Karoostories 2 – Op pad …

deur Iyati

(lees die vorige episode HIER)

 

Eers omtrent tien kilometer voor Oudtshoorn praat Pieter en Annike vir die eerste maal. Die stilte was nie ongemaklik nie. Inteendeel, kort nadat hulle op die teerpad gedraai het, het Annike haar hand op Pieter se been gesit, dit ‘n ligte drukkie gegee, oorgeleuen en hom ‘n soen gegee. Haar mond het n oomblik naby sy gesig getalm terwyl sy met ‘n hees stem gesê het “Dankie Pieter. Jy sal nie glo hoe lekker dit vir my was nie.” Hierdie woorde was twintig minute tevore. Nou amper in Oudtshoorn is dit weer Annike wat die eerste woorde praat…

“Verbeel ek my of het jy nie destyds op Oudtshoorn gebly nie? Ek kan iets op Facebook daarvan onthou?”

“Ja, jy is reg… was in die skool hier en met my eerste vrou getroud hier.”

“Jou stemtoon verraai jou n bietjie Meneer van Zyl…”

Pieter kyk vlugtig na Annike, opnuut verbaas hoe maklik na al die jare hy sy emosies steeds nie kan wegsteek nie. Dit maak nie saak hoe hard hy probeer nie, elke slag wanneer hy in Oudtshoorn inry klim sy emosies op n roller-coaster sonder brieke. Aan die een kant is daar die teleurstelling en ongelooflike seer wat Susan, sy eks-vrou, hom besorg het. Aan die anderkant is daar die terugdink aan die ongelooflike seks, die passievolle liefde, die seksuele eksperimente, haar lyf, haar reaksie op sy aanraking, die manier hoe sy absoluut en met totale oorgawe gekom het… Dit maak nie saak hoe seer sy hom op die einde gemaak het nie, wanneer Pieter aan haar dink reageer sy manlikheid net op een manier…

“Ek wil nou nie n moeg-geryde perd weer opsaal nie… maar ek sien die gedagtes is weer baie vêr hiervandaan?”

Pieter glimlag terwyl hy speels sy vingers soos ‘n mannetjie teen haar bo-been oploop…

“Nee meneer van Zyl… gee vir gee, nê?

Hulle lag gemaklik saam terwyl hulle die dorp inry. Pieter gee ‘n teatrale sug wat Annike begroet deur speels haar arms voor haar borste te kruis en haar bene styf teen mekaar toe te knyp…

“Nou ja, wanneer jy dit so stel het ek seker nie veel van ‘n keuse nie, of hoe?”

“Nee jy het nie Meneer, en asseblief ek sien nie kans om vir drie dae myself in die Karoo te vermaak nie… So laat ek hoor wat gaan aan in daai brein van jou?”

*

Dit was nooit afgespreek of beplan nie, maar Sondaemiddae het ‘n wedersydse jagsheid beide Pieter en Susan beetgekry. Skaars het hulle langs mekaar op die bed gelê of op die rusbank gesit of hulle sou mekaar begin streel of soen of sommer net te kenne gee dat een of beide nou besonders lus is. Hierdie spesifieke Sondag was geen uitsondering nie. Dit was vroeg September, sonnig maar nog nie warm nie. Die son het deur die venster op hulle bed geskyn en kort voor lank was hulle in mekaar se arms met die sonstrale wat soos ‘n teaterlig op hulle skyn. Hoe meer hulle mekaar gesoen en betas het, hoe groter het die lus vir mekaar begin groei en binne oomblikke was beide kaal ingekrul in mekaar se arms. Pieter se vingers het teen haar rug af gestreel en liggies oor haar boude getalm. Haar een been effens vorentoe tussen sy bene in, haar venus-bult effens oopgelaat daardeur. Pieter se vingers streel, talm, streel, talm… eers oor haar haar boude dan liggies amper net suggestief tussen haar boude, al af tot waar die vingers ligweg oor die bietjie skaamhare rondom haar poesie beweeg. Haar reaksie is, soos altyd, onmiddelik. Sy begroet die streling deur haar poesie hard teen sy bo-been vas te druk en  dan ritmies heen en weer te begin skuur. Hy voel die hitte, die nattigheid wat amper dadelik teenwoordig is. Wanneer se vingers weer tussen haar boude deur streel voel Pieter hoe sy effens agtertoe druk met haar onderlyf. Die aksie vang hom effens onkant en het tot gevolg dat sy vinger liggies tussen haar boude ingaan. Hy talm daar… Sy druk verder terug, hy voel die hitte tussen haar boude, hy voel hoe sy vingerpunt die einde van die pad bereik… Met die eerste aanraking voel hy die gaatjie saamtrek. In dieselfde oomblik snak sy na haar asem. Haar fokus verskuif van sy bo-been na sy vinger wat steeds tussen haar boude is. Sy druk terug, beweeg ritmies teen sy vinger aan. Pieter voel hoe sy manlikheid op die nuwe avontuur reageer. En dan, sonder enige waarskuwing trek sy haar boude vorentoe en druk haarself op die een elmboog op. Sy kyk n langerige oomblik in Pieter se oë voor sy begin praat…

