Karoostories 1 – Die eerste ontmoeting

deur iYati 

Pieter draai van die N1 af. Die pad Oudtshoorn toe lê oop voor hom so vroeg in die oggend. Hy doen vinnig die wiskunde in sy gedagtes… “Oudtshoorn 175km, George 60km… Spoed 130km/h gemiddeld…”  Die Land Rover sal vandag haar kant moet bring. Hy kan nie laat op die lughawe aankom en haar laat wag nie. Met die gedagte aan Annike du Toit voel hy weer die opgewondenheid in sy broek opswel. “Uiteindelik.” Praat hy hard met hom self terwyl hy sy geswelde manlikheid met die een hand regskuif in sy broek. Sy hand talm so bietjie, die aanraking al wat nodig is om hom klip-hard te laat. Vir n oomblik oorweeg hy om n plan daarmee te maak maar besluit daarteen. Hy mag nie laat kom op die lughawe nie, nie vandag nie…

Wanneer hy by die George lughawe indraai merk hy die vliegtuig wat die finale paar meter tot voor die gebou vorder. “Fok… net betyds meneer van Zyl!” Snou hy homself laggend toe. Pieter, n skrywer en fotograaf, besef dat hy op skool laas so gevoel het voor hy n vrou of meisie ontmoet. Hy geniet die gevoel. Die laaste paar maande het hy elke dag vyftien plus ure gewerk aan n biografie. Geen tyd vir plesier nie. Draadtrek en internet flirtasies sy enigste ontvlugting. Maar nou is Pieter van Zyl opgewonde. Die idee wat as “kom ons doen iets saam” maande terug ontstaan het het nou uiteindelik die status van “nuwe projek” bereik. Die nuwe projek waaraan hy saam met die super erotiese Annike du Toit gaan werk. n Vreemde onsekerheid pak hom beet soos hy die lughawe gebou binne stap en voor die aankoms-saal gaan stelling inneem.

“Se nou maar sy stel glad nie belang nie? Fok… Sy is immers getroud”  Die debat woed heen en weer in sy gedagtes. Soveel so dat hy eers bewus word van die aankomelinge wanneer Annike aan sy arm raak…

“Pieter. n Soen vir jou gedagtes?”

Dit voel vir hom of hy sy eie gat kan skop. Met die verleentheid rooi op sy wange ruk hy homself  terug na die oomblik.

“Wel, dit hang seker af watter tipe soen jy van praat… Hallo Annike, dit is moer lekker om jou uiteindelik in lewende lywe te ontmoet.”

“Likewise… As jy my net n minuut kan gee om vinnig by die toilet in te hardloop kan ons maar ry. Ek sien baie uit na die Karoo.”

Hulle stap gesels, gesels in die rigting van die badkamers. Pieter luister wat Annike praat, maar sy gedagtes is elders. Daar is iets aan Annike wat hom summier met n onblusbare jagsheid laat. Hy het op vorige geleenthede dele van haar lyf op fotos gesien, geweet sy is bitter sexy, haar stemtoon oor die telefoon het die beelde ondersteun… Maar in lewende lywe is sy alles waarvoor hy gehoop maal tien!

“Ok, gee my gou vyf minute… Pieter, hoor jy my?”

Vir die tweede maal in minder as tien minute vang sy hom uit dat sy gedagtes glad nie in die oomblik is nie…

“Lyk my ek sal regtig moeite moet doen om daardie gedagtes te hoor…” Sy draai laggend van hom weg en verdwyn deur die deure van die openbare toilette.

Haar bagasie agter in die Land Rover skakel Pieter die enjin aan en sodra sy haarself gemaklik in die passasiers sitplek het trek hy uit die parkering…

“Nou ja, Karoo hier kom ons…” Laat Pieter opgewonde klink toe hulle regs op die hoofpad draai.

“Dit klink na n lekker plan.” Sy sê die woorde op n manier wat Pieter dwing om na haar te kyk. Dalk, dink hy, was dit net sy verbeelding, maar daar was iets anders in die manier hoe sy die woorde gesê het. Wanneer hy na haar kyk sien Pieter dat sy reeds in sy rigting kyk. Hulle oë ontmoet vir n oomblik. Beide sterk persoonlikhede, beide nie bereid om eerste weg te kyk nie. Uiteindelik is dit Annike wat op daardie perfekte sexy vroulike manier haar kop effens skuins draai en haar blik van sy gesig wegneem. Sy draai nie haar blik vorentoe nie, eerder afwaarts… sexy, uitdagend, belowend… Pieter voel hoe die opwinding weer in sy broek begin groei. Vir n skaam oomblik wonder hy of sy dit opmerk…

“Mag ek jou n moerse guns vra Pieter?”

