Enigiets

Hoe lank gaan ek lees: 10 minute

Om julle te herinner van die bestaan van Kombiekiehier Vreesloos het ek die Vreeslose vervolg van hierdie storie vir nie-lede oopgestel. Dit sal 24 uur lank oop wees as jy wil gaan kyk hoe so storie verskil van die op hierdie blad. Onthou, dis woester, vuiler, soms meer skokkend. As jy nie daar kan/wil comment nie kan jy dit hier by hierdie storie kom doen. Vir meer van dieselfde en soms selfs video’s en foto’s wat by die stories pas, alles meer eksplisiet en minder kuis 😉 vra ons net ‘n klein inskrywingsfooi – meer om die website te beskerm en ongewensde lesers weg te hou. Al die details is op die webwerf of kontak my gerus by kombiekiehier@gmail.com as jy hulp soek. Gaan na www.kombiekiehiervreesloos.co.za vir Engiets se warm vervolg. xxx

 

deur Annelise

Ek is alleen by die huis, skryf ek vir my minnaar wat alleen by sy huis voor sy rekenaar sit en werk.

Ek sal enigiets doen wat jy my beveel en bewyse aanstuur dat ek dit gedoen het.

Enigiets? antwoord hy my Whatsappboodskap terug en ek giggel so ‘n bietjie omdat ek ‘n idee het wat kom – ek ken sy kink.

Wat het jy aan? vra hy.

Ek het nog nie my dagklere uitgetrek nie, so ek het my Jeans aan met ‘n chiffon-agtige wit bloes. Ek is kaalvoet.

Trek jou bra uit soos jy dit soms so onder jou hemp uittrek en neem vir my af hoe jy lyk.

Ek wriemel my bra by my mougate uit en gaan staan voor my vollengte spieël. Mens kan my tepels duidelik deur my ligte bloes sien skyn. Ek neem vir hom ‘n vollengte foto en stuur dit aan.

Klim in die stort, net so met alles aan en neem vir my ‘n video, beveel hy. En dan, voor ek by die stort kom, kom nog ‘n boodskap deur: Net koue water en jy moet heeltemal in die stort wees, jou kop ook.

Ek luister na my minnaar en draai die kouekran oop. Net die hand waarmee ek afneem steek onder die water uit. Ek draai my kop in die water in en voel hoe dit my stadig deurdrenk. Die ligte material van my bloes plak soos ‘n tweede vel aan my vas en my tepels staan puntjies van die koue. Die dik material van die Jeans plak swaar aan my bene vas. Ek staan so met my gesig in die water tot ek orals tot op my vel nat is. Dan draai ek die kraan toe en klim uit.

Terug voor die vollengte spieël neem ek vir hom ‘n foto van my lyf in die nat klere. Ek neem ook vir hom nabyskote van my bo-lyf en hoe die material daaraan plak. Dan stuur ek dit.

Hy vat nogal ‘n rukkie voor hy weer antwoord. Ek begin bewe van die koue, nat klere, maar ek wag vir hom om die volgende opdrag te gee.

My selfoon roep. Gaan uit op jou balkon en trek jou langbroek en pantie uit. Neem ‘n foto van jou met net jou hemp aan op die balkon. Hou die lig aan …

My balkon is aangrensend aan my slaapkamer wat op die tweede vloer van my Duplex is. Dis langs ‘n redelike besige pad en ten minste vyf ander eenhede kan my sien as hulle sou kyk. My minnaar raak nou ekshibisionisties met my lyf. Maar ek het belowe dat ek enigiets sal doen ….

Die naglug is koud hierdie tyd van die jaar en ek bewe wanneer ek die glasdeur van die balkon oopskuif. Die bure se balkonne is genadiglik leeg, maar die pad is nog besig.

Ek stroop my nat Jeans van my af. Dit vat nogal lank omdat dit nat is en hierdie is nou ‘n taak wat ek regtig vinnig sou wou afhandel. Die lug op my vel laat my dadelik hoendervleis uitslaan.  Nou nog my pantie. Ek trek dit uit en neem dan ‘n foto met die straat as agtergrond met net my nat hemp aan. Die hemp kom tot net bo my heupe, so dit steek niks weg nie.

Terwyl ek nog op die balkon staan, stuur ek die foto aan.

Ek weet ek moet eintlik wag vir sy antwoord, dis hoe hierdie werk, maar iemand het op ‘n balkon skuins oorkant my huis verskyn. Sy moet net haar kop draai dan gaan sy my sien. Daar is nie eintlik iewers om weg te kruip nie en ek hou my hand solank voor my privaatste dele … en dan biep my foon.

