Karoostories 3 – Karoo aand

deur Iyati

(lees die vorige episode HIER)

“Sê my Mnr van Zyl, hoe werk die slaapreëlings waar ons gaan oorbly?”

Annike se woorde speel oor en oor in Pieter se gedagtes. Hy wou self niks vroeër daaroor praat nie. Wou nie die “spesiaal” van die Outeniqua-pas belemmer deur aannames nie…

“Wel… Ek het nog nie regtig daaraan gedink nie. Maar nou dat jy vra…”

Pieter se woorde word onderbreek deur die selfoon wat tussen die twee sitplekke lê se dringende geloei. Terug in selfoon-ontvangs na Meiringspoort, gee Pieter n moedelose sug voor hy die groen telefoontjie dwars oor die skerm vee… Hy knik sy kop instemmend, antwoord n paar maal met bevestigende “ja, ek dink ook so” of “Ja-nee… Dit sal beter so wees”. Die hele tyd voel hy Annike se oë op hom, haar vraende blik… Natuurlik raak hierdie oproep ook vir haar. Net soos hy is sy ook redelik besig en leef haar lewe nouliks gebasseer volgens haar dagboek…

“Ek het slegte nuus.”

“Wat? Wie was dit?”

“Dit was Sean gewees. Een van die modelle het siek geword en haar plaasvervanger kan eers laat vanmiddag by die groep aansluit en, en, en … Sean reken hy wil nie in die nag ry nie, so hulle ry eers more oggend vroeg uit die Kaap uit.”

“Fok! En ons sonsopkoms shoot more?”

“Ek weet… Dit is n fokop… Sal jy n ekstra dag kan inpas? Ek sal die agentskap bel en hoor wat hulle van hulle kant af kan doen…”

“Wat kan ons doen? Dit gaan tog nie help om nou mal te raak daaroor nie…”

Vir die volgende twintig minute plus bly Pieter sowel as Annike op die selfone besig. Tussen sy eie gesprekke deur val dit Pieter op hoe dramaties Annike verander van n sensuele liefdes nimf na n sakevrou wat met min woorde presies die uitkomste kry wat sy verlang…

“Het jy iets in die dorp nodig? Die gaste-plaas is 10 km hierdie kant van die dorp?”

“Nee wat, ek kan nie nou aan iets dink nie. Ons kan mos maar gaan kry as daar regtig iets dringend kort…”

Hulle sit elkeen met n glas wyn onder die reusagtige doringboom voor die karoo-tipe huisie. Die eienaar van die plaas, n goeie vriend van Pieter, het twee eenkant huisies vir Pieter en die span uitgesit, deels omdat hulle n groep saam is, maar eerder (so dink Pieter) omdat hy weet n filmspan, modelle en Pieter saam kan dalk redelik “aan die gang” wees na n dag se werk…

“Wel, Mev du Toit, welkom in die Groot Karoo.”

“Dankie. Maar ek moet sê ek sou baie welkomer gevoel het as almal was waar hulle moes wees.”

“Nou laat jy my sleg voel…”

“Nee… Moenie. Jammer, ek bedoel dit nie so nie…”

“Dit is reg Annike, ek verstaan hoe jy voel. Dit is nou maar die anderkant van ons besigheid, né. Maar kom ek maak jou n deal…”

“Ek luister…”

“Ontspan nou, vergeet van die span wat laat gaan wees, en in ruil wys ek jou vanaand die mooiste mooi wat jy nog gesien het en gooi sommer n baie lekker bederfie ook in… Wat sê jy? Het ons n deal?”

“Wel Pieter van Zyl, jou aanbod is so goed ek sal n fool wees om dit nie te aanvaar nie. Vertel my nou n bietjie meer van die bederfie waarvan jy praat?”

“Dit my liefste Annike is iets waarvoor jy maar geduldig sal moet wag, kom ons noem dit maar n verrassings bederfie…”
Vroeg-middag word laat-middag. Annike het so bietjie lê en sluimer onder die boom, en in die tyd het Pieter die Land Rover ingerig vir die verrassings-bederfie wat hy vroeër beloof het. Wanneer hy omdraai van die Land Rover af terug na die Doringboom merk hy dat Annike intussen opgestaan het… Die laaste paar dingetjies in plek draai hy in die rigting van die huis en stap om sy kamerasak te gaan haal en vir Annike te roep. In die leefvertrek van die huisie, kamerasak oor die skouer, steek hy in die deuropening wat na die kamers toe oopmaak vas.

