oor my. “Tonight, we shall fuck till the sun comes to tear us apart tomorrow morning!”
Ek is HEEL …
1 COMMENT
Bravo!