Naaimasjien
So ‘n paar maande gelede het ons hierdie song van Volkspeler se nuwe CD af met julle geshare op Soundcloud. Hier is die video. Dit is baie sexy al lyk die image hier onder nie asof dit gaan wees nie. 😉 Geniet. 🙂