“Annike, as jy reg is kan ons maar ry… Ek wil graag die sonsonder vang..”

Hy hoor geluide uit die kamer en, nie heeltemal seker of sy gehoor het nie, gee n tree of twee in die rigting van die oop deur.

“Annike het jy ge…”

Die woorde stol in sy keel wanneer hy opkyk in die rigting van die kamer. Afge-ets deur die laatmiddag son wat deur die venster skyn staan Annike heeltemal kaal, met haar rug na die deur toe. Pieter skrik, wil omdraai, maar soos die woorde in sy keel gestol het stol sy hele lyf. Dit wat voor hom staan lyk goddelik. Terdeë die versinnebeelding van n liefdes-nimf. Sy kyk terug na Pieter, haar lang blonde hare wat los oor haar nek en skouers val. Haar perfekte lyf se kurwes geraam in die sonlig wat vir oulaas die dag deur die ruit inskyn…

“Ek het gehoor Pieter, trek net gou n ander rok aan…”

Pieter kan steeds nie die woorde wat in sy brein vorm by sy mond uitkry nie. Hy staan versteen en toekyk hoe Annike die rok oor haar kop laat val, hoe dit haar skouers en dan haar rug bedek, hoe sy haar blonde hare met haar hande uit die rok trek en weer oor haar skouers laat terugval, hoe die rok vassteek bo haar boude en haar een bo-been, boud en n deel van die sensuele kloof ooplaat. Tussen al hierdie beelde besef hy dat sy niks onder die rok aan het nie…

“Nou toe, jy het gesê ons moet ry voor die son onder is…”

Haar woorde ruk hom terug na die hede, effens verleë, effens rooi en uiters jags stap hy agter haar aan na waar die Land Rover staan.

Hy ry met n plaaspaadjie agter die huisies die veld in. So kilometer verder draai hy eers in n droë rivierbedding in, anderkant uit en teen n effense bultjie op. Bo-op die bultjie draai hy die Land Rover se neus in die rigting van die vinnig sakkende son en parkeer…

“Liewe Jire, maar dit is ongelooflik mooi…” Snak Annike na haar stem wanneer sy voor haar uitkyk oor die vlaktes tot waar die son doer in die verte net-net aan die horison berge wil raak. Pieter het intussen met geoefende hande sy drie-poot opgestel, kamera opgesit en wag nou vir daardie perfekte oomblik. Hy maak n finale verstelling of twee, haal die kamera se afstandbeheer uit sy sak en staan n tree terug om die oomblik te geniet. Wanneer hy die afstandbeheer na die kamera wys en die knoppie druk word hy tergelyke tyd bewus van Annike reg agter hom. Voor hy kan reageer voel hy haar arms om sy middel vou. Sy druk leuen met haar kop teen sy rug en druk hom styf vas met haar arms…

“Dankie Pieter. Dankie vir hierdie oomblik, ek sal dit nooit ooit vergeet nie.”

Met die foto’s geneem haal Pieter n mandjie agter uit die Land Rover, tel dit op die dakrak op en draai na Annike toe.

“Nou ja Mevrou, volg my asseblief.”

Vir n oomblik staan en twyfel hy of hy voor haar met die leertjie moet opklim tot bo-op die dakrak, wetend dat sy niks onder haar rok aan het nie… Annike maak die besluit egter vir hom maklik wanneer sy vinnig en behendig teen die leertjie uitklouter tot bo. Wanneer sy aan die bo-punt kom loer sy tergend oor haar skouer terug na Pieter…

“Lyk my dit is nie net die gedagtes wat dwaal nie, Meneer van Zyl.” Sy lag uitbundig wanneer haar woorde Pieter bloedrooi en uitgevang onder die leer laat.

Pieter en Annike sit in doodse stilte, hul staar vasgenael na die Westerkim. Die son is reeds onder, maar soos altyd in die Karoo word die toeskouer bederf met n kleure-spel tot uiteindelik net die donkerte oorbly. In daardie oomblikke begin die eerste sterre flikker in die lug bo hulle…

“Kyk, Venus… Van nou af sal dit jou ster wees…”

Pieter sê die woorde sag en met deernis… met liefde. Die gevoel laat hom skrik, liefde. Hy weet dit mag nie, verlief ja, verlief is goed, dit is lekker, maar nie liefde nie, nooit weer liefde nie…

Annike gaan lê uitgestrek op die matras wat Pieter vroeër bo-op die dakrak gesit het. Sy draai haar kop in sy rigting in n gebaar dat hy nader moet skuif…

“En waar is jou ster Pieter?” Vra sy met n sagte stem terwyl sy in die sterk skemer net – net sy oë kan sien.