Uit die hoek van my oog sien ek haar kop begin draai terwyl ek lees: Gaan kombuis toe.

Net betyds trek ek die gordyn agter my toe.

***

My kombuis, onder in my huisie, is klein en gesellig. In die middel staan ‘n tafel vir vier. Ek staan langs my tafel en wag wanneer die volgende boodskap deurkom.

Soek vier items wat jy vir my plesier in jouself gaan opdruk. Pak dit op die tafel uit dat ek dit kan goedkeur. Dink: uitdaging. Niks te dun of te klein nie. As ek nie tevrede is nie, gaan ek namens jou kies en dan gaan jy jammer wees. Ek sal ‘n vyfde item bysit.

Ek met my grootbek! Ek is so gewoond aan mans wat te bang is. Niemand het al ooit so uitdaging ernstig opgeneem nie, hulle stop gewoonlik by ‘n foto van my kaal poesie, masturbeer en gaan slap dan. Hierdie man is … anders.

My hart klop vinniger omdat ek nou bietjie bekommerd is oor waarin ek myself begeef het. Ek weet ek sal alles doen wat hy beveel, want dis hoe ek is – ek het die aannbod gemaak en ek is te hardegat om dit nie ordentlik te doen nie.

Dis mos wat ek gesoek het, ‘n man wat nie bang is om daardie aanbod vreesloos en kreatief te aanvaar nie.

Ek maak die yskas oop. Waar anders gaan ek iets kry?

Vienna’s? Of is hulle te dun? Maar hulle is lank? Ek sit twee op die tafel in ‘n bordjie. Uit die kruidenierswarekas haal ek ‘n botteljie Mixed Herbs … wat nog? Ek maak kaste oop en toe, maar alles is te skerp of dik of gevaarlik of vreemde vorms. In die groenterak ontdek ek wortels. Hulle is nogal dik en ek twyfel eers. Hulle het ook nog blare aan, want ek het dit by die outydse groentewinkel op die hoek gekoop. Dalk eerder iets anders? Ek loop weer ‘n draai deur die kombuis en maak die vriesks oop. Ysblokkies. Dis nie te groot nie, maar dit gaan nie lekker voel by my reeds koue lyf nie. Maar ek weet nie wat anders nie en hy wag.

Ek pak ‘n ysbakkie op die tafel en haal dan een van die wortels ook uit. Vier goed. Ek neem dit af en stuur die foto vir hom.

Dit lyk goed, laat weet hy. Ek sien jy het ys. Haal daai brannewyn van my ook uit. Sit dit langs die ander items op die tafel.

Ek haal die 10 jaar KWV bottel uit en sit dit langs die ys en wys dit weer vir hom. My hemp het al ophou drup, maar klou nog nat aan my borste. Ek bewe nog, maar ek dink dis van koue gemeng met angstigheid gemeng met opwinding.

My foon piep: Ek soek ‘n video van elke item wat jy insteek en ‘n foto van die voltooide taak. Lê op die tafel op jou rug, knieë opgetrek en voete wyd. Begin met die vienna, omdat dit dun is moet jy hom heeltemal wegdruk in jou. Net klein puntjie moet uitsteek as ‘n bewys.

Ek volg sy opdrag presies. My nat hemp klou aan die tafel vas. Die vienna is koud van die yskas. Ek neem af hoe ek dit stadig al dieper en dieper in my poesie steek. Wanneer ek net-net die puntjie tussen my lippies kan voel uitsteek, neem ek die foto. Ek stuur.

My minnaar laat my lank wag voor hy weer antwoord. Dis mooi, skryf hy. Jy is mooi. Trek jou hemp uit en wys vir my jou mooi tiete.

Ek trek my hemp uit en neem my kaal bo-lyf af.

Dit lyk nie asof jy meer koud kry nie, skryf hy. Jou tepels is groot en sag en uitgepof. Ek soek hulle hard. Trek die vienna uit en eet dit terwyl jy op die tafel kniel. Video.

Ek neem af hoe ek die vienna uit my poesie trek. Hy is glibberig is daar is ‘n witterigheid aan hom wanneer ek hom heeltemal uittrek. Eet dit, was sy opdrag. Ek is nie lus nie, ek met my groot bek en onverantwoordelike lus. Ek wat aangedraai word deur opdragte uit te over. Ek neem af hoe ek die vienna wat diep in my poesie was heeltemal opeet en stuur dan vir hom die video.

