
Die Kunslokaal
deur Wille Will
Empie is 28 jaar oud, afgestudeer aan ‘n BA-Skone Kunste graad, Universiteit Pretoria. Werksaam tans by ‘n ateljee in Johannesburg as kurator/ cum facto. Dis tienuur op ‘n pragtige somersdag en sy sit met haar lang mooi bene uitgestrek en rustend op ‘n voetstoeltjie in die sonnetjie by een van die volmuur ruite van die vertoonlokaal. Sy’t ‘n mini-rokkie aan wat vaskom met dun skouertoutjies oor haar skouers. Sy’t ligbruin kort hare wat ala Joan Lumley styl gekap is, met blou oë, ‘n prominente neus en sagte vol lippe wat vandag amper swart gelipstif is.
Sy sit met ‘n groot groen appel in die een hand waarvan sy sopas ‘n knarshap geneem het. Die ander hand hou ‘n katalogus vas van Jean Du Mornay wie se werke op die volgende uitstalling vertoon sal word. Sy soort abstrakte benadering trek haar nie veel aan nie, en sy gooi die glansblad neer op die polimer hout teëls van die vloer langs haar gemakstoel. Sy laat haar kop rus op die agterleuning en maak haar oë toe en vou haar lang vingers saam in haar skoot. Sy’t verskeie ringe aan bykans elke vinger waarvan die een met die groot goue muntstuk , op haar een voorvinger, die mees opvallendste is.
Die ateljee is grafstil op die oomblik met geen vroëe besoekers nie.
Haar gedagtes dwaal terug na Varsity en onwillekeurig kom John, die sesde-jaar argitek student, in haar gedagtegang op. Sy belangstelling in haar as eerstejaar groentjie het haar oorrompel en sy was sot-verlief op hom. Een skemersaand, by die Fonteine, het hy haar oortuig daartoe en haar maagdelikheid pynlik van haar ontneem. Dit was baie seer en sy’t baie gebloei, maar hy’t na die vinnige sarsie van in-en-uit, die vol kondoom geknoop en by die kar ruit uitgegooi en vir haar gesê hulle moet ry, sy pêlle wag vir hom by die Moot waar hulle altyd gaan dop.
Toe hy by die koshuis met skreeuende remme stilhou het hy gesê: “Okay, pop, sien jou seker weer môre.”
Sy’t gekyk na hom afwagtend op ‘n soentjie of drukkie, maar hy het vooruit gestaar en die kar se motor opgewen in ongeduld.
Met trane wat vrylik oor haar wange stroom het Empie uit die kar geklim, die deur hard toegegooi en ingevlug na haar kamer in die koshuis. Daardie ontnugterende en amper vernederende openbaring van seks het haar laat toeslaan teenoor mans. Sy’t weer met ‘n paar ouens uitgegaan, maar koud gereageer en dit stop gesit sodra ‘n vrytjie te ver begin gaan. Sy’t maar net gelag as haar boesemvriendin, Jackie, haar vertel sy staan by die manne bekend as “Die Yskoningin”
Empie voel haar bene trek styf van die sit in een posisie en sy staan op en vat die stoel terug na haar lessenaar toe, gooi die tydskrif op ‘n koffietafel neer en gooi die halfge-ete appel in die snippermandjie. Sy trek haar mini weer bietjie reg, vee met haar hande deur die Purdie-hare en gaan sit agter haar glaslessenaar. Sy hoor ‘n kug êrens eggo en kyk na die CCTV skerm. ‘n Swartkopman in ‘n snyerspak staan met sy hande gevou agter sy rug en bekyk ‘n skildery intens. Sy kan nie sy gesig sien nie maar hy staan bewegingloos.
Empie sit meer regop op die stoel en gryp ‘n potlood waarmee sy op die deskpad voor haar begin skets. Haar mymeringe gaan voort en sy herroep haar cum laude gradeplegtigheid, en hoe sy daarna met ‘n studiebeurs in Europa gaan verder studeer het en rond geswerf het in bykans al die lande en sodra die finansies begin min raak het sy geskilder, soms sommer op straat, wat haar dan weer gehelp het om voort te kuier en te ontdek. Haar reise het haar baie kennisse laat ontmoet en aangaan, maar veral met die vurige Latyners moes sy rondspring om hulle uit haar panties te hou. Die ontdekkings het opgedroog en sy het terugekeer Suid-Afrika toe. Sy’t in Kaapstad ‘n lokaaltjie gehuur waarmee sy die huur elke maand net-net kon betaal met skilder- en sketswerk.‘n Medekunstenaar het haar genader om haar plek te deel vir sy uitstallings en as sy bydrae ge-offer om die volle huur te betaal.