“Ek kyk na my ster…”

Terwyl hy die woorde uiter buig hy vooroor tot waar sy lippe millimeters weg is van die van Annike. Hy voel die warmte van haar asem teen sy vel, hy sien haar oë, haar hare wat haar perfekte gesig in n sagte blonde kombers toevou… Hy voel hoe haar lippe teen syne raak, die warmte van haar mond, die uitnodiging wat deur daardie sagte lippe oorgedra word. Dit voel vir Pieter of iets sy hart vasgryp en dit druk. Haar lippe nou passievol teen syne, haar tong soekend in sy mond. Pieter skuif homself in n beter posisie langs haar in. Hy kan voel hoe haar liggaam syne teen haar verwelkom. Haar heupe wat effens aandruk om hom te ontmoet, haar arms om sy lyf, vingers in sy langerige hare. Beide Pieter en Annike verloor hulself in die oomblik. Al wat vir elkeen saakmaak is om die ander totale genot te verskaf.

Met passievolle kreune kry hulle dit uiteindelik reg om mekaar se klere af te stroop. Pieter en Annike is beide soos twee mense wat vir maande lank die genot van seks weerhou was. Die passie waarmee hulle mekaar vasgryp, soen, mekaar se lywe vryf…streel… klou, getuig van n dierlike jagsheid. Die barre Karoo-veld om hulle, die sterre wat meer en meer sigbaar en helderder word soos die laaste getuienis van die dag in die weste verdwyn…

“Pieter, sal jy my ook dit laat ervaar? Sal jy my ook laat klimaks soos jy vir Susan laat klimaks het?”

Pieter antwoord nie met woorde nie. Hy bring sy mond weer nader na haar eie, maar instede van soen byt hy liggies aan haar onderlip. Sy antwoord met n harder as normale kreun, maar wend geen poging aan om die kontak te verbreek nie. Pieter skuif sy aandag van haar mond tot in die warmte van haar nek. Haar parfuum duidelik in sy neus. Hy soen haar, speel liggies met sy tong, knibbel haar… Met elke aanraking voel hy haar lyf reageer. Hy soek met sy eie hande haar hande waar dit agter sy kop en nek met verstrengelde vingers haar genot na sy lyf oordra. Haar hande stewig in syne druk hy dit bo haar kop teen die matras vas. Annike antwoord met n giggel wat dadelik omsit in n passievolle kreun wanneer Pieter een van haar klaar orente nippels tussen sy lippe neem en sterk daaraan suig. Hy terg haar nippels, wissel sy aandag af tussen eers die en dan die ander. Beurtelings word dit met sy tong geterg, genibbel en dan weer liefkoos met sagte soene… Annike se lyf wriemel onder Pieter. Haar asemhaling vinnig, haar nippels stokstyf orent…

“Draai jou om, ek wil jou in my mond proe…”

Pieter onderbreek die roetine wat nou varieer tussen haar nippels en haar naeltjie net lank genoeg om haar te antwoord…

“Nie vanaand nie… Vanaand is jy die ontvanger en ek die een wat gee…”

Hy laat haar nie toe om te antwoord nie en verskuif sy hande vanwaar dit hare bo haar kop vasgehou het. Sy een hand druk hy met palm plat teen haar vroulikheid. Hy laat n dun opening tussen sy ring en wysvinger waarin hy toelaat dat haar klit inskuif. Met die buitenste deel van haar klit snoesig tussen sy vingers begin hy ritmies drukking op haar poesie toepas terwyl hy die klit tussen sy vingers masseer. Annike se rug trek effens krom, haar asemhaling nou aansienlik vinniger. Haar lyftaal en die natheid wat aan Pieter se vingers voelbaar is getuig dat Annike se klimaks baie naby is. Pieter hou aan met die massering vir n paar oomblikke voor hy, net voor sy in volle klimaks ingaan, sy hand wegneem…

Haar misnoë hard en duidelik in sy ore wanneer hy afskuif en met sy gesig tussen haar bene inskuif. Hy druk haar bene effens wyer oop, en met die een hand se twee vingers wat gemaklik in haar nat poesie ingly, begin hy met sy tong haar verhewe klit terg. Met sy ander hand se vingers sprei hy haar skaamlippe effens oop om sy tong beter toegang tot haar vroulikheid te gee. Wanneer Pieter opkyk merk hy dat Annike met natgelekte vingers besig is om haar eie nippels te koester. Hierdie beeld tesame met die gevoel van haar nat warm poesie wat sensueel om sy vingers toemaak en die smaak van haar vroulikheid op sy tong, laat Pieter besef dat hy self nie baie lank sal kan uithou nie…

