Middel-van-die-week perv-stop vir die girls

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

kombiekiehier is die speelplek en luswordplek van mans sowel as vroue. Daarom het ons besluit om ‘n nuwe feature in te stel. Op Woensdae – net wanneer ‘n mens so effens moeg begin word vir werk – gaan ons ‘n sag-op-die-oog drool-worthy pic vir die dames pos. Want vroue word ook lus, net op ‘n ander manier. 😉

Ons begin op ‘n hoë noot met die werk van  Paolo Troilo. Volgens sy website skilder hy hierdie deur sy vingers in ink te doop en dan so te verf. Hierdie images drup manlike, primal energie.  Ons love dit – en hoop jy sal ook. 🙂

 

paolo-troilo-01

 

 

 

 

mankuns1

 

 

 

mankuns2

 

 

 

 

 

One thought on “Middel-van-die-week perv-stop vir die girls

  • Mynie Konstantyn

    Dis beautiful!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)