Spitbraai

deur Ramkat Erasmus

Manie vryf sy hande as die spitte een na die ander begin draai. Ons het vandag sewe aan die gang vir ‘n groot korporatiewe funksie. Al my personeel is hier en ek sukkel om my senuwees in bedwang te hou.

Manie werk nie vir my nie, maar ons bly nou al ‘n hele ruk saam nadat hy van oorsee (Irak en Afghanistan) af teruggekeer het en gevra het of hy ‘n paar dae by my kan bly. Die paar dae het weke geword, die weke maande, en nou is ons al drie jaar in dieselfde huis. Hy doen sekuriteitswerk en ek maak lammers op die spit gaar vir honger kliënte.

Die spitte draai hulle geduldige knarsende rondomtalie en ek weet Elias, my regterhand, sal nie toelaat dat iets verkeerd gaan nie. Ek en Manie stap na die kombuistent toe waar ‘n span sjefs woel en werskaf aan ‘n verskeidenheid slaaie. Alles lyk onder beheer en ek gaan soek vir Charmaine in die kombuistrok waar sy toesig hou oor die groot span kelners wat tafels dek en gereed maak vir die gaste wat binnekort gaan opdaag. Sy lag en sê alles gaan goed, sy’s net bly dit reën nie.

Ek en Manie gaan soek elkeen ‘n bottel water en staan onder ‘n koelteboom en kyk hoe die dag voor ons oë ontplooi.

Die maatskappy se skakelmeisie kom op baie hoë hake aangesukkel oor die gras na ons toe. Sy’s effe goed gebou, met baie mooi bene en ‘n goeie paar buuste wat sy graag vertoon, groot bos rooibruin hare en groot oorbelle.

“My fok, ek glo dit nie …” prewel Manie langs my.

“Wat nou?” wil ek weet.

“Ek ken die girl. Ek ken haar goed!” en hy lag ‘n diep laggie in sy keel.

“Andre! Andre!” roep sy. “Alles onder beheer?”

“Ja Michelle. Ontspan. Alles gaan oraait wees …”

Sy steek vas en kyk met groot oë na my ou maat.

“Hallo Michelle. Long time, no see …” sê Manie met sy diep stem.

“Manie?”

“Einste.”

“Manie, ek dog jy’s dood in Irak of Iran …”

Manie lag. “Rumours of my death have been greatly exaggerated.”

Sy glimlag onseker. “Wat maak jy hier?”

“Ek het vir Andre kom help. Ons ken mekaar al jare.”

Charmaine fluit van die kombuistrok af en ek stap oor na haar toe. Daar is ‘n effense krisis met servette en ek stuur die bode op sy motorfiets om te gaan haal. Wanneer ek daarmee klaar is roep Elias. Een van die spitte se elektriese motor begin al erger kreun. Hy dink nie die ding gaan hou tot die lam gaar is nie. Ek stuur vir die bode ‘n sms om twee ekstra spitmotors saam te bring.

As ek terugstap na die koelteboom toe leun Manie oor Michelle en sy kyk diep-diep in sy oë in.

-0-

Die funksie is suksvol voltooi en ek, Elias en Charmaine hou toesig oor die wegpak en opruim aksie. Twee ure later is alles op die verskeie trokke en bakkies, die personeel is in die bussies en ons verlaat die perseel asof ons nooit daar was nie. Net die geurige aroma van spitbraai hang nog in die lug.

-0-

Manie is klaar by die huis as ek daar aankom. Hy het vroëer kom sê hy en Michelle gaan ‘n drankie drink en sy sal hom kom aflaai. Daar staan ‘n bottel wyn op die kroeg en ‘n whiskey met ys in soos ek daarvan hou.

“Joune” sê Manie en beduie na die glas.

“Waar’s die girl?” wil ek weet.

“In die shower.”

“Haar kar?”

“Ek het hom agterom getrek”. Hy lag. “Sy’s bang iemand sien dit en weet sy kuier hier”

Ek suig aan die heerlike amber voggies.

“Moenie te haastig wees om te gaan lê nie.” Manie glimlag vir my.