Sy en Armand het hegte vriende geraak en later saam ingetrek in ‘n tweeslaapkamer woonstel om geld te spaar. Een aand het hulle te lekker gekuier met ‘n fles Soetenvlei ’69 Cabernet en hy het teenoor haar erken dat hy gay is. Sy het aan hom openbaar van haar kortstondige en enigste seks ervaring. Hulle het albei heerlik gelag oor die feit dat hul albei al gewonder het hoekom die ander nie ‘n vriendin/vriend het nie! Die volgende dag het Armand haar gevra “noudat die ys gebreek is” of sy sal omgee as hy ‘n manlike model nooi na hulle blyplek en dan kan hulle altwee hom skilder of skets? Sy’t ingestem want dit was met al haar studies nie iets nuuts vir haar nie.
Haar oog vang weer beweging op die CCTV en sien die man stap nou aan, verby die skilderye en kyk net so nou en dan na iets. Sy hoor sy skoene skielik en kyk op en sien hom reg op haar afloop met ‘n stille glimlag om die lippe.
Hy loop tot teenaan haar lessenaar met donker, swart oë wat na haar kyk en vra: “Is U die kurator hier?”
“Inderdaad”antwoord sy. ”Kan ek dalk help?”
“Wanneer begin die Du Mornay uitstalling?
“Volgende Maandag, is u ‘n liefhebber van sy werk?“
“Soms, maar meeste van sy abstrakte is nie in my smaak nie. Ek sal volgende week kom kyk of hy al verander het. Ek sien u skets ook?”
Hy knik na die deskpad, glimlag en draai om en stap weg: “Sien jou.”
Sy kyk sy brëe skouers ‘n oomblik agterna en dan af na haar deskpad waar sy vroëer gekrabbel het.
Sy voel ‘n blos opkom op haar hals. Sy’t haar weergawe van die bekende “Dawid” geskets, maar sy genitaliëe is blanko gelaat asof sy dit nog moet byvoeg! Haar selfoon liggie flits en sy tel dit op en antwoord.
“Dis Armand, liefie. Gaan dit goed?”
“Maar stil hier by my en jou kant?”
“Dieselle, my skat. Ek wil net hoor of jy nog orraait is met ‘n model om te skets? Hy kan vanaand 8 uur kom?”
“Sure, sien jou by die huis. Bye”
“Toodles.”
***
Met haar tuiskoms het sy vinnig gestort. ‘n ligte kaftan oor haar lyf gegooi en met Armand wat nou stort, het sy met die rogbrood wat hy gebring het vir hulle Roquefort kaas en salami broodjies aanmekaar geslaan. Na hulle lekker ge-eet het en dit afgesluk het met ‘n soetetjie, het hulle hul esels opgestel by ‘n inhammetjie in die een muur en ‘n matjie daar gegooi asook ‘n oorgetrekte lang bankie. Armand het twee muurlampies gedraai en geskuif tot dit maksimum lig werp op die inham. Sy was besig om haar kwassies en pastelle uit te sorteer en te rangskik toe die voordeur klokkie lui.
Armand het gaan oopmaak en sy kon hoor hoe hy vir die model sê om die badkamer te gebruik om te ontkleë, hulle sal vir hom voor wag. Armand het skaars stelling ingeneem by sy esel toe die model met net ‘n handdoek om sy onderlyf by haar veby stap na die inham.
“Moet ek hier staan?” vra hy.
Daar is ’n oomblik wat jy met ‘n mes kan sny toe sy en die model vir mekaar kyk. Dis die heer wat vroëer die oggend in haar ateljee was!
“Louis ontmoet Empie, my mede-skilder vandag,” breek Armand albei se verbasing.
“Hallo,” sê sy, amper hees. Hy knik net met ‘n stil glimlag.
“Hoe wil julle my hê?” vra hy terwyl hy die handdoek losknoop en buite sig op die vloer gooi. Armand treë vorentoe voor sy iets verder kan sien en beduie dat Louis op die bankie moet sit met die linkerbeen uitgestrek na die vloer en die ander been gebuig langs hom op die bank met die voet by sy linkerbeen se knie. Dan moet hy sy hoof op sy regterhand se kneukels sit waarvan die arm op sy gebuigde knie by die elmboog moet rus.
