Mejuffrou Finland 1995

Hoe lank gaan ek lees: 9 minute

deur Geriatrix

Uit die bloute kry ek mos so ‘n rukkie na my aftrede ‘n uitnodiging van die Universiteit van Helsinki om ‘n gasspreker te wees by ‘n seminaar oor telekommunikasie in plattelandse gebiede. Ek was toe nou wel al amper drie jaar uit die bedryf, maar ek weet darem wat aangaan en dit is nie elke dag dat mens ‘n gratis vakansie kry nie, so toe aanvaar ek maar.

Vlieg eers Londen toe en toe ek daar aankom, besef ek dat hier moeilikheid gaan kom – dit is vrek koud en ek het net ‘n trui vir die koue saamgebring. Gelukkig is die gebou verwarm en die vliegtuig na Helsinki ook. Op die vlug maak ek my eerste kennis met die Finse meisies. Kyk ons hier in Suid-Afrika het mooi meisies, maar hierdie dames is ekstra mooi en dan is hulle nog blond ook – en dit is nie uit ‘n bottel nie. Daarvan kan ek getuig, soos julle later sal sien.

En moenie dink hulle is onnosel nie, o nee, hierdie lugwaardinne ken van alles onder die son. Die Finse dame wat langs my sit, kon met haar lyf ook ‘n waardin gewees het. Ons gesels lekker en sy vra my uit oor wat ek doen en so voorts. Daar leer sy my ‘n paar dinge oor telekommunikasie waarvan ek nog nie eers gehoor het nie –  en sy is ‘n onderwyseres by ‘n laerskool. Wys jou net hoe goed hulle opvoeding is. By die lughawe in Helsinki aangekom, is ek verwelkom deur ‘n vriendelike (en vinnige) Fin. Nou weet ek hoekom hulle praat van die vlieënde Fin as hulle van tydrenne praat. Hy het my by my hotel tuis gemaak en gesê dat ek die volgende dag vry is aangesien die konferensie eers twee dae later begin. Hy sal my kom oplaai en na die plek neem.

Die aand eet ek toe in die hotel. Die kos is nie wat ons ken nie en om die tyd om te kry, gaan sit ek toe maar in die sitkamer. Nie lank nie of nog ‘n vriendelike Fin maak hom langs my tuis. Ons praat so ‘n mengsel van Duits, Nederlands en Engels, maar kommunikeer baie goed. Vra die man of ek iets saam met hom wil drink – dit is nou ter wille van die vriendskapsbande tussen Suid-Afrika en Finland. Hy praat van Aqua Vita en my standerd ses Latyn help my hier om te besef dat hy praat van die Finse ekwivalent van ons dop en dam. Nou nie baie lief vir dop en dam nie, maar die man is darem so vriendelik en ek wil hom nou nie in die gesig vat nie so ek stem in. Bring die kelner vir ons ‘n bottel water; nou weet ek ook dat mens nie soos by die huis water uit ‘n kraan kan drink nie – dit kom in ‘n bottel, maar vir skoon water sien ek ook nie kans nie. Die man skink en omdat ek hom in die gesig wil vat nie drink ek maar die water.

Genade, ek dog mampoer was sterk, maar hierdie goed is louter gif. Toe ek my asem terugkry, sien ek my nuwe vriend so deur ‘n wasigheid en hoor net hoe hy sê ‘Skal’ of so iets. Nou ja toe ‘Skal’ ons maar weer en so gaan dit voort – dit is ‘n heildronk op Suid-Afrika, Finland en vriendskap en as ek reg onthou, het ons nog op Stalin en Hitler en Churchill ook gedrink.

Gaan slaap toe, maar die weer in Finland is mos nie soos by ons nie – die son kom op en gaan dan vir amper ses maande nie weer onder nie en andersom in die winter – so toe ek wakker word, is dit pikdonker, maar ek weet nie of dit tyd vir ontbyt, middag- of aandete is nie. Skrik my dood, want ek weet nie hoe laat dit is nie; storm (of liewer noudat ek daaroor dink, strompel) uit die kamer uit. By die ontvangs gee die klerk my net een kyk, hierdie Finne weet alles, en hy sê net een woord: Sauna.

Ek onthou toe dat oom Genis ook een keer so sleg gevoel het en dat hy toe al die lewenswater in die sauna gaan uitsweet het. So wie is ek om te stry? Die man help my toe na die sauna toe en ek stap in. Nou so koud soos dit buite is, so warm is dit in hierdie plek. Dit is stoom net waar jy kyk. Plaas my moeë lyf op ‘n bankie neer en mediteer oor die betekenis van die lewe. So elke dan en wan is dit of daar ‘n ontploffing is en dan is daar meer stoom. Maar mens, die sweet stroom my af – so ek trek toe maar my trui uit. Dit help nie veel nie en later waai die hemp ook en die broek tot ek net met my onderbroek daar sit. Ek voel hoe die stoom die lewenswater uit my gestel trek en ek begin nou al effens beter voel. Ek kan ook nou begin sien wat om my aangaan. Hier skuins oorkant my sit ‘n Finse vrou – sy moet ‘n Fin wees, want sy is blond en dit is regtig natuurlik dit kan ek julle verseker, want sy het nie ‘n draad klere aan nie. Toe begin ek ook verstaan hoekom die stoom so elke dan en wan meer word, sy gooi water op sulke warm klippe wat eenkant staan.

