Klara
deur Saffie
Die minirok sit vanaand styf om my boude. Wys jou net wat gebeur wanneer mens oor Kersfees jouself laat gaan en te veel eet en drink. Op 32-jarige ouderdom begin ‘n vrou se liggaam seker ook verander. Die biologiese klok tik … Nog ‘n jaar of twee van hierdie stront en dan’s my woonstel klaar betaal. Vandaar kan ek net konsentreer op my besigheid as grimeerkunstenaar. Miskien die toevallige ontmoeting hier en daar om my eie seksuele fantasieë aan die gang te hou.
Ek’s nog my hele lewe gelukkig in my eie vel. Waarom ons vrouens so stres oor ons boude, sal niemand weet nie. Die meeste mans hou tog van ‘n vrou met iets om aan te vat. Ek kyk myself ‘n tweede keer in die vollengte spieël, vat ‘n handvol boud en wikkel dit so ‘n bietjie. Nee wat dis nog ferm genoeg, besluit ek. Geoff is in elke geval so kinky, dat hy nie eers na my boude sal kyk nie.
Hy is al jare ‘n gereelde kliënt. Op 65-jarige ouderdom en wewenaar vir vyf jaar, soek hy sy eie fantasieë. Sy vrou het hom ‘n fortuin agterlaat. Nie dat hy dit nodig het nie. Hy’t sy hele lewe lank as breinchirurg by die Grootte Schuur Hospitaal gewerk en ken nie die einde van sy geld nie. Die belangrikste is egter dat ek op ‘n vreemde manier wel met hom kan seks hê en dit selfs geniet. Die goeie betaling maak op vir die res.
“Klara kom in, jy lyk yummy soos gewoonlik,” bulder Geoff toe hy my by die voordeur van sy huis in Kampsbaai ontmoet. Hy lyk vir my nie ‘n dag ouer as vyftig nie. Hoe de hel hy dit regkry, sal net hy weet. Dalk is dit al die jonger vrouens. “Vanaand party ek en jy weer,” sê hy in daai harde stem van hom. Hy raak net stiller wanneer hy intiem verkeer. “Wat drink ons?” Hy vryf sy hande genoegsaam. “Ek verkies my gewone whisky op ys.” Dis ‘n nadeel van hierdie “werk”, mens het chemikalië nodig om die inhibisies ‘n bietjie te bevry.
Die eerste sluk brand tot diep onder in my maag. Ek kyk uit by die groot sitkamervenster hoe die son oor die Atlantiese oseaan sak. Die rooi gloed voel of dit in my are trek, maar ek weet dis die drank en die bekende gevoel van my onsigbare aanraking oor ‘n man soos Geoff. Diep in sy hart bly hy ‘n jong tiener. Hy hou van vrouens se geselskap en natuurlik van seks.
Ek skrik effens toe hy aankondig dat vanaand “boude aand” is. Gewoonlik hou hy daarvan om my liggies vas te bind en my dan te terg deur my te stimuleer met sy hande, tong en penis. Hy is ‘n aantreklike man en sukkel selde met ereksies. Gewoonlik verkies hy dit om te klimaks op die vreemdste plekke – in my skoen, in my hande, oor my voete en sy gunsteling – in my armholte. En daar moet bietjie stoppelhare wees …
Na nog whisky en ‘n paar eetgoed, neem Geoff my aan die hand en lei my op die groot marmer sitkamervloer. Dis die voordeel van ouer mans, hulle weet hoe om ‘n vrou te hanteer. Ons dans teen mekaar met sy arm liggies om my kaal rug. Sy oë bly byna die hele tyd toe. Hy kyk my net elke nou en dan in die oë en glimlag breed. Die klanke van Leonard Cohen is saggies op ons ore en ek voel totaal ontspanne soos ons deur die huis skuifel-dans na Geoff se slaapkamer.
Die hele huis binne is toegerus met wi-fi klank. Die musiek klink effens harder toe ons sy kamer binnegaan. Ek merk ‘n groot rol pienk lint op die wit beddegoed. Geoff stop skielik en sit beide sy hande op my heupe. “Jy bly my favourite, Klara. Jy is vir my pragtig, van jou lieflike toontjies tot agter jou ore … Nou trek jou klere uit, maar hou jou bra aan …” Sy stem is sag en laag. Ek voel ‘n tinteling oor my hele lyf soos ek van my klere ontslae raak.
Hy kom staan ten volle gekleed voor my. Ek voel geen skaamte nie. Sy oë kyk my op en af. Gefassineerd. “Jou poesie, dis so mooi …” Hy is soos ‘n klein seuntjie wat vir die eerste keer ‘n prentjie van ‘n kaal vrou aanskou. Sy oë is helder en wyd. Hy druk my terug op die bed, met my bene wat afhang oor die kant. Met een beweging sit hy sy hande in die waaie van my bene en druk dit terug sover as hy kan.
My vroulikheid sit oopgesper voor hom. ‘n Koningsmaal om aan te smul. Ek ril van genot toe hy my van agter tot voor begin nat lek. Ek voel hoe hy sy tong in my druk en dan my sappies liggies met sy tong om my kringspier rol. Net toe ek voel dat die orgasme my gaan oorspoel, staan Geoff op en trek sy klere voor my uit. Daar’s ‘n natkol op sy onderbroek en sy manlikheid is kloppend hard.
Hy lig sy erkesie en skrotum oor die onderbroekrek. “Suig my asseblief. ” Die slymerige soutsmaak vul my mond en ek hoor hoe hy harder asemhaal. Hy ry homself met ritmiese bewegings in en uit my mond. Ons seksritueel raak meer dringend. Met dit pluk hy homself uit en draai my op my maag in die middel van die bed. Ek voel hoe hy die pienk lint styf om my enkels draai. My hande volg agter my rug en my skouers pyn effens.
Ek moet my kop na die kant draai om behoorlik asem te haal. Hy kniel egter langs my en druk sy voël hardhandig in my mond. Ek begin beheer verloor toe die eerste houe van sy kaalhand op my boude val. Somtyds slaan hy dat ek net die punte van sy vingers op vroulikheid voel. “Vinger my asseblief,” smeek ek met spoeg wat slymdrade van sy manlikheid trek. Ek raak lighoofdig soos die orgasme my oorval, toe hy sy vingers in beide my openinge druk.
Geoff kom kniel agter oor my bene en maak my arms los. “Trek jou boude oop.” Ek gehoorsaam en voel hoe die bed wikkel soos hy homself afpluk. Hy kreun soos sy warm sperm uitpsuit oor my boude en afloop in die sagte voue van my vroulikheid.
Net voor ek my motor aanskakel beep my selfoon. Dis die bank wat bevestig dat ‘n ene Dr De Koning so pas ‘n bedrag geld na my rekening oorgeplaas het. Nog ‘n jaar of twee van hierdie stront en dan’s my woonstel klaar betaal …