Annike se orgasme spoel letterlik uit haar uit. Hy drink haar klimaks in terwyl hy vir oulaas haar klit in sy mond insuig. Hierdie laaste handeling van Pieter laat Annike n genot-gil gee wat Pieter vir n oomblik bekommerd laat dat die mense op die plaas dit dalk sal hoor… Die resultaat van haar klimaks loop in n dun straaltjie tussen haar boude in… Pieter wat intussen sy vingers uit haar getrek het gebruik nou die natheid daaraan tesame met haar eie uitstorting en vryf liggies met sy vingers oor haar vroulikheid tot daar waar sy vingers rakelings oor haar ander geheimenis streel. Annnike trek Pieter amper geweldadig teen haar vas…

“Soen my Pieter… Ek wil proe wat jy aan my gedoen het…”

Dit wat volg is meer Annike wat sy mond en tong probeer verorber as n soen per se… Haar een hand skuif oor Pieter se maag af in die rigting van sy manlikheid… Hard en blink nat van sy eie lus, voel Pieter hoe haar hand om hom vou en liggies begin masseer…

“Moenie my laat kom nie… O Jire… Jy het nie n idee hoe lekker dit is nie…”

Annike neem haar hand weg van sy manlikheid en druk die vingers in haar eie mond. Sy suig daaraan terwyl sy haarself omdraai en teen Pieter aandruk. Hy voel hoe haar boude teen hom druk, hoe sy met haar wikkelende lyf dit regkry om sy harde oorstyf manlikheid tussen haar boude in te wriemel. Hy voel die hitte van haar ligaam sy manlikheid omarm…

Pieter druk haar boonste been effens vorentoe en skuif n klein bietjie laer teen haar rug af. Hy trek sy eie onderlyf effens terug om homself spasie te gee, neem sy hardheid in sy hand en delegeer die kop sodat dit liggies oor haar klit streel. Met haar eie natheid en die wat Pieter self genereer beweeg sy kop maklik en sonder moeite oor haar klit en tussen haar skaamlippe deur. Elke paar maal neem Pieter sy manlikheid effens verder op tussen haar boude in… Annike se reaksie op elke aanraking is elektries. Met haar klit steeds super sensitief na haar ontploffende klimaks, haar skaamlippe effens opgeswel van lus kreun sy elke maal n bietjie harder as die vorige maal. Uiteindelik voel Pieter dat hy lank genoeg haar geterg het en manipuleer se hardheid tussen haar skaamlippe in. Met een stoot druk Pieter sy hele manlikheid binne in haar in, terwyl hy met die hand wat nou los is, weer haar klit begin streel. Die resultaat van hierdie aksie is onmiddelik in Annike se lyf waarneembaar. Sy maak met elke ingaan n geluid wat van totale ekstase en dreigende orgasme getuig. Pieter voel hoe haar lyf en haar optrede homself ook nader en nader aan sy eie ontploffing bring…

“…soos Susan… Laat my kom soos Susan…” kom die woorde tussen kreune na Pieter.

Die woorde herinner Pieter aan daardie eerste onvergeetlike ervaring met sy eks-vrou. Die resultaat is dat sy ligaam selfs meer deur die jagsheid oorgeneem word… Pieter neem Annike se hand en ly dit in die rigting van haar klit. Sy intensie onmiddelik herkenbaar vir haar, neem sy die taak van sy vingers op haar klit oor. Met sy eie hand nou vry laat hy sy hardheid uit haar uitglip en vervang dit met twee van sy vingers. Wanneer hy n paar maal sy vingers tussen haar skaamlippe laat inglip het, trek hy hulle uit en streel dit liggies tussen haar boude in. Annike, in antwoord op die aanraking trek haar been verder op. Pieter streel en terg haar geheimenis nog een of twee maal en dan stop hy met sy middelvinger regoor die spesiale plekkie. Hy wikkel eers die vinger se punt n paar maal vinnig heen en weer voordat hy dit liggies in haar begin indruk. Haar reaksie is onmiddelik. Eers n refleksiewe saamtrek en dan die ontspanning. Sodra hy voel dat sy ontspanne is en sy eie manlikheid begin pyn van lus, druk hy dit weer tussen haar skaamlippe in, ontgin haar vroulike dieptes n paar maal en neem dit dan in sy hand vas.