“Natuurlik mag jy… enigeiets.”

“Wel voor ons by enigeiets uitkom (glimlag)… Kan ons nie asseblief die ou-pas terugry nie. Ek het al so baie fotos gesien van die grondpad oor die berg… Dit is natuurlik net as ons tyd het”

“Geen probleem nie, enigetyd. Ek het self lanklaas die pad gery. Wie weet, dalk is daar n paar goeie foto geleenthede.”

Annike sit haar hand op Pieter se bo-been, gee dit n druk terwyl sy dankie sê. Pieter verbeel hom haar hand het effens getalm, dalk ook nie. Dalk is dit net sy verbeelding wat ophol gaan… Net so op hol soos die ding in sy broek wat alweer vinnig op-pad is na kliphard word.

Bo-op die pas trek Pieter die Land Rover van die pad af. Die parkering langs die pad is net groot genoeg vir een voertuig met n groot boom wat dit effens verberg van aankomende verkeer. Hulle klim uit, beide gewapen met hul kameras, spaar lense en in Pieter se geval n drie-poot. Daar is n smal paadjie wat agter die groot boom om so ent teen die berghang afloop. Sonder om te praat begin loop Pieter op die paadjie… Nie lank nie of hy hoor Annike se voetvalle kort agter hom. Vir n oomblik dink hy dat die paadjie doodloop, maar sien dan dat dit net skerp om n massiewe rots draai en daarna verder teen die hang af loop. Hy draai in die stap om en kyk vraend na Annike, met n glimlag en handgebaar beduie sy dat hy moet aanhou loop. Aan die anderkant van die rots maak die paadjie effens oop op n natuurlike balkon. Twee kante begrens deur duisligwekkende afgrond, die rugkant teen die groot rots en die oorblywende kant vanwaar hulle ingekom het n lappie berg-gras nie veel groter as n driekwart bed nie. Pieter ken die berg goed, maar selfs vir hom is die uitsig en die majesteuse prentjie wat dit vorm iets wat hom tot stilstand dwing. Hy hoor Annike agter hom tot stilstand kom, verbeel hom dat hy haar hoor snak na haar asem en dan is dit net sy asemhaling en die geluide van die berg wat hy hoor. Hy het nie n idee hoe lank hy so staan en staar het nie, heeltemal weggevoer deur die omgewing en die ongelooflike natuurskoon…

“Is dit nie ongelooflik mooi nie…” Annike se stem klink skuins agter hom sentimeters van sy oor af. Hy talm nog n rukkie voor hy homself terugdwing na die hede… Weer haar stem in sy oor. Hierdie maal  sagter… meer sensueel…

“Ai meneer van Zyl, wat gaan ons doen om daai gedagtes uit te kry wat jou so oorneem?”

Pieter draai stadig om, hierdie keer weet hy was dit nie sy verbeelding nie. Hy kon nie net haar woorde sag en uitdagend in sy oor hoor nie, hy kon letterlik dit voel. Haar asem wat saggies oor sy oor spoel terwyl haar woorde diep binne in hom n jagsheid wakker maak. n Jagsheid wat vir jare dormant gele het. Sy keel is droog, sy tong voel dik in sy mond, hy sukkel om die woorde wat sy verstand vir hom aangee tot uiting te bring…

“Ek… Ek dink jy het klaar die beste plan gehad Mevrou du Toit.”

Hulle gesigte is nou minder as twintig sentimeter van mekaar af. Wanneer hy effens vorentoe staan om verder van die afgrond af te kom voel hy hoe haar borste teen sy lyf raak. Hy stop eers. Skielik geskok oor die nabyheid van hierdie sensuele vrou. Sy beweeg nie. Haar borste steeds teen hom. Hy voel hoe haar asemhaling die borste laat beweeg. Met elke asemhaling word hy meer en meer bewus van die detail teen sy lyf, maar ook van die groeiende hardheid in sy broek…