Is dit lekker? Hoe proe jy vir jouself? vra hy. Steek die kruiebottel in jou poes.

Ek weet dis my minnaar se kink. Hy hou daarvan om te sien hoe ek voorwerpe in myself opdruk vir hom. Ek het natuurlik geweet dat hy my aanbod sal gebruik om meer van sy kink te sien. Dit prikkel my om dit vir hom te doen, om verskeie redes. Een is omdat ek daarvan hou om goed te doen wat hom rasend lus maak. Maar daar is iets meer aan hierdie speletjie, dis ‘n submission, maar ook ‘n taboo. Die onbehoorlikheid van die daad, van beveel word om iets in myself op te druk vir iemand anders se plesier, prikkel my. En hoe meer ek lus word hoe meer sal ek gehoorsaam. Ek is steeds nie seker waar my grense lê nie, want tot vandag was niemand nog dapper genoeg om my uitdaging te aanvaar nie en voor vanaand was die voorwerpe wat my minnaar in my wou sien nog net vibrators en ‘n dildo.

Hierdie is met ander woorde alreeds oor enige grense wat ek voorheen ervaar of gedoen het.

Die kruiebottel is so bietjie dikker as die glasdildo wat ons gebruik het, maar dit is glad. Ek druk die Mixed Herbs botteltjie met een beweging in my poesie op en kreun wanneer ek dit doen. Die gevoel is nogal lekker. Dit rek my poesie so bietjie, maar dit laat dit vol voel.  Ek stuur vir hom die foto van die ronde glas onderkant wat my poesie oopgerek hou.

Jy sal my mal maak. Jy is die eerste en enigste vrou wat nog ooit bereid was om so iets te doen. Masturbeer daarmee, neem af hoe jy dit soos die dildo in en uit beweeg.

Ek masturbeer met die botteltjie op my kombuistafel. Kaal, wydsbeen, met die kamera in my een hand, werk ek die botteltjie in en uit my poesie. Ek voel hoe die botteltjie al makliker beweeg, hoe dit natter om my vingers word. Ek is so opgewerk –  van die fisiese gevoel en van die sexiness van die hele speletjie.  Ek is so, so lus. Enigiets, ek sal enigiets doen wat hy beveel.

Ek kom met daardie botteltjie in my. My rug trek krom en ek kreun en wanneer ek klaar is trek ek die nat botteltjie heeltemal uit my uit en stuur ek die video vir hom aan.

Die ys is volgende, biep my foon. Steek drie blokkies in jou poesie, lê dan terug en vryf jou borste en tepels met die res van die ysblokkies tot ek sê jy mag ophou.

Ek is effens verbaas oor hy glad nie op my orgasme reageer nie, maar maak soos my minnaar beveel. Wanneer ek die blokkies in my opsteek begin ek amper dadelik bewe. Ek weet nie wat my besiel het om die blokkies op die tafel te sit nie. Drie blokkies maak my poesie diep vol. Ek lê agtertoe en neem tussen my bene af hoe die agterste stukkie ys tussen my poesie se lippies blink. Dan begin ek my borste en veral tepels met ‘n nuwe blokkie ys streel.

Ek stuur vir hom die foto en video van waar my tepels styftrek onder die ys, net soos hy dit wou hê. Hy antwoord nie.

My poesie trek net soos my tepels saam van die koue. Ek bewe nou verskriklik. Maar hy het gesê ek moet aanhou tot hy sê …

Wanneer my foon uiteindelik biep maak ek die skerm met yskoue, stywe vingers oop.

Is die ys in jou poesie al gesmelt?

Ek druk my vinger in my poesie op om te voel. Daar is ‘n plassie water tussen my bene. Hy het so lank gevat om te antwoord dat dit voel asof als gesmelt is.

Ek antwoord hom.

Die wortel. Hy soek die wortel volgende in my. Die wortel is groot, groter as enigiets wat ek nog in my poesie gedruk het. Hy sê ek mag nie iets gebruik om dit makliker te laat ingaan nie en ek mag nie die blare afbreek nie. Ek moet dit so wegdruk dat net die blare by my uithang.

Natuurlik doen ek dit vir hom. Dis die speletjie, ek het nie vir ‘n veilige woord gevra nie. Ek neem vir hom af hoe ek stadig maar seker die dik wortel in my poesie opdruk. Hy kan sien hoe die skerp punt in my verdwyn. Hy kan sien dat dit ‘n lang wortel is en hoe dit stadig maar seker al dieper beweeg en my al wyer ooprek. Hy sien hoe my vinger die laaste dik stuk finaal indruk sodat net die bos blare by my uithang.

