Ken jou kink: Penetrasie met “vreemde” voorwerpe
Die stories “Enigiets” en “Enigiets 2” wat onlangs in Kombiekiehier en Kombiekiehier Vreesloos verskyn het handel oor die kink waar persone aangedraai word daardeur om vreemde voorwerpe (maw iets wat nie seksueel is nie) seksueel te gebruik deur hulself daarmee te penetreer of daardeur gepenetreer te word.
Soos dit dikwels met kinks werk, loop hierdie kink nou saam met ander kinks en die verskillende kombinasies verskil van persoon tot persoon.
Ook soos amper enige ander kink is daar ‘n meer vanilla variasie wat nie so skokkend klink nie en wat waarskynlik deur die meeste mense oor gefantaseer en heelwat selfs gedoen is. Dit is in so geval nie ingewikkeld of “intellektueel/sielkundig” nie. Kos soos komkommers of wortels en bottels (soos in die storie) kan as dildo’s gebruik word en sommige daarvan is redelik vanilla. Soms is die sensasie van die voorwerp wat ingly (wanneer dit nie te groot is nie) vir sommiges aangenaam.
Nog een van die redes waarom dit iemand kan aandraai is die taboe-faktor. Om iets in jou poesie, anus of penis in te druk wat nie daar hoort nie en wat omdat dit nie daar hoort nie vulgêr, vuil of net verkeerd lyk en voel, is genoeg rede vir baie om daardeur aangedraai te word.
Penetrasie met ‘n vreemde voorwerp is ook een van daardie kinks wat dikwels saam met dominasie en onderwerping gebruik word. Om dit te ontvang of op opdrag self te doen is ‘n manier om gehoorsaamheid te bewys en om dit te beveel is ‘n vorm van dominasie. Afhangende van die voorwerp is dit ook baie maklik om die “vernedering”-kink hierdeur te bevredig.
En dan is daar natuurlik ook die mense wat deur pyn aangedraai word en waar ‘n “ongemaklike” voorwerp bydra tot daardie spesifieke prikkel.
Dit is nie altyd veilig om sommer net jouself of iemand met enigiets te penetreer nie. Soms sit iets vas of kan dit jou binne sny. Voorwerpe wat nie skoon is nie kan ook infeksie veroorsaak. So wees maar versigtig in die “regte lewe.” 🙂
In stories en fantasie is dit egter nie nodig om oor gevare bekommerd te wees nie 😉 en daar is die fantaseerder(s) se kreatiwiteit en eie voorkeure die enigste perke.
Het jy al oor so iets gefantaseer?
4 COMMENTS
Annelise dit sal n kink bly vir sommige en n taboe vir ander.
Gelukkig het elkeen n keuse waarvan hy of sy hou.
In n storie is dit nogal eroties en ek hou daarvan om daarvan te lees as dit sensueel geskryf is.
Ekt al n plastiek “lilo” dubbel gevou en met handeroom in die vou gesteek. Of n kondoom vol handeroom tussen die matras en die basis
Insiggewende kommentaar.
Nou wonder ek of daar aan die teenkant van die muntstuk, “vreemde voorwerpe” is waarin mans al hulle penisse ingedruk het vir seksuele plesier? Ek het al gehoor van papaja’s wat gebruik word, leë toiletrolle, leë vars room kartonnetjies ens. ens.
is daar van die manne wat wil sluier lig oor ander alternatiewe?
Vreeslik baie dankie juffrou Onse Edeldierbare.
Jou Kombiekiehier Vreesloos videoe is asemrowend sexy en mooi.