Probeer toemaak wat ek kan, maar dit help nie veel nie; kyk wil ek maar aan die ander kant is mens darem ook geleer om nie te staar nie. Maar mens is mos maar mens en omdat ek in die vloei van water belangstel, kan ek nie anders as om te kyk hoe die waterdruppels nou half verkeerde kant teen die kontoere op loop nie. Laat ek dit nou sommer reguit sê, dié kontoere is krommes en kan maar wees – daar is hellings waar hellings moet wees en valleie waar valleie moet wees, bulte waar bulte moet wees en alles is mooi in verhouding. Sy sien dat ek nou begin lewe toon en spreek my eers op Duits aan; die Duits wil nie so lekker werk nie, want daar is nog bietjie baie van die lewenswater op die brein. Toe probeer sy Frans, maar dit is nog erger, want ek ken net twee Franse woorde en dit is vloekwoorde. My tong is so droog dat ek nie woorde kan uitkry nie, maar toe snap sy dat ek ‘n vorm van Nederlands praat en daar begin ons geselskap toe vlot.

Snaaks hoe baie van die Finne Nederlands kan praat, dit het glo te doen met die Europese Unie en die feit dat Nederland een van die voorsitters is. Dit is nogal verbasend hoe mens naderhand gewoond raak aan hierdie kontoere voor jou en jy verby hulle kyk – tot die heuwels weer beweeg en dan is dit weer van voor af konsentreer. Sy vertel my toe dat sy mejuffrou Finland van 1995 was en nou by die Universiteit van Helsinki werk.

Vra haar nie verder uit nie, want dit is mos half ongemaklik om met iemand te praat en jou oë kyk nie vir sy gesig nie. Nou moet ek sê die hitte maak die ou man wakker en hoewel ek probeer keer, begin hy sy kop lig om saam te gesels. Die dame kyk nogal belangstellend na wat ek besig is om ten toon te stel en sy skuif nader om te sien wat dit is wat haar aandag trek. Hel man, hier sit ‘n jong meisie met die heerlikste lyf poedelkaal voor my en ek probeer so hard ek kan om die ou man te laat plat lê. Sy kyk veral na my voëlkop en vat hom so met die een hand vas – sy ken blykbaar nie onbesnede mans nie en hierdie voël lyk soos die wat sy ken, maar tog lyk hy ook anders.

Die ou man geniet die aandag en probeer alles wys wat sy glo nog nie gesien het nie. Sy noem ook toe dat die sauna goed werk vir die oormaat lewenswater, maar dat mens dit nie moet oordoen nie. Ons moet nou in die koue water gaan spring. Koud het ek al in my lewe gekry, maar die koue van daardie swembad het ek nog nooit beleef nie. Alles krimp sommer tot niks weg. Van daardie disselboom van netnou is nie eers ‘n vuurhoutjie se kop oor nie. Ons is toe terug na die sauna toe – my nuuskierigheid oor hoekom die water dan in die hitte verkeerde kant toe loop, kry die oorhand en ek skuif my hand effens op om te voel hoekom haar bors dan nou nat is. Sy hou eers so effe terug en dan maak sy haar arms oop sodat ek haar tiete mooi kan sien. Ondersoek hulle met die hand en die mond en snaaks hulle voel net soos ons Suid-Afrikaane meisies se tiete, maar in plaas van ‘n bruin gebrande lyf en dan wit stroke waar die bikini toegemaak het, is haar hele lyf mooi bruin gebrand.

Terwyl ek haar tiete ondersoek, sien ek hoe haar blik na my onderlyf toe gaan – teen die tyd is ek darem ook al poedelkaal – my ou wit lyfie steek sleg af teen haar bruingebrande lyf – en dit terwyl dit by ons somer en by hulle winter is. Sy steek haar hand uit en tel my half-slap voël op. Sy ondersoek hom en ek kan amper nie die versoeking weerstaan om haar daarop te wys dat ons Suid-Afrikaners nogal goed bedeeld is nie. Gelukkig het ek nie, want by ‘n ander sauna kom twee Finne ingestap – jy sien hulle piele eerste en na so ‘n halwe minuut kom die res van hulle lywe in. Sy vat die voorvel en skuif hom so half versigtig terug. Man sy het te lekker met die nuwe speelding gespeel en die orgaan waaraan die speelding geheg is, het natuurlik net so lekker saamgespeel. Sy het eers net hom vorentoe en agtertoe getrek en dan die koggelmander se kop gesoen as hy verskyn, maar later het sy ook haar tepels met die voorvel bewerk.