“Wel, as my plan dan nou die beste was…” Sy onderbreek haarself wanneer sy vorentoe leuen, haar kop effens oplig en met haar mond teen syne raak. Pieter snak na sy asem, dit voel vir hom of hy gaan ontplof. Die aanraking van haar warm nat mond op syne dryf die hardheid in sy broek tot waar dit letterlik pynlik word. Annike terg hom met haar lippe. Rakelings… Haar tong spelerig op soek na syne. Buiten hulle monde en haar borste wat teen hom aandruk is daar geen ander aanraking. Dit is deel van die lusmaak spel, die tergende afwagting vir wat beide weet gaan volg. Pieter kan die geroosterde smaak van koffie op haar lippe proe. Hy kan nie meer uithou nie, neem haar stewig in sy arms en begroet haar spelende tong met sy eie. Die passie en dringendheid van die soen laat hul beide na oomblikke sonder asem. Sy kyk in sy oë, haar eie amper smekend. Haar hande beweeg van sy nek af al oor sy bors tot by sy lyfband gespe. Sy begin bewerig dit losmaak. Hy soen haar weer, hierdie maal minder dringend maar indien moontlik met meer passie.  Sy hande beweeg na haar borste waar hy met oorgretige vingers die knope van haar bloes begin losmaak. Uiteindelik voel hy, oomblikke voor sy eie hande haar kaal borste bereik, hoe haar hand om sy klipharde manlikheid toevou. Sy druk dit effens terwyl sy sy naam fluister… Dit voel vir Pieter of die jagsheid hom mal gaan maak. Hy neem haar bors in sy hand en met sy duim en wysvinger haar orente nippel. Die reaksie van haar nippel net so onmiddelik soos sy eie was met haar aanraking. Uiteindelik is die knope van haar bloes heeltemal los en kan hy haar twee melk-wit borste in hul totaliteit sien. Beide haar nippels orent… Donker rooi, amper roesbruin… Met haar hand steeds besig om sy hardheid soen hy haar eers in haar nek en daarna af en af totdat sy mond op haar nippel tot ruste kom. Hy soen dit eers, speel met sy tong daaroor, voordat hy liggies met sy tande haar nippel begin knibbel. Haar reaksie is onmiddelik. Hy voel haar greep op sy manlikheid verstewig en is vir n oomblik bang dat hy voortydig gaan kom…

“Pieter… O God Pieter… Asseblief… ek soek jou binne in my. Asseblief Pieter naai my…”

Haar stem klink hees van jagsheid. Die klank daarvan genoeg om hom ook nog verder te druk op die pad na totale alles-oorbluffende-jagsheid. Sy broek is heeltemal los en terwyl Annike dit met beide haar hande van hom aftrek sak sy op haar kniee voor hom neer. Sy kyk op na hom, haar oë vol belofte… Haar perfekte wit borste net net sigbaar onder die bos blonde hare. Annike leuen vorentoe en neem sy hardheid in haar mond. Liggies met haar tong speel sy oor die kloppende kop. Lek, soen, lek… dan haar lippe wat liggies om sy kop sluit. Sy begin suig, eers ligweg en dan al hoe harder. Met elke suig voel Pieter hoe sy manlikheid dieper en dieper in haar mond ingaan. Wanneer sy uiteindelik alles van hom in haar mond ingeneem het kielie sy liggies met haar naels oor sy testikels en die super sensitiewe stukkie vel daaragter. Dit voel vir Pieter of Annike hom letterlik wil verorber. Hy besef dat hy nie lank sal kan uithou nie en neem haar kop in sy hande. Hy lig dit effens op terwyl hy voor-oor leuen om haar te soen. Haar lippe kom syne tegemoet… Hy proe homself in haar mond… Sy kreun weer wanneer hy haar nippels tussen sy vingers neem…

“Asseblief Pieter… Ek smeek jou naai my… Ek wil jou diep binne my hê… Asseblief.”