“Kan ek jou iets vra?”

“Jire engel…” Hy kyk teleurgesteld na sy manlikheid wat vinnig besig is om sy kordaatheid te verloor. “…regtig? Wat kan nou so belangrik wees…?”

“Voor jy aangaan, luister eers wat ek jou wil vra.”

Pieter ken Susan se stem goed genoeg om te weet dat die vraag definitief nie oor geldsake of die land se politiek sal wees nie en knik sy kop instemmend.

“Ek is nogal skaam om jou te vra…”

“Ai my engel, dit is mos ek en jy… waaroor sal jy dan tog skaam wees?” Paai Pieter terwyl hy liggies oor haar nek en rug streel.

“Wel… Ek het gewonder… Uhm… Ek het gedink dit is nogal lekker vir my as jy so tussen my boude streel met jou vinger.”

Pieter voel dat sy teleurstelling heeltemal onnodig was. Hy kan wel nie gedagtes lees nie, maar kan gou genoeg aflei waarheen die gesprek gaan. n Gedagte wat dadelik weer sy manlikheid orent laat kom.

“Ek wil hê… Fok ek voel soos n skaam ou dogtertjie! Ek wil hê jy moet dit weer doen… Maar meer.”

“Meer?” Pieter se stem klink skor. Sy eie jagsheid duidelik daarin te hore.

“Ja… Meer.” Susan laat haar kop effens sak voor sy verder praat. “Ek wil nie net jou vinger daar voel nie. Ek wil alles van jou daar voel…”

Pieter skuif nader aan Susan en trek haar lyf teen syne vas. Hy soen haar op haar mond al teen haar nek af. Sy liefkosing nie net n jagsheid gebaar nie maar ook n tipe dankie sê, n vertroosting, n gerusstelling… Hy streel weer haar lyf met sy vingers, herhaal sy vorige roete, talm hier, streel daar maar heeltyd met n nuwe fokus punt.

Hy draai haar liggies sodat sy op haar maag lê. Begin in haar nek en beweeg speels met sy tong al teen haar rug graad af. Wanneer hy aan die bo-punt van haar boude kom talm hy n rukkie terwyl hy liggies met sy vingers tussen haar boude deur al af tot by haar poesie streel. Haar bene gaan effens oop… sy vingers begroet deur n nat warmte. Hy voel haar opgehewe skaamlippe. Voel die nattigheid soos hy liggies met sy vinger tussen hulle deur streel. In die selfde oomblik soen hy liggies haar boude. Eers die een dan die ander. Wanneer sy vinger haar nat poesie binnegly lig sy haar boude op om hom beter toegang te gee. Die gevolg is dat haar boude effens van mekaar wegtrek. Terwyl hy eers met die een vinger, dan met n tweede een by dieper en dieper in haar poesie ingaan lek hy liggies tussen haar boude in. Dit is vreemd vir hom maar in die vreemdheid lê juis n erotise opwinding wat hom jagser maak as wat hy in n lang tyd was…

Susan lig haar boude effens hoër op, haar boude verder uitmekaar. Pieter bring sy vingers tussen haar boude in, nat van haar poesie, streel hy liggies oor haar voorheen verbode plekkie. Hy wissel die liefkosing af tussen sy vingers en tong… Elke tweede of derde streel talm hy n rukkie en druk liggies met sy vinger aan… Die eerste maal voel hy onmiddelik hoe die spiere saamtrek en hom toegang wyer. Weer speel hy liggies met sy tong daaroor gevolg met n ligte streling met sy vinger. Die tweede maal voel hy hoe die spiere meer ontspanne is maar steeds toegang wyer… Weer en weer herhaal hy die proses. Pieter neem sy twee vingers terug na haar poesie. Hierdie maal soek hy die plekkie diep binne haar wat gewoontlik onmiddelik haar na n ander dimensie neem. Sy tong bly oor haar geheime plekkie speel terwyl hy met sy vingers dieper en dieper in haar ingaan. In antwoord op sy aksies stoot sy haarself terug sodat sy uiteindelik in daardie vreemde seksuele houding kom. Effens op haar kniee maar ook nie heeltemal nie. Die posisie gee hom onbellemerde toegang tot al die wonderlike dele van haar lyf…