Armand kom terug na sy esel. “Lyk dit vir jou reg, Empie?”
Sy neem die volle toneel waar en die volle naakte, perfek geboude man voor haar.
Sy knik en Armand sê: “Louis sit jou naaste arm op jou naaste boud dat jou bolyf meer gedraai is na ons, asseblief.”
In stilte beweeg albei kunstenaars se potlode vinnig en ge-oefen oor hul doeke om die buitelyne vas te lê voor hul begin skilder.
Empie, wat naak onder die kaftan is, voel sweet in haar kieliebakke opdam en sy is papnat gesweet tussen haar dye by haar poesie toe sy sy geslagsdele begin skets. Sy onbesnyde voël lê soos ‘n dik muis op sy gestrekte been met net een groot testikel sigbaar.
“Waar kom jy aan die naam ‘Empie’? vra Armand skielik langs haar.
Sy skrik en die potlood maak ‘n lelike streep op die doek.
“Magdalena Petronella. Doopname. Ek’t dit verkort,” lag sy terwyl sy met ‘n uitvëer die strepe weer uitvee van sy knaters.
Armand se foon lui skielik in sy hempsak en hy gooi sy potlood ergerlik neer en stap uit om te antwoord. Sy kyk terug na haar doek maar Louis stap skielik vorentoe.
“As julle nou ‘n breek vat, mag ek asseblief vra vir ‘n glasie water, my mond is kurkdroog?”
“Seker, hierso,” antwoord Empie en skink ‘n glas vol uit die flessie langs haar kwaste. Sy kan nie verstaan hoe haar hande effens bewe en haar hart voel of dit vinniger klop nie.
As sy die glas oplig om dit aan te gee, staan hy skielik langs die esel sentimeters van haar af en sy oë boor in hare. Hy neem die glas en druk haar hand as hy dit neem. Sy slaan haar oë af net om sy be-aarde dik voël te sien wat lyk of dit styf word. Haar oë wip weer verward op, maar Armand kom op daai oomblik weer by hulle aan.
“Ek’t sopas slegte nuus ontvang, ek sal dadelik moet waai … as julle wil kan julle gerus aangaan. Cheers,” en hy stap by die vertrek uit.
Empie en Louis het geen keuse as om weer na mekaar te kyk nie.
Louis vra “En…?”
“Trek iets aan dan drink ons eers ‘n koppie tee. Ek sal die ketel gaan aansit,” draai sy om en stap kombuis toe.
Louis besluit om maar net die handdoek weer om sy lende te hang anders moet hy weer later uittrek. Hy gaan sit daarna op die bankie.
Hierdie “Empie” interesseer hom. Armand met sy eie seksoriëntasie is ‘n nice vriend, alhoewel hy ‘n oog het op Louis. Hy het een maal toe hul albei lekker geklap was met wyn, meer uit nuuskierigheid as iets anders, Armand toegelaat om met sy voël te speel tot dit stokstyf was. Toe Armand hom in die mond wou neem, het hy gekeer en gevra hy moet liewer met die hand klaarmaak. Armand het toe gevra of Louis dan met syne ook sal speel. Dit was vir Louis vreemd om ‘n klein dun pielietjie te skommel aangesien hy nog net sy eie dik voël al ooit getrek het. Aangesien Armand egter so vernuftig was dat hy naby aan klimaks was het hy meegedoen. Hy was nog besig teen ultraspoed om Armand se riem te ruk toe skiet hy self strale uit in klimaks. Armand het dadelik sy mond oopgemaak en meeste van Louis se kom in sy mond of oor sy gesig laat spat en toe kom hyself!
In die daaropvolgende ongemaklike stilte het Armand saggies gesê: “Dankie dat jy my toegelaat het. Ek sal nie weer nie as jy nie vra nie. Jy’t ‘n wonderlike voël, jy gaan nog menige vrou laat skree van lekker.”
Toe soen hy Louis se meneer !
Empie kom ingestap met ‘n skinkbord met koffiebekers en ‘n glasketel perkoleer koffie waar die stoom uittrek en ‘n paar Eet-sum-more beskuitjies. Hy staan op dat sy die skinkbord op die bankie kan neersit. Terwyl sy buk trek die kaftan in die gleuf van haar boude en toe sy regop kom silhoëteer haar lyf, deur die kaftan, teen die son wat by die ruit instraal en hy besef sy is poedelkaal onder die rok!