“Hoe so?”

Manie skud net sy kop.

Michelle kom in met een van Manie se groot lappe, wat hy van die Ooste af gebring het, om haar gedraai.

“Andre! Baie dankie vir vandag. Die MD het twee keer vir my kom sê hoe lekker die kos is en hoe flink die bediening is.”

“Dis my plesier” sê ek en dit wil-wil vir my voel of ek bloos.

“Jy kan darem vir my ook dankie sê” sê Manie. “Ek het ook gehelp.”

Michelle kyk hom vir ‘n oomblik stip aan. Dan glimlag sy. “Ek het mos klaar vir jou dankie gesê…”

-0-

Ons sit lekker en gesels. Manie op die vloer, ek in my gunsteling stoel en Michelle op die bank. Die lap raak deurgans al losser om haar lyf en naderhand glip dit af en een van haar lifelike tepels loer vir my. Sy trek dit ongeërg op, maar na ‘n ruk sak dit weer af.

“Ag fok dit. Ons is almal groot.” Sê sy en laat die lap val. Haar tiete is indrukwekkend alhoewel sy oor ‘n jaar of twee die stryd teen swaartekrag gaan verloor.

“Jy soek mos nou vir kak, poppie” brom Manie.

“O ja?” vra sy guitig. “Nou hoe bedoel meneer nou?”

“Daar’s twee van ons, jy’s omsingel…”

Sy lag. “Julle maak my nie bang nie”

Manie sluk sy laaste bietjie Captain en Coke af en staan op. Hy vat haar hand en trek haar regop. Die lap val af tot op die grond en sy staan soos die dag wat sy gebore is voor ons. Haar heupe is rond en sag, haar boude mooi handevol en haar maagspiere getuig van ure in die gym. Manie trek haar hardhandig nader en buk sy kop af om aan haar tepels te suig. Sy gooi haar kop agteroor en kreun diep in haar keel.

Dan draai hy haar hom en stuur haar in my rigting. Hy druk haar af tot op haar kniëe voor my. Haar hande vroetel aan my belt en rem aan my broek. Ek lig my boude om dit makliker te maak en sy trek my broek af tot by my enkels. Dan kyk sy my in die oë en vra doodernstig: “Jy gee nie om nie?”

Ek skud my kop en sy buk vorentoe en trek my, nou, stywe piel in haar mond in. Agter haar grinnik Manie van oor tot oor terwyl hy sy hemp oor sy kop trek en sy broek uittrek. Hy’t ook ‘n horing en dan sak hy op sy kniëe en druk sy gesig tussen haar boude in. Sy kreun en suig my harder terwyl sy met een hand my klokke streel en met die ander my voël op en af pluk.

Manie kom regop en druk sy piel in haar in. Vagina of anus sal ek nie weet nie … Maar hy begin haar ry en terwyl sy my suig en pluk.
Na ‘n ruk stel Manie voor dat ons posises ruil en hy kom sit in die stoel terwyl ek my horing in haar sopnat genaaide poesie druk.

Ek sien Manie met ‘n brëe glimlag op sy gesig met toe oë. Hy’t sy hande in haar hare ingevleg en help haar om haar kop op en af te beweeg. Ek werk haar met lang hale en voel hoe die drukking in my sakke begin bou. Ek kreun diep in my keel en stamp haar dan ‘n paar keer hard, tot ek haar vol saad skiet. ‘n Paar sekondes later is dit Manie se beurt en hy skiet haar gesig vol wit sperm.

Sy het haar hand tussen haar bene en sy vryf naarstiglik tot sy ook met ‘n paar rukkend spasmas en kreune kom.

-0-

Ons verhuis na Manie se bed toe en speel verder. Later gaan ek na my kamer waar ek eers stort en dan doodmoeg in die bed val.

-0-

Die volgende oggend staan ek op en gaan sitkamer toe om op te ruim. Die bediende het my egter voor gespring. Die plek is silwerskoon. Net die geurige aroma van spitbraai hang nog in die lug.

 

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)