Hy trek haar op en vas teen hom aan. Terwyl hy haar soen begin hy die rompie wat sy aan het losmaak. Saam-saam beweeg hulle in die rigting van die kolletjie berg gras. Annike trek haarself los uit Pieter se omhelsing en sak neer op die gras. Sy lê terug, rustend op haar elmboë haar bene effe uitemekaar.  Die wit kant broekie wat sy nog aan het deurskynend genoeg om vir Pieter te wys dat sy skoon geskeer is… Hy sak voor haar op sy knieë en begin haar weer soen. Hierdie maal net vlugtig op haar mond voordat hy afwaarts na haar borste, haar maag, haar naeltjie, haar dye en uiteindelik tergend eindig bo-oor haar steeds bedekte vroulikheid. Hy streel met sy vingers daaroor terwyl hy speels haar dye liggies byt. Sy lê agteroor en gee n ligte gilletjie toe hy weer effens harder met sy vinger oor haar bedekte poesie streel. Hy neem haar broekie en begin dit stadig aftrek… Sy mond keer op keer daar om die nuut ontblote dele te soen en met sy tog te liefkoos. Uiteindelik is die broekie heeltemal uit. Pieter merk n druppeltjie wat skamerig tussen haar skaam-lippe uitbeur. Wanneer sy haar bene effens meer oop maak merk hy op hoe haar twee skaamlippe, glinsterend en opgeswel van jagsheid, vol uitnodiging van mekaar weg trek. Hy leuen voor-oor, streel met sy vinger tussen die skaam lippe in en voel dadelik hoe haar poesie op die aanraking reageer. Hy trek die opgeswelde lippe effens oop terwyl hy met sy tong tartend oor haar klit speel. Elke aanraking begroet met n asem-snak en ligte gilletjie van haar kant af. Terwyl hy haar klit in sy mond insuig druk hy eers een vinger en daarna n tweede een in haar poesie in. Pieter voel hoe sy saamtrek om sy vingers… Hy lek, suig, knibbel terwyl met sy twee vingers hy die boonste wand van haar poesie verken.  “Sê my waar dit lekker is…” Prewel hy deur alles. Net voordat sy reageer voel hy die sponsagtige area met sy vingers… Hy talm daaroor en druk liggies met sy een vinger daarop. Net soos hy gedink het reageer sy onmiddelik. Haar rug trek effens krom, haar asemhaling heeltemal oor boord…. “O God ja! Asseblief… Jire, net daar… JA JA JA!” Sy kom terwyl Pieter sy vingers vir nog n oomblik langer op die plek hou. Hy voel hoe die jagsheid uit haar uitvloei, teen haar been in n blink slakspoor afvloei… Hy proe haar. Hy voel hoe haar poesie om sy vingers saamtrek en haar klit tussen sy lippe groter en groter swel…

Hy posisioneer homself tussen haar bene in en druk sy hardheid teen haar poesie vas. Annike snak weer na asem. Wanneer sy hierdie maal vir hom smeek om in haar in te gaan is dit met meer passie. Haar stem is net net meer as n fluistering maar juis daarin lê die dringendheid.

Pieter voel hoe haar skaam-lippe hom inlaat. Sy hardheid verwelkom. Hy is super sensitief en voel hoe met elke ingaan in haar in, haar poesie om hom saamtrek.  Die jagsheid en drang om te kom word vir hom oorweldigend. Annike het haar bene opgetrek in n poging om hom dieper in haar te kan toelaat. n Gebaar wat hy met ywer begroet het. Hy kan aan haar poesie voel dat haar tweede kom nie ver is nie. Met elke stoot voel hy die natigheid van haar poesie toeneem, hy voel hoe die wande meer en sterker begin saamtrek, hy voel haar naels op sy rug, haar hygende asem in sy nek. Pieter se klimaks is sekondes agter haar eie een. Hy voel die sensasie van n duisend naalde teen sy ruggraat afloop, tussen sy boude deur tot waar dit uiteindelik in sy testikels met ongelooflike intensiteit tot ruste kom. Hy voel lighooftig, daar is n sensasie oor sy hele ligaam wat elke spier laat saamtrek… Pieter ontplof in n oomblik van blinde ekstase binne in Annike. Haar eie gille onhoorbaar vir hom. Dit voel vir hom of Annike se lyf die damwal van maande se opgehoopte seksuele lus help breek het. Wanneer hy sy fokus begin terugkry kyk hy in haar oë. Die oë vertel n storie van hule eie. Een van tevredenheid, genoegdoening… Maar daar is ook iets anders sigbaar, dalk n afwagting of opgewondenheid vir die volgende keer…

“Wel meneer van Zyl, sal jy nou jou gedagtes met my deel?”

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

9 thoughts on “Karoostories 1 – Die eerste ontmoeting

  • August 11, 2017 at 4:20 pm
    Permalink

    Mag ek së eks nu so hard dis seer. Baie nice

    Reply
    • August 10, 2017 at 3:10 pm
      Permalink

      Amper daar Wille Will…

      Reply
  • August 9, 2017 at 1:45 pm
    Permalink

    Uitmuntend iYati. Ekt jou storie vreeslik geniet. Ek wag in spanning vir die vervolg.

    Reply
    • August 10, 2017 at 3:07 pm
      Permalink

      Dankie Ysbeer. Waardeer die terugvoer baie.

      Reply
  • August 8, 2017 at 5:18 pm
    Permalink

    Lekker storie. Mooi geskryf ook! Dis ‘n nat word lekker storie!

    Reply
  • August 8, 2017 at 2:39 pm
    Permalink

    Knap geskryf, terdëe geniet, baie dankie !
    As jy ‘n nuwe skrywer by ons blad is, baie welkom en pos gerus meer van jou erotiese prosa.

    Reply
    • August 8, 2017 at 7:43 pm
      Permalink

      Dankie wille will. Die tweede Karoostorie is in afronding.

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)