Hy voel sy ereksie groei onder die handdoek. Hy druk sy opbouende ereksie plat met die een hand bo-op die handdoek net toe sy omdraai en ‘n stomende beker koffie aan hom gee.
“Dankie,” mompel hy amper en stap om na haar esel en vryf nog steeds sy voël plat.
Haar skets is pragtig, maar hy’s verbaas oor die blanko gedeelte waar sy penis moes wees.
“E-ek’s noggie k-klaar nie,” hoor hy haar stemmetjie amper smeekroep.
Hy kyk op en sy staan nou wydsbeen reguit na hom voor die ruit.
Haar pefekte bene is amper gedetaileerd teen die son se strale en tussen hulle hang ‘n donker kom wat hy so graag sal wil sien.
“Moet ek poseer dat jy hierdie lëe gedeelte kan inskets?” vra hy en kyk reguit in haar oë.
Dis asof sy skielik ‘n besluit geneem het en sy sê: “As jy nie omgee nie.”
Hulle stap bymekaar verby om plekke te ruil en hy merk haar tepels beur stokstyf teen die dun kaftan. Sy penis begin weer groei en as hy omdraai by die bankie staan sy reeds met die potlood in haar hand vir hom en wag. Hy ruk die handdoek af en sy voël spring in die lug.
“Jammer, ek kan nie help nie, dis wat jy aan my doen.”
Haar oë rek en die tippie van haar tong gly oor haar lippe. Hy beheer sy penis dat dit vanself op en af beweeg in die lug.
Sy kry ‘n skaam glimlag op haar gesig en skeur dan eers haar oë weg van sy meneer na sy gesig toe.
“ Ek het nog nooit ‘n man só gesien nie,” sê sy saggies.
Hy stap die twee treë tot by haar en neem haar hande in syne sodat die potlood op die vloer val.
“As ek mag vra, is jy nog ‘n maagd?” vra hy versigtig en vryf met sy duime oor haar kneukels.
“Nee, net die eerste en enigste keer met iemand en hy was so egosentries dat hy soos ‘n dier daarna belangstelling verloor het, solank sy behoefte vervul was … dit was baie seer en eensaam. Ek het nooit weer daarna nie.”
Sy lig haar neergeslane oë op en kyk vraend in sy gesig.
Hy tel haar hande op en plaas ‘n kus in elke palm voor hy elke hand weer toevou.
“Ek’s jammer vir jou seer die eerste keer.”
Hy plaas sy twee hande op haar skouers en vryf hulle saggies.
Terwyl hy haar weer vasnael met sy swart oë is daar tog deernis wat na haar uitstraal.
“Mag ek…miskien kan ek…jou lei na wat so’n ervaring vir jou behoort te wees…suiwere, diep fisiese genot wat tot in jou siel spreek? As jy my sal toelaat …”
Haar blou oë soek bevestiging in syne en dan lig sy haar arms op en trek sy lippe af na hare.
Hul lippe is eers sag en versigtig, maar as hy die heunigsmaak van haar mond proe skiet sy tong in haar mond in dat hul lippe gesmee is … soekend. Hy trek haar liggaam styf teen syne vas dat sy penis vasdruk teen haar maag. Haar tong is soos ‘n vasgekeerde dier in sy mond wat stoei en lek en dartel. Haar hande beweeg oor sy skouers nou asof dit vashouplek soek.Hy stoei haar tong met syne en lek aan die binnekant van haar wange en verhemelte.
Skielik stoot hy hom teen sy bors van haar weg. Haar oë verlaat syne nie vir ‘n sekonde nie. Sy is kort van asem as sy sê: “Is jy seker? Moet my nie seermaak nie.”
Sy oë word net sagter in hare as hy niks antwoord nie.
Sy buk effens en met gekruisde arms trek sy die kaftan met een swiep uit oor kop en laat dit val. Sy oë neem haar stywe donkerroos tepels waar op die kleinerige volmaakte borsies en sy voël begin weer opkom as hy oor die plat magie afkyk na die kaalgeskeerde poesie tussen haar pragtige bene. Daar blink ‘n druppel vog op die buite lippies. Met sy oë nog steeds gesluit met hare neem hy haar borste sagkens in elke hand en vryf met sy duime aanhoudend oor die tepels dat hulle amper hard raak onder sy duime.