Wanneer Pieter aan haar asemhaling en geluide agterkom dat hy die regte plek in haar poesie bereik het bring hy sy los hand se vinger tot oor haar klit. Sy is nat en super sensitief. Tussen sy vingers wat oor haar G-kol streel, sy ander vinger op haar klit en sy tong wat liggies kielie en terg tussen haar boude bereik Susan n punt wat selfs haar majestueuse orgasmes van die verlede in die skadu laat. Wanneer sy op die hoogtepunt van haar klimaks is trek hy sy vingers wat binne in haar was uit en met die nattigheid wat letterlik van dit afloop bring hy dit tussen haar boude in. Terwyl hy haar orgasme instand hou met die vinger oor haar klit druk hy weer liggies met sy ander vinger teen haar gaatjie aan. Hierdie maal is haar ligaam meer toeganklik en voel Pieter hoe die spiere onder sy aanraking ontspan. Sy vinger wat steeds nat is van Susan se poesie glip hierdie keer met minder teenkanting in haar in. Eers net die eerste lit… sy steun… nog n bietjie dieper… die kreun hierdie maal n bietjie harder… nog dieper, nou tot by die laaste lit van sy middel-vinger. Susan gee n ligte gilletjie. Pieter skrik en dink vir n oomblik hy het haar dalk seergemaak…

“Nee… Moenie ophou nie… Hou jou vinger daar…”

Die laaste twyfel wat Pieter gehad het verdwyn wanneer Susan vir hom aansê om sy vinger weer nat te maak… Hierdie maal glip die vinger nog makliker in tot by die middel-lit. Susan trek met haar een hand haar boud effen weg en leuen terug in Pieter se hand in. Hy voel hoe haar spiere eers teensinnig is maar dan uiteindelik gee die spiere toe en beweeg sy vinger heeltemal in tot waar dit aan sy hand vaskom. Susan kreun hard en verduur duidelik n mate van pyn. Weer is dit Pieter wat wil ophou en weer is dit Susan wat hom keer met die woorde…

“Nee, moenie uithaal nie. Hou dit daar asseblief…”

Pieter gehoorsaam haar wens en begin weer liggies met sy ander vinger oor haar klit streel, terwyl hy sy ander vinger liggies heen en weer beweeg. Na n rukkie trek hy dit effens uit voor hy weer dit terugdruk. Die aksie laat haar weereens reageer… Ekstase, maar die pyn nooit vêr agter nie…

Na amper vyftien minute van lek, liggies beweeg met die vinger, nog n klit-orgasme vir Susan en Pieter wat harder is as wat hy ooit kan onthou, Draai Susan op haar rug en trek Pieter teen haar aan. Sy leuen effens oor in die rigting van die bedkassie en met haar vry arm vroetel sy in die laatjie rond. Uiteindelik kry sy waarna sy soek, en wanneer sy weer heeltemal terugdraai na Pieter toe hou sy die buisie lube in haar hand vas. Daar is n rooi-bloos op haar wange sigbaar toe sy haar kop teen sy lyf vasdruk. Skaam om hom in die gesig te kyk begin sy praat…

“Gebruik die lube… ek wil eers jou vinger hê dan wil ek jou binne my voel… Sal jy dit vir my doen? Sal jy my hard van agter naai asseblief?”

Sonder verdere woorde tussen hulle neem Pieter die buisie uit haar hand. Sy verander haar posisie weer om haarself meer toeganklik te maak vir hom. Hy smeer die lube eers tussen haar boude in, masseer dit saggies daar waar dit nodig is, daarna smeer hy sy eie vinger deeglik daarmee. Hy gaan staan agter haar op sy knieë met sy linkerhand se vingers begin hy haar klit liggies streel en stimuleer terwyl hy met sy regterhand se middelvinger heen en weer oor haar gaatjie kielie…

“Nou, asseblief… Laat ek jou binne my voel.”

