Verjaarsdag
deur Jong Klong
Dis my 40e verjaarsdag. Salome, my vrou, beplan al lank aan hierdie dag en ekt haar vrye teuels gegee.
Ons is op pad na ‘n fancy restaurant. Sy het gesê ek moet ‘n aandpak aantrek en sy het my gunsteling blou rok aan. Die rok hang net onder haar kniee en sit styf om haar volronde borste. Sy dra nie ‘n bra nie. Sy is aspris, want sy weet ek kan nie my hande van haar afhou as sy die rok dra nie.
In die restaurant word ons na ‘n stil hoekie geneem. Ons kan amper die hele restaurant sien, maar is goed weg gesteek van die mense af. Na voorgereg vat my vrou my hand en lei hom tussen haar knieë in. Sy fluister in my oor: “Jy weet wat om te doen.” Ek voel hoe my binneste koud en warm word op dieselfde tyd. Aangesien sy in beheer vanaand is, voer ek haar instruksies uit
Ek begin haar binnebeen streel en ek kan voel hoe sy hoendervleis begin kry. Ek skuif my hand verder op, tot teen haar g-string. Sy is al nat. Ek skuif haar g-string kant toe en voel haar lippies is geswel. Ek begin oor haar vulva streel en sy begin saggies in my oor moan. Ek steek toe twee vingers in en vryf my duim oor haar klit (na 15 jaar se getroude lewe, weet ek darem al hoe om my vrou mal te maak). Ek kan voel hoe haar poeslippies om my vingers vou van lekkerkry. My horing is nou ook in sy volle glorie. My piel druk styf teen my broek, soos haar hand oor my vryf. Haar tepels staan stokstyf in haar rok en ek kan sien sy geniet dit, veral omdat ons kelner enige oomblik moet terug wees met ons hoofgeregte.
Haar asemhaling is vlak en vining. Sy probeer my hand tussen haar bene vasdruk om te keer wat kom, maar voor sy weet, oorvloei haar orgasme oor haar hele lyf, en sy gee so sagte gil van plesier. Mense kyk na ons, maar dit maak nie saak nie. Haar sappe is oor my vingers, nat en taai.
Ons eet ons hoofgereg en sy verdwyn badkamer toe. (Ek neem aan om haarself net weer te kalmeer.) Ek kry ‘n sms wat sê dat ek badkamer toe moet kom. Ek wonder hoekom sy my sou roep … soos ek die deur oopmaak, pluk sy my in en sluit die deur. Sy gooi my teen die muur vas dat my skouers teen die muur stamp. Daar is n dieragtige lus in haar wat ek nie ken nie en dit maak my van my ore af jags tot in my tone. Ek kan voel hoe my voël van voor af weer hard word. Sy sak tot op haar knieë en maak my broek los. Sy trek my broek en onderbroek af en my horing spring uit
Sy sit my klipharde meneer in haar mond en begin met my kop speel. Streel saggies met haar tong oor my onbesnede penis en vryf oor my ballas. Die prentjie van haar op haar knieë voor my en my voël in haar mond, maak my mal. Sy begin my die beste blowjob gee wat ek nog gehad het. Sy druk haar tong in my pisgaatjie en ek skrik van plesier. Voor ek kan kom, staan sy op en buk op die wasbak met haar rok bo haar lieflike gat. Haar g-string is nie meer aan haar lyf nie. Sy roep my nader en druk my plesierspier in haar nat poesie in. Sy beveel my dat ek haar hard moet spyker, maar ek mag nie kom nie. Ek kan voel hoe my ballas begin opbou en swel van lekkerte. Sy is in beheer, so ek mag nie kom nie. Ek trek my piel uit en dit voel of my knaters wil ontplof. Sy gee my so stoute glimlag, asof sy probeer sê: “Ek is in beheer jou bliksem.”
Ons stap terug tafel toe en ek wil nagereg bestel, maar sy keer my. “Jou nagereg is nie op die spyskaart nie.” Ek kry so frons op my gesig, en sy kan sien ek het nie ‘n clue wat aangaan nie. Sy wys na ‘n ander tafel in die restaurant. Daar sit ‘n pragtige vrou. Sy het lang sagte rooi hare, en die lieflikste klein borsies. Groot genoeg om cleavage te wys, maar nie so groot soos my vrou s’n nie. “Sy is jou nagereg.” Ek probeer nog uitwerk of my ore my bedrieg, toe sien ek die vrou stap na ons tafel. Sy stel haarself voor as Antoinette, maar ek hoor niks soos ek na haar lang bene staar wat uitsteek uit ‘n pers rokkie wat genoeg toehou dat jy moet wonder hoe dit onder daardie rokkie lyk
“Salome vertel my jy het ‘n fetish vir vrouens met rooi hare.” Ek probeer antwoord, maar my mond is droog en ek is ewe skielik senuweeagtig. Al wat ek kan regkry is om my kop te knik, terwyl ek besig is om die prentjie in my kop bymekaar te sit. Hierdie vrou gaan saam ons huis toe vanaand.