Ek stuur vir hom die video.

Staan handeviervoet op jou kombuistafel met jou agterkant na die deur toe. Bly so.

Ek staan soos hy beveel. Ek kan tussen my bene die wortel se blare sien hang. My tepels is steeds styf. Die wortel druk orals binne by, effens seer omdat dit so groot is.

Dan hoor ek die sleutel in die voordeur draai.  Voetstappe wat vashaak in die kombuisdeur agter my. Die geluid wat hy maak net voor hy sy warm hand op my kaal boud sit vertel vir my dat hy tevrede is met die toneel op die tafel, meer as tevrede.

Ek hoor die yskas oopgaan. Hy sit iets tussen my bene op die tafel neer. Dis die margerien, besef ek as hy ‘n handvol tussen my boude indruk. Wat doen hy? Ons speletjie het nog altyd oor my poesie gegaan? Hy smeer die margerien al dieper tussen my boude in en glip dan ‘n vinger vol agter in my in. Hierdie is ander reels! Of is dit nie? Ek het enigiets gesê … Ek byt op my onderlip, maar beweeg nie.

“Hurk op die tafel,” beveel hy.

Ek kyk oor my skouer vir my minnaar.  En dan gehoorsaam ek hom weer. Ek sal klaarmaak wat ek begin het.

Hy gaan sit op die stoel langs die tafel. Ek hurk voor hom met die blare wat uit my poesie hang. En dan skuif hy die brandewynbottel onder my in.

“Sit,” sê hy en haal sy foon uit.

En dan , terwyl hy om my loop sodat hy van alle kante af mooi kan sien en afneem, sak ek oor die bottel af tot ek dit kan voel raak aan die stywe kringetjie waar dit moet in. En ek het enigiets gesê so ek sak laer en dit gly in. Dis seer, maar die geluid wat hy agter my maak laat my nog dieper oor die bottel afsak en terwyl hy agter my staan voel ek hoe ek al oper en oper rek en een van sy hande is op my skouer en hy druk my nog dieper af. Die bottle en die wortel skuur teen mekaar binne my en ek kan nie laer nie. Alles pyn en alles is vol. Enigiets.

Hy loop tot voor my en ek weet presies hoe ek lyk vir hom. Ek weet presies wat hy afneem.  Kaal, hurkend op die kombuistafel met die wortel in my poesie en die bottel agter in my besef ek dat hierdie enigiets nog net die begin is. En wanneer ek in sy oë kyk sien ek dat hy dit ook besef.

En ek beweeg net effens sodat die bottel teen die wortel beweeg en dan begin ek morsig kom terwyl my minnaar se arms om my vou.

* Hierdie storie het nog moontlikhede. Hy kan op Kombiekiehier Vreesloos vervolg as jy vir my laat weet, as die kink ook joune is, wat jy sal wil hê my minnaar my myself mee moet laat naai – of net indruk, want dis die kink. 😉 Ek gaan ook volgende week ‘n foto (van myself) in Vreesloos post wat by die storie pas. Vir my getroue Vreeslose lesers 🙂  (Mail vir my by kombiekiehier@gmail.com as jy nie in die kommentaar dit wil antwoord nie)

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

26 thoughts on “Enigiets

  • Avatar
    Jun 13, 2019 at 9:56 am
    Permalink

    Vir almal wat van hierdie storie gehou het het ek besluit dat ek sy Vreeslose vervolg vir 24 uur lank oop sal stel sodat julle dit sal kan lees. Onthou dis ‘n Vreeslose storie, moenie dit gaan lees as jy nie woes kan of wil hanteer nie. 🙂 Op die manier kan julle ook bietjie sien wat regtig by Vreesloos aangaan, soortvan. 😉

    Dis op die voorblad van http://www.kombiekiehiervreesloos.co.za

    Reply
  • Avatar
    Jun 7, 2019 at 9:16 am
    Permalink

    Ek het nog foto’s vir julle in Vreesloos gesit …

    Reply
    • Avatar
      Jun 7, 2019 at 9:28 am
      Permalink

      MOET NOOIT OPHOU NIE!
      Ons is maaiers, plaas ‘n foto van jou en ons verorber dit!
      Ja, Lusman, in die geval Maaiers…almal weet ons is Naaiers…he-he-he

      Reply
    • Avatar
      Jun 10, 2019 at 4:03 pm
      Permalink

      Die video is ook nou vir julle Vreesloses bygesit 🙂

      Reply
  • Avatar
    Jun 4, 2019 at 11:35 am
    Permalink

    Dit maak my baaaiieee lus Annelise. Pragtige storie
    Wens ek het n lover gehad wat so sou saamspeel. Sulke vrouens is skaars en kosbaar.
    Skryf gerus nog asseblief…enigiets met n kink en met n spel daarin.
    Veral die uitdagings en rolspel is opwindend. Dit laat die adrenalien bruis en die liefdespel soveel interessanter maak.
    Bravo!