Hy streel n laaste maal oor haar en druk dan sy vinger in. Die lube maak dit makliker en hierdie keer glip sy vinger met die minste moontlike teenstand in. Hy begin ritmies met sy vinger in en uit gaan terwyl hy met sy ander hand se vinger haar klit meer intens begin streel. Elke maal wanneer hy sy vinger weer indruk, druk sy teen hom vas. Haar eie ligaamsritme meer intens hoe nader sy aan orgasme kom…

“Nou my skat… Asseblief sit hom in, sit hom… Ek soek jou nou binne in my…”

Wanneer Pieter afkyk na sy manlikheid skrik hy om te sien hoe intens styf en hard dit is. Hy trek sy vinger heeltemal uit, druk van die lube oor sy hardheid uit en masseer dit met sy hand oor die hele skag. Hy voel dat sy eie klimaks nie vêr is nie en hoop in sy binneste dat die oomblik nie voortydig sal kom nie. Wanneer hy tevrede is dat die lube deeglik aangesmeer is en hy nog n bietjie tussen haar boude masseer het, neem hy sy skag in sy hand en druk dit tussen haar boude in. Hy voel hoe sy kop vasdruk. Groter as wat hy dit ooit self gesien het, wonder hy of sy dit binne in haar sal kan hanteer. Susan ontmoet die druk teen haar geheime plekkie met n aandruk van haarself. Haar aandruk word meer dringend. Pieter voel hoe sy kop millimeter na millimeter in Susan ingaan.

Sy snak na haar asem – sy kop nou amper halfpad in – weer snak sy – druk sy terug om hom te ontmoet – dieper – sy kop nou amper tot by die ring binne haar… Hy talm, ontspan n bietjie die druk, voel hoe haar ligaam rondom sy kop reageer, druk weer. Met elke druk voel hy dit bietjie vir bietjie dieper gaan… Dan, skielik… Sonder waarskuwing, sonder vooraf tekens ontspan Susan se lyf vir n sekonde. Lank genoeg dat met die druk wat Pieter toepas en die terugdruk van Susan se eie lyf sy manlikheid amper halfpad in haar ingly. Hierdie maal is dit nie net n gilletjie wat sy uiter nie. Die geluid is bloedstollend. Wanneer sy omkyk na Pieter sien hy die trane teen haar wange afloop. Hy voel op daardie stadium n liefde vir sy vrou wat so intens is dat hy self voel hoe sy eie emosies in hom opwel. Hy is mal van jagsheid, oorstelp deur die liefde vir sy vrou maar ook vreemd onseker. Susan druk weer terug teen hom aan. Die intensiteit van die eerste indring uit die weg… Pieter kan duidelik voel hoe haar lyf verander. Alhoewel hy agter haar staan en sy op haar knieë voor hom, word dit skielik duidelik dat sy beheer oorgeneem het. Haar pynlike gil van vroeër nou vervang deur geluide wat spreek van absolute ekstase. Die verandering spoel ook oor na Pieter. Hy leuen voor-oor, neem haar borste in sy hande en terwyl hy met die nippels tussen sy vingers speel word dit nie meer Pieter wat Susan naai nie, maar Pieter en Susan wat mekaar naai. Hy voel hoe die klimaks teen sy rug afkruip hy voel sy testikels begin saamtrek… Hy weet hy moet inhou, terughou… Hy wil hê Susan moet eerste klimaks of ten minste saam met hom. In n laaste dapper poging byt hy letterlik op sy tande en druk sy manlikheid heeltemal binne haar geheime plek in. Sy kreun weer maar ontvang hom met oorgawe. Hy versnel sy tempo, trek n keer of twee sy manlikheid tot net agter sy kop uit waarna hy dit diep en hard terugstoot wanneer Susan kla en haar eie orgasme nader en nader kom. Pieter voel hoe die bloed uit sy hoof ontsnap om sy harde manlikheid instand te hou. Hy weet dit is sekondes weg van uitbarsting… Hy kan nie meer uithou nie en met n eerste, tweede, derde harde stamp en Susan wat agteroor leuen teen sy bors vas begin Pieter kom. Die eerste spasma spoel deur sy lyf soos elektrisiteit, hopeloos te vinnig en intens om hom kans te gun om heeltemal uit Susan uit te trek. Die krag waarmee die eerste kom binne haar geheime gang ontplof is al wat nodig is om ook vir Susan oor die rand van die ekstase afgrond te druk. Gillend deel sy die oomblik met Pieter, sy manlikheid vasgedruk tussen hulle lywe die warm kom teen haar rug en oor haar boude terwyl sy haar klit streel met Pieter se hand bo-oor haar eie…

*

Annike het dwars in haar sitplek gedraai terwyl Pieter vertel het. Sy sit en kyk hom stip aan, nie seker wat om te sê of hoe om dit te sê nie. Uiteindelik is dit Pieter wat die eerste woorde tussen hulle praat.

