Hello julle :)

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Hello al my geliefdes 😉

Ek wil net gou vir julle hierdie briefie skryf om verskoning te vra dat die site so stil is nou al vir so week. Dis eksamentyd – vir my en mense om my, en nou is daar nog ander goed wat ook gebeur wat maak dat ek tot Maandagoggend nie so baie sein gaan hê nie.

Ek gaan wel probeer om ten minste nog twee stories vir julle te post hierdie week. Daar wag so paar heerlike stories in my inboks. Van volgende week af is ek weer ordentlik terug en sal ek elke dag iets sexy vir julle kom gee. (Dalk selfs ‘n selfie, who knows? :p )

Bly lus.

xxx

Annelise

8 thoughts on “Hello julle :)

  • annelisePost author

    Ha! Julle klomp mansmense is lekker laf. 😉 Julle lees die “dalk” in daai sinnetjie lekker mis. Maar ek werk/dink nog daaraan. Who knows? :p

    Reply
  • Wille Will

    Ons moet logiese gevolge ook in ag neem, ouens.
    As hierdie selfie verskyn ‘crash’ die Internet nie net die Site nie !
    ” It will revertibrate from Lapland to millions of laps of lustfull men all over the Globe ” ( Hugh Hefner)

    Reply
  • Nostradamus

    Môre julle!
    Ek is nou nie snaaks nie, maar ek het ‘n belofte van ‘n selfie raakgelees?
    Nou kyk, ek moes reeds hoor die Paashaas bestaan nie, my ouers was die Tandemuis en Kersvader is eintlik net ‘n oorgewig man wat nie wil werk nie. As ek nou nog moet hoor hierdie selfie gaan nie gebeur nie, dan sal ek dalk genoop word om ‘n oordosis Eno’s te gebruik!

    Reply
  • happychappy

    ons sal kom spook tot ons die selfies kry! hehe

    Reply
  • Beloftes mak skuld …….
    Ons wag darvoor

    Reply
  • Wille Will

    …selfies van JOU is soos om kinders elke dag ‘n pak ‘sweets’ te belowe : ” It NEVER-EVER happens !…lol-blerrie-lol !

    Reply

Leave a Reply to Wille Will Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)