Annike het intussen twee van haar eie vingers geneem en wissel nou die selfbevrediging af tussen haar klit en twee vingers wat in haar vroulikheid ingly… Pieter neem sy hardheid en begin dit ligweg tussen haar boude inly. Wanneer hy haar geheimenis teen sy kop voel aandruk begin hy liggies vorentoe druk. Die resultaat van hierdie kontak op beide Pieter en Annike is onmiddelik en met oorgawe.

Sy ontvang hom nie net nie, maar verwelkom hom. Hy glip in haar in, eers die kop, dan nog n stukkie, dan nog n stukkie en uiteindelik voel hy haar perfek gevormde boude teen sy lyf vasdruk. Pieter is binne in haar, hy voel haar lyf se hitte wat oorgedra word na sy eie toe, hy voel hoe sy eie nat die gang van haar geheimenis benat, hy voel haar lyf reageer, hoe sy hom met elke ingaan verwelkom, tegemoetkom…

Pieter neem haar bors in sy hand en begin met haar nippel speel. In antwoord draai sy haar gesig terug sodat hulle mekaar kan sien. Hulle lippe sluit opmekaar, hul tonge honger vir die ander. Annike se melkwit lyf lyk of dit gloei in die vroeg aand. Haar heupe wat ritmies Pieter se binnegaan ontmoet, haar eie hand wat onverpoos besig is om tussen klit en vroulikheid te bevredig…

Annike se orgasme lê vlak, die dringendheid waarmee sy haarself bevredig reflekteer met elke beweging hoe haar klimaks nader kruip. Pieter voel dit. Haar lyf se seine duidelik. Hy pas aan. Vinniger in en uit. Harder… Dieper… Hy voel die krampagtigheid in sy rug afbeweeg, weet dit is naby, verhoog sy intensiteit… Annike ontmoet elke beweging met een van haar eie, haar orgasme sekondes weg… Pieter probeer uit trek. Annike gryp hom aan die agterkant van sy boude vas en druk hom terug teen haar vas. Pieter ontplof binne in haar geheime gang… Haar eie orgasme millisekondes na syne. Saam word hulle oor die afgrond van plesier geneem… Saam bereik hulle daardie ongelooflike plek waar niks anders op aarde saakmaak of insae het in die oomblik nie.

Annike lê op haar rug met haar kop op Pieter se skouer. Met sy hand lê Pieter haar lyf en streel. Nou en dan soos die aandbries opkom druk hul nader aan mekaar vir n bietjie hittte. Dit is koel, maar die oomblik is vir beide te spesiaal om dit te onderbreek. Hulle praat nie. Woorde sal elk geval niks kan verduidelik van wat tussen die twee gebeur het nie. Met haar vinger in die lug maak Annike vir Pieter attend op n satteliet wat deur die hemelruim skuif. Presies op die oomblik wat albei daarop fokus verskiet daar n stêr wat langstert skuins voor hulle deur die lug klief…

** ‘n Alternatiewe woester weergawe van hierdie episode kan HIER by Kombiekiehier Vreesloos gelees word 😉 ) 

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

7 thoughts on “Karoostories 3 – Karoo aand

  • August 25, 2017 at 12:02 pm
    Permalink

    So Iyati, wat n storie. My bloeddruk is nou heel deur mekaar. Kan absoluut nie meer wag vir die vervolg nie. Wel gedaan ou maat.

    Reply
  • August 24, 2017 at 3:15 pm
    Permalink

    Ai Graaf Reinet by uitkykpunt bo Vallei van Verlatenheid. Ons wittebrood agter op bakkie met sonondergang. Mis nou ons jeug van 1990. Dankie dat jy herinnering wakker maak.

    Reply
    • August 25, 2017 at 9:30 am
      Permalink

      Nas, dankie vir jou terugvoer. Dit is my plesier. Bly ek kon jou herinneringe so bietjie “wakker” maak.

      Reply
  • August 23, 2017 at 6:27 pm
    Permalink

    wille will, soos altyd n groot plesier, baie dankie

    Reply
  • August 23, 2017 at 1:23 pm
    Permalink

    Só intens, liewe Vader, so ongelooflik intens….DAAR…ek kan haar muskussappe proe…
    Ek’t nie woorde nie, lyati, net baie dankie…♥

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)