“Wel Mev.du Toit? Dit is wat in my gedagtes was toe ons Oudtshoorn inry… Ek hoop dit was die betaling werd?”

Annike kyk nog so rukkie in stilte na Pieter voor sy hom met n skamerige glimlag om haar mond antwoord…

“Sê my Mnr van Zyl, hoe werk die slaapreëlings waar ons gaan oorbly?

 

(Lees die volgende episode HIER)

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

11 thoughts on “Karoostories 2 – Op pad …

  • August 26, 2017 at 9:22 am
    Permalink

    iYati,

    ‘n Stuk uitstekende geskryf, met baie beeldende detail en goeie idiomatiese woordgebruik. Daar is ‘n hele boel kostelikhede wat die wonderlike uitdrukkingsvermoë van Afrikaans goed demonstreer en toon dat jy ‘n meester van die taal is – goed soos “kaal ingekrul in mekaar se arms”, “haar geheime plekkie”, “tussen haar boude in lek”, “sy vingers tussen haar boude inbring”, “liefkosings wat afwissel tussen vinger en tong”, “op die hoogtepunt van haar klimaks”, “klimaks wat haar vorige orgasmes in die skadu stel”, “sy vinger wat met minder teenkanting in haar inglip” en “sy vingerpunt het die einde van die pad gereik”. Die beskrywing van die indringing van die vinger, lit vir lit, was ook nogal baie treffend. Ook die aanwending van die glymiddel tussen haar boude en aan sy voolskag, is uitstekend beskryf.

    Die stuk is eenvoudig een wat mens stadig en diepdenkend moet lees, een vir sommer baie erotiese leesgenot!

    Ongelukkig doen die weglating van die afkappingsteken by die lidwoord “‘n” afbreuk aan die skryfsel. Die teken kan nie goedsmoeds weggelaat word nie, want sonder dit het “n” ‘n ander funksie en betekenis. Ook ander tik/spelfoute hinder. Die volgende is voorbeelde van woorde in die stuk nie reg gespel nie: ruggraat, onbelemmerde, onmiddellik, erotiese, weier en knieë. Om by jou uitdrukking aan te sluit: My manlikheid kom ‘n bietjie stadiger orent as gevolg daarvan.

    Ek sien uit na jou ander stories. Hou aan skryf!

    Reply
    • August 28, 2017 at 12:30 pm
      Permalink

      Die paar foute is my fout! Ek het dit nie goed genoeg ge-edit nie. Sal dit gaan regmaak sodra ek ‘n kans kry. 🙂

      Reply
      • August 28, 2017 at 4:16 pm
        Permalink

        Ag tog Liewe Annalise, as enige iemand so warm storie moet lees en geen tikfoute maak nie, dan is hy of sy so stomp soos n boomstomp. Magtig ons kan nie eers kommentaar lewer sonder spel foute nie.

        Reply
  • August 17, 2017 at 9:47 am
    Permalink

    Kyk, sonder om doekies om te draai, Mnr. Van Zyl ken sy job as dit kom by seks !
    Dankie lyati, dat jy hierdie met ons deel. Dit is baie goed geskryf met elke nuanse van elke sekonde wat weergegee word…asof mens dit self ervaar.
    Doet so voort…smile…ons sal dit altyd geniet ♥

    Reply
    • August 17, 2017 at 2:25 pm
      Permalink

      Dankie wille will. Groot plesier.

      Reply
  • August 16, 2017 at 7:25 pm
    Permalink

    sjoe wat kan ek sê, sou darem nou self nie omgee om n “Pieter” in my lewe te hê nie. Ek en my vibrator wag vir episode 3

    Reply
    • August 17, 2017 at 2:21 pm
      Permalink

      Ek voel werklik gevlei Anniepear, baie dankie.

      Reply
  • August 12, 2017 at 8:25 am
    Permalink

    My magtig Iyati, en ekt gedink jou eerste storie was puik. Hierdie een is duisend maal beter, absoluut wonderlik. En ek glo daar is darem n vervolg. Ons wag in spanning ou maatjie.

    Reply
    • August 12, 2017 at 12:01 pm
      Permalink

      Ysbeer, baie dankie vir die kompliment. Ek waardeer dit opreg. Sover dit “Pieter” en “Annike” gaan – hulle avonture saam is nog nie klaar nie…

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)