    Reply
  • Avatar
    May 29, 2019 at 2:45 pm
    Permalink

    Die eerste foto’s en ‘n video (van my) wat by hierdie storie pas is in Kombiekiehier Vreesloos gepubliseer. Met liefde aan julle xxx

    Reply
  • Avatar
    May 20, 2019 at 1:31 pm
    Permalink

    Ek sal more vir die wat op Vreesloos is foto’s post wat ek geneem het wat by die storie pas. 😉

    Reply
    • Avatar
      May 27, 2019 at 2:39 pm
      Permalink

      ‘n Vreeslike slag het my gesin getref net na ek die foto’s vir julle geneem het. Ek sal dit post, belowe. Dis veilig tot ek kans kry om die formate reg te kry vir die webite. xx

      Reply
      • Avatar
        May 28, 2019 at 6:24 am
        Permalink

        Annelise, verskeie van ons (…ek LIEG!….ALMAL van ons was baie, baie bekommerd oor jou en jou gesin! ! ! Solank julle almal nog veilig , lewend en gesond is…ons bede bly by jou elke sekonde wat ons kan. ☺♥☻

        Reply
  • Avatar
    May 18, 2019 at 11:41 am
    Permalink

    Baie baie lus. Op Vreesloos kan jy my kink bysit asb?

    Reply
  • Avatar
    May 18, 2019 at 11:41 am
    Permalink

    Maak leeg wat vol is, maak vol wat leeg is, en krap waaar dit jeuk… Doe’ so voort!

    Reply
  • Avatar
    May 18, 2019 at 8:21 am
    Permalink

    Onse Edeldierbare – Dis nie ‘n kwessie van lus nie – dis ‘n kwessie van baie lus tot vreeslik baie lus. Die persoon wat hierdie storie gelees het en nie styf word of nat word nie, het regtig iets ergs onderlede en moet onverweild by ‘n dokter uitkom.
    Dis moewiese puik werk en net so erg eroties soos jy.

    Reply
    • Avatar
      May 18, 2019 at 8:22 am
      Permalink

      😁 dan is ek bly

      Reply
  • Avatar
    May 18, 2019 at 12:49 am
    Permalink

    Wat ‘n gerustellene en prikkelende storie – wat ek vermoed nie regtig net fiksie is nie.

    Gerustellend – omdat dit uiteindelik weer iets is waarmee ek tuisvoel. Jy weet daardie tipe gevoel as jy jou bord uitlek en rondkyk en besef dat niemand anders dit doen nie en almal vir jou staar? En dan merk jy dat iemand anders ook dit doen en skielik voel jy – gerusgestel.

    Ons doen die wortel agter (van dun na al hoe dikker – om dit oop te rek sien) en ‘n komkommer voor – maar as die bottel pas, trek hom aan, soos ek altyd sê.

    Reply
  • Avatar
    May 17, 2019 at 9:27 pm
    Permalink

    Ja dit doen. Eenvoudig soos dit. En baie lus daarby. My stuiwer in die armbeurs is reeds in die pos na jou groot A.

    W

    Reply
    • Avatar
      May 17, 2019 at 6:22 pm
      Permalink

      Nie die foto nie, die storie. Dit is wat lus moet maak. En nee dis nie ek nie.

      Reply
  • Avatar
    May 17, 2019 at 5:16 pm
    Permalink

    …dis hoekom hierdie HAAR site is.
    …dis hoekom sy die webmeesteres is.
    …dis hoekom sy Annelise is.
    Uitmuntende skryfwerk!
    Ons leke is nog studente om sulke werk te lewer.
    Dankie, Annelise. Ek buig in lof en erkenning vir jou.
    WilleWill.

    Reply
    • Avatar
      May 17, 2019 at 6:08 pm
      Permalink

      Dankie Will. Eintlik wil ek net weet of dit iemand lusmaak. 🙂

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)