Ons kry die rekening, betaal en loop kar toe. Die twee vroumense loop voor my, en praat saggies met mekaar. By die kar, klim Antoinette voor in en Salome sit agter. Ons klim op die N1 terug Pretoria toe en die rooikop godin maak my broek los. Ek kyk angstig na my vrou in die tru-spieël, maar sy glimlag en knik haar kop. Toe my broek los is, spring my klipharde, polsende piel weer uit soos ‘n Jack-in-the-box. Sy gly haar mond oor hom en suig so hard dat ek onmiddelik kreun van lekkerkry. Dit vat al my konsentrasie en uithouvermoë om op die pad te bly. Fok tog dis lekker. Ek druk my meneer dieper in haar mond hoe vinniger ek ry. Net voor ek kom, tik vroulief my op die skouer en herinner my dat ek nie mag kom nie. Hoe de fok moet ek dit regkry met ‘n vreemde vrou se lippe vasgevou om my klipharde piel? Ek vat ‘n handvol van haar skarlakenrooi hare vas, lig haar kop op en jaag om by die huis te kom …
By die huis sleep die twee godinne my slaapkamer toe. My vrou gooi my neer op die bed en maak dit duidelik dat ek net mag kyk. Sy trek Antoinette se rok uit dat dit in ‘n hopie op die vloer val. Sy het die lieflikste ligpienk tepels. Terwyl ek my verstaar aan haar lyf, trek sy haar panty uit. Salome se rok lê nou ook op die vloer en die twee naakte liggame staan voor my. Salome begin oor Antoinette se lyf vryf en stop by haar sagte pienk tepels. Sy knibbel aan hulle en Antoinette gooi haar kop en hare terug in ekstase. My vrou sak nou af op haar knieë en haar kop is reg voor die dun lyntjie rooi skaamhare. Sy druk haar tong teen die opgeswelde klit. My klipharde penis is nou reg om te ontsnap en ontplof. Die rooikop nimf trek my vrou aan haar hare na die bed toe, en sy lê reg langs my, haar kaal lyf in volle aanskou. Salome staan nou hande viervoet voor Antoinette en speel met haar tong oor die papnat poeslippies. Sy kyk vir n oomblik op na my en beduie met haar oë dat ek moet inspiring
Ek gaan staan agter my vrou, druk my piel in haar papnat gleuf in. Ritmies beweeg ons al drie saam. Elke stoot en ritmiese beweging stuur my vrou se tong dieper in. Elke beweging van haar tong, veroorsaak dat die rooikop vrou voor my se rug krom trek. Met ‘n harde, diep vorentoe stamp, skiet ek drie opgeboude orgasmes se saad in my vrou in. haar kop druk hard vorentoe en dit maak dat Antoinette ‘n warm gloed kom oor my vrou se gesig skiet
My vrou staan regop, sit my op die bed neer met my voël nogsteeds kliphard. Sy klim op my en ek gly sonder moeite weer diep in haar in, my kom nog warm in haar poesie. Antoinette kom klim om my gesig en die reuk van vars kom hang in die lug. Met my hande speel ek met haar klein tiete en trek aan haar geswelde, klipharde tepels. Salome ry my soos ‘n perd, vinnig en hard. Sy beweeg vorentoe, agtertoe, op en af. My tong skuur saggies oor die mooi strook rooi haartijies, dan oor Antoinette se klit. Ek kan voel hoe altwee godinne begin styftrek. Ek voel die warm gloed van vrouekom wat oor my gesig straal, terwyl my vrou gil van plesier soos sy oor my penis kom en saamtrek
Terwyl my vrou afklim en regop probeer staan, is die skarlaken nimf besig om my penis in haar hande te vat en te beweeg na haar mond, met daardie sagte lippe en geleerde tong. Haar lippe is gevou om my kop, haar hande streel oor my knaters. Ek probeer nog terughou, maar ek kan nie en ek skiet my wit kom diep in haar mond in. Sy sluk nie en loop oor na my vrou toe, wat gewillig op die bed se rand sit en wag. Antoinette streel haar hare voor haar gesig uit en staan voor my vrou en laat my spermsaad afdrup uit haar mond uit in Salome se mond in. Sy maak haar mond oop dat ek presies kan sien wat gebeur en dan sluk sy my kom in een groot sluk af.
Dit was beslis die beste verjaarsdag wat ek voor kon vra.
5 COMMENTS
Dit is nou soos die ou sou se; “uit die boeke uit” . Uitstekende stukkie werk my maat. Sou natuurlik wat wou gee om die te kon belewe. “Only in your dreams” Ai-ja-jaai !!
Bliks…. dit was nou eroties…mooi man…. ek het my lekker ingeleef in jou storie.
Skryf gerus nog
Jong Klong – absoluut uitmunted. Wens meer vrouens het sulke persentjies gegee. Ek sien uit na jou vervolg.
Leker verjaar ou maat, lekker verjaar! Mooi man. Baie lekker storie!
Jong Klong, wat jy hier beskryf het is enige 40 jarige man en ouer, se droom, se fantasie.
nege uit tien keer word dit nooit bewaarheid nie, maar jy het met jou storie pragtig verbeeld hoe dit kon wees.
Welgedaan!
ns. Miskien is daar ‘n toppie wat die voorreg ervaar het? Skryf dit vir ons asseblief!