”Shit dis lekker,” asem sy uit en vryf met haar hande op sy skouers. Hy neem altwee haar skouers in een arm en trek haar weer nader en sy bied haar lippe weer aan vir sy mond maar hy soen net liggies op haar mond en dan oor haar ken en af oor nek dat sy haar kop eintlik agteroor gooi. Sy ander hand gaan net met die palm af oor haar ribbes in sirkels, oor haar maag tot hy skielik haar volle vrug omvou met sy hand en net vasdruk terwyl sy mond nou een van haar borste in sy mond het en dit knibbel en suig.
Die oomblik van oorgawe oorrompel haar en haar onderlyf stamp smekend teen sy ferm hand en haar hande grawe in sy skouers in as sy skree: “O vader … wat nou … e-ek dink ek piepie … o… ooo dit is so lekkker! Hy hou haar lyf net ferm vas dat die orgasme uitwoed terwyl hy nou die ander bors suig. Hy voel hoe sy begin verslap soos haar klimaks taan. Haar een hand vryf nou, amper dom, oor sy maag en die ander een is nog op sy skouer. Hy los haar poes vir ‘n oomblik en plaas haar hand op sy baie erekte voël wat klop in afwagting. Hy sit sy hand weer dadelik op haar genotsgrot en terwyl die voor-en ringvinger op en af streel oor die bultende mons, stoot hy sy middel vinger in haar nat poesie in en draai dit binne in die rondte. Haar kunstige, geringde vingers kom net-net om sy voël en sy begin sy skag stadig op en af vryf.
Hy krom sy middelvinger binne haar en met raak-raak bewegings terg hy nou haar klit wat amper by haar skede uit is.
Haar hele liggaam verstyf en sy druk sy voël styf vas in haar vuis.
“O nee … hier kom dit weer… asseblief ek kan nie meer hou nie,” skree sy skôr.
Hy trek sy hand blitsig uit haar uit en lig haar aan haar een been op by die dy. Haar hande gaan saam oor sy skouers en hy beweeg dat sy voëlkop nou teen haar vulva opening is. Hy lig haar ander been op en sy klamp outomaties haar bene om sy middellyf wanneer sy voël sysag in haar nattigheid ingly. Daar was weer pyn, maar die plesier en die voorafgaande voorspel het haar meer ontvanklik gemaak en sy begin hom ry uit instink. Hul ritme bou op en begin vinniger optel.Louis voel die intensiteit op bou en hy besef dat dit seker die lekkerste steek is wat hy nog ooit ervaar het.veral omdat sy seker so nou en styf oor sy genotstok is. Empie voel net vlaag op vlaag van intense genot deur haar hele liggaam gaan. Hulle bereik hul klimakse sekondes uitmekaar uit (haar derde) en sak neer op die vloer. Na ‘n suiwere rukkie van absolute plesier naspel. Staan hulle op en sy lei hom kamer toe.
“Kan ons weer van vooraf begin?” glimlag sy.
***
Toe Armand laat die aand weer tuis kom is hy verbaas dat die ligte by die inham nog brand maar dis doodstil asof Empie al slaap. Toe hy by die esels verby stap steek hy vas. Empie se skets is voltooid en die model se geslagsdele is nou fyn genuanseerd geskets in ‘n erekte weergawe.
6 COMMENTS
Demmit….wie wil my skilder…hhahaha
mooi man…heerlike storie
Will my ou vriend – wat sal ‘n man nou kans se – absoluut puik. Ek glo die ys is nou vir Empie gebreek so ons wag in spanning.
Dankie, Bobcat, my gedagtes sal my lei of daar nog Empie wedervaringe sal wees….watch this space ☺
Nee ou Will….jy mag maar…jou beskrywings (mons, vrug ens) is erg gepas en dra by tot erge leesgenot. Ek persooonlik sal meer wil lees oor Empie se wedervaringe….
Dankie, Lusman, ek sal werk maak aan die spelfoute, jou kritiek word hoogs waardeer, solank jy darem die verhaal geniet het ?
Wille Will,
Dis ‘n goeie storie. Ek het gehou van die lang aanloop en die agtergrondinligting oor die hoofkarakter (Empie). Jou woordgebruik en metaforiese beelde is goed. Jy gee raak beskrywings van situasies. Dis net die powere spelling hier en daar wat hinder. Dit breek mens se leesspoed.
Laat kom nog van jou stories!