Terwyl die dame besig was, het ek darem ook nie stil gesit nie – ek het opgemerk hoe die water van bo af al met haar gladde maag na die onderkant toe vloei – reg in die ruigte voor haar sloot in en dan verdwyn dit. Natuurlik moes ek gaan kyk waar die water dan heengaan – Suid-Afrika is immers ‘n waterskaars land! Terwyl my vingers na die gat soek waarin die water verdwyn, het sy mooi reggeskuif sodat ek onbeperkte toegang vir my ondersoek kon kry. Ek het toe die geleentheid gebruik om vas te stel of die storie wat ons op skool oor blonde meisies gehoor het, toe waar was. In Suid-Afrika is daar nie baie natuurlike blondines nie en so ‘n ou moet maar staatmaak op wat die ander manne sê wat glo wel die geleentheid gehad om self waar te neem. Ek kan bevestig dat dit waar is, maar as julle my nie glo nie, gaan kyk self daar oorsee. Hoewel haar poesie ook mooi bruin gebrand was, was dit verder dieselfde as ons meisies syne. So ek het gekyk hoe diep ek eers een vinger kon inkry – sy het my baie mooi laat verstaan dat sy nie tyd wil mors nie – tyd in die sauna is duur en as ek haar wil neuk, moet ek plan maak!

Druk haar toe op die bankie plat en begin haar spyker, naai en sommer ook neuk, dan sy bo en ek onder, ek bo en sy onder of agter mekaar net wat op daardie oomblik paslik gevoel het. Ek dink ek het haar die storie vertel van die man wat in die hospitaal opgeneem is vir ‘n blindederm en toe die verpleegster hom skeer, kyk sy so en vra ‘Nou vir wat staan hier op jou voël “OOM”, “OOM” en dan weer “OOM” so onder mekaar? Toe sê die ou nee, die skrif het met die jare so ‘n bietjie gekrimp – in sy jong dae het daar gestaan: Daan se disselboom, die droom van die jong meisies van Potchefstroom, maar nou is net die OOM drie keer onder mekaar oor.

So elke dan en wan, spring sy op en storm in die yskoue swembad in – ek was eers traag, maar sy gryp my aan die naaste trekstang en sleep my saam. As ek dan uitklim, is die ou man amper tot onder my ken opgekrimp, maar die Finse meisie vind gou weer haar speelding en trek die voorvel reg om weer te begin. Julle wonder seker hoe verskil ‘n gespykery in ‘n sauna van die gewone? Weet jy, dit is amper net soos om Kersfees in die Wildtuin te naai – die sweet is ewe taai en ou gly soms af, maar wat hier die verskil is, is daardie koue onderdompeling – as jy uitkom, is al jou batterye weer gelaai vir die naai.

Danksy hierdie behandeling kon ek darem die stad gaan verken, en my verkyk aan die mooi meisies wat in die strate loop. En daar is water in Finland, so baie dat hulle nie weet wat om daarmee te maak nie. Snaaks genoeg die water volg die natuurlike hellings en vloei van ‘n hoë vlak na ‘n lae vlak. Die volgende dag kom laai my vlieënde Fin my op en neem my na die Universiteit. Daar aangekom, is ek tuisgemaak en gehelp om alles in orde te kry vir my voordrag.

Die persoon wat my sou voorstel, kom aangestap om te hoor of alles in orde is en of ek enige spesiale vereistes het. Mens, hierdie is ook een van die daardie mooi Finse meisies, maar die voorsitter stel haar voor as Doktor Johannisdotter. Sy dra ‘n kort rompie en geen kouse nie. Dit is net ons twee by hierdie tafel; elke spreker sit saam met sy of haar voorsteller by ‘n aparte tafel. Sy kom sit langs my en begin praat asof ons mekaar behoort te ken – haar hand vat sommer so half outomaties koers na my voël toe en sy bewerk hom dat ek begin twyfel hoe ek met die moerse horing my voordrag kan lewer. Kyk, laat ons nou eerlik wees, dit is lekker as ‘n vreemde vrou sommer so jou voël uithaal en met hom speel – mens weet nie of jy nou moet saamspeel nie en dan ook wat van al die mense om jou? Gelukkig het sy ‘n servet gebruik om die kom af te vee voor ek moes opstaan, want dit sou nou vir jou ‘n ding gewees het as ek met die komkol op my broek voor die mikrofoon staan.

Die seremoniemeester kondig toe aan dat die besoeker uit Suid-Afrika nou sy voordrag sou lewer. Die meisie staan op en stel my voor. Alles verloop goed en ek doen my voordrag. Na ek klaar is, bedank die voorsitter haar en noem net so terloops dat Doktor Johannisdotter ook mejuffrou Finland van 1995 was. Toe besef ek meteens hoekom sy so effe afgehaal gereageer het toe sy langs my kom sit het en vir my gesê het dat sy niks onder die romp aan het nie en haar hand weer na die ou man begin soek het – ek het haar nie met haar klere aan herken nie!

2 thoughts on “Mejuffrou Finland 1995

  • bernardbotha2016@outlook.com

    Will,

    Was dit maar – maar herhinneringe bly,

    Reply
  • Netjies storie. Ek is seker die volgende vlug Finland toe is reeds vol bespreek !
    Dankie, Geriatrix .

    Reply

Leave a Reply to bernardbotha